Dewald Wasserfall - Ek en Jy Liriekvideo

  Рет қаралды 480,006

Dewald Wasserfall

Dewald Wasserfall

Күн бұрын

#EkenJy
Woorde en Musiek : Johan Vorster en Christoph Kotzé
Vanaf die album "#EkEnJy"
EK EN JY!
(Johan Vorster / Christoph Kotzé)
Ek voorspel
Verspreide donderbuie oor jou hart en vel
Dis hier waar ek besef jy is dalk meer
Dalk meer as net my beste pel
Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel?
Want ek soek meer
Die liefde en die blydskap en die bitter seer
En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer
Net soos die eerste keer
Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur
Is dit te vroeg om te sê ek is lief vir jou?
Is dit te veel om te vra dat jy van my hou?
Ek is gebore net vir jou
En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel
Dit is 'n wilsbesluit, ek sê dit met gevoel
Ek is gebore net vir jou
Ek verstaan
Alles wat jy sê al bly jou lippe stil
En jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil
Solank jy weet ek wil
Dis distinktief, en dit maak die verskil
Sal jy my ken met die ligte uit?
My binne hou as die koue byt?
En my kan troos met die warm van jou lyf?

Пікірлер: 49
@salomienbetten178
@salomienbetten178 2 ай бұрын
Sing Dewald .. sing net asseblief.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 2 жыл бұрын
Hallo Dewald, love jou songs, lees ook n boek v jou, jy is nou my youtube vriend, koester jou songs in my hart👌🙌✝️
@samanthavanloggerenberg8036
@samanthavanloggerenberg8036 3 жыл бұрын
My vriend is gister dood en die was haar favourite💔😭
@DewaldWasserfall
@DewaldWasserfall 3 жыл бұрын
Ek is vreeslik jammer om dit te hoor ! Baie sterkte vir jou xx
@samanthavanloggerenberg8036
@samanthavanloggerenberg8036 3 жыл бұрын
@@DewaldWasserfall dankie asb moenie ophou sing nie
@ben-raybotha2492
@ben-raybotha2492 3 жыл бұрын
Nice song ☺☺☺
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
Dewald wasserman ,ek is gebore net vir jou,pragtige woorde ,dankie
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Ons het almal nou liefde nodig in die moeilike tye. Mooi liedjie, baie spesiaal vir n man aan sy vrou, sterkte met jou sangloopbaan, mooi loop
@JcBrits-pv5zo
@JcBrits-pv5zo 10 ай бұрын
try to listen to this song whaiel it rans and u wassieng dishes
@gwendolineswanepoel4318
@gwendolineswanepoel4318 2 жыл бұрын
❤️🌷
@jelles.5706
@jelles.5706 6 жыл бұрын
Goed liedje!! Ik hoop dat je dit snapt haha. Vanuit Nederland!!
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 6 жыл бұрын
Die verskil tussen "Goed liedje" en goeie liedjie is nie soo groot nie... Ek glo dit verstaan iedereen 😂
@christinejameson650
@christinejameson650 8 жыл бұрын
Dit is a goeie liedjie met betekenis vol woorde. Goeie werk!
@meganvanderwesthuizen3330
@meganvanderwesthuizen3330 4 жыл бұрын
Love jou lietjies💖
@leandrivanderwesthuizen9618
@leandrivanderwesthuizen9618 8 жыл бұрын
As 'n liedjie jou gevoelens PERFEK beskryf!!!! Love dit!
@weirdo2151
@weirdo2151 4 жыл бұрын
Selle
@priscillavanwyk6111
@priscillavanwyk6111 5 жыл бұрын
Dewald Wasserfall-pragtige liedjie geseend is jy
@elizebotha2420
@elizebotha2420 5 жыл бұрын
WOW! Mal oor die liedjie!!! 😍😍😍❤️❤️❤️
@rianacoetzee7058
@rianacoetzee7058 6 жыл бұрын
Dit is n ongelooflike liedjie
@anewerner9378
@anewerner9378 6 жыл бұрын
wow daar is ni woorde ni dit is soo mooi
@lechevisagie2470
@lechevisagie2470 9 жыл бұрын
love Dewald Wasserfall's songs 🎶
@engeladewaal4543
@engeladewaal4543 7 ай бұрын
❤❤❤❤❤
@namiwami420
@namiwami420 4 жыл бұрын
