Eugene de Kock en Jacques Pauw

  Рет қаралды 5,366

praag

praag

Күн бұрын

Пікірлер: 76
@briekmerke
@briekmerke 2 ай бұрын
Ek deel jou emosies in die een heeltemal. Sletwerk24 en sy Hoernaliste is die primeval.
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 2 ай бұрын
So by my kool, ja die WVK was openlik eensydige HEKSEJAG, en jammer om by te voeg, met die meerderheid Afrikaners se goedkeuring, gewaarsku en al.
@werrieshorne6929
@werrieshorne6929 2 ай бұрын
Dankie dok. Dit is so lekker om gereeld na jou te luister.
@AlbertusMBezuidenhout
@AlbertusMBezuidenhout 2 ай бұрын
Sedert 2018 , 80 000 onopgelosde moordsake! Dit laat die wandade vd verlede na n partytjie klink!
@groeisterk
@groeisterk 2 ай бұрын
Eugene d Kock was puik soldaat
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 2 ай бұрын
Dankie. Altyd lekker om na jou te luister. In die regte perspektief gestel op so mooi kalm en bedaarde manier.
@anthoniemichaelvanzweel3631
@anthoniemichaelvanzweel3631 2 ай бұрын
Jacques is n dronk vetgat leunaar Hoernalis 😡😡😡😡 Gene was n uitstekende soldaat (Warior) wat sy opdragte "van bo" stiptelik uitgevoer 💪🏻💪🏻💪🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@KowieCoetzee
@KowieCoetzee 2 ай бұрын
@@anthoniemichaelvanzweel3631 stem vriend hy was seker n pen pusher ini die ADK in die 70tigs
@stephangriessel3550
@stephangriessel3550 2 ай бұрын
Dankie Dan Weereens goeie waarheid .
@joanvandeventer2907
@joanvandeventer2907 2 ай бұрын
Dit is die waarheid, dankie
@peterkoning21
@peterkoning21 2 ай бұрын
Eugene de Kock het sy werk gedoen ! Ok, nie goed genoeg maar....
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
@@peterkoning21 🤣
@LeonDuPlooy-n4z
@LeonDuPlooy-n4z 2 ай бұрын
Sorros het die Vryeweekblad gesponser
@veronicakarstel9126
@veronicakarstel9126 2 ай бұрын
Helen Zille's best friend
@riaanbotes3509
@riaanbotes3509 2 ай бұрын
dit is waar...sonder de kock...sou ek nie in die noorde van namibie kon boer nie..
@pauld4992
@pauld4992 2 ай бұрын
'terr-prop' is a very apt neologism ...
@jankriel5770
@jankriel5770 2 ай бұрын
Wat van De Klerk en Suid Afrika se goudreserwes? 😮
@waynetheart907
@waynetheart907 2 ай бұрын
Mooi man
@ester3828
@ester3828 2 ай бұрын
Klink vir my so al of Jaques Pauw ñ lekker joiner is, hy sing ook nou saam met die seunse weenkoor.
@vonrecht1236
@vonrecht1236 2 ай бұрын
Sadly, what you describe was all rather predictable by 1990...
@groeisterk
@groeisterk 2 ай бұрын
Die britte pluk nou hul wrang vrugte wat hulle op ons gesaai het. - kry vir hulle
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
Op ons afgedwing het..asook Rhodesie
@rgdressler2046
@rgdressler2046 2 ай бұрын
​​​​​@@ritamedina-molina8550Rhodesiëe was Britte. Nie die kind saam.met die badwater uitgooi nie, maar die spesifieke persone identifiseer wat skuldig is. Sal nooit 'n hele volk wees nie. Swartes, Blankes, Chinese, Indiers, Jode, ooralste die kultuurvernietigers maar ook die bouers in 'n volk. By party volke meer, by ander minder. Mens moet koelkop bewaar, al is dit hoe moeilik. Die politiese Islam is 'n groot bedreiging ... maar net as hulle by ons toegelaat word. Regverdig nog steeds nie 'n atoombom om 'n hele volk of ras uit te wis nie, dan speel ons God/die Skepping wat hulle in die eerste plek op Aarde geplaas het, en lewe is skaars in die heelal (volgens ons huidige kennisstand). Dan is mens net so goed as die mense wat mens beskuldig. Westerse regstradisie is nie groepstraf nie, maar om skuldiges te identifiseer en uit die samelewing te verwyder. Selfs tydens 'n oorlog is hierdie beginsels geldig maar word anders, dienooreenkomstig die omstandighede, toegepas. Is geen free-for-all paspoort om links en regs te moor nie, tensy die vyand homself nie daaraan steur nie (de Kok en kie) en jy jou taktiek daarvoor aanpas of jy sal gewaarborg die stryd verloor en geen meisieskare sal vir jou blomme gooi nie maar op jou spuug en trap. Dis die koue werklikheid. Die lewe is geen wenskonsert nie .
@nicohurter2973
@nicohurter2973 2 ай бұрын
Naand Dan, sal jy asseblief Engelse byskrifte plaas by jou praatjies. Ek wil dit bitter graag onder my konserwatiewe buitelandese vriende versprei. Baie dankie..
@boerboel7777
@boerboel7777 2 ай бұрын
KZbin doen dit automaties wanneer jou nie-Afrikaanse vriende die 'vertaal' knoppie druk. Redelik akkuraat.
@nicohurter2973
