38 Reasons I Support Israel (for now)

  Рет қаралды 68,201

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

8 ай бұрын

I detest war and I pray for both nations but for now, here are my 38 reasons why I support Israel.

Пікірлер: 559
@dawnoliver2015
@dawnoliver2015 8 ай бұрын
Steve please do this in English as well so we can spread far and wide. Really appreciate it. AND a written, printable list please❤❤
@esthersnyman1238
@esthersnyman1238 8 ай бұрын
Dankie Steve... jy is n helder stem in n woeste donkerheid. Dankie vir jou nugtere sienswyse. Ek kan hoor jy lees en luister wyd. Seënwense Esther Snyman
@gamingwiththedemonslayer
@gamingwiththedemonslayer 5 ай бұрын
Hy is self donker.
@ursulamunnik-se4ej
@ursulamunnik-se4ej 8 ай бұрын
Thanks Steve, well said. God bless you, 🙏 for the peace of Jerusalem
@AlettaMostert
@AlettaMostert 8 ай бұрын
Dankie Steve jy praat reguit en waar. n Volbloed Afrikanerseun. Trots op jou.
@wilnadewet3155
@wilnadewet3155 8 ай бұрын
Vandag haal ek weereens my "denkbeeldige" hoed vir jou af!!! - ek dra nie n hoed nie, maar sou ek, het ek dit gedoen. Ek stem met elke punt saam. Ek as Christen, bid vir Israel. Christus sal Sý dienaars eerste ontmoet. Daarom se ek vaarwel vir die siek planeet wat God met sóveel sorg en liefde aanmekaar gesit het, en die mens Hom teleurgestel het deur dit te vervuil met al hul dinge van satan. Dankie Steve, SA het nodig om die te hoor, ek stuur dit ook aan my ousus wat bevoorreg was om te kon immigreer vir hul veiligheid. Ek laat dit daar en ondersteun jou standpunt 100%
@JanCalitz
@JanCalitz 8 ай бұрын
Ek stem volkome saam met jou Steve! Soort soek soort!
@user-of5rq2lq2n
@user-of5rq2lq2n 8 ай бұрын
Hartlike en geseende goeie more Steve, enige een wat se hulle glo in God onse Vader, in Jesus onse verlosser en saligmaker, en in die Heilige Gees, MOET Israel ondersteun, dit is in ooreenstemming met God se woord, vir ons engels sprekende vriende, " You cannot say you are a Christian if you do not side with Israel, Gods word is clear!"
@sharonallen7139
@sharonallen7139 8 ай бұрын
Wow what an insightful post Steve. You've come a long way since our college days. How the world has changed and we with it. May the Lord bless you and give you peace. 😊
@loudrejoubert4245
@loudrejoubert4245 8 ай бұрын
Ek was n Kibbutz vrywilliger in 2001, het lief geraak vd Jode, hul land en kultuur..Ek staan vir Israel.. Jy is spot on met jou feite, Steve.. My hart bloei vd onskuldige Palestynse kinders, maar my lojaliteit lê by Israel.. Bid dat Jesus verheerlik sal word en dat elke knie voor Hom sal buig.
@gesinavanzyl8030
@gesinavanzyl8030 8 ай бұрын
Spoton (so akkuraat!!😁) Steve! Moet nooit jou stem vir ons volk verloor nie💫
@susanbancroft1575
@susanbancroft1575 8 ай бұрын
Wat sal ons doen sonder jou Steve ❤ dankie vir jou stem
@marieroos7659
@marieroos7659 8 ай бұрын
Dankie Steve dat jy di "Guts" het om op te staan vir ons...en Israel..
@sharniotto2438
@sharniotto2438 8 ай бұрын
Dankie Steve, jy is n stem vir al ons Afrikaners wat Glo in die waarheid.😊
@crystal-vu2rg
@crystal-vu2rg 8 ай бұрын
Ons moet saam die mekaar staan!
