Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense

  Рет қаралды 13,116

Die Getuienis

Die Getuienis

4 жыл бұрын

Adri het net gegaan vir 'n gewone ondersoek oor haar hoofpyn, maar toe draai haar wêreld vinning om met skokkende nuus!
Breingewas wat op die klein brein druk. Sy vertel Juanita hoe sy daar deur gekom het.
Onthou asb om die "Like" of "DisLike" knoppie te "click" wanneer die video 'n inpak op jou gemaak het of nie.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Пікірлер: 16
@petrusrobberts1337
@petrusrobberts1337 2 жыл бұрын
Amen baie mooi getuienis Jesus leef
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w Ай бұрын
Amen wat n wonderlikke getuienis Abba Vader is so lief vir ons dankie dat jy gedeel het Prys Die Here se lieflikke Naam👏👏👏👏
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 2 жыл бұрын
Hallelujah 🙌🙌🙌
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie mooi getuienis.
@ilzeolivier9946
@ilzeolivier9946 2 жыл бұрын
Kósbare getuienis!
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Sjoe wat n pragtige getuienis....ABBA IS WONDERLIK
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Hallo Adri ons dien n lewendige Vader Amen
@ann-o-lene
@ann-o-lene 3 жыл бұрын
Merkwaardige getuienis! The Most High is a good, good Father 🙏
@calliepohl8977
@calliepohl8977 4 жыл бұрын
Dankie HERE dat U haar gespaar het.vir haar man en kinders.Ag die HERE is soooo wonderbaar.Geinspireeinde getuienis.Mag jou pad vorentoe net geseènd wees.Ons dien ń mooi JESUS.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 3 жыл бұрын
Prys Jesus naam.
@LeeSchwarz
@LeeSchwarz 2 жыл бұрын
Such an incredible testimony. Alle Eer aan ons God. God lewe en die was so n mooi getuienis daaraan.
@elbiesmith5402
@elbiesmith5402 2 жыл бұрын
Dis Vrydag aand xdie 20.1.22. Wou le en boek lees toe besluit ek, ek Wil liewerste na n getuienis luister voordat ek gaan slaap. Onmiddelik was dit Adri se getuienis. Ek loop al jare met n kopseer en het dit altyd eenkant toe geskuif. Die kopseer is bo in my brein en links langs my brein en agter. Was altyd bang om te gaan ek by Dr. Na Adri se getuie is is dit of Vader my die vertroos ting gee om wel te gaan. Ons het ook nou mediese fonds wat my Sal help met vergoeding. Dankie Adri. Seninge vir jou. 💐
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag Elbie. Hou ons asb op hoogte. Ons tree saam u in dat VADER se Wil sal geskied.
@sandraradley4874
@sandraradley4874 3 жыл бұрын
Amazing...BY God is niks onmoontlik nie
@lisascott7733
@lisascott7733 2 жыл бұрын
Ek wil saam jou huil mev.jy is so moedig
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Sien Engel gedurende poging tot kaping
29:22
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27
I’m just a kid 🥹🥰 LeoNata family #shorts
00:12
LeoNata Family
Рет қаралды 19 МЛН
Jou Pa is nie jou regte pa nie!
31:30
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 56 М.
Baba sonder longe gebore
23:01
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 27 М.
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Vlug, Wegkruip of Vertrou? | Johan smith
33:45
Moreleta Stroom
Рет қаралды 11 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 23 М.
saai jouself uit skuld
23:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Survival skills: A great idea with duct tape #survival #lifehacks #camping
00:27