Dis Donderdag, 18 Julie, nuwe lied, Trump, Gayton en Volkslied

  Рет қаралды 26,193

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Dis Donderdag 18 Julie. 'n Nuwe lied om aan jou te bring? Wie weet?
Die baas van Trump se veiligheiddienste is ....Joe Biden. Dit laat 'n paar vrae opduik. Ek gesels oor my gunsteling Griekse sangers, oor die Weskaap vloede, ek wil iets sê oor Gayton McKenzie want hy praat al hoe meer my taal. En dan: hoe om die volkslied deur jou gat te trek.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 64
@andreheystek2059
@andreheystek2059 2 ай бұрын
Hou aan met alles wat jy doen steve jy is die beste
@nicocarstens2578
@nicocarstens2578 2 ай бұрын
STEVE JY DOEN GOED KEEP UP THE GOOD WORK
@johnnydouglas7252
@johnnydouglas7252 2 ай бұрын
Net so lief vir daai Griekse sangers.
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 2 ай бұрын
Steve vir president ❤. Sy lied Pampoen, was my trou liedjie gewees. Jare later, en ek en manlief dans nog steeds in mekaar se arms op dié lied❤
@rose-marieackerman8351
@rose-marieackerman8351 2 ай бұрын
Wees gegroet Steve. Ek geniet jou praatjie want ons voel dieselfde oor die dinge wat jy sê. Jy is al baie jare my hero, om nie eers te praat oor daardie pragtige rasperstem van jou nie. Geseënde dae vir jou, tot Maandag.
@njala3038
@njala3038 2 ай бұрын
Morning Steve, i used to work with you in broadcasting. I hope you're well old beam. You look well, nice surprise to see you. I'll subscribe. ✌️. Take care.
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 2 ай бұрын
More Steve, God Seën. Geniet die res van jou week.
@annelizebritnor6715
@annelizebritnor6715 2 ай бұрын
More more Steve Hofmeyr ❤Ja ons hoop maar Gayton doen die Job ..Ian Cameron is my Man oh man hy het die Shahan Ramkissoon se ore aangesit 😂🙌en Trump ons moet God dank vif hom wat nog leef Mooi dag en naweek vir jou en Gesin met Liefde wat jy vir die Afrikaner en Ons Volk doen ❤❤❤
@phillipinavorster5574
@phillipinavorster5574 2 ай бұрын
Jy is my volksman lief jou 100❤
@annelizebritnor6715
@annelizebritnor6715 2 ай бұрын
@@phillipinavorster5574 Nee nog nie 💛💙💛
@tolategan6475
@tolategan6475 2 ай бұрын
Hallo Steve.mooi man😊..jy bly maar net ons ysterman..bang vir niks en niemand..Great Man.😂
@bradleysparg69
@bradleysparg69 2 ай бұрын
Thanks again Steve .... very very topical and interesting .....Ek en jy Praat die Selfde Taal , oor alles ek dink ..... hou so aan asseblief.... Dankie
@wendyvanblerk815
@wendyvanblerk815 2 ай бұрын
Oh Steve baby...my hero! I'm not a born South African....but this is MY country! Kap hom flou boetie! Keep on preaching the truth!!
@andreheystek2059
@andreheystek2059 2 ай бұрын
As jul nie iets goed van steve kan se ni bly dan eerder stil....Steve jy is die beste
@groenbelinda1
@groenbelinda1 2 ай бұрын
More Steve. Dankie vir net so voor ONS naweek. Geniet Jou Show's en reis veilig. ❤❤
@duanejacobs1392
@duanejacobs1392 2 ай бұрын
Truer words were never spoken. 👍🙏
@PierreVisage
@PierreVisage 2 ай бұрын
Hi Steve. Ek werk saam met jou broer. En dankie vir my vrou se boek wat jy geteken het. Ons LIEF JOU BAIE. Hou die blink kant BO❤❤❤❤❤
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
@@PierreVisage Steve het nie n blink kant nie. Ha ha
@anitazondagh923
@anitazondagh923 2 ай бұрын
Dankie Steve. Wyse woorde.
@wernerrautenbach2598
@wernerrautenbach2598 2 ай бұрын
Lieflik love you praatjies
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 2 ай бұрын
Another great sum-up! thnx Steve
@rafntumble
@rafntumble 2 ай бұрын
Dankie vir hierdie talks. Ek geniet dit baie om te hoor daar is meer van ons wat dieselfde dink as ek. Pragtige hemp wat jy aan het vandag.
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 2 ай бұрын
Staan saam met jou Steve
@kobusswart8841
@kobusswart8841 2 ай бұрын
My hell , 😂 oom Steve!!!!!!😅 lewe oom nog
@joeymatthysen5105
@joeymatthysen5105 2 ай бұрын
Steve ons hart se pumt🥰
@martinbisschoff988
@martinbisschoff988 2 ай бұрын
Beskonke? 😆😅😄Met ander woorde.....so "warm soos "n Leeu drol?" 🤣
@GehrdaOlivier
@GehrdaOlivier 2 ай бұрын
Hi Steve my nooit baie aan jou gesteur ni Behalwe Agter elke man Toe ontmoet ons weer op jou gesprekke groep en nou laaik ek jou oor 'n 100!
@lenielouw2677
@lenielouw2677 2 ай бұрын
Jou lekker gesels maak my dag ..so op die man af ..ons hoop rerig vir verandering ..seker nie gou nie ..maar sal kom❣️❣️ mooi dag
@nickvd374
@nickvd374 2 ай бұрын
My friend the wind was sy beste lied ooit. Steve maak n nuwe song met my friend the wind sal dit graag wil hoor.
