verwerp, mishandel & weggevat

  Рет қаралды 17,561

Die Getuienis

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Martin was as kind aangerand deur sy pa. So ook verwerping ervaar totdat sy ma ook op 'n dag net weggeloop het. Op 'n dag ervaar hy die stem van die Gees van Waarheid en sy soektog het begin na die JESUS wat in die Bybel staan.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 26
@kathrinabierman4746
@kathrinabierman4746 Жыл бұрын
Vader hou asseblief vir Martin styf vas.Salf hom en gebruik hom om siele te wen in Jesus se mooi naam❤
@dionisetheron5967
@dionisetheron5967 Жыл бұрын
BAIE DANKIE ....................VIR JOU DAAR IS HOOP VIR ONS KINDERS ..............................DANKIE VI JOU GELOO
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen n fantastiese getuienis 👏👏👏👏
@judyvanderwesthuizen3076
@judyvanderwesthuizen3076 Жыл бұрын
So mooi getuienis !
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
Trane vloei nou,dankie.Bertus
@hendrietteenslin5472
@hendrietteenslin5472 Жыл бұрын
Liewe Martin 🌿 Jy was so braaf om jou getuienis te deel 🌿 Baie bemoedigend.
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Baie dankie v jou getuienis Maartin. Mag Abba jou seën v jou blymoedigheid en jou pragtige hart
@thelastdays4586
@thelastdays4586 3 жыл бұрын
Mag God Almagtig u seen en hou, broer Martin.
@altakruger9091
@altakruger9091 3 жыл бұрын
Sjoe my hart💔 brand vir Martin! Sjoe wens Ek kan hom aanneem as my eie seun!! Hoop hy is nou gelukkig en het n goeie lewe!❤️❤️🙏🙏🙏
@deliahniemandkadoshbride7440
@deliahniemandkadoshbride7440 3 жыл бұрын
Hoe getroue en liefdevolle Vader het ons nie? Soos Hy vir Martin as kind deurgedra en beskerm het, so dra Hy elkeen van ons deur moeilike omstandighede... Dankie Martin, jys kosbaar en waardevol vir Hom en n groot getuienis van Vader se krag en liefde, hou aan getuig!! Jesus kom!! Maranatha!!
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Ag shame, Martin..... Ons bid vir jou.... Jesus liefde💛❤️🙏🙏
@childofgod1226
@childofgod1226 3 жыл бұрын
Ek kan heeldag na sulke getuienisse luister. U is groot God.
@oliviadebruyn774
@oliviadebruyn774 3 жыл бұрын
Dankie hiervoor. My 11 jarige seuntjie het drome en visioene soos die en soos hy se Almagtige Vader kom vinnig en ek gaan definitief dat hy hierna luister.
@Grace-vk3jd
@Grace-vk3jd 3 жыл бұрын
Wonderlik , dankie vir die getuienis. Sandra Snyman
@priscilladrake3775
@priscilladrake3775 3 жыл бұрын
Mens moet gereed wees teen alle tye! 🤗👐💚
@schalkvandersandt9208
@schalkvandersandt9208 3 жыл бұрын
Dit is wonderlik om na sulke getuinise te luister dit maak men's gretig om die Here te Dien
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die getuienis.
@theresagoldschmidt8740
@theresagoldschmidt8740 3 жыл бұрын
....ALMIGHTY...
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
Trane vloei nou.Bertus van Eeden.Despatch
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Hoop jy is nou uiters gelukkig, na jou tragiese lewe.... 🙏
@leoniekotzeerasmus551
@leoniekotzeerasmus551 2 жыл бұрын
Kosbare getuienis, waar kan ons van Martin se bediening in aanraking kom seblief?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Leonie. Baie dankie vir u boodskap. Martin het nie ʼn bediening nie, hierdie is net sy getuienis. Geseënde dag verder.
@sa777
@sa777 3 жыл бұрын
Hoe kan mens in kontak kom met Martin Epos adres
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag, u kan Martin kontak deur sy Facebook of epos: visagiemartin07@yahoo.com Facebook: facebook.com/martin.visagie.3
@christinawilbers3767
@christinawilbers3767 Жыл бұрын
Baie goed jammer hy sê so min oor die drome visioene en die oorlog in S.A , ?
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Goeie dag, ongelukkig was daar te min tyd.
Ek was weggegee
26:00
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Hoop na egskeiding ?!?
26:11
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 24 МЛН
아이스크림으로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 56 МЛН
I Can't Believe We Did This...
00:38
Stokes Twins
Рет қаралды 104 МЛН
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
JY EN DIE ENGELE RONDOM JOU
19:50
Patmosstudio
Рет қаралды 6 М.
Tref boom & LEWE
23:43
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Verwerping: Die wortel van alle euwel
33:10
Pastoor Jacques Potgieter / Woord in Waarheid
Рет қаралды 2,4 М.
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Jy is nie ver van die koninkryk van God nie!!
44:40
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 11 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Getuienis en lewensverhaal van Elvis Battis
1:03:32
EL ROI TEATER
Рет қаралды 2,5 М.
"Abuse", my seun geskiet, kanker, wat nog?
23:48
Die Getuienis
Рет қаралды 8 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
Smart Sigma Kid #funny #sigma #comedy
00:25
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 24 МЛН