No video

Kan GOD 'n wrede misdadiger gebruik?

  Рет қаралды 10,912

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Daton het sonder ‘n pa groot geword wat verkeerde rolle toegelaat het in sy lewe. Hy het begin met uitsmyter (bouncer) tot ontvoering. Na ‘n tragedie in die tronk, het hy besef dat hy drasties sy lewe moet verander maar kan GOD so ‘n wrede misdadiger vergewe en nog gebruik?
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Easy - G Maj Soundtrack composed by Soundful: www.soundful.com
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 14
@margaretvanwyk5366
@margaretvanwyk5366 4 ай бұрын
Amen, God leef.❤❤
@debbiedodd8720
@debbiedodd8720 2 ай бұрын
God seën jou Daton🙏🏻
@RudolfRoberts
@RudolfRoberts 9 ай бұрын
Baie dankie Abba Vader dat U vir Daton vir altyd verander het met dié kragtig werking en leiding van die Heilige Gees in Koning Jesus Naam !!!
@marynaodendaal6918
@marynaodendaal6918 Жыл бұрын
Wat n wonderlike getuienis. God is good all the time.
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
AMEN!.... Mooi Juanita jy is n fántastiese onderhoudvoerder...xxx
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo Жыл бұрын
Amen
@underhiswingsministries
@underhiswingsministries Жыл бұрын
Wow my maat. Prys Die Here. Hy sal altyd daar wees vi jou. Hy het my ook van Baie gered my maat. Bless jou in Jesus Naam broer.
@user-jb8ku3zr9g
@user-jb8ku3zr9g Жыл бұрын
@joeybotha8732
@joeybotha8732 Жыл бұрын
Proud of you ❤
@merciavanderberg1546
@merciavanderberg1546 Жыл бұрын
God weet wie Hy jou bestem het om te wees,die duiwel het kom steel maar God het reeds geweet wat Hy met jou beplan.Dankie Here Jesus dat hy als kon oorwin deur Jesus Christus wat hom in staat gestel het🙌🏻
@soilacademy
@soilacademy Жыл бұрын
kragtig
@WaldemarvanWyk
@WaldemarvanWyk Жыл бұрын
Awesome
@vestavanheerden36
@vestavanheerden36 Жыл бұрын
Mag die Here jou altyd help met jou werk. Ek is 'n tannie van 'n seun waaroor ons familie baie huil. Want ons weet nie eers of hy nog lewes nie. Want hy is vasgevang in verslawing. Dit is baie hartseer om my sussie so te sien, verlang na haar kind.
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Ons bid dat HERE iemand op sy pad sal stuur.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,1 МЛН
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 8 МЛН
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Was gewaarsku, maar wou nie luister
23:20
Die Getuienis
Рет қаралды 23 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 89 М.
Retief Burger's road through Depression - 1 of 2
21:24
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 9 М.
Die verhaal agter KruisKyk TV
31:37
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
KSM Soeklig | 1 Aug. | Hoekom lyk die wêreld so?
40:53
kerksondermure
Рет қаралды 35 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
"Abuse", my seun geskiet, kanker, wat nog?
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
КАКУЮ ДВЕРЬ ВЫБРАТЬ? 😂 #Shorts
00:45
НУБАСТЕР
Рет қаралды 3,1 МЛН