Donderdag, 4 Julie 2024. MK party wil KZN afstig ...?!

  Рет қаралды 10,203

Wynand du Toit

Wynand du Toit

14 күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 62
@francoisdeklerk1266
@francoisdeklerk1266 12 күн бұрын
Die beste aanhaling wat ek hierdie jaar nog gehoor het: "Om n vyand van Amerika te wees is gevaarlik. Om 'n vriend van Amerika te wees is dodelik."
@GroaningCop
@GroaningCop 12 күн бұрын
En dis Henry Kissinger van alle mense wat dit gese het
@jacobusoberholzer2856
@jacobusoberholzer2856 11 күн бұрын
Die gesprek waar hy dit gese het sal jy op U-tupe kry.
@desmondspamer5097
@desmondspamer5097 11 күн бұрын
Beste en mees akurate opsoming by verse, uitgevoer met miltere pressie en inligting, Zero emosies betrokke net kou harde feite en inligting, laat al die emotionele CLOWNS twee keer dink, Dankie Vir n Militere startegis wat nugyer kan dink, Salueer General!
@annemariesmit6656
@annemariesmit6656 12 күн бұрын
Dit gaan alles oor die see roete om die Kaap.
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q 12 күн бұрын
153: Dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Geniet vandag! Soveel dae soveel dinge! Kyk gerus hoe die wêreld rustiger gaan word, as Prez Trump weer verkies word! Indien nie...gaan die wêreld stuk stuk in duie stort! Die onderwêreld floreer op slaprug 'leiers'
@user-et4eu5fd8l
@user-et4eu5fd8l 12 күн бұрын
Trust NOBODY - trust only your dog
@cornelius7679
@cornelius7679 12 күн бұрын
How can you compare God with a dog... Something wrong with a comment like that ...
@flinfaraday1821
@flinfaraday1821 12 күн бұрын
@@cornelius7679 Come back to planet earth.
@KarolisPutter-ot6ke
@KarolisPutter-ot6ke 12 күн бұрын
Spot on oom
@johannieuwenhuys3989
@johannieuwenhuys3989 12 күн бұрын
Goeie môre aan almal hier op die groep....mag julle n wonderlike dag hê...
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor 11 күн бұрын
Dankie Wynand
@janconradie8828
@janconradie8828 12 күн бұрын
dankie Generaal
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 11 күн бұрын
Baie dankie Genl Wynand , mooi dag vir jou ook . Groete Heidelberg ❤❤❤
@naudecorni
@naudecorni 12 күн бұрын
It was Jacob Zuma who took South Africa into BRICS. It is the DA who are aligned with the Neo colonial USA.
@louishurter4952
@louishurter4952 12 күн бұрын
Goeie more Kol en mede SBB lede mag julle n geseende dag verder he
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 12 күн бұрын
Salute genl danki vir jou boodskap geseende dag vir almal wees veilig en wakker Salute 🫡
@leoniebooysen3845
@leoniebooysen3845 12 күн бұрын
Dit is n goeie ding en mag ons ook die voorreg hé
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 12 күн бұрын
Dankie Wynand, baie interessante en goeie analise vanmôre. Lekker en geseënde dag.
@Mail2elr
@Mail2elr 12 күн бұрын
As hulle dit regkry, kort hulle net 'n toiletsitplek, dan is die transformasie perfek. Sal dit seker die long drop to freeeedom kan noem.
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 12 күн бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende dag ❤
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 12 күн бұрын
Môre Genl en lede staan sterk
@jonathandt5715
@jonathandt5715 12 күн бұрын
Very good analysis
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 12 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en al ons SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Donderdag vir julle.
@grantwise8466
@grantwise8466 12 күн бұрын
Dankie Generaal
@tersiavanaswegen5553
@tersiavanaswegen5553 12 күн бұрын
Good morning, Colonel Wynand. Salute 🙏
@wow.sailor.
@wow.sailor. 12 күн бұрын
SALUUT,
@charmainebester5819
@charmainebester5819 12 күн бұрын
More Wynand
@koosweistra2696
@koosweistra2696 12 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@beaver2237
