Donderdag, 6 Junie 2024. Wêreldoorlog III onafwendbaar

  Рет қаралды 11,613

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Күн бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: www.facebook.c...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 56
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 4 ай бұрын
Goeie môre Wynand, weereens baie dankie vir jou opofferings om die vroeë oggend koue te trotseer en so getrou jou boodskappe vir ons SBB lede en luisteraars deur te gee. Bly warm, bly veilig en bly gesond. Sien uit na vanaand se Bosberaad. Groetnis Trix
@wynandkershoff6250
@wynandkershoff6250 4 ай бұрын
Saluut Genl .Môre op my pad Weskus toe lewer ek SBB plakkers af van dorp tot dorp sover as Swellendam.
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 4 ай бұрын
Mag God se wil geskied!
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 4 ай бұрын
🙏🏻🙏🏻
@janviljoen1954
@janviljoen1954 4 ай бұрын
GOD se Wil sal geskied. Ons kan net bid dat ons waardig geag mag word om gespaar te word en dat SY Wil gou sal geskied.
@stevendreyer6470
@stevendreyer6470 4 ай бұрын
Thank you Gen. and SBB Senior Leaders, very good programme and thank you for the maps and pictures in the presentation, certainly does give perspective. Keep up the good work.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 4 ай бұрын
Salute genl geseende dag vir almal is leke koud hier wees warm en veilig en wakker Salute 🫡
@jankruger631
@jankruger631 4 ай бұрын
Wynand,daar is 'n gesegde wat lui,dat daar eers vrede in die wereld sal wees wanneer die laaste politikus verwurg is met die derms van die laaste predikant
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 4 ай бұрын
Rational & sober analysis as always !!! .... thank you Wynand 🫡
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 4 ай бұрын
Dankie Wynand. Goeie uiteensetting. Lekker en geseënde dag.
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 4 ай бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB kollegas 'n veilige rustige en geseënde Donderdag vir julle
@beatrixsirakis5356
@beatrixsirakis5356 4 ай бұрын
Naand Wynandkershoff Baie baie dankie, dit ons plig as SBB lede om hierdie woord te versprei, en mense bewus te maak van SBB. Baie baie dankie ook vir jou aandeel, reis veilig, pas jouself mooi op. En ek glo jou moeite gaan ook baie vrugte afwerp. Mooi loop my vriend. Groete Trix.
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 4 ай бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!
@wesselbadenhorst3006
@wesselbadenhorst3006 4 ай бұрын
Baie dankie Wynand.
@HansCoche
@HansCoche 4 ай бұрын
Beleggings in SA en olie/diesel/petrol sal gebruik word om die SA regering se opinie en invloed te swaai.
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
More,dankie oom.
@tonygassner5406
@tonygassner5406 4 ай бұрын
Thank you General, "gloomy" it is I believe. Russia has the moral imperative, may justice and righteousness prevail.
@waldosmit4446
@waldosmit4446 4 ай бұрын
Dankie.
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 4 ай бұрын
More almal vanuit 'n lekker nat St Helenabaai
@magdavanrhyn6257
@magdavanrhyn6257 4 ай бұрын
More almal. Mooi dag.
@janconradie8828
@janconradie8828 4 ай бұрын
dankie Generaal
@deondeondeon1
@deondeondeon1 4 ай бұрын
Goeiemôre almal
@leon1enslin956
@leon1enslin956 4 ай бұрын
More more geseëndag. Lekker vars van more.😂😂😁😁😁😶‍🌫️
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 4 ай бұрын
Die jackals is vas aan hul eie sterte vas gemaak,stem tyd veby nou vir rugsteekery,wens almal goed.
@koosweistra2696
@koosweistra2696 4 ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@charmainebester5819
@charmainebester5819 4 ай бұрын
More Wynand
@wow.sailor.
@wow.sailor. 4 ай бұрын
SALUUT,
@esmeoosthuizen1911
@esmeoosthuizen1911 4 ай бұрын
Kan hierdie boodskap aangestuur word selfs na mense wie se oe en ore nog toe is?
