Woensdag, 19 Junie 2024. Zuma sal nie tou opgooi nie. RNE teen Freedom Charter

  Рет қаралды 12,489

Wynand du Toit

Wynand du Toit

29 күн бұрын

Hierdie is 'n belangrike aanbieding. Luister enduit.
Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!

Пікірлер: 102
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 27 күн бұрын
Britanje oorsaak van baie hartseer van ons volk.
@tonygassner5406
@tonygassner5406 26 күн бұрын
They are still up to it! Digging their own grave. With apologies to the many decent folk there.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 26 күн бұрын
Stem volkome saam met jou.
@hermanfyfer5990
@hermanfyfer5990 27 күн бұрын
Pasop vir Zuma hy is die nuwe Dingaan.Wees op jul hoede.Moenie dat hy ons in sy kraal inlok nie,onthou net dat die Zoeloes nog steeds kwaad is oor Bloedrivier.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 27 күн бұрын
The colonial powers have been playing divide and rule throughout the world for well over 300 years. In the case of SA, the British have wanted to retain economic power throughout that period, regardless of any so called political independence. The incorrect word "apartheid" was exploited instead of the English description "separate development". They, on behalf of the XXX cabal of imperialists, could not allow the RSA government to continue after 1948 /1961, and sought to change the government, by using "apartheid" as an excuse to create a more pliable government dispensation in SA, for their own benefit.
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 27 күн бұрын
100% truth.
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 26 күн бұрын
I agree.
@paulasmulders6832
@paulasmulders6832 26 күн бұрын
In die politiek is die waarheid van min belang. Die leuns word verkies bo diewaarheid.
@braamjansevanrensburg
@braamjansevanrensburg 27 күн бұрын
Dit is Geen wonder dat Chris Wyatt nie by Oom Wynand gaan kuier die ronte nie. Chris het my sleg aan gevat oor ek op n live streem gesê het dit was die pomies wat apartheid begin het
@sjdreyerdreyer
@sjdreyerdreyer 27 күн бұрын
Daar is ander redes waarom hy nie Upington toe gaan nie.😂😂
@jacquessauer2702
@jacquessauer2702 27 күн бұрын
Chris is ook voor in die koor met huidige mass media aanvalle op Zuma. Hy het my geheel en al geiognoreer op my vraag of stem knoeiery dan aanvaarbaar is, want sy fokus is eerder op Zuma as stem knoeiery. Sy lojaliteit lyk my lê eerder by Cyril Oppenheimer en Helen Soros...
@lmy5pence481
@lmy5pence481 27 күн бұрын
Ja dan kap hy my ook so dan en wan as ek hom reghelp, maar hy weet mos als.
@barbaralerm9310
@barbaralerm9310 27 күн бұрын
CW is een van USA se 'plante'.Gous wat in parlement sit is een van CW se 'plante'.
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 27 күн бұрын
Die Amerikaaners dink hulle weet als.
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 27 күн бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB vriende. Dankie weereens vir die puik gesprek vandag. Verwoerd was ons eerste en laaste behoud.
@mariananel3102
@mariananel3102 26 күн бұрын
Wynand, baie dankie dat jy hierdie stuk geskiedenis oor apartheidswette beklemtoon. Baie medelandsburgers WIL dit nie hoor nie en dit is hoog tyd dat hulle dit moet hoor.
@elizemeyer8471
@elizemeyer8471 27 күн бұрын
Dit was 'n goeie toespraak en die herhinnering van ons geskiedenis
@doggiejanssens1552
@doggiejanssens1552 27 күн бұрын
Wat soek daai dames met die gemors?
@user-fn1fq6kt2f
@user-fn1fq6kt2f 27 күн бұрын
Hul is nie Dames dis gemors.
@eddiestafford455
@eddiestafford455 26 күн бұрын
Hulle vreet gebrande wors
@kingalfred3902
@kingalfred3902 24 күн бұрын
Dames....???????????
@millerwtf
@millerwtf 26 күн бұрын
Dankie tog - niks vandag oor Putin en Ukraine nie !
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 26 күн бұрын
Jy wil seker meer weet oor Ramaphosa, Julius, Zuma en Manangagwa.
@David750501
@David750501 26 күн бұрын
Baie Dankie vir die les oor apartheid,wat juis deur Britte ingebring het.
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 27 күн бұрын
The history is so accurate and easy to find thank you If these were my daughters well lets just say the door would be closed. Sharing all the information thanks
@1200gsbmw1
@1200gsbmw1 26 күн бұрын
Absoluut die Waarheid..
@elizabethkruger3425
@elizabethkruger3425 26 күн бұрын
Dankie Wynand. Lekr dag v jou en gesin.😊