@beaver2237 12 күн бұрын
GOOD MORNING SIR.
@christineslabbert5955
@christineslabbert5955 12 күн бұрын
More Generaal😊
@DavidHanson-sc7dd
@DavidHanson-sc7dd 11 күн бұрын
I've come in late. I can only agree. There is too much going on the Western Cape. The DA's AGOA relationship worries me and the alleged allegations that Steenhuizen has already made agreements with the US with regard to the minerals in the Western Cape. China is already here. How many Chinese Community Police Forums are already in South Africa. How many Muslims already form part our structural base. What influence do the Americans have in South Africa other than their Embassies? They have already made arrests/Abducted South Africa citizens while criminal investigations were being conducted against them in South Africa. Yes we are for in for interesting times. Americans are not our friends.
@philipcronje8445
@philipcronje8445 12 күн бұрын
Dankie Wynand vir die intresante gesprek.
@jeromeclaassen2133
@jeromeclaassen2133 11 күн бұрын
Kan Kolonel bietjie praat oor die nuwe Amerikaanse biolabs in Suid Afrika asb? Saluut!!
@richardlamos1436
@richardlamos1436 11 күн бұрын
There are a few sleeper cells in Cape Town btw
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 12 күн бұрын
🎉❤🤠
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 11 күн бұрын
Q. Is it the American Empire flying out of Botswana, spraying us with Chem trails?
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 11 күн бұрын
I thought KZN was already Chinesse.
@reneviljoen1448
@reneviljoen1448 11 күн бұрын
🫡
@barryvivier-cw8rn
@barryvivier-cw8rn 11 күн бұрын
Wie is die Generaal wat mense na verwys op die groep..
@JoaGroenewald
@JoaGroenewald 11 күн бұрын
Generaal Wynand du Toit
@gerhardtvanhuyssteen4492
@gerhardtvanhuyssteen4492 12 күн бұрын
Askuus...ons is een van min lande wat al die bronne het om n atoombom te maak
@hanneliesnow7930
@hanneliesnow7930 12 күн бұрын
Gehad, die wat kon bou is of in buiteland of verby afgetree. Almal sonder werk gesit na 1994 en het geskuif na ander opsies toe.
@SIMPLIX8507
@SIMPLIX8507 12 күн бұрын
Goeiemôre, ek begin wonder of 'n potensiële proxy-teater deur die weste in Suider-Afrika voorberei word Mooi Loop
@saamstaan6540
@saamstaan6540 12 күн бұрын
Almal besit reeds genoeg atoom bomme om die wêreld plat te skiet.
@pf1830
@pf1830 12 күн бұрын
'Bronne' is een deel .... Knowhow is die kans ZERO !
@robertvandervelde60
@robertvandervelde60 11 күн бұрын
We were an atomic power nation Pre 94, then the traitor DE Klerk sold us out for 3 pieces of silver, and he had our atomic weapons dismantled.
Afrikaans Nuus | 03 Julie 2024
27:49
SABC Nuus
Рет қаралды 33 М.
New Home Affairs Minister to prioritise work visa processes
12:10
Newzroom Afrika
Рет қаралды 147 М.
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 61 МЛН
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН
Русалка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 5 МЛН
Was ist im Eis versteckt? 🧊 Coole Winter-Gadgets von Amazon
00:37
SMOL German
Рет қаралды 39 МЛН
I Investigated South Africa's Whites-Only Town
23:09
Wide Awake Podcast
Рет қаралды 848 М.
DA says it was oblivious to bigger cabinet
15:08
Newzroom Afrika
Рет қаралды 100 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
#UIM President Neil de Beer answers: What is your opinion on the recent farm attacks and murders?
6:24
Tik het my ingewande opgedroog - Adrian Meyer
13:59
Baasraak TV
Рет қаралды 913 М.
'If we continue like this, we can kiss power goodbye' -Fikile Mbalula
59:55
I eat day and night and lose weight! -4 kg per week! Belly fat melts away!
20:51
The World Is F@cked (Why We Are Staying In South Africa)
16:02
Morning Shot
Рет қаралды 62 М.
Happy 4th of July 😂
00:12
Pink Shirt Girl
Рет қаралды 61 МЛН