@susanbester3681
@susanbester3681 8 ай бұрын
Verseker ja en laat hom nie stuit vir die waarheid nie
@__By_grace_only_
@__By_grace_only_ 8 ай бұрын
Next level Steve. Daars min van jou soort. Love jou BOLDNESS BRO!!!!!! JOU STEM, STEEDS UNIEK. N HALFUUR TERUG V IEMAND GESÊ AS JY OP N VERHOOG LOOP KANSELLEER JY ANDER SANGERS. JYT N PRESENCE EN N VOICE LIKE A VOICE. mag God jou beskerm, jou grondgebied vergroot en dankie dat jy opstaan vir mense wat gaan lê het. Blessings en favour bro.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 8 ай бұрын
Baie dankie Steve!! Ek staan ook met Israel!! Dankie vir jou video. Voorspoed vanaf Limpopo 🤗
@zeldagallo5542
@zeldagallo5542 8 ай бұрын
100% met jou Steve!!❤
@petidebeer6097
@petidebeer6097 8 ай бұрын
Aan God al die ere! Dankie Steve dat jy 'n instrument in die Vader se hand is wat die waarheid ontbloot en onverskroke jou stem verhef teen die bose. Jou insig en wysheid is waarlik 'n seën van die Here. Ons bid die seën van die Here oor jou, ons land en Israel.
@ColleenM041
@ColleenM041 8 ай бұрын
Wens ek was so glad met die bek. Dankie Steve dat jy al die waarhede uitsaai.
@user-ps9kz7bg4y
@user-ps9kz7bg4y 8 ай бұрын
Te glad, jammer.
@hendrickswart4122
@hendrickswart4122 3 ай бұрын
Wanneer suur druiwe soos aambeie smaak.... 😂
@tridsonline
@tridsonline 8 ай бұрын
👍🏻 Well said! Some excellent points .. just sad that it can only be shared with fellow South Africans. Any chance of adding English subtitles, in order to reach a wider audience? Google captions just can't keep up!
@bpf3895
@bpf3895 8 ай бұрын
Spot on Steve👍God bless. Israel is forever🇮🇱 May God save South Africa 🇿🇦 🛐
@lettiecoetsee
@lettiecoetsee 8 ай бұрын
Dankie Steve!! Ons stem 100% saam met jou! So jammer ons regering het die pad byster geraak! Dankie dat jy so prontuit die waarheid spreek!
@CarolFortune-qn4uq
@CarolFortune-qn4uq 8 ай бұрын
We keep on praying for our leaders and our land, South Africa...
@africainternationalministi8175
@africainternationalministi8175 8 ай бұрын
It is important to note everything you have mentioned. Thank you, Steve.
@estellepruis7748
@estellepruis7748 8 ай бұрын
Ai Steve, jy het maar net 'n manier om die waarheid te praat. Ek het hierdie gisteraand geluister en weer vanoggend, en ek daag enige iemand uit om met jou hier te verskil. Die waarheid is die waarheid, en elke punt wat jy hier maak stem ek 100% mee saam. Dit maak mens ook hartseer want ons volk is op 'n baie slinkser manier aangeval, en soos jy sê wat kan ons ons kinders belowe. Niks. Ons hou vas aan ons God en dit is hoe ons oorleef. 10 uit 10 of sal ek sê 38 uit 38
@annatjiepeschel5228
@annatjiepeschel5228 8 ай бұрын
Ons staa' by Israel en sal bly bid vir hul beskerming🇮🇱🇮🇱 🙏🇮🇱🙏🇮🇱🇮🇱 ons stem 100% saam met jou Steve ❗❗
@margieeloff4046
@margieeloff4046 8 ай бұрын
Wow Steve, goeie klomp punte, ek stem. Volgens die woord, ons staan agter Israel.
@juliemayes8309
@juliemayes8309 8 ай бұрын
Jou slim kind! Dis hoekom ek so lief is vir jou❤niemand se dít soos JY nie❤❤❤❤
@andreacatzel8259
@andreacatzel8259 8 ай бұрын
Thank you, Steve! The truth! 👏
@GreatSwordFightingforYis-dg2xj
@GreatSwordFightingforYis-dg2xj 8 ай бұрын
Steve, dankie ek stem saam op elke punt wat jy genoem het. Jy het dit puik uitgelê in 39 punte. Ek is so bly ten minste 1 mens in SA sien dit soos ek dit sien. Dankie. Kari van Pretoria.
@paulkruger2636
@paulkruger2636 8 ай бұрын
Ek ondersteun Israel 100% Dankie Steve jy bly n Hero, Steve vir President van S.A
@lizethvandermerwe6743
@lizethvandermerwe6743 8 ай бұрын
Dankie Steve. Ek staan saam met jou agter Israel.
