EET Kreef! - BMW (Herleef)

  Рет қаралды 66,218

Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

4 жыл бұрын

Stream die album oral hier : distrokid.com/hyperfollow/eet...
Directed and shot by : Hugo Brand
Recorded and Engineered by Jurgen von Wechmar @ Sunset Recording Studio, Stellenbosch.

Пікірлер: 85
@andrewdicks7815
@andrewdicks7815 2 жыл бұрын
Brilliant - weirdly true to the original and yet your own version - awesome
@the_katman2181
@the_katman2181 2 жыл бұрын
Al die kinders in die comments hier wat geen idee het waar hierdie song vandaan kom nie of wat die betekenis en impak van die Voëlvry beweging - en spesifiek die Eet Kreef! album - was nie. Dit gaan nie oor jou gunsteling kar brand nie, mense. 'n Stukkie advies: Luister en lees bietjie wyer as jou huidige wêreldjie, loer in die geskiedenis in, kyk wat het 30+ jaar terug in die land en in Afrikaanse musiek gebeur, vind die oorspronklike GBB weergawe van hierdie song, sien dit in die konteks van die tyd, luister na die hele album, dink wat dit beteken het vir Afrikaanse rock musiek vandag, wonder of bands soos Die Heuwels Fantasties ooit sou bestaan as so 'n rewolusie nie gebeur het nie, en kom dan terug na hierdie cover toe met bietjie insig en 'n oop kop. Kan ons dalk so maak?
@dieheuwels
@dieheuwels 2 жыл бұрын
Applous
@hantiflynn1689
@hantiflynn1689 2 жыл бұрын
Nee, ons kan nie dalk so maak nie. Hierdie is 'n tipiese Afrikaanse stukkie gemors!!!!!!! Heng, wanneer wil die meeste mense in hierdie land begin verstaan waaroor die lewe gaan en nie aan tonnelvisie ly nie. Kyk na die groter prentjie mense, die "band" is voos, baie groot probleme tussen die ore.....Dis seker hoekom ek nie na Afr musiek luister nie.......gemors!!!!!
@the_katman2181
@the_katman2181 2 жыл бұрын
@@hantiflynn1689 Wat maak jy dan hier? Dis mos dan nie vir jou nie.
@Audi8pOfSouthAfrica
@Audi8pOfSouthAfrica 2 жыл бұрын
Ag shamepies hoor
@forumbollocks4573
@forumbollocks4573 3 жыл бұрын
RIP Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band
@michelletaljaard4912
@michelletaljaard4912 3 жыл бұрын
Die eerste Afrikaanse musiek wat vir my hoendervleis gee.
@jjsmith4975
@jjsmith4975 4 жыл бұрын
Ek hou nie van Afrikaanse musiek nie, maar hierdie is PUIK! Beste wat ek nog gehoor het, love this music !! Hou so aan dis "Awesome"
@the_katman2181
@the_katman2181 2 жыл бұрын
Hierdie song - die original - het sekerlik Piet Pers se beste bassline ooit gehad. So 'n vuil groove.
@jopypers7377
@jopypers7377 Жыл бұрын
Absoluut fantasties!!!!!!❤
@jokerberrz
@jokerberrz Жыл бұрын
Jys ook seker net so fokken dom soos grond om die kak te like.
@braamlourens5102
@braamlourens5102 4 жыл бұрын
musiek van my era en verstandhouding.
@sjljhb
@sjljhb 4 жыл бұрын
Picked up a copy of the CD this weekend. Absolutely brilliant. Superb. 👏🏻🙇🏼‍♂️
@Dosemen
@Dosemen 2 жыл бұрын
Kry i fokken lewe my ou, ek hoop net jy maak i joke oor die cd want anders is jy net fokken depressed
@hantiflynn3595
@hantiflynn3595 2 ай бұрын
Dis nou een song wat my laat le soos ek lag... omw!!!!
@sato4803
@sato4803 4 жыл бұрын
Befok en sadly waar
@Hislodin
@Hislodin 4 жыл бұрын
Julle het guts! Love dit
@lizamiro958
@lizamiro958 4 жыл бұрын
Uiters befok 👌
@babsiep1
@babsiep1 7 ай бұрын
Fantasties! Ek herken van die gesigte in die video, maar nie almal nie...
@jacoparkin1471
@jacoparkin1471 4 жыл бұрын
Excellent!
@stefanmyburgh6188
@stefanmyburgh6188 3 жыл бұрын
Ek ry n bmw en die is bja waar maar n great song
@juliatruter3860
@juliatruter3860 4 жыл бұрын
