Man sê hy is verlam na inenting

  Рет қаралды 51,822

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Пікірлер: 195
@thanadevilliers7994
@thanadevilliers7994 3 жыл бұрын
Desmond baie dankie dat jy so braaf is, hopelik kom meer mense na vore. Sterkte vir jou
@anjofourie5892
@anjofourie5892 3 жыл бұрын
Baie baie sterkte Desmon dat jy so mooi oopkop daaroor 'n sinvolle gesprek kon voer....elke mens verskil, ek het nie daarvoor gegaan nie omdat ek vroeër jare siek geword het van 'n gewone griepinspuiting... Seënwense xxx
@poppiecroukamp3715
@poppiecroukamp3715 3 жыл бұрын
Dankie Thana, daarom kan ons ook ons beproewing deel.
@mirellejacobs8885
@mirellejacobs8885 3 жыл бұрын
Wat regtig sad is, is dat die mediese dokters van die rekord af moet sê wat hulle dink. Omdat hulle te bang is hulle word gestenig. In plaas daarvan om dit te ondersoek. Dis nie wie reg of verkeerd is nie, dis om tot n beslissing te kom van wat die moontlike probleme kan wees. En moontlik lewens te kan red. Desmond, ek bid vanaand vir jou vir 'n dokter wat die integriteit het om jou te help om tot n beslissing te kom.
@Bruneihomeschool
@Bruneihomeschool 3 жыл бұрын
Thank you for sharing your experience we need more people like you to share
@martinaroux7304
@martinaroux7304 3 жыл бұрын
Hier by ons in Kzn is 2 gevalle van verlamming na die spuit. Een in my buurt en een in Pietermaritzburg.
@carlibasson2410
@carlibasson2410 3 жыл бұрын
Dankie dat julle sy storie deel!!!
@marimalan2642
@marimalan2642 3 жыл бұрын
Dankie dat jy na vore gekom het. Elkeen kan sy eie besluite maak, na jou getuienis... Sal vir jou, en vir jou familie bid...Sterkte
@amandastander6831
@amandastander6831 3 жыл бұрын
Desmond, my hart is seer om jou so te sien. Tragies. Dankie dat jy dit met ons deel. Ek bid vir jou en jou gesin.
@inalourens5374
@inalourens5374 3 жыл бұрын
Desmond ons bid vir jou en jou familie .Ons dra hierdie boodskap oor aan die wereld en ook aan bid groepe
@daleneweideman816
@daleneweideman816 3 жыл бұрын
Mag ons hemel se VADER jou aanraak en jy volkome genees.
@carlibasson2410
@carlibasson2410 3 жыл бұрын
Amen!!!
@marialandman7895
@marialandman7895 3 жыл бұрын
Eks van Bloemfontein was 100%persent gesin.Dag 2 na die Pfizer inspuiting het ek begin benoud word soos n betonblok wat op my bors druk, hartkloppings wat varieer van rustig tot baie hoog.Heeltyd kortasem en uitasem, voor dit kon ek 20km n dag stap.Ek gebruik nou kortisoon en asmapille vir verligting en som Cardiolock om my hartklop te verlaag, ek wag dag vir dag om beter te voel...
@andriescarstens9245
@andriescarstens9245 2 жыл бұрын
Wat ek nie kan verstaan nie is dat die sogenaamde "wetenskaplike experts" nie dit in hulle kop kan kry dat almal van ons liggame is nie dieselfde nie. As dit was, was ons net 'n masjien gewees. Lank voor die "pandemie" het 'n voormalige kollega van my 'n griepinspuiting gehad. Hy het gewoonlik jaarliks dit gaan kry, maar in die geval (wat ook sy laaste was want hy het gesê nooit weer nie) het hy totaal doof gewees vir byna 'n week. Nou toe, hoe verklaar ons dit. Ja soos hieronder stem ek saam met die persoon wie sê dat dokters stilgemaak word, selfs ek ken een. Dan is die vraag mos JUIS waarom? Mens tree net so op, wat my betref as daar iets is om weg te steek. Laat elkeen vir homself besluit soos 'n grootmens, wat om te doen. Onthou die tyd van Y2K en die osoonlaag, waars die goed nou skielik heen, Y2K sou die wêreld doodmaak en het toe nie..ek wonder maar net??
@lindamuller6630
@lindamuller6630 3 жыл бұрын
Goeie citizen, en waar is hy nou? Ek sal maar n slegte citizen bly.