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 4 ай бұрын
Ja jy kan
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 4 ай бұрын
English translation please
@calliefer
@calliefer 4 ай бұрын
Andrew this is a predominantly Afrikaans forum.Where did you go to school?😅😅
@carels5158
@carels5158 4 ай бұрын
Broaden your horizons and learn a new language. Alternatively find challenge where you are more comfortable. I'm extremely uncomfortable seeing people who wants to change what is being built.
@chrisswanepoel6935
@chrisswanepoel6935 4 ай бұрын
The person that does the translation is currently away and subtitles will be resumed ASAP. Apologies in the meantime. Thank you for the support. Be blessed
@esmeoosthuizen1911
@esmeoosthuizen1911 4 ай бұрын
Goeiemore almal. Daar is n skakel wat mens kan klik op om te translate na afrikaans. Vrede vir almal. YHWH is met ons!!
@calliefer
@calliefer 4 ай бұрын
Hierdie forum opereer meerendeels in Afrikaans - dit is n feit.Ek is bewus van die onderskrifde in Engels. Ek sou graag wou hê dat jy nie vir my moet besluit wat respekvol is dan aldan nie. Net om op te klaar, ek het nie prober om disrespekvol te wees nie - het net n feit konstateer. Ek dink Wynand is groot genoeg om self te besluit of hy mense wil takel aldan nie. Hiermee sluit ek die kontensie af.0:17 .​@@theodoreroelofsz44
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 4 ай бұрын
Môre almal
@ansiebam2967
@ansiebam2967 4 ай бұрын
😮
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 4 ай бұрын
Ek stem 💯 saam Kon
@hannahunderhay8642
@hannahunderhay8642 3 ай бұрын
Gonnas Kolonel. Dis 6 Junie, nie 6 Mei nie. Alles ok.
@louishurter4952
@louishurter4952 4 ай бұрын
More se Kol en alle SBB lede mag julle n geseende dag he vanmore le ek met griep in die bed
@sanetduplessis7531
@sanetduplessis7531 4 ай бұрын
Goeiemore, het u 2 pakkies , gestuur deur PEP HOME, ontvang? Poppies met orange blanje blou rokkies, met Gelofte kaartjies aangeheg? Ongelukkig nie my naam bygesit...jammer!
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 4 ай бұрын
Ja. Dit was 155 000 man inval. Eerste dag het duitsers 10 000 geallieerdes geblaas.
@RonelBeukes-b8b
@RonelBeukes-b8b 4 ай бұрын
Geld is n lelike euwel!
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 4 ай бұрын
🫡
@grantwise8466
@grantwise8466 4 ай бұрын
Dankie Generaal
The Great Partisan Shift | Robert F. Kennedy Jr. | EP 484
1:34:05
Jordan B Peterson
Рет қаралды 1,2 МЛН
The REAL Problem with Smart Meters
20:05
RECESSIM
Рет қаралды 552 М.
ДЕНЬ УЧИТЕЛЯ В ШКОЛЕ
01:00
SIDELNIKOVVV
Рет қаралды 3,4 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 4,3 МЛН
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 20 МЛН
Hizballah rockets, drones attack key military and intelligence bases, with Jon Elmer
22:58
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 203 М.
Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart
59:52
Boermedia
Рет қаралды 14 М.
Eric Weinstein - Are We On The Brink Of A Revolution? (4K)
3:29:15
Chris Williamson
Рет қаралды 7 МЛН
Rafah ambush keeps pressing the battle in southern Gaza, with Jon Elmer
17:54
The Electronic Intifada
Рет қаралды 50 М.
Noam Chomsky - Why Does the U.S. Support Israel?
7:41
Chomsky's Philosophy
Рет қаралды 6 МЛН
Week 19: Donderdag - 1 Samuel 26-27; Handelinge 5
17:08
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 1,4 М.
Dmitry Orlov: Iran HITS Israel - Russia Decimating Ukraine's Army
55:15