I predict Scattered thunderstorms over your heart and skin This is where I realize you may be more Maybe more than just my best friend How long do I have to wait before I call you? Because I'm looking for more The love and the joy and the heartache And day by day you kiss just like the first time Just like the first time The words have long been here against my heart's door Is it too early to say I love you? Is it too much to ask that you love me? I was born just for you And here's where I say how I feel about you It is a will decision, I say it with feeling. I was born just for you I understand Everything you say though your lips remain silent . And you don't have to fear, as long as you know I want to As long as you know I want to It's distinctive, and it makes all the difference Will you know me with the lights out? Hold me inside when the cold bites? And can comfort me with the warmth of your body?
@jancovanderwesthuizen8070
@jancovanderwesthuizen8070 6 жыл бұрын
Drie dae. Jy moet drie dae wag voor jy haar bel, dis die reël.
@DewaldWasserfall
@DewaldWasserfall 6 жыл бұрын
Janco van der Westhuizen Dankie man 😂😂😂😂 Beste ding wat ek vandag gelees het
@MerciaMA
@MerciaMA 9 жыл бұрын
Lief die song Dewald!! (Y) Mwaah!
@miguelcolon4319
@miguelcolon4319 4 жыл бұрын
1quiero very silla de rindas
@heink07
@heink07 8 жыл бұрын
Awesome song!
@lee-annswanepoel1264
@lee-annswanepoel1264 8 жыл бұрын
dewald dit is baie mooi
@charletcrouwcamp5931
@charletcrouwcamp5931 2 жыл бұрын
ja, neee, kom aan moet dit nie sies maak nie ggg
@ilizkeopperman7920
@ilizkeopperman7920 8 жыл бұрын
Absoluut mal oor die song!♡♡
@sunevandermerwe1695
@sunevandermerwe1695 7 жыл бұрын
baie mooi
@Jacolize_
@Jacolize_ 3 жыл бұрын
🌸🌸🌸
@kiennieoosthuizen28
@kiennieoosthuizen28 6 жыл бұрын
Mooi song ware woorde
@dillanbezuidenhout3580
@dillanbezuidenhout3580 8 жыл бұрын
mooi nice
@dorettehanekom54
@dorettehanekom54 8 жыл бұрын
awesome song.Love dit
@zoeyblunden7171
@zoeyblunden7171 8 жыл бұрын
love song.
@louisesmit9457
@louisesmit9457 8 жыл бұрын
Love die song.....Dewald is my gunsteling sanger
@ignacioperez2033
@ignacioperez2033 8 жыл бұрын
So wonderlik! Waar is dit geskiet?
@zoeyblunden5960
@zoeyblunden5960 8 жыл бұрын
cool song
@adelleboshoff8097
@adelleboshoff8097 7 жыл бұрын
Dis beautiful
@karenp8557
@karenp8557 8 жыл бұрын
stunning!!!
@Joeysrust
@Joeysrust 8 жыл бұрын
Karlien van jaarsveld
@biancavanrooyen8792
@biancavanrooyen8792 4 жыл бұрын
Die is Dewald Wasserfall wat sing🤦🏻‍♀️
@natasjaprinsloo
@natasjaprinsloo 8 жыл бұрын
:)
@TonyTightlips
@TonyTightlips 7 жыл бұрын
@ :51, why did he pronounce "jy" like it was "sy?"
@Julia-pg9tx
@Julia-pg9tx 4 жыл бұрын
Don't think he did, i went to :51 i definitely heard "jy".
@RuanFourie
@RuanFourie 2 жыл бұрын
Appel MAG maar skryf.
Dewald Wasserfall - So sterk soos 'n vrou
4:40
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 258 М.
Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is
3:37
SARIE Magazine
Рет қаралды 6 МЛН
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН
Я сделала самое маленькое в мире мороженое!
00:43
Кушать Хочу
Рет қаралды 4,2 МЛН
Part 5. Roblox trend☠️
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 2,7 МЛН
Riana Nel, Retief Burger - Die Seën
7:22
RianaNel
Рет қаралды 2,4 МЛН
Amsterdam Liriek Video
3:48
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 298 М.
Joe Foster - Vir My Gemaak (Amptelike Musiek Video)
3:37
Joe Foster
Рет қаралды 822 М.
Woorde
3:16
Karlien van Jaarsveld - Topic
Рет қаралды 264 М.
Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied van Die kontrak) - Liriekvideo
2:57
Juan Boucher - Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart
3:27
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 10 МЛН
Brendan Peyper - Stop wag bly nog 'n bietjie
3:51
Brendan Peyper
Рет қаралды 8 МЛН
Leah - Volmaan
3:25
LEAH
Рет қаралды 3 МЛН
Dewald Wasserfall - Vergeet wat jy weet van liefde
3:48
Dewald Wasserfall
Рет қаралды 661 М.
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Good teacher wows kids with practical examples #shorts
00:32
I migliori trucchetti di Fabiosa
Рет қаралды 12 МЛН