30 Hettie Britz I will pour pure water onto you and scrub you clean-Afrikaans

  Рет қаралды 17,017

eTestimonyLibrary

eTestimonyLibrary

Күн бұрын

Пікірлер: 13
@pienozzie
@pienozzie 13 жыл бұрын
Amazing Child of the LORD! You are an inspiration. Jy het my geleer om genade te kies sodat ek genade kan he en die vrydheid te beleef wat net die Gees van die Here kan gee!
@planetearth9055
@planetearth9055 10 жыл бұрын
Hettie is 'n baie mooi vrou en duidelik hoogs intelligent. Ek stem nie saam met haar godsdienstige verduideliking nie, maar respekteer dit. Ek hoop sy doen baie goed in die langer termyn, en beleef 'n spirituele verdieping en verrykenis. Wens haar alles van die beste toe.
@planetearth9055
@planetearth9055 10 жыл бұрын
Korrigeer myself, ek bedoel verryking, nie verrykenis nie. My Afrikaans begin ly omdat ek dit amper nooit meer praat nie :)
@nervotica7991
@nervotica7991 5 жыл бұрын
My liewe Volkie - The Message is nie die Skrif nie, dis nie eens NABY Skrif nie! Word WAKKER!!!!!!!
@SmittieHP
@SmittieHP 14 жыл бұрын
@CarenHarmon Wie dink jy is jy om so van 'n kind van die Here en van God te praat!!! Ek dank die Here vir vroue van God soos Hettie Britz wat vir ons Suid Afrikaners kan wys wat dit is om 'n ware kind van God te wees!
@MrJohnnyDestiny
@MrJohnnyDestiny 11 жыл бұрын
Wat n pragtige en op dieselfde tyd skokkende getuienis. Ek wil graag as ek mag deur die Here Jesus se genade bylas. Ons as mense moet RERRIG begin die Here se bloed oor ons begin pleit, deur hardop te bid en te manifisteer (ons hande te gebruik). Deur te bid.. "Ek pleit die bloed van Jesus Christus die seun van God oor en om myself, my familie en selfs om eindom en voertuie." Dit is n belofte dat die Here Jesus se bloed ons sal beskerm, roep dit hardop uit in benoudheid. Mag die Here julle seen.
@MrJohnnyDestiny
@MrJohnnyDestiny 11 жыл бұрын
Ons moet ook die wapenrusting van die Here begin aantrek. Efesiers 6: 10 ~ 18 Vra dat die Here Jesus die egtheid van die boodskap aan jou sal openbaar, sodat die Here Jesus se Gees jou sal ly in alle egtheid en waarheid. Nogmaals dankie vir die pragtige boodskap.
@tharinavisser8993
@tharinavisser8993 Жыл бұрын
Sjoe
Dagbreek: Ouerskap - Dissipline met verskillende kinders
3:38
GIANT Gummy Worm #shorts
0:42
Mr DegrEE
Рет қаралды 152 МЛН
#behindthescenes @CrissaJackson
0:11
Happy Kelli
Рет қаралды 27 МЛН
I Sent a Subscriber to Disneyland
0:27
MrBeast
Рет қаралды 104 МЛН
Ouerskap 1/2 Verskillende ouerskapstyle met Hettie Brittz.
25:50
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 2,7 М.
31 Louis Britz  The road to healing after armed robbery-Afrikaans
8:38
eTestimonyLibrary
Рет қаралды 10 М.
45 Vita Dei Woordskool: Valse bekerings
26:38
Riekert Botha
Рет қаралды 22 М.
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,6 МЛН
Testimony / HETTIE BRITTZ
3:38
100huntley
Рет қаралды 3 М.
Think Fast, Talk Smart: Communication Techniques
58:20
Stanford Graduate School of Business
Рет қаралды 44 МЛН
Preventing Alzheimer's - Barbara O'Neill
46:02
Sandpoint SDA
Рет қаралды 88 М.
GIANT Gummy Worm #shorts
0:42
Mr DegrEE
Рет қаралды 152 МЛН