@ernacasteller306
@ernacasteller306 8 ай бұрын
BRAVO, STEVE, 100% REG!!! TROTS AFRIKAANS - NET 'N ADRIKANER IN MURG-EN-BEEN KAN DIT SÓ GOED UITDRUK!!! DANKIES BAIE!!!👏👏👏 ⚔️🛡📖❤️‍🔥🕊
@melissaswart6801
@melissaswart6801 8 ай бұрын
Ek stem saam...AMEN!!!!Goed gesê!!!!Waarheid is Waarheid....Ons bid vir Israel en Christene!!!!!
@barryhay2024
@barryhay2024 8 ай бұрын
God bless you for telling the truth and God bless Israel too....🙏🙏🙏🇮🇱
@lynetteventer3029
@lynetteventer3029 8 ай бұрын
God Is Still With Israel It's His Land
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 8 ай бұрын
Solank 🌞🌜 daar is; so sal Isreal daar wees en so staan dit in GOD Se WOORD.. AMEN ✝️🛐
@Midnight-Cry777
@Midnight-Cry777 8 ай бұрын
@@roeteroestof3896 Amen - Jeremiah 31 : 35 - 36 🇮🇱
@Jedida221
@Jedida221 8 ай бұрын
👏 uitstekend. So opsomming het ek nog nie van te vore gehoor nie, maar dit klink beter in Afrikaans - Steve se Afrikaans...
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 8 ай бұрын
Dankie Steve ek stem honderd persent saam met jou. Dit gaan verder uitkring wat ons nie besef
@lynettebatchelor2507
@lynettebatchelor2507 8 ай бұрын
Wel gese Steve jy bly n yster en is nie bang om jou uit te spreek oor reg en verkeerd. Daarby nog intelegent ook nie strooi praters soos meeste SA nie en wereld nie. Ek staan by Israel hulle BLY God se uitverkore volk. Jesus is n Jood. Mag die God van Israel hulle bewaar en ook ons klein groepie hier in SA.
@marciapeggyvanwyk3780
@marciapeggyvanwyk3780 8 ай бұрын
God bless you Steve🎉❤
@natashastergianos177
@natashastergianos177 8 ай бұрын
Well said, I've never been a Steve fan, but today I'm saying Steve for president!! 100% agree with you, nobody has said it better than you just did! Bravo 👏 👏
@hanlisteenkamp1437
@hanlisteenkamp1437 8 ай бұрын
Jy vat dit perfek saam! Dankie Steve! Nou kan ek jóu 38/39 redes aanstuur aan die verwarde!
@Charlenedefin
@Charlenedefin 8 ай бұрын
❤Hello Steve Goed gese soos altyd vol wysheid. Amen vir die insetting. 😊 seeninge vir jou en jou gesin
@ritaduplessis8228
@ritaduplessis8228 8 ай бұрын
Steve baie dankie. Ek stem so saam met jou.
@annettetheunissen6055
@annettetheunissen6055 8 ай бұрын
Dankie Steve jy praat die waarheid,my voor ouers was ook Jode.Ons moenie ophou bid vir die Vrede in Israel nie.
@lindamostert6265
@lindamostert6265 8 ай бұрын
Dankie Steve jou punte spot on stem 100% saam en eindelik soveel meer Kan gese word. Ek staan vir Israel. En bid vir alle mense en dis hartseer😢🙏
@timjacobs7104
@timjacobs7104 8 ай бұрын
Baie dankie . Mag die Here jou seen en famielie en friende
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 8 ай бұрын
Well done steve . So ken ek jou. Dankie dat jy PRAAT
@juanitaschoeman9573
@juanitaschoeman9573 8 ай бұрын
Steve jou manier van praat bind my en verwonder my. Jou kennis Is soos n vars briesie by die see. Ek stem 100% saam met jou oor al die waarhede wat jy genoem het.
