Baardberaad 133 - Bly of gly?

  Рет қаралды 950

Boermedia

Boermedia

17 күн бұрын

Bly of Gly? Ek en Johan gesels bietjie politiek en oor of daar n toekoms vir ons jeug hier is.

Пікірлер: 11
@pietervantonder5449
@pietervantonder5449 15 күн бұрын
As ek so na julle 2 luister maak julle my weer trots daarop om Boer te wees. Sout van die aarde mense. Baie dankie.
@hannesstrydom9678
@hannesstrydom9678 15 күн бұрын
Groete van New Zealand
@theadebeerthecosmicdragonf6090
@theadebeerthecosmicdragonf6090 14 күн бұрын
baie dankie Alwyn en Johan ! dit was 'n lekker positiewe gesprek. en daai vidoe , dit is baie snaaks maar so die waarheid haha🤣
@DieDagbreker
@DieDagbreker 14 күн бұрын
Kunsmatige Inseminasie!! Ek het nou hardop gelag. Gaan daardie een onthou.
@gertstrydom8890
@gertstrydom8890 14 күн бұрын
In die dae van my Basiese Opleiding daar op "Smits Drift" het koperaal Barnard met ons,..Vuur en Beweging geoefen, deur so n plaat Doringbosse ,....my maat,...wat n gedoente...!!.., die samajoor moes ons met tokkeltoue en n Samil daar kom uitruk,..n doringbos is nie n doringboom nie !!
@angelikaesterhuizen1691
@angelikaesterhuizen1691 15 күн бұрын
💜
@SuddenStorm982
@SuddenStorm982 15 күн бұрын
Ou Piet KopKramp 😅
@wernerdutoit9591
@wernerdutoit9591 14 күн бұрын
Julle weet die DA gaan die Boer Volk nog erger vervolg as die ANC ne?
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 14 күн бұрын
Haak en steek regering weet nie hul sal so besig met mekaar wees, dat niks verder gebeur
@johanvandersandt8904
@johanvandersandt8904 4 күн бұрын
Ek sal jou presies se hoekom ek nie vir die FF+ gestem het nie: -Die slag van Centurion. -Die Afrikaner akkord wat hulle nie bevorder en nagejaag het nie. -Groblerdal toe hulle nie die boere ondersteun het nie. -Die algehele direksie van die party -Daar is niemand wat my belange bevorder nie. Hulle is almal ou manne en ek as 37 jarige Boere man sien nie verteenwoordigheid onder hulle nie. Toe ek dit op hulle KZbin kanaal post toe verwyder hulle my komment. Lyk my ek het toe die regte besluit gemaak. O ja...en hulle het die Noord Kaap uitverkoop vir Oranje. Niemand is gunsies gedoen nie.
@jeanduplessis1780
@jeanduplessis1780 12 күн бұрын
Jong mense soek n droom. N ideaal. Iets om te bou hier. Gee hulle dit en baie sal bly. Die boere kon in die Kaap gebly het. Moet nooit daai vuur van iets groter in jou siel onderskat nie.
Baardberaad 135  - Doringbos of brandende bos
51:10
Boermedia
Рет қаралды 664
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 12 МЛН
1❤️
00:17
Nonomen ノノメン
Рет қаралды 11 МЛН
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 29 МЛН
Vetkoekpaleis Deel 2, poppie kry stilstuipe
12:40
SABC
Рет қаралды 53 М.
Vetkoekpaleis reeks 2, Die toeriste-inval
12:56
SABC
Рет қаралды 62 М.
Dawie gesels met Facebook vriende 1
4:40
Trompie en die Boksombende
Рет қаралды 7 М.
"Bruin mense in hierdie land is ’n politieke speelbal."
27:22
LitNetKanaal
Рет қаралды 28 М.
Vetkoekpaleis Deel 2, Poppie is op pad
12:17
SABC
Рет қаралды 18 М.
Common dreams you should NEVER ignore when you wake up
33:49
Rabbi Simon Jacobson at Meaningful Life Center
Рет қаралды 1,2 МЛН
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
Vampire Girls FIGHT Over Boy 😈
0:32
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 12 МЛН
5 маусым соңғы эфир!
2:27:27
QosLike / ҚосЛайк / Косылайық
Рет қаралды 539 М.
Did you believe it was real? #tiktok
0:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 25 МЛН
Когда все обошлось 😮‍💨 | Королева Двора
0:16
Аминка Витаминка
Рет қаралды 4,7 МЛН