@runawaybrideZ
@runawaybrideZ 3 жыл бұрын
Baie sterkte vir julle as gesin en familie. Ekself sal geensins die inenting neem nie. Daar is hopeloos te min navorsing gedoen op hierdie "virus".
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 2 жыл бұрын
Hoe gaan dit met hierdie man ek dink regtig baie aan hom kan jy ons bietjie weer inligting gee oor Desmond.... ons het hom nie vergeet nie...♡♡♡♡
@daniedanie7332
@daniedanie7332 3 жыл бұрын
Thanks
@louisebotes9781
@louisebotes9781 3 жыл бұрын
Wat is hierdie?
@saponify6677
@saponify6677 3 жыл бұрын
My buurvrou het n soortgelyke "storie", sy is netnie verlam nie, haar bene ruk aan en af en verloor blaas en derm beheer na die spuit, as gevolg van die onwilikeurige rukkings in haar bene wat kom en gaan het sy geval en haar arm lelik gebreek. Met die arm wat onder narkose geset moes word kom hulle toe agter sy het Arithmia ook. Die internis wat haar behandel se eerste vraag was hoe oud sy is, tweede vraag was of sy die spuit gekry het. Toe onmiddelik gesê sy moet om hemels naam nie die tweede een gaan kry nie, daai ding maak mense dood. Maar dokters mag die laaste jaar nie meer kliniese diagnoses maak nie, in die verlede het hulle verkoue en griep klinies gediagnoseer, maar covid kan jy al die simptome hê maar slegs n toets word as diagnose aanvaar. As jy deesdae n pasient kry met n bloeiende gat in sy skouer met n 9mn ronte in moet jy kan bewys dat dit die ronte is wat die bloeding veroorsaak anders is dit net spekulasie, want daar is baie ander goed wat ook n gat en bloeding kon veroorsaak het en dalk was daar al jare n gat wat net pertoevallig nou begin bloei het. Selfs al sê die pasient die gat is daar vandat daar n skiet voorval was is dit onwaarskynlik dat hy wel raakgeskiet was.... Hulle "stories" is ooknie so dun gesaai as wat voorgegee word nie, daar is honderde mense wat ook "bloei" en hulle "bloei" baie dieselfde maar dat hulle almal in dieselfde skiet voorval was en wonde daar opgedoen het is blote spekulasie. En as jy hardop wonder of daar n konneksie is word jy met tronkstraf gedreig, want jy versprei "mis-informasie" 1000covidstories.com/
@rosabotes9392
@rosabotes9392 3 жыл бұрын
Weet hoe dankbaar dat jy dit genoem ek bid vir jou Sooooo aardig sovele het siek geword van d inspuiting
@magretvandermerwe8792
@magretvandermerwe8792 3 жыл бұрын
Dankie vir die deel. Dit is sad.
@riagrove5304
@riagrove5304 3 жыл бұрын
Sterkte julle🙌 Weereens die waarheid Kom altyd uit. Die waarheid maak nie seer dit maak jou vry. God is on the move!!!
@judithfourie983
@judithfourie983 2 жыл бұрын
⁰⁰
@carlibasson2410
@carlibasson2410 3 жыл бұрын
En mense besef net dat KZbin mense sensuur en dus kanale wat nie "versigtig" rapporteer nie van KZbin af haal, dit is 10 teen een hoekom Isak ook versigtig is, daar is baie kanale al van KZbin afgehaal agv daarvan
@gerritpretorius3428
@gerritpretorius3428 3 жыл бұрын
So basies het hy nou n motorneuron tipe van siekte binne dae ontwikkel, 39, sy lewe vat nou eers spoed. Sterkte Desmond, sal jou in ons gebede hou
@ilsebotha7470
@ilsebotha7470 3 жыл бұрын
Gilliam berey ek weet nie hoe spel jy dit nie
@henryleroux8768
@henryleroux8768 3 жыл бұрын
DESMOND ONS VRA VIR DIE HERE OM NA JOU EN JOU GESIN TE KYK..100 % BETERSKAP ASB JESUS
@acevans4880
@acevans4880 3 жыл бұрын
Isak daar is baie gewaarsku deur baie kundige mense voor hierdie jabs! Julle moet meer krities kyk na die pro - inentings!
