Dinsdag, 4 Junie 2024. Beurtkrag en MK geweld

  Рет қаралды 12,207

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 57
@richardlamos1436
@richardlamos1436 4 ай бұрын
Massive water shedding in Gauteng announced next 2 months
@derickl1965
@derickl1965 4 ай бұрын
Ek sê van oggend dankie vir die boere se harde werk om ons aan die lewe te hou en alle behoudende denke mense wat probeer om nog na alle leuns wat so oor die wêreld in ons koppe ingeprop te word, ons nog steeds met sinlikke en goeie inligting te gee, sodat ons darem weet wat aangaan. Net bietjie terug sit en luister, en met dankbaarheid gevul te word, sodat die regte energie uitgestraal word en die mooi gebeurtenisse nou met ons kan gebeur.
@eddiestafford455
@eddiestafford455 4 ай бұрын
More kol Wynand Dit het in Bfn gesneeu verlede nag maar gelukkig maak jy ons harte warm. Mooi dag
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 4 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB kollegas 'n veilige rustige en geseënde Dinsdag vir julle.
@pureblood1516
@pureblood1516 4 ай бұрын
Die tyd van die Doringbos regering is hier 🎉
@richardlamos1436
@richardlamos1436 4 ай бұрын
Yes , the Principles of Sun Tzu are worth studying and customising to one's own situations
@HannaNaude-t6g
@HannaNaude-t6g 4 ай бұрын
Mooiste dag vir almal ek dink ook ons gaan moeilikheid kry
@wilnaerasmus6500
@wilnaerasmus6500 4 ай бұрын
Mooi daggie, die Winter is oor 3 maande verby.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 4 ай бұрын
More Kol Hier kom moeilikheid Kol
@millerwtf
@millerwtf 4 ай бұрын
Wynand , Chris Wyat is in Kaapstad en hy wil vir jou kom kuier maar het gisteraand gesê hy het n boodskap vir jou gestuur maar nog nie antwoord van jou gekry nie- dit sal aangenaam wees om so n gesprek tussen julle twee opgeneem te sien indien jy dit daarna wil uitsaai.
@christieviviers6578
@christieviviers6578 4 ай бұрын
Goeie more almal mooiste dag
@hennietheart8540
@hennietheart8540 4 ай бұрын
Dankie Wynand.
@deondeondeon1
@deondeondeon1 4 ай бұрын
Goeiemôre Generaal
@koosweistra2696
@koosweistra2696 4 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@David750501
@David750501 4 ай бұрын
Ek glo die Russe gebruik EMP(Electro Magnetic Puls) om die Amerikaanse mesiele se trajek te verander.
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 4 ай бұрын
Ek weet van electronic warfare. Dit was toe 2 SU 25 's pret gehad het met USS Donald Cook. Die clip gesien, baie gelike. Probeer kyk, jy sal dit like👍👍
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 4 ай бұрын
Goeie middag Wynand en SBB vriende. Daardie in die swenbad val. Oi!. By ons is dit selfone wat inval.
@GroaningCop
@GroaningCop 4 ай бұрын
More Wynand, net n korreksie, die nuwe president van Mexico, Claudia Sheinbaum, is nie konserwatief nie, maar is progressief n groot demokraat, voor sy in pollitiek ingegaan het was sy n klimaats wetenskaplike.
@LouiseKriel
@LouiseKriel 4 ай бұрын
Soos ek verstaan 'nprogressive liberal Jood wat blykbaar nie interfere met drug cartels nie.
@concernedsa5086
@concernedsa5086 4 ай бұрын
En 'n Jood
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl geseende dag sterkte en wees wakker en veilig Salute 🫡
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Dankie
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Dankie Generaal
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
Kouer hier in Vrystaat as Upt Kol -7 grade
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 4 ай бұрын
More Wynand en alle lede.
@francouisvanwykbreedt5271
@francouisvanwykbreedt5271 4 ай бұрын
Saluut oom Wynand
@JuliusVanRensburg
@JuliusVanRensburg 4 ай бұрын
More Wynand, die Klank is nie reg.
@andreblack8132
@andreblack8132 4 ай бұрын
Wie is nou gepla oor die klank? Dis nie n konsert nie!
@janconradie8828
@janconradie8828 4 ай бұрын
dankie Generaal
@wow.sailor.
@wow.sailor. 4 ай бұрын
SALUUT,
@charmainebester5819
@charmainebester5819 4 ай бұрын
More Wynand
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 4 ай бұрын
Please put the English translation up for us 😊
@HannaNaude-t6g
@HannaNaude-t6g 4 ай бұрын
Môre kan ek n link van die groep kry aan ek wil aansluit
@andreotto6969
@andreotto6969 4 ай бұрын
Scalar electromagnetics.....Fer De Lance: A Briefing on Soviet Scalar Electromagnetic Weapons: T.E. Bearden
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 4 ай бұрын
Premier van Italie wil ook nie betrokke raak nie
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 4 ай бұрын
Môre almal
@deonschoeman395
@deonschoeman395 4 ай бұрын
Dankie Genl
@joelo9546
@joelo9546 4 ай бұрын
Môre Wynand die klank weergalm so effens.
@andreblack8132
@andreblack8132 4 ай бұрын
😂 Dis nie n musiek konsert nie.
@kevinedwards7079
@kevinedwards7079 4 ай бұрын
Seems no one in comments are all followers nice control general no motivate them to unite and actuate a comment rather than a courtesies mode .
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 4 ай бұрын
Jy kort nou net oorfone en n pot koffie dan is jy n special speaker
@lintonburger1159
@lintonburger1159 4 ай бұрын
Wynand jou klank is nie reg nie
@HJVanderMerwe
@HJVanderMerwe 4 ай бұрын
😂😂😂😂
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 4 ай бұрын
🫡
@flatflyeroz
@flatflyeroz 4 ай бұрын
Daar is fout met jou klank
@dawiefourie8766
@dawiefourie8766 4 ай бұрын
Dankie
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 4 ай бұрын
Dankie Wynand
Die vloek van Depressie
26:42
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Running With Bigger And Bigger Lunchlys
00:18
MrBeast
Рет қаралды 124 МЛН
Ozoda - Lada ( Official Music Video 2024 )
06:07
Ozoda
Рет қаралды 20 МЛН
Офицер, я всё объясню
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
Geskei, Werkloos, ... toe kom 'n Barmhartige Samaritaan
27:19
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Jesus kom kuier [2 Junie 2024]
26:21
Ekerk
Рет қаралды 8 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 37 М.
Legacy Conversations - Col Dolf Landman Ep 2 - Veiligheids Tak
2:07:46
Legacy Conversations
Рет қаралды 3 М.
Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart
59:52
Boermedia
Рет қаралды 14 М.
Eric Weinstein - Are We On The Brink Of A Revolution? (4K)
3:29:15
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
Amir Tsarfati: What's Next for Israel?
1:07:51
Behold Israel with Amir Tsarfati
Рет қаралды 526 М.
Britain's role in intelligence and logistical support to Israel, with Matt Kennard
57:59