Рет қаралды 6,407
Netwerk24 Video
Dr. Magteld Smith van die Universiteit van die Vrystaat vertel hoe sy in die Sewe Damme-bewaararea oorval en met 'n mes gesteek is toe sy daar gaan stap het.