@JanvanderMerwe-dh3bc
@JanvanderMerwe-dh3bc 26 күн бұрын
Ai dit maak my so spuls om sulke mooi wit dames tussen 'n skelm soos Malema te sien.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 26 күн бұрын
Goeie middag almal! Seēn in JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM !!! AMEN en AMEN en AMEN!!!
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 27 күн бұрын
Salute genl geseende dag vir almal wees wakker. Ek wonder maar net of Zuma rerig toe gesluit was klink vir my na shabir shaikh storie salute 🫡
@ansiebam2967
@ansiebam2967 27 күн бұрын
Ag arme Zuma. Kan hom soveel dinge noem maar "arme pateet" beskryf hom goed genoeg
@neillkruger5087
@neillkruger5087 26 күн бұрын
Gegroet vanuit Zambië
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 27 күн бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!
@georgefrederikswanepoel8773
@georgefrederikswanepoel8773 27 күн бұрын
Goeie môre Wynand en mede SBB lede, geseënde dag en sterkte!
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 27 күн бұрын
Zuma het Mbeki vervang in Pietersburg
@user-if2we8du4q
@user-if2we8du4q 26 күн бұрын
Real history of APARTHEID
@salomonandreoosthuysen6310
@salomonandreoosthuysen6310 26 күн бұрын
APARTHEID comes from Britain and America.
@gerriedoll154
@gerriedoll154 27 күн бұрын
Hulke is hakoers op die wittes , want hulle weet hulle het gevaal !!!
@koosweistra2696
@koosweistra2696 27 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@tonygassner5406
@tonygassner5406 26 күн бұрын
Thank you General, clear, concise, and correct. The cultural concept I believe, is that ANY perceived weakness will be completely exploited, so must be firmly and vigorously opposed. My opinion.
@user-xq2bj5wt5x
@user-xq2bj5wt5x 27 күн бұрын
Goeie môre almal.
@deondeondeon1
@deondeondeon1 27 күн бұрын
​​Môre Generaal
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 26 күн бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende dag ❤
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 27 күн бұрын
Baie dankie Wynand.
@wow.sailor.
@wow.sailor. 27 күн бұрын
SALUUT,
@janconradie8828
@janconradie8828 26 күн бұрын
dankie Generaal
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 27 күн бұрын
Baie dankie Wynand
@grantwise8466
@grantwise8466 27 күн бұрын
Dankie Generaal
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 27 күн бұрын
More almal mooi dag vir julle
@neillkruger5087
@neillkruger5087 26 күн бұрын
Ek praat vandag met 'n kollega. Hy is van Europa. Hy is totaal onbewus van wat in SA aangaan. Is vandag in Engels beskikbaar. Sou dit graag vir hom wou laat luister.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 26 күн бұрын
Onthou om die cc blokkie op foon aan te skakel vd onderskrifte.
@YESYES-qz2ex
@YESYES-qz2ex 26 күн бұрын
@@wynanddutoit9869 Ons is baie dankbaar dat die onderskrifte weer daar is.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 27 күн бұрын
Dankie Genl.
@BernardakHerbert
@BernardakHerbert 26 күн бұрын
I just want to know how these veraaier women, can be in the same space as that thing, and laugh, instead of using the opportunity wisley... nudge, nudge.
@kingalfred3902
@kingalfred3902 24 күн бұрын
i agree ...why was that photo placed on this channel....?????......I will boycott this channel...!!!!
@BernardakHerbert
@BernardakHerbert 24 күн бұрын
@@kingalfred3902 I meant this in a patriotic way, not to criticise the channel. I love the channel and the truth it alerts us to. Have you got a grudge, saying you will boycott this channel? I know some viewers have recently complained to the general, if you are one of those, then by all means, go ahead and boycott the channel.
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 27 күн бұрын
More Genl en almal. Lekker dag.
@peterburger-xq5mh
@peterburger-xq5mh 27 күн бұрын
Onthou, die swart gevaar. ???😮
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 26 күн бұрын
Mors van wit velle😂
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt 26 күн бұрын
Dankie weereens Genl! Geseende dag
@saamstaan6540
@saamstaan6540 27 күн бұрын
More,dankie.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 26 күн бұрын
Kan nie better bewyse as die foto nie 🏰
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 27 күн бұрын
Goeie môre
@enginetension
@enginetension 27 күн бұрын
