Рет қаралды 3,820
Al ooit gewonder hoe om self ’n haarserpie te gebruik om jou eie haarstyl op te kikker? Loer na ons video waar ons vir jou stap-vir-stap wys hoe om sewe oulike style te kry
Besoek www.rooirose.co.za/ vir meer inligting en nog lekker wenke