yesssss - dis fanstasties !!
@jacquesburger4103
@jacquesburger4103 4 жыл бұрын
Ek is soo bly iemand het die song ge cover! En soo goed ook, my fok! My dag is gemaak.
@hans-petersteinbach2864
@hans-petersteinbach2864 4 жыл бұрын
Brilliant
@cvctviljoen
@cvctviljoen 5 ай бұрын
Afrikaanse hensoppers!
@the_katman2181
@the_katman2181 2 жыл бұрын
Great cover. Hierdie was een van die beste songs op Eet Kreef. Wat van 'n cover van Donker Land?
@the_katman2181
@the_katman2181 2 жыл бұрын
Never mind. Ek het nounet daai cover gevind. Moerse cool.
@NicoUngerer
@NicoUngerer 4 жыл бұрын
Bring Kerkorrel terug Ja!!
@gabriecillie6734
@gabriecillie6734 Жыл бұрын
Die gaan nie oor BMW's as sulks nie. Dit gaan oor die establishment en die tipe mense wat die establishment verteenwoordig het. Bless their souls, maar die song beskryf my wyle oupa en ouma nogal goed. #2BMWs #Broederbond #gouehorlosieIshityounot. Hierdie is n uitmuntende cover moet ek sê. Res van die album ook uitstekend. Wel gedaan.
@pamshilyshaly3346
@pamshilyshaly3346 2 жыл бұрын
Ek is lief vir jou!
@jokerberrz
@jokerberrz Жыл бұрын
Klomp kak got weet
@davegmalherbe
@davegmalherbe 4 жыл бұрын
Mal oor dié !
@juligeschke3830
@juligeschke3830 2 жыл бұрын
Die eenigste goeie ding van die song is die guitar other than that will my oore omplof
@henricoboshoff9367
@henricoboshoff9367 6 ай бұрын
Dis ontplof ....spel eers reg dan comment jy🤣🤣
@azawahk
@azawahk 4 жыл бұрын
Ek like die song kwaai!
@Dosemen
@Dosemen 2 жыл бұрын
Jissis god maar jyt n kak smaak as dit by musiek kom jou doos
@TheBoorgatspook
@TheBoorgatspook 4 жыл бұрын
Temple of the Dog, in Afrikaans, of dalk "Honde Hok":) Befok was dit!
@jacquesburger4103
@jacquesburger4103 4 жыл бұрын
My ma sê: Johannes sou trots gewees het op julle. Ironies dat julle lirieke eintlik vandag moes sê - "ek stem vir die ANC, EFF net nie vir die DA nie". Einlik ongelooflik dat die song tydloos is, net die politiek het verander, maar die sentiment bly dieselfde.
@jacquesburger4103
@jacquesburger4103 4 жыл бұрын
@PEW PEW Jammer Mr suur poes.
@the_peanut2761
@the_peanut2761 3 жыл бұрын
Ons BMW
@AWE._.850
@AWE._.850 11 ай бұрын
Your voices are wonderful but the song is just no giving
@playtherapy101
@playtherapy101 6 күн бұрын
Ek sing ek ry ń bom squaf
@dunn2370
@dunn2370 4 жыл бұрын
Julle gaan nog groot dinge bereik met hierdie styl!
@jacovandenheever27
@jacovandenheever27 4 жыл бұрын
Befok. Absoluut befok.
@arnobeukes4735
@arnobeukes4735 29 күн бұрын
Gevaarlik
@vetseun1
@vetseun1 4 жыл бұрын
Lava
@maryther1995
@maryther1995 3 жыл бұрын
😂wtf
@wtolivier3267
@wtolivier3267 2 жыл бұрын
Befok mooi 🤣
@premierhoner614
@premierhoner614 17 күн бұрын
Moan jy of brag jy met jou BMW... 😂😂😂
@dpswiegers2654
@dpswiegers2654 4 жыл бұрын
Wat de fok is die??????
@dieheuwels
@dieheuwels 4 жыл бұрын
musiek?
@johanjansen6303
@johanjansen6303 3 жыл бұрын
*befok
@dpswiegers2654
@dpswiegers2654 3 жыл бұрын
Kan jul nie dalk trug gan Aking toe of iets nie?
@etienneuys583
@etienneuys583 3 жыл бұрын
💩
@larasmith9861
@larasmith9861 2 жыл бұрын
Ek ry n Ranger ons ry n Ranger
@daniecoetzee1962
@daniecoetzee1962 Жыл бұрын
Dis nou klomp kak.
@henry5641
@henry5641 6 ай бұрын
Danie Doos😂
@henricoboshoff9367
@henricoboshoff9367 6 ай бұрын
Nou hoekom luister jy dit???🤔
@peanutgallery123
@peanutgallery123 11 ай бұрын