@desirevanwyk8705
@desirevanwyk8705 8 ай бұрын
Diep nagevors en goed weergegee
@favormine
@favormine 8 ай бұрын
Dankie Steve dat jy dit in woorde sit:)
@lorainekeulder4583
@lorainekeulder4583 8 ай бұрын
Elke woord is waar, dankie Steve
@Cat-me3cs
@Cat-me3cs 8 ай бұрын
Thank you, God bless you 🙏💕💕💕
@terrencehanafey5614
@terrencehanafey5614 3 ай бұрын
Go'd bless Israel and all of you who love God's people keep shining Steve ,your friend Pastor Terrence Hanafey Daily Bread Ministries KZN Pennington 😮
@lynnramreddi3244
@lynnramreddi3244 8 ай бұрын
I pray for the peace of Jerusalem and the protection of Israel in Jesus name. God’s word says I bless those who bless Israel. Those that are supporting barbarism because that’s what hamas is are really mislead by propaganda. May protection be upon all the innocents on both sides and may the evil be uprooted from that area 👏🏼
@catrien9824
@catrien9824 8 ай бұрын
Dankie Steve! In n wêreld waar daar soveel misleiding is - ook onder sg Christene, (tot my skaamte)- is jou woorde n ligstraal. Ek kan dalk nog punt 39 byvoeg: ons weet hoe hierdie Satansmag teen Israel uiteindelik gaan eindig, want die Woord van God spel dit duidelik uit. " All Israel will be saved!! 🙌💜🙏
@lillianvandenberg3698
@lillianvandenberg3698 8 ай бұрын
Dit was 'n mondvol Steve! maar beslis steek daar waarhede in. Dankie vir die inligting.
@magdamatthysen1802
@magdamatthysen1802 8 ай бұрын
Dankie Steve jou shares is 80% op in my boek van "famous people "😂❤
@altiefourie
@altiefourie 8 ай бұрын
Jy het net n manier om als wat in my kop draai maar nie woorde kry om uit te kom nie, in woorde af te rammel soos ek laerskool gediggies opgesê het! En dit met wysheid en waarheid! Well said Steve!
@inaviljoen1062
@inaviljoen1062 8 ай бұрын
Ek kon dit nie beter opsom nie, Steve! ❤
@adavanzyl160
@adavanzyl160 8 ай бұрын
Drie hoeras vur die Boer!!??
@williepretorius6277
@williepretorius6277 8 ай бұрын
Dankie Steve. Ek het nie eers die helfte geweet nie. Dit is verskriklik intressant. Hou asb vol om jou inligting en kennis met ons te deel. Ek is seker die vyand sien dit ook.
@aliciaerusan7579
@aliciaerusan7579 8 ай бұрын
Hi steve..i am south african indian christian. My bible clear..i pray to the same God as isreal does..i stand with isreal..
@bernardharmse-kaalvoetdominee
@bernardharmse-kaalvoetdominee 8 ай бұрын
Die waarheid..Steve..Bless jou...ek staan saam met jou...en jou punte is die reine waarheid.
@hubertdixon6584
@hubertdixon6584 8 ай бұрын
Steve you are spot on. Thank God for a South African who thinks straight.
@mariskapieterse6352
@mariskapieterse6352 8 ай бұрын
Elke keer wat jy jou mond oop maak is ek opnuut verras met jou slim kop en wyse woorde😂❤ . Dankie dat jy nie bang is om reguit te praat nie. Dit wat is sê is 100% en ek wil die persoon sien wat jou hierop verkeerd kan bewys. Mag God ons en Israel genading wees. Seën
@peetventer4367
@peetventer4367 8 ай бұрын
ek sal graag wil vra dat Steve kyk met sy kennis en invloed om die totale gesprek in zulu en xhosa te doen en ook uit te stuur woord vir woord as ins hierdie insig en dedagtes te kan oordra daagliks as daar nodig is om n onderwerp uit te lig suid afrika se blankes moet die twee tale met n spoed aanleer dit sal soveel propleme uitskakel. glo my hierdie boodskap in n swart taal sal een mssiewe verskil maak dit is die mense wat dit so engelig moet hoor groete en dankie vir die suiwer afrikaans en ook die suiwer waarheid. mooi bly
@sharoncloete4060
@sharoncloete4060 8 ай бұрын
Dankie Steve! Jy is 100% korrek! Die wereld kan gerus n les of tien by Israel 🇮🇱 gaan leer!
@japkru
@japkru 8 ай бұрын
Steve, ek dink hierdie is die begin van die bloedige stryd tussen goed en kwaad wêreldwyd! Mag ons Vader ons genadig wees 🙏🙏
@antoinettegrimsell7342
@antoinettegrimsell7342 8 ай бұрын
Dankie Steve,Israel vir altyd en ewig.soveel feite in gemeen met Israel.dankie vir jou dat jy altyd n ding op sy naam noem sonder skroom.die Here seen ,behoed en bewaar jou en gesin.
