Jennifer Zamudio - Opsoek Na Jou (Official Video)

  Рет қаралды 160,124

Jennifer Zamudio

Jennifer Zamudio

Күн бұрын

DOWNLOAD / STREAM ► orcd.co/dielew...
DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ► orcd.co/jennif...
Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die 'Vrouekeur Tydskrif' bestempel as die 'Vrou met In 2022', word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.
CD / MERCH:
jenniferzamudi...
jenniferzamudi...
VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
ONLINE jenniferzamudi...
INSTAGRAM / zamudio_jennifer
FACEBOOK / jenniferzamudiosa
TIKTOK bit.ly/3znsKKq
KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
083 514 8554
info@jenniferzamudio.co.za
P&C: 2011 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music
COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from KZbin).
#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #opsoeknajou

Пікірлер: 35
@JoyceEls
@JoyceEls 10 күн бұрын
Jeniffer jy het die mooiste stem..Ek is mal oor jou musiek❤
@ceciliavanderwalt9712
@ceciliavanderwalt9712 4 жыл бұрын
Jy mag maar Jeniffer. Die mooiste stem
@outlawshedcreations5303
@outlawshedcreations5303 3 жыл бұрын
Mooi-mooi, nou is ek verlief op iemand wat ek nog moet soek 😄
@pietervanwyk4304
@pietervanwyk4304 3 жыл бұрын
Dit is nou wragtig pragtig
@ANT-cn5fl
@ANT-cn5fl 4 жыл бұрын
Pragtig verby!
@salomesalome9467
@salomesalome9467 2 жыл бұрын
Mal oor die liedjie.😘🤗
@mwiid6673
@mwiid6673 2 жыл бұрын
Die vrou se stem is exquisite!!!👌🏻👌🏻
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 4 жыл бұрын
Dis pragtig
@hubertgerrits5042
@hubertgerrits5042 2 жыл бұрын
Prachtig liedje ,en een fijne stem om naar te luisteren 🤗👍
@florisslabber1758
@florisslabber1758 3 жыл бұрын
Die meisiekind kan sing!!!!!
@michaelharvey2576
@michaelharvey2576 3 жыл бұрын
WOW FINOMINAAL ONGELOOFLIK FANTASIES BAIE BAIE MOOIER AS MOOI.SUPER.💕💓❤😗💓💕❤😉😄😃💓💕❤🤗😚😙😘😗😍💕💓❤💓💕
@ericarandall3828
@ericarandall3828 3 жыл бұрын
Jys super amazing beautifull en x mal oor jou musiek.
@daniejansevanvuuren843
@daniejansevanvuuren843 3 жыл бұрын
Die mooiste lied, en al jou ander is mooi koop al jou cd sover. Die mooiste stem👌👌
@gertvandermerwe6323
@gertvandermerwe6323 3 жыл бұрын
Jy die beste ek is mal oor jou musiek
@corneliamichau117
@corneliamichau117 3 жыл бұрын
Ahhh Jennifer jy is gorgeous.
@irmavandenberg381
@irmavandenberg381 6 ай бұрын
Ai Ek is maaaal oor jou liediejies. Irma.❤❤❤❤❤❤
@degankemp4817
@degankemp4817 4 жыл бұрын
Love dit!
@mathildamulder3689
@mathildamulder3689 3 жыл бұрын
Jy sing pragtig baie dankie vir jou musiek
@wolvennest64
@wolvennest64 3 ай бұрын
Gevonden 😊😊❤
@DouwleenVanZyl-nf3by
@DouwleenVanZyl-nf3by 9 ай бұрын
Ek mal oor haar musiek
@aletnunezludick741
@aletnunezludick741 2 жыл бұрын
👌♥️🌹mooi!!! Mooiste 💕🎸💃
@steffilehmann2432
@steffilehmann2432 Жыл бұрын
This is really perfect Song my dear Jennifer 🤗😍💜❤
@annettebotha7602
@annettebotha7602 Жыл бұрын
Wow ! Baie mooi
@NicolaasalbertusHattingh
@NicolaasalbertusHattingh 9 ай бұрын
Vpragtige vrou een mooi stem jy mag maar
@meisiegrobler319
@meisiegrobler319 3 жыл бұрын
Pragtig
@darrellebonthuys3074
@darrellebonthuys3074 3 жыл бұрын
Pragtig, kan ure na jou sang luister. Maar my gunsteling is nog ""hart en siel"
@jekpas428
@jekpas428 6 ай бұрын
HORAS Itu Jennifer
@geocav9708
@geocav9708 Жыл бұрын
Awesome track Jennifer ❤️❤️❤️
@andreverster9417
@andreverster9417 Жыл бұрын
Op soek na jou..me also..lady.
@janetslabbert8063
@janetslabbert8063 Жыл бұрын
Ek is mal.oor al jou liedjies jy mag maar sing elke lied n spesiale betekenis
@JessicaNell-tt6bw
@JessicaNell-tt6bw Жыл бұрын
😁🤩🤩❤❤❤❤❤❤
@lihlenkosilihlenkosi2680
@lihlenkosilihlenkosi2680 8 ай бұрын
Have seen this but love ittt
@daniejansevanvuuren843
@daniejansevanvuuren843 3 жыл бұрын
🎶🎶🎶🎶🎶🎶👍👍👍👍
@nuryatienung9146
@nuryatienung9146 2 жыл бұрын
👍❤🌹
@JoyceEls
@JoyceEls 5 күн бұрын
Jy is soos kookwater
Jennifer Zamudio -  Bietjie Bietjie (Official Video)
3:21
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 137 М.
Jennifer Zamudio - Dalk (Official Video)
4:06
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 405 М.
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39
Kluster Duo #настольныеигры #boardgames #игры #games #настолки #настольные_игры
00:47
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Кушать Хочу
Рет қаралды 4,2 МЛН
规则,在门里生存,出来~死亡
00:33
落魄的王子
Рет қаралды 31 МЛН
Opsoek Na Jou
3:39
Jennifer Zamudio - Topic
Рет қаралды 55 М.
Jennifer Zamudio - Hartswater (Official Lyric Video)
3:42
Next Music Distribution
Рет қаралды 3,3 М.
Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Official Video)
4:05
Joe Foster
Рет қаралды 4,6 МЛН
As Ek Huil
3:38
Jennifer Zamudio - Topic
Рет қаралды 183 М.
Wynand Strydom, Chereé - Elandsbaai
4:13
ChereeVEVO
Рет қаралды 618 М.
Ek Wil Jou Wys
3:37
Jennifer Zamudio - Topic
Рет қаралды 15 М.
JENNIFER ZAMUDIO "Hart en Siel" (Amptelike Musiekvideo)
4:11
Jennifer Zamudio
Рет қаралды 739 М.
Jennifer Zamudio & Henri Alant - Daar's 'n Rede (Official Audio)
3:53
Next Music Distribution
Рет қаралды 101 М.
Mom had to stand up for the whole family!❤️😍😁
00:39