@nicohurter2973 2 ай бұрын
@@boerboel7777 Baie dankie.
@afrikaanseliefdesverhaleen5681
@afrikaanseliefdesverhaleen5681 2 ай бұрын
@@boerboel7777 Goed om te weet! Dankie
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
Gegroet vanuit Zambia
@Bokkie-s5v
@Bokkie-s5v 2 ай бұрын
Dan, praat net vinniger asb. 🙄
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 2 ай бұрын
Ek wonder wie is n groter rockspider as JP self.
@peterandrose
@peterandrose 2 ай бұрын
What a McBride... ?
@hermansplombaard9089
@hermansplombaard9089 2 ай бұрын
#LuisterLeerDinkDoen #KlinkSoosEkDink
@VivGray-f4t
@VivGray-f4t 2 ай бұрын
Ja nee mense wat in glashiuse sit en klippe gooi maak my siek!
@hugoels52
@hugoels52 Ай бұрын
Wat van al die onbevoegte wat voor die Zondo kommisie verskyn het nog nie in die tronk sit
@AIRview2
@AIRview2 2 ай бұрын
Terwyl hy n werknemer was in die Nationale Party. Vorige regering
@pietcordier5060
@pietcordier5060 2 ай бұрын
Ashoop
@groeisterk
@groeisterk 2 ай бұрын
Puik stuk dankie
@derekstuart9717
@derekstuart9717 2 ай бұрын
I think Pauw should leave the writing for a while and rather go on a diet and spend time in the gym rather than behind a desk.
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
Stop om Paauw aan te val luister n die inhoud van die program
@derekstuart9717
@derekstuart9717 2 ай бұрын
@@ritamedina-molina8550 Ek doen vir Paauw 'n guns. Hoop hy lees dit.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 2 ай бұрын
Wat pauw se hart van vol is ...loop nou by sy mond uit. So grawe hy sy eie gat.
@louisschmidt1426
@louisschmidt1426 2 ай бұрын
😂😂😂😂😂👍🏻
@natievancoller7079
@natievancoller7079 2 ай бұрын
Ek sal hou van so program oor propaganda. Ek dink die vader van propaganda was Edward Berné siegmund frauid (spelling??) Se susters of broerskind. Op youtube is daar n dokumentêr "The Centuary of the self" wat in diepte oor hom praat.
@christobosman5710
@christobosman5710 2 ай бұрын
Ek verstaan pauw het met klein seuntjies gespeel .daar is blykbaar bewyse dat hy n pidofiel is .
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
Wat het dit met die program te doen duh?
@KowieCoetzee
@KowieCoetzee 2 ай бұрын
Swakkeling
@vierseisoenekind5044
@vierseisoenekind5044 2 ай бұрын
Sjoe @Ritamedina, ek dink jy't jou morele kompas verlê. Miskien moet jy dit baie dringend weer gaan soek voor jy verder kommentaar lewer.
@christobosman5710
@christobosman5710 2 ай бұрын
@@vierseisoenekind5044 peopol gaan kyk na n kanaal briekmerke dit is op you tube , daar sal jy hoor dat dit bevestig kan word dat hy skuldig bevind was dat hy met jong seuntjies gesukkel het waar hy in n anderland woonsaam was .
@LeonDuPlooy-n4z
@LeonDuPlooy-n4z 2 ай бұрын
​@@ritamedina-molina8550Los jou dom kommentaar vir jou self.
@EssieEssiedevries
@EssieEssiedevries 2 ай бұрын
Weet die publiek dat Pauw gay is
@KowieCoetzee
@KowieCoetzee 2 ай бұрын
Geen wonder nou verstaan ek als
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 2 ай бұрын
So what....wat het dit met hierdie program te doen....
@mornezeelie116
@mornezeelie116 2 ай бұрын
Nee. Eks bly jy sê dit hier. Kyk net hoe lyk hy. Lmga, pateet.
Dawie Roodt: Afrika sukkel met menslike kapitaal
31:27
praag
Рет қаралды 2,5 М.
KN Verslag in gesprek: Onderhoud: Jacques Pauw
10:08
kyknettv
Рет қаралды 4,5 М.
How I Turned a Lolipop Into A New One 🤯🍭
00:19
Wian
Рет қаралды 13 МЛН
HELP!!!
00:46
Natan por Aí
Рет қаралды 8 МЛН
Человек паук уже не тот
00:32
Miracle
Рет қаралды 1,6 МЛН
This dad wins Halloween! 🎃💀
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 33 МЛН
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 30 М.
Polities Inkorrek: Episode 1 - Wapenwet met Mike Bolhuis
30:13
Ek't my vrou raak geskiet ...
30:02
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
‘Zorgelijke hetze tegen andersdenkenden’
1:06:33
De Telegraaf
Рет қаралды 47 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 38 М.
Afrikaans Nuus l 20 Augustus 2024
23:00
SABC Nuus
Рет қаралды 30 М.
Getuigenis: Van refo-meisje naar New Age; tot rust bij Jezus gekomen |  Marije
18:56
Woke Cambridge Students HATE Historian's FACTS - Rafe Heydel-Mankoo
11:57
Rafe Heydel-Mankoo
Рет қаралды 3,6 МЛН
Common Law vs. Civil Law - Prof. Holger Spamann (Harvard)
17:44
Center for Law & Economics ETH Zurich
Рет қаралды 16 М.
How I Turned a Lolipop Into A New One 🤯🍭
00:19
Wian
Рет қаралды 13 МЛН