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 2 ай бұрын
10 uit 10
@deonschwab3456
@deonschwab3456 2 ай бұрын
Hi Steve nog geen antwoord gekry nie. Hoekom wil jy my nie aanneem nie wil so baie graag jou toerusting rond dra. Asb nou oorweeg dit tog maar. Mooi dag vir jou
@hugoviljoen8492
@hugoviljoen8492 2 ай бұрын
Hi Steve jy spot on.
@planetearth9055
@planetearth9055 2 ай бұрын
Steve moes ‘n country sanger in Amerika in sy vorige lewe gewees het. As hy vandag ‘n Amerikaner was, was hy wêreldberoemd. Kom bly hier Steve, jy hoort hier.
@IlsaTheLion
@IlsaTheLion 2 ай бұрын
Jy het darem nie jou dae in drama skool gemors nie. Jou timing is perfek.
@JohandiVanDerLinde
@JohandiVanDerLinde 2 ай бұрын
Het dit geniet. Juhandi
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 2 ай бұрын
Pragtig Steve . Hoe lank gaan jy nog die oproep van ons behoudendes om die politiek te betree systap ????
@saamstaan6540
@saamstaan6540 2 ай бұрын
Ou ghries😂😂
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 2 ай бұрын
Thanks Steve!
@magdaeckhardt
@magdaeckhardt 2 ай бұрын
Hallo Steve. Hulle wil mos die stem deur hulle gatte trek. Ek dink Zirk Berg het die regte song. Gelukkig is die song se naam. hulle moet die stem met hom vervang🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
STEVE SE NEUS IS ROOI 😂
@hendriksmit2069
@hendriksmit2069 2 ай бұрын
Noudat Ian Cameron voorsitter van die portfolio komitee vir polisie is, kan ou Bheki Cele sy sterre dank hy is nie meer die minister nie. In vergaderings sou Ian hom kon aangespreek het, en Cele sou homself ordentlik moes gedra het. Die wiel het bietjie gedraai né.
@atvanzyl6510
@atvanzyl6510 2 ай бұрын
Ek geniet jou praatjies maar onthou net niemand gaan dood in ongure weer nie.
@sandraopperman500
@sandraopperman500 2 ай бұрын
Geseende dag vir almal.
@FlorenceThokoMahlangu
@FlorenceThokoMahlangu 2 ай бұрын
Halala 😅
@dewetmaartens359
@dewetmaartens359 2 ай бұрын
U se beste liedjies sal U skryf wanne die Toyota Kommandoes die veld ry.
@ockertvanschalkwyk4705
@ockertvanschalkwyk4705 2 ай бұрын
Watter lied van Demis Roussos verwys jy na Steve?
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 2 ай бұрын
My friend the wind was Demis Roussos se song sover ek kan onthou
@criaan
@criaan 2 ай бұрын
Maak drank jou so vals? Waddef.k het sy gedrink - dubbel gins met toilet duck mix???
@wilmahurn
@wilmahurn 2 ай бұрын
Ai sal jou weer moet gaan soek op fb, die scammers vat oral oor, dis hoekom ek die groep op fb gelos het
@catherinagoodal5695
@catherinagoodal5695 2 ай бұрын
I like Trump,
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
HERE MAAR DIE LAAITIE SE GESIG RAAK NOU BOUVALLIG
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 2 ай бұрын
Skaam jou. Sies.
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
@@Adri-oj3yt HOEKOM NIE JOU MAN VIR PRESIDENT NIE ? GAAN HOM SÈ. STEVE SE WANGE . EISH !
@gerhardscholtz3824
@gerhardscholtz3824 2 ай бұрын
​@@valsables5299....tsek!! As jy niks goeds van ander kan sê nie bly stil en hoekom jou dwaasheid begin met HERE? vertel baie van jou as persoon
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
@@gerhardscholtz3824 OU GROTE ! IS JY NIE N HEER NIE ? HOE TELEURSTELLEND ! JY GETROUD MET N VROU ? OF MET DAAI LAAITIE ?
@aviatixmodels589
@aviatixmodels589 2 ай бұрын
Steve se gesig is darem nog nie so bouvallig soos jou karakter nie 🖕
@rynoagenbach4728
@rynoagenbach4728 2 ай бұрын
Jou fkn COOOL VARK, JOU BESTE song oooooit was HAND UPON MY SHOULDER
Steve's Monday Chat, 14 October 2024
10:20
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 10 М.
Steve Hofmeyr GELOFTEREDE 16 Desember 2023
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 61 М.
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 29 МЛН
My Daughter's Dumplings Are Filled With Coins #funny #cute #comedy
00:18
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 29 МЛН
Watermelon magic box! #shorts by Leisi Crazy
00:20
Leisi Crazy
Рет қаралды 114 МЛН
버블티로 부자 구별하는법4
00:11
진영민yeongmin
Рет қаралды 17 МЛН
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Oxford Mathematician DESTROYS Atheism In Less Than 15 Minutes (BRILLIANT!)
15:43
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Steve's Monday Video 29 July
8:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat, 23 September 2024
10:30
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat, 2 September 2024
10:55
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve's Monday Chat 8 July 2024
7:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 25 М.
Gesperk met Steve Hofmeyr na sy omstrede konsert in George
6:05
Group Editors
Рет қаралды 6 М.
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
小路飞嫁祸姐姐搞破坏 #路飞#海贼王
00:45
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 29 МЛН