@leswalter7555
@leswalter7555 8 ай бұрын
Iets se vir my ek moet die volgende byvoeg Die God wat ek aanbid is die skepper van die heelal en alles wat daarin is. Die God van Abraham Izak en Jakob Die God van Israel. Die God van my bybel. Daar is geen ander nie. In my bybel staan dat die wat Israel seen sal geseen word en die wat israel verdoem sal verdoem word So Passop wie jy ondersteun.
@user-fl5di9yt3y
@user-fl5di9yt3y 8 ай бұрын
Dankie Steve
@barendvanzyl5731
@barendvanzyl5731 8 ай бұрын
Steve jou yster
@jeanmeyer5900
@jeanmeyer5900 8 ай бұрын
Dankie Steve! Stem 100% met jou saam. Jy is so in die kol!
@sybilsadie620
@sybilsadie620 8 ай бұрын
As jy teen Israel is is God teen jou.
@veneciasingh9494
@veneciasingh9494 8 ай бұрын
Thank you Steve you are absolutely right in what you say. I love Israel I feel they have a right to defend themselves. I pray for Israel
@betsiecooper8444
@betsiecooper8444 12 күн бұрын
Ek stem.Jy praat altyd die waarheid.Trots op jou.Jy is n man duisend.Mag Jesus jou nog lank vir ons spaar. Amen!!
@Midnight-Cry777
@Midnight-Cry777 8 ай бұрын
Jews do not occupy the land of Israel, they own the land by Covenant..Genesis 15 : 18. Dankie Steve dat jy opstaan vir Israel!
@annetjiestevens705
@annetjiestevens705 8 ай бұрын
Interessant, dankie Steve. Net jammer jy gaan so vinnig. Dit kry nie kans om mooi in te sink nie. 😊
@leonabadenhorst9214
@leonabadenhorst9214 8 ай бұрын
Amen. En die grootste rede is vir my dat hulle God se gekose volk is. Die res is ek met jou!
@wernervanrooyen7866
@wernervanrooyen7866 8 ай бұрын
God bless Israel!!!
@hildastrydom6847
@hildastrydom6847 8 ай бұрын
Jy is so reg en ons kan net biddende bly vir ons eie Land, wat ten gronde gaan a.g.v. Selfverryking, korrubsie, bedrog en Wanbestuur.😢
@lynnesmith3153
@lynnesmith3153 8 ай бұрын
Yes common sense for once.Thank you for voicing your well received opinion .Didn't realize how I missed the sound of "pronk" Afrikaans..Lekka !
@user-gn8vw1xs7s
@user-gn8vw1xs7s 8 ай бұрын
Dankie Steve 100%waarheid God seen en vir Israel Suid Afrika benodig mense soos j man
@lehanalessing7855
@lehanalessing7855 8 ай бұрын
DANKIE! BRILJANT opgesom👏🏼👏🏼 Las gerus by: Gen12:3 I will bless those who bless you and I will curse those who curse you. God se eie woorde aan Sy volk. So ek sal nie een van die laasgenoemde wil wees nie
@richandnadesbentley1682
@richandnadesbentley1682 8 ай бұрын
On a personal note, (having been a good friend years ago, when you were a staunch atheist) it's so nice to hear you speaking for and loving God and Jesus!
@antonfbeukes2010
@antonfbeukes2010 8 ай бұрын
Donner! Was nooit 'n fan nie, maar nog nooit so baie waarhede in 10min gehoor nie, en so opgevoed in 10 min. Baie Dankie 👏👏👏
@petrosmit8633
@petrosmit8633 8 ай бұрын
Dankie Steve. So mooi saamgevat. Jinne, jy praat vinnig! Ek moes meer as een keer luister om alles in te neem. Jy moet vir die Here dankie sê vir jou intelligensie. Dis merkwaardig.
@Homoprimatesapiens
@Homoprimatesapiens 8 ай бұрын
Steve Hoffmeyer jy is 'n yster. Jy verwoord my gevoelens oor hierdie saak presies korrek. Dankie dat jy die roepende stem in die woestyn van leuens en wan opvattings is. Ek hoop ons opposiste wat ons in die grond wil trap oor die apartheid wat 30 jaar gelede ten einde geloop het verstaan genoeg Afrikaans om te kan snap wat jy so duidelik uit gespel het. Waarheid is altyd die mooiste musiek. Miskien kan die bdskp in liriek vorm geskryf word om dit terug na die Rooikappie brigade te sing. Terwyl hulle so graag liedjies wil sing.
