@@AugustSwarts-je8sf dis n plesier. Dankie vir die kyk.
@pietmuskiet55865 ай бұрын
My maat, jy wys ons mooi die Kaap van Storms. Ons land is darem maar mooi ongeag die storms.
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@pietmuskiet5586 Ja. Ek probeer n bietjie van die mooi ook uitbeeld so tussen die tragedie deur. Gelukkig is hier so baie om te sien in ons land. Werklik pragtig.
@yvonnelessick98805 ай бұрын
My late husband mentioned once to me he went to a music concert. In this area of the world near Worcester. In the decade of the 1970s
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@yvonnelessick9880 De Wet is actually an area I do not know very well. It would be interesting to know where this concert was held.
@lawrencenannes42605 ай бұрын
Dankie meneer😢😢❤❤
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@lawrencenannes4260 My pleasure. Baie dankie vir die ondersteuning.
@AugustSwarts-je8sf5 ай бұрын
@@lawrencenannes4260 good morning 🌄 have a nice day. God bless you.
@metsebeth77973 ай бұрын
Sjoe, soveel skade, maar pragtig. Ek hoor daar is baie probleme by Dedoorns wanneer mense stop om van die vrugte te koop van die joggies wat langs die pad staan met vrugte, maar sodra mense stop, word hulle aangeval en gerob?
@reisprettravelfun3 ай бұрын
@@metsebeth7797 ja. Ons hoor soms van sulke gevalle. Hulle gebruik allerhande slenters om die mense te beroof.
@brynlowe24085 ай бұрын
Die water het amok gemaak daar.😮
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@brynlowe2408 ja. Wanneer n mens daar staan, dan kry jy n gevoel van respek - vir die krag van die natuur.
@ziskabrits6185 ай бұрын
Ongelooflik…die natuur. Respek 🙏🕊🙏
@ziskabrits6185 ай бұрын
Skrik my gat af toe die musiek hard aan kom toe jy na links draai 🫣😂😂😂
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@ziskabrits618 sjoe. Hierdie video het meer as 6 ure geneem om te redigeer. Dankie!
@ziskabrits6185 ай бұрын
@@reisprettravelfun geen probleem ! Ek weet die videos vat baie lank om reg te kry vir die kykers. Dankie daarvoor!
@myburghdevries68465 ай бұрын
De Wet se pad se gat. 😂
@reisprettravelfun5 ай бұрын
@@myburghdevries6846 die paaie daar rond was toe nie so sleg nie, maar die slaggate wat daar is is groot. Dan is daar ook so een pad wat uitgaan na die plase wat taamlik sleg is. Daardie pad is nie op die video nie. Dankie!
@pietermeyer57895 ай бұрын
Die aaklige musiek in die agtergrond is Te hard
@reisprettravelfun5 ай бұрын
Dankie vir die terugvoer. Dit help om ons videos te verbeter.
@sakkievanzyl29834 ай бұрын
Dit gaan werk en geld vat om daai paaie weer reg te kry
@reisprettravelfun4 ай бұрын
@@sakkievanzyl2983 ja. Die brug gaan blykbaar n hele tyd vat om te herstel, maar die spoorlyn is blykbaar weer in gebruik sedert verlede week. Ek het n video gekry waar hulle besig was om spoor te lê.