Woensdag, 26 Junie 2024. Mig 31 skiet Reaper drone af?

  Рет қаралды 8,832

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 46
@simonsparks5738
@simonsparks5738 3 ай бұрын
Baie dankie Generaal , ons moet aanhou mekaar motiveer. Groete uit 'n baie koue Tarkastad vanaand.
@allanthomson4639
@allanthomson4639 3 ай бұрын
dankie
@martinbadenhorst5632
@martinbadenhorst5632 3 ай бұрын
Wynand jy is n man wat die waarheid praat. Ek stem 100% saam want ons kyk heelwaarskynlik dieselfde nuus vanaf verskei bronne. Ons weet ms kan jy glad nie meer glo nie. Dit het n vol dag se werk nou geword en moet n mens die kontakte he en die regte kanale kyk om agter die waarheid te kom. Dankie vir jou werk en dat jy dit so mooi oordra. Dis al wat tel - die waarheid!
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 3 ай бұрын
Dankie Wynand vir jou ogende boodskap en inligting van wereld gebeurtenise , baie waardeer !! .... sien en hoor nie meer ou Rob McGimsey se videos nie , waar is die man deesdae ?
@annemarieburger4527
@annemarieburger4527 3 ай бұрын
Môre alle SBB lede. Genl. Wynand dankie vir die vroeg opstaan vir n heerlike praatjie en bewusmaking. Geseënde dag.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 3 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en al ons SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Woensdag vir julle.
@beaver2237
@beaver2237 3 ай бұрын
Good morning Sir
@JulioRossouw-eg6jl
@JulioRossouw-eg6jl 3 ай бұрын
Die wat voorberei sal n makliker pad stap...
@RitaHunter-ru1vs
@RitaHunter-ru1vs 3 ай бұрын
Good morning 🌞 thanks again for keeping us updated. It's interesting very scary times. I am happy Assange has been released he has been treated very badly. I just don't know about our situation in south Africa the ship seems very very shaky. Enjoy your day everyone.
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
Weereens uitstekende wenke!
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 3 ай бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende dag ❤
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
Generaal ek saluut u . Baie dankie vir alles wat u doen.weet dis nie altyd maklik nie .sterkte.
@yellowtapemeasure3741
@yellowtapemeasure3741 3 ай бұрын
Op watter golflengte (kHz) saai Radio Roepsein uit? Dit sal baie gerieflik wees as hierdie informasie op the SBB webblad verskyn.
@chrisbogaards4684
@chrisbogaards4684 3 ай бұрын
Kan die Radio stasie net per internet kry. Saai nie uit op fm nie.
@yellowtapemeasure3741
@yellowtapemeasure3741 3 ай бұрын
@@chrisbogaards4684 Ja, ek kry dit ook op Internet, maar ek het gehoor dat SBB 'n AM sender het / gaan gebruik. FM se seinsterkte is bietjie te pieperig, en het n netwerk herhalers nodig om landwyd uit te saai. AM het net een groot sender nodig. Ek het nou spesifiek 'n AM ontvanger by Temu gekoop om dit op te vang, en ek wil dit graag uittoets 😃
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
Elke dag maak 'n bietjie vordering ten opsigte van voorbereiding!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 3 ай бұрын
Dankie Wynand.
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 3 ай бұрын
Goeie more almal. Seën in JESUS CHRISTUS NAAM vir julle almal! Amen!!!
@GraemeRiggien
@GraemeRiggien 3 ай бұрын
Morning ,profound words,Carry on with your responsibilities ,enjoy your life but keep in mind your preparations for unplanned issues🎉
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 3 ай бұрын
Dankie Wynand
@eunidapieters9331
@eunidapieters9331 3 ай бұрын
Thanks! Wynand, dankie ALTYD!
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 3 ай бұрын
Dankie Wynand, lekker en geseënde dag.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 3 ай бұрын
Dankie Genl. Dankie vir al die bemoedeging en moeite.
@amandastander.7635
@amandastander.7635 3 ай бұрын
🙏🙏💞💞🙏🙏
@rodtennant7603
@rodtennant7603 3 ай бұрын
✌️Net Voorentoe!
@gerritdevilliers5445
@gerritdevilliers5445 3 ай бұрын
Dankie wynand
@janconradie8828
@janconradie8828 3 ай бұрын
dankie Generaal
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 3 ай бұрын
Môre,Gnl. Wil net graag baie dankie sê vd boodskap. ❤🤠
@grantwise8466
@grantwise8466 3 ай бұрын
Dankie Generaal
@koosweistra2696
@koosweistra2696 3 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@HansCoche
@HansCoche 3 ай бұрын
Dit is tyd dat Rusland na Kiev kyk. Die hoofstad het tot nou toe nie die Russiese mag gevoel nie. Amerika het in twee naande 3 x "drones" verloor, 4 in in n jaar. Dit het hulle $120 miljoen gekos tot nou.
@michaellawson6533
@michaellawson6533 3 ай бұрын
Hoe kan die Amerikanse militer staat maak op die besluite van n mediese ongeskikte president?
@charmainebester5819
@charmainebester5819 3 ай бұрын
More Wynand
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 3 ай бұрын
Dagsê Genl. En lede .Ek hou diekant maar die grondpad is sleg en ons land het geen minister in n stoel maar die regering loop goed sê die draadloos gister. Die vraag is dan , het die land ministers nodig .
@esmebuitendag7131
@esmebuitendag7131 3 ай бұрын
Baie dankie vir die waardevolle inligting. Ons kan net dankbaar wees vir President Putin se leierskap... Hierdie nagmerrie word net erger. Baie dankie, Generaal
@wow.sailor.
@wow.sailor. 3 ай бұрын
SALUUT,
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 3 ай бұрын
Môre almal
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 3 ай бұрын
More Wynand....ek sien die H - Mannetjie loop weer rond met jou naam op Fb
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 3 ай бұрын
Die drone is deur emf af gebring. Basies die drone se elektroniese stelsel gekook.
@ianmiles2505
@ianmiles2505 3 ай бұрын
Die klank is baie sleg. Did klink as of jy in a blik sit.
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН
How Strong is Tin Foil? 💪
00:26
Preston
Рет қаралды 150 МЛН
Which One Is The Best - From Small To Giant #katebrush #shorts
00:17
Kim Jong un drives Putin during state visit to North Korea
1:39
The Times and The Sunday Times
Рет қаралды 6 МЛН
Rafah ambush keeps pressing the battle in southern Gaza, with Jon Elmer
17:54
The Electronic Intifada
Рет қаралды 50 М.
Crime and Punishment | Tommy Robinson | EP 476
1:38:55
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,8 МЛН
Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 24 Junie 2024
23:06
Eric Weinstein - Are We On The Brink Of A Revolution? (4K)
3:29:15
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
إخفاء الطعام سرًا تحت الطاولة للتناول لاحقًا 😏🍽️
00:28
حرف إبداعية للمنزل في 5 دقائق
Рет қаралды 50 МЛН