@ArannaFourie
@ArannaFourie 8 ай бұрын
Steve dankie dat jy altyd eerlik is
@rozchisnall1627
@rozchisnall1627 8 ай бұрын
Thank you Steve. Wish the "leaders" in their "wisdom" would wake up.
@lindareeves551
@lindareeves551 8 ай бұрын
Thank you for speaking up❤
@believe7088
@believe7088 8 ай бұрын
Dankie Steve. Ek het al baie podcasts gekyk en jy het dit 100% opgesom. Jammer jyt nie engelse onderskrif bygesit nie. Dankie
@marlenejordaan8250
@marlenejordaan8250 8 ай бұрын
HALLELUYAH ❤
@christameyer4069
@christameyer4069 8 ай бұрын
Uitstekend! Dankie Steve! Diè wat dit nie kan insien nie is oorgegee aan 'n verwerplike verstand wat die goddelose verkies bo die waarheid. Ons staan vir die Waarheid en verbly ons in Geregtigheid!
@waynetheart907
@waynetheart907 8 ай бұрын
Mooi Steve praat die waarheid.👍🙏
@charlesscrooby6798
@charlesscrooby6798 8 ай бұрын
Hi Steve so n bek kort botter ,stem 100% met wat jy se, Geseende dag vir julle en dankie vir al die mooi musiek
@hanstroskie4555
@hanstroskie4555 8 ай бұрын
Baie dankie, so waar, dit is nou n lelekke wereld ons on in lewe, Blessings
@NicolasbassonThiart
@NicolasbassonThiart 8 ай бұрын
Dit is n Leier vir sy mense en vir ander lande se mense ook baie respek vir jou vandag gekry mag Onse Vader vir Israel red dankie Steve
@rockyderidder3211
@rockyderidder3211 5 ай бұрын
Steve...jy bly n genie...ek weet dat jou kennis en navorsing gegrond is op die waarheid alleen...!!!
@margaretschooling4255
@margaretschooling4255 8 ай бұрын
I'm glad that you like any sane person can so eloquently speak out the truth. No-one in their right mind can think that Hamas is right. Call them what they are EVIL
@jennystrimling1358
@jennystrimling1358 8 ай бұрын
Excellent breakdown of events, appreciate it. Thank you!
@FranciscoLagorce-uu8ss
@FranciscoLagorce-uu8ss 8 ай бұрын
Exactly Steve!!!
@user-fv3cw3vy5l
@user-fv3cw3vy5l 8 ай бұрын
Someone who had the Cutts to speak the thruth
@xankru5270
@xankru5270 8 ай бұрын
Absoluut Steve. Absoluut. Alles wat ek glo dit ook.
@dalenegroenewald5853
@dalenegroenewald5853 8 ай бұрын
Steve, lekker om n slag n REGTE MAN te hoor en nie die ou SNOWFLAKES nie!!!! Respek vir jou!!!!❤
Dis Donderdag, 18 Julie, nuwe lied, Trump, Gayton en Volkslied
5:49
“Romy-lee is die Onsie van ons verhouding" Steve Hofmeyr
4:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 21 М.
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 5 МЛН
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 34 МЛН
Steve's Monday Chats - 10 June 2024
8:23
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat of 1 April (Afrikaans)
10:19
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Steve's Monday Chat 24 June 2024
10:24
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Romy - Steve Hofmeyr feat. Rocco de Villiers
3:51
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 527 М.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 141 М.
GET THE FACTS #ISRAEL #PALESTINE #GAZA #WAR #HAMAS
22:47
Hillel Fuld
Рет қаралды 367 М.
#UIM #Facebook live 12 March about Devon Hofmeyr and the old video making the rounds... AGAIN
51:34
Steve Hofmeyr | Taking the Red Pill
27:10
South Africa Insight
Рет қаралды 10 М.
Әбдіжаппар Әлқожа - Ұмыт деме
3:58
Әбдіжаппар Әлқожа
Рет қаралды 625 М.
Iliyas Kabdyray ft. Amre - Армандадым
2:41
Amre Official
Рет қаралды 1,3 МЛН
Munisa Rizayeva - Aka makasi (Official Music Video)
6:18
Munisa Rizayeva
Рет қаралды 5 МЛН
Alisher Konysbaev - Suie ala ma? | Official Music Video
2:24
Alisher Konysbaev
Рет қаралды 777 М.
지민 (Jimin) 'Who' Official MV
3:28
HYBE LABELS
Рет қаралды 15 МЛН