Ek het van die gepraat van die NA PW ingeval dit nie vertaan word nie
@gracybotha17913 жыл бұрын
Ek stem saam.... Nou brand di land....
@TheodoreAndor3 жыл бұрын
Baie respek vir oom PW gehad. Groot gelowige man. Opreg en standvastig.
@diekkruger31373 жыл бұрын
Wat ñ kundige en vêrsiende intellek,professor!
@123sonsie3 жыл бұрын
Dit was nou nou ń goeie onderhoud. 👍
@marietjiehildebrandt13243 жыл бұрын
Ons moet beslis saam werk en saamstaan. Ons wil ons eie munisipaliteite bedryf.
@danielpeter36423 жыл бұрын
He was a very strong leader. Imagine if there was no apartheid....what an awesome nation we would have had.
@sakabula12853 жыл бұрын
Apartheid is the curse we will still be paying 200 years from now.And beyond that.Just like Nazi Germany..be honest..most people still think Germany...Nazism...Beer....Football.And South Africa will have Apartheid..Legacy.
@marykaiconomou92543 жыл бұрын
GOD ALLEEN KAN HIERDIE LAND GENEES MAAR DIT BEGIN BY JOU EN MY.
@sakabula12853 жыл бұрын
Dis ware woorde...probleem is party mense wil hulself nie help en gee nie om dat hulle in n vervalle land bly nie..
@annamarietaljaard11932 жыл бұрын
Ons het sterk eerlike goddelike leiers nodig!
@johannfourie79793 жыл бұрын
Dankie Andre altyd interresany om na jou te luister.Jou kommentaar maak altyd sin. Ja ek was n gas by die Parlement toe FW die aankondiging Feb 1990 gemaak het nodeloos om te sê my gasheer van daai dag het my nooit weer genooi nie. Ons boere se vrese het waar geword oor eiendomsreg in RSA.
@doorattachment69263 жыл бұрын
P.W. Botha was die groot krokodil F.W. De Klerk was die verraaier.
@johannesjacobusduplessis28733 жыл бұрын
Feite
@graemeneale93113 жыл бұрын
Hoor, hoor!
@graemeneale93113 жыл бұрын
@@truth-Hurts375 one makes the assumption then that P.W. was the Veraiaier and F.W. was the Krokodil? Enlighten me then?
@drisillagrobbelaat72113 жыл бұрын
Somebody who tells the truth. Thank you.
@vicfourie29813 жыл бұрын
Sy dag sal kom nie in die lewe maar wel Voor God
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
In 1995 het 'n Hollandse professor vir my gesê: geluk julle het die rewolusie vrygespring maar oor 30 jaar sal julle daarmee gekonfroteer word.
@pricklypear74973 жыл бұрын
Armoede brand nie besighede af nie. Die oomblik wat jy hele sentrums afbrand raak dit 'n politieke handeling en is daar 'n bykomende motief by betrokke.
@sue-zedejager2043 жыл бұрын
Hello Izak bly jy is veilig. Groete uit Mosselbaai!
@georgehavenga38833 жыл бұрын
PW Botha was n man wat orde kon handhaaf...en daarby hou
@marykaiconomou92543 жыл бұрын
Ek se glad nie dit wat nou gebeur is reg nie, NEE DIS GLAD NIE AANVAARBAAR NIE MAAR AS EK KON KIES SOU EK GLAD NIE DIE VERLEDE EERS WEER WIL OPBRING NIE. Ons moet oplossings vind en dit gaan ons net kry as ONS OP ONS KNIEE VOOR N LEWENDE GOD NEERVAL EN JUIS DIE SONDE VAN DIE APARTSHEID ERA BELY. Haat het juis daaruit ontstaan. Plan A is SA moet by God uitkom want net Hy kan n harde hart verander.
@coemiebreytenbach81733 жыл бұрын
PW BOTHA en Seuns
@willieterblanche94173 жыл бұрын
Hy was n leier duisend
@hanafri83 жыл бұрын
Ek wens president Ramaphosa wil meer kundiges vanuit alle vlakke,ongeag velkleur,of politieke party, in sy parlement aanstel,net die bestes op elke gebied. Hoe ideaal sou dit nie wees nie. Suid Afrika het soveel eerstes al in die wêreld gehad,alles nou tot niet! Ons kundiges se kennis word nou onder die spreekwoordelike ' maatemmer' versteek.
@cbmostert47913 жыл бұрын
Ek stem saam!!!
@ansiecloete76663 жыл бұрын
Hoe kan ek met jou in aanraking kom ek het n probleem met my mediesefonds Dicovery. Is daar n fooi wat ek moet betaal. Baie dankie.
@foucher773 жыл бұрын
FW die verraaier ja
@rossitherhodie56593 жыл бұрын
Ons ken almal die verlede en die huidige probleem, wat is die solution Prof?
@slimseun5803 жыл бұрын
Eerder oplossing!
@bngmln53263 жыл бұрын
Dis die waarheid Regiring van misdadigers
@mariebondhys43113 жыл бұрын
Henk jy bedoel seker FW en nie PW nie.
@marykaiconomou92543 жыл бұрын
Nee dankie ons soek ook nie die apartheids era terug nie want dit het God nie behaag nie. Dit is hoekom ons nog steeds die vrugte pluk van wat hulle veroorsaak het.
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
Die opskrif met verwysing na PW Botha is onnodig sensasioneel. Moenie apartheidleiers of selfs westerse georienteerde leiers hier in 'n Afrika land van toepassing maak nie. Soek Afrika oplossings vir Afrika probleme.
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
@henk venter Henk ek kan jou frustrasie aanvoel en voel saam met jou maar weet ook met die 1994 verkiesing het ons waarwel geroep vir 'n westers georienteerde land. Ek wil juis saam met die meerderheid in Suid-Afrika, Afrika oplossings vir Afrika probleme kry. As jy aan westerse oplossings wil vasklou is jy die een wat moet teruggaan na Europa.
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
@henk venter Henk ek noem myself 'n Euroafrikaan netsoos die swart amerikaner homself 'n afro-american noem.
@beroniciaayslie4193 жыл бұрын
Dink julle het hulp nodig julle glo al die gemors geskiedenis wat julle op skool Geleer het.
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
@henk venter Henk voor jy nou regtig jou beeld skade berokken. Google Tom Bisschoff dan sal jy sien wie ek is. Ek gaan nou Henk Venter Google om te probeer uitvind wie jy is. Ek is aan jou kant!
@thomasbisschoff71363 жыл бұрын
@henk venter Henk jy sal my moet help daar is teveel Henk Venters. Watter een is jy?
@enoughnow91693 жыл бұрын
Should have could have but that ship has sailed infact its sunken,