Spesiale webtuiste aankondiging www.suidlandbb.co.za (Lees ook die "Description" hieronder)

  Рет қаралды 8,488

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

SBB webtuiste : www.suidlandbb.co.za is gereed vir aansluitings, subskripsie-betalings en baie inligting.
GOEIE NUUS: Suidland Burgerlike Beskerming NPC se webblad is oop!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede.
Sodra jy aangesluit het en jou lidmaatskapnommer ontvang het, kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling.
Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie.
Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal. Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dus indien jy verkies om elke maand op die 5de jou bydra te maak, moet jy op die 5de jou aansluiting deurvoer en betaling aktiveer. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
SBB maak nie gebruik van debietorders nie: Op die wyse bly jy in beheer van jou bankbesonderhede.
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan! www.suidlandbb.co.za
1. KONTAKBESONDERHEDE:
Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
BELANGRIKE KENNISGEWING:
Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan.
SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08.
2. SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING in 'n neutedop: 27 April 2023 - • Donderdag, 27 April 20...
Vir meer inligting oor die werking van SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING, kyk gerus na die volgende uitsendings:
9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022... ...
11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202... ...
8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20... ...
9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2... ...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...
3. SBB BYBEL PROJEK:
“Met die Bybel in die een hand, en 'n roer in die ander.” Op soortgelyke beginsel as wat sakbybeltjies destyds aan troepe verskaf is, wil SBB graag 5000 sakbybeltjies laat druk om gratis aan SBB-lede te verskaf vir gebruik in die Dan-tyd.

Пікірлер
Maandag, 18 November 2024.  "Screw it, Lets do it!"
10:55
Wynand du Toit
Рет қаралды 9 М.
What If There Were No Whites In South Africa? - Ferial Haffajee
5:32
GIBS Business School
Рет қаралды 296 М.
1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9 🙈⚽️
00:46
Celine Dept
Рет қаралды 105 МЛН
Человек паук уже не тот
00:32
Miracle
Рет қаралды 4,4 МЛН
Donderdag, 29 Junie 2023.  The Ghosts of the Anglo-Boer war.
14:59
Wynand du Toit
Рет қаралды 8 М.
Theo van Gogh over de islam, Fortuyn, integratie (2002)
25:20
Mr77Kurt
Рет қаралды 1,2 МЛН
Hoe dichtbij is vrede in Oekraïne?
12:45
NOS op 3
Рет қаралды 192 М.
Woensdag, 19 April 2023.  Amerika klap die sweep by G7
12:00
Wynand du Toit
Рет қаралды 9 М.
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
Selfbevrediging was my toevlug
22:36
Die Getuienis
Рет қаралды 56 М.
Woensdag, 9 Augustus 2023.  Taxi geweld in Kaapstad waarsku ons
15:52
Activate Autophagy For A Long Life But Don't Do THIS
28:22
Dr. Sten Ekberg
Рет қаралды 1,5 МЛН
Қайсар қыз. Телехикая. 10-бөлім
26:08
没有一个挑战成功的 #路飞#海贼王
0:13
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 5 МЛН