I just want to add to Col Wynand's "Genadetyd Wenke" where possible always park in reverse i.e. in your driveway or your garage and even at the mall, reverse into aforementioned parking because it is much easier to drive away forward than having to reverse out and then forward. When you back into your driveway, keep the car in 1st gear and the engine running and doors locked until your gate or garage door is closed and you are safe. For those who struggle to park in reverse, now is a good time to practice. At traffic lights or anywhere else, always keep a car length open between you and the person in front of you, and very very important your vehicle is NOT a battering ram!! Modern vehicles are built to protect pedestrians in an accident and your vehicle will be immobilized due to crumpling zones. I'm not talking about Bakkies with bullbars or Grandpa's Valliant. If there is a hostile crowd, your best option is to avoid it, but if you are surrounded by said crowd, there is a proper way to get out, but not to be discussed on a public forum. And if it is possible, go and do an offensive and defensive driving course because it will help you a lot and also lower your insurance.
@user-yu1dk7mw6n
@user-yu1dk7mw6n 26 күн бұрын
Uitstekende uitsending.
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 26 күн бұрын
More more goie mense,sterkte vir die dag,reen saggies saggies die kant.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 27 күн бұрын
More Wynand
@lucaswilhelmmeyer6943
@lucaswilhelmmeyer6943 26 күн бұрын
Wit hoë re lyk,
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 26 күн бұрын
Dag sê Kolonel Wynand en al ons SBB lede, 'n veilige rustige en geseënde Woensdag vir julle.
@charlesking6476
@charlesking6476 20 күн бұрын
With regards to the photo - do u really want that bunch around when it hits the fan and probably many hundreds of others
@kingalfred3902
@kingalfred3902 24 күн бұрын
Vir wat plaas jy daardie foto van Malema en die vier wit slette ????
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 26 күн бұрын
🫡
@jaaplouw8947
@jaaplouw8947 26 күн бұрын
Persoonlike vraag aan u kolonel. Was jou oorlede Pa se noemnaam nie dalk Fanie nie wat in die Prieska distrik geboer het. Indien wel dan het hy en my oolede ma saam skool gegaan. Ek was te Prieska ook op laerskool en daar was ook n leerling met die van du toit of du tooi in in my klas genoem Fanie. Indien u wil bevestig se ek dan dankie.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 26 күн бұрын
My pa was Piet du Toit en het by Hopefield op familieplaas geboer. Skool gegaan op Moorreesburg en later afgetree op Dwarskersbos.
@global_freelancer
@global_freelancer 27 күн бұрын
Gewapende reaksie is nie noodwendig die antwoord nie, ek beskou dit as n grootse bedreiging vir ons mense se veiligheid
@michaellawson6533
@michaellawson6533 26 күн бұрын
Hoe is dit moontlik dat Rhodes die swart en wit kinders skei in 1905 ( 8:41 ) as hy klaar oorlede was in 1902 ?
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 26 күн бұрын
Wet is deur hom aangevoor voor sy dood en dit is eers in 1905 deur parlement deurgevoer
@michaellawson6533
@michaellawson6533 26 күн бұрын
@@wynanddutoit9869 Dankie , dis nou duidelik.
@heinrichatjustonsite3182
@heinrichatjustonsite3182 26 күн бұрын
rama is ook deel van die knights of the order of the bath .net soos zuma. hulle polisie badges se so. nou maak hulle of hulle baklei. hulle woon dan ook dieselfde kerk by in ladysmidt
@jjhout5988
@jjhout5988 26 күн бұрын
Ja dis alles oe verblindery. hul kuier almal bymekaar en lag hul gatte af vir die dom mense van SA terwyl hul paar bottles Johnny Black deur werk.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 1,9 МЛН
100❤️
00:19
MY💝No War🤝
Рет қаралды 21 МЛН
Incredible Synchronicity That Looks Like a Glitch in the Matrix
30:05
#Mind Warehouse
Рет қаралды 1,1 МЛН
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 324 М.
Johnny & Dalene Muller - Plaasaanval slagoffers
21:13
AfriForum
Рет қаралды 425 М.
It May Be Hard to Believe, but People Actually Live in These Houses #2
27:04
The Fancy Banana
Рет қаралды 2,9 МЛН
Nataniël - 10 Sept 2018
21:04
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 152 М.
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
The Ship that Makes Aircraft Carriers Look Simple
19:28
Not What You Think
Рет қаралды 524 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 1,9 МЛН