so bly dat ek hierdie liedjie gevind het! afrikaanse musiek laat my altyd bietjie cringe, so dis n eye-opener om só musiek te vind wat n swaar boodskap oordra in so n goeie manier. crazy dat n simpel liriek - "ons ry n bmw" - so baie kan sê oor die tyd waarin dit geskryf is, asook die moderne dag. aan die mense in die comments wat dit "kak" noem: hierdie liedjie is OOR jou, en VIR die van ons wat met julle kak moet sukkel, tjommie. dalk tyd vir bietjie introspection. sal defnitief meer DHF en Eet Kreef moet luister!!
@tyronevp
@tyronevp 6 ай бұрын
Ag nee ek is lief vir enige musiek maar die is naam weg gooi
@hermiedrotschie2857
@hermiedrotschie2857 4 жыл бұрын
Al die dislikes is seker van mense wat nie BMW kan bekostig nie
@lilhoodie1628
@lilhoodie1628 2 жыл бұрын
Dis mense wat sportskarre kan bekostig en nie so kak soos julle kan ry nie ...Meeste van julle dink julle is die shit maar julle kan nie eers die Karre bestuur nie
@rochellbrits4360
@rochellbrits4360 3 жыл бұрын
Nee.
@andrejansevanrensburg6109
@andrejansevanrensburg6109 3 жыл бұрын
Kak
@suzettekemp6220
@suzettekemp6220 2 күн бұрын
Dis fantastiese musiek maar very bad lyrics 😂
@Vissie124
@Vissie124 9 ай бұрын
Grootse bol
@jokerberrz
@jokerberrz 2 жыл бұрын
Wat n dom song
@benz1617
@benz1617 2 жыл бұрын
Eks bly vir jou maar daar is beter karre.
@etienneuys583
@etienneuys583 3 жыл бұрын
Die song is net so kak soos die kar.!!!
@janecilliers2104
@janecilliers2104 3 жыл бұрын
Die band is befok. Maar die lirieke is so kak my 2 jarige so dit beter kon skryf. Kerkorrel was fokken overrated.
@henricoboshoff9367
@henricoboshoff9367 6 ай бұрын
Nou skryf en toonset jy en laat die res van ons sien en dan besluit
@tinytinx
@tinytinx 3 жыл бұрын
Kakste song ever
@doloresnelissen1346
@doloresnelissen1346 2 жыл бұрын
Shame, do you call this music and singing? Keep your day job😥
@AWE._.850
@AWE._.850 11 ай бұрын
Ngl this is kak
@juansaayman1624
@juansaayman1624 2 жыл бұрын
Bank kak
@pierre68299
@pierre68299 3 жыл бұрын
Kak song
@badgers_karate_academy
@badgers_karate_academy 3 жыл бұрын
Wat n pot shit
Francois van Coke & Coenie de Villiers - Hillbrow
3:53
Gerrit Joubert
Рет қаралды 131 М.
Frieda van den Heever & Die Heuwels Fantasties - Bon Voyage
3:32
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 30 М.
Эффект Карбонаро и нестандартная коробка
01:00
История одного вокалиста
Рет қаралды 9 МЛН
БОЛЬШОЙ ПЕТУШОК #shorts
00:21
Паша Осадчий
Рет қаралды 11 МЛН
LOVE LETTER - POPPY PLAYTIME CHAPTER 3 | GH'S ANIMATION
00:15
Eet Kreef Herleef! - Profielonderhoud - 26 Februarie 2020
8:43
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 335
Valiant Swart - Sonvanger
3:01
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 202 М.
BMW
6:30
Johannes Kerkorrel
Рет қаралды 10 М.
Refentse - Toe vind ek jou
4:00
Select BTL
Рет қаралды 465 М.
Die Heuwels Fantasties & Demi Lee Moore - NIKS OM OOR HUIS TOE TE SKRYF NIE
3:03
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 52 М.
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1 МЛН
Loki Rothman & Die Heuwels Fantasties - Nog Een
3:07
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 76 М.
David Kramer - Royal Hotel (Music Video)
3:01
David Kramer
Рет қаралды 201 М.
Werner van der Hoven - Hanrie Visagie
2:52
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 123 М.
Это ежегодное настроение 😉 #tiktok #юмор #жиза #funny
0:10
Clown takes blame for missing candy 🍬🤣 #shorts
0:49
Yoeslan
Рет қаралды 35 МЛН
Толстый солдат всем отомстил #shorts
1:00
Bacho Ne Ye Kar Liya 😱🥲
0:13
Sunnyy Rawal
Рет қаралды 18 МЛН
Разбудили Любимой Песней 😂
0:14
Глеб Рандалайнен
Рет қаралды 4,1 МЛН
Приятного аппетита 🤣
0:15
Dragon Нургелды 🐉
Рет қаралды 6 МЛН