@inaboshoff2408
@inaboshoff2408 3 жыл бұрын
Verseker omw
@jeronimo69able
@jeronimo69able 3 жыл бұрын
Ek weet regtig nie wanneer wil alle mense wakker skrik en sien wat regtig aan die gebeur is nie.
@elfriedabotha6345
@elfriedabotha6345 3 жыл бұрын
They are not totally transparent in disclosing adverse events with this jab and there is an ethical obligation to do so. Its time Doctors start standing up and do what they were trained to do! This is not acceptable!
@kanebovandervyver7321
@kanebovandervyver7321 3 жыл бұрын
Ek sal verseker nie gaan nie. My pa is deur dit geaffekteer. Daar is Wally van Harbeespoortdam, net n paar wat ek nou kn onthou. Daar is hordes!!! MOET DIT NIE VAT NIE!!
@snaphaan5049
@snaphaan5049 3 жыл бұрын
Ek stem. Sal nie die kans vat nie. Maar soveel rondom my het dit al gevat maar almal lyk fine.
@chrisamandadeysel5117
@chrisamandadeysel5117 3 жыл бұрын
Die wat sê hulle is OK is 10-1 die gelukkiges wat met soutwater ge-ent is.
@MJ-lz1km
@MJ-lz1km 3 жыл бұрын
Dr Ford in Pretoria ( Lynnwood) sal jou help, hy maak `n serum van jou bloed en jy moet die druppels onder jou tong sit vir `n paar weke.....dit sal jou immuniteit stop om jou liggaam aan te val. Griepinspuiting in 2010 het amper soortgelyk met my laat gebeur en die drs het net gesê hulle kan niks doen nie totdat iemand dr Ford aanbeveel het. Sterkte!
@sophialourens4013
@sophialourens4013 3 жыл бұрын
Hi MJ, kan jy asb vir my dr Ford van Pretoria (Lynwood) se kontak nommer stuur na 0825687343. Baie dankie
@alexandraebrecht5363
@alexandraebrecht5363 3 жыл бұрын
Baie sterkte, ek hoop dit sal vinnig beter gaan.
@dawnprinsloo6898
@dawnprinsloo6898 3 жыл бұрын
Jesus Christus sê vanoggend vir jou: “”EK het vir jou gebid dat jy jou geloof nie sal verloor nie” ✝️🙏🙏🙏✝️
@rodgerpike6281
@rodgerpike6281 2 жыл бұрын
Asb waar kan mens van Desmond se vordering hoor
@loeliechanner5771
@loeliechanner5771 3 жыл бұрын
Nog iets ek word so geboelie omdat ek nie die jab wil vat nie God het my geskape nie die mens nie God sal bepaal wanneer ek gaan sterf ek bid vir jou Desmond by God is niks onmoontlik nie Amen
@chrisamandadeysel5117
@chrisamandadeysel5117 3 жыл бұрын
Presies wat dit is,boelie taktiek.Mense moet vasstaan en nie gee pad nie.
@elizabtherasmus597
@elizabtherasmus597 3 жыл бұрын
Ja dis my punt! Ons se ligame is almal is anders. En wat as jy wel alergies is vir iets. Nee jammer daai gemors sal nie in my ligaam ingespuit word nie! God het my gesond geskape en Hy sal my vat op Sy manier!!!!
@louisedupreez2216
@louisedupreez2216 3 жыл бұрын
Kyk hoe verander Desmond se oë by ongeveer 7:43
@theakluckow3843
@theakluckow3843 3 жыл бұрын
Besef jy dis n ekserimentele middel?
@davidkuijers9476
@davidkuijers9476 3 жыл бұрын
Ek wonder of dit seerder is as n swaar ou op die draad sit?
@Nuuspod
@Nuuspod 3 жыл бұрын
Nie naastenby so seer soos wanneer 'n doos aan daai draad vashaak nie.
@blinkgedagte3570
@blinkgedagte3570 3 жыл бұрын
Deur te begin en 'n stelling te maak dat Nuuspod 'n absolute voorstaander is van inentings, vertel my reeds dat julle nié onpartydig is nie. Jy kan dus net sowel by die SABC gebly het, as jy maar ook uit die SAHPRA & ANC gesangboekie wil sing. Dankie vir hierdie program.
@elfriedabotha6345
@elfriedabotha6345 3 жыл бұрын
Luister tussen die lyne. Hoe anders kan die man die nuurspods hou
@hesterduplessis9075
@hesterduplessis9075 2 жыл бұрын
Gilliambery? ..
@rinaