No video

is ek regtig gay ??

  Рет қаралды 15,522

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Adelia het betrokke geraak in ‘n gay verhouding na skool. Sy het baie verwarring ervaar oor wie sy eintlik was. Die HERE het iemand op haar pad gestuur wat haar nie geoordeel het oor wie sy was nie, maar haar net ware liefde gegee en haar begin leer van GOD se Woord oor wat die waarheid is. Vandag is Adelia gelukkig getroud met ‘n man en het wonderlike kinders.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Adelia Jansen van Rensburg
#KZbin:
/ @adeliajansenvanrensbu...
#Facebook:
Women of Worth Network
/ women-of-worth-network...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/

Пікірлер: 18
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 5 ай бұрын
Amen Prys Die Here ons dien n awesome God wat omgee vir ons❤❤❤
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 2 жыл бұрын
Dankie vir n wonderlike getuienis en openbaring van die WAARHEID... JESUS KAN ALLES DOEN!! Daar is genesing, herstel en bevryding in die Bloed van JESUS... Daar is HOOP!! GEBED verander sake... SOLI DEO GLORIA!!!
@rachelstoltz4297
@rachelstoltz4297 3 ай бұрын
Wow wat n getuienis
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 8 ай бұрын
Ek het vir my sussie gestuur. Dit is POWERFUL!!! BAIE DANKIE!!
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie ek verstaan nou soveel beter.
@marieduplessis424
@marieduplessis424 Жыл бұрын
Baie dankie ek verstaan my seun nou beter en dit breek my hart dat ek nooit sy seer besef het nie.
@johannasmith2528
@johannasmith2528 2 жыл бұрын
More julle dankie vir die getuienis is die Vader nie awesome nie eks so bly vir jou dat als ten goede uitgewerk het laat dit goed gaan vorentoe met jou en familie ek prys die Vader saam julle mooiloop ❤️
@pierrebarnard1
@pierrebarnard1 2 жыл бұрын
Die bloopers op die einde is cool...sal graag weer wil sien!
@andreapril6969
@andreapril6969 2 жыл бұрын
Sjoe, n baie goeie getuienis. Nie net omtrent same-sex persone nie. Maar selfs rondom die impak van trauma/abuse/neglect op n persoon se ontwikkeling as ook die rol van n pa wie so hard is op kinders. Maar bo als dit is Abba Vader nogsteeds lief vir ons!!
@alettavanwyk524
@alettavanwyk524 2 жыл бұрын
n Baie! goeie! getuienis!... God is liefde!!
@monicagomes5899
@monicagomes5899 2 жыл бұрын
Awesome Tesitonmy 🙌
@dorette270
@dorette270 2 жыл бұрын
Awesome
@tanyavanniekerk9560
@tanyavanniekerk9560 Жыл бұрын
ek glo aan God se woord vir God is dit n gruwel baie se hulle is so gebore nee ek stem nie vir God is dit n gruwel hkm sal God jou so laat gebore word mense moet naby aan God kom en Hom aanneem ek oordeel nie maar ek glo aan God se woord
@tinagermishuys844
@tinagermishuys844 2 жыл бұрын
"Dankie Abba Vader...U gee genesing van alle wonde."
@altakruger9091
@altakruger9091 2 жыл бұрын
Amen en amen
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Amen & Amen
@leoniegrove5766
@leoniegrove5766 2 жыл бұрын
Wow
@joeybotha8732
@joeybotha8732 2 жыл бұрын
🙏
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 29 МЛН
The Giant sleep in the town 👹🛏️🏡
00:24
Construction Site
Рет қаралды 19 МЛН
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 4,5 М.
1 November 2019   Lynette Beer
1:31:14
Jeanette Nel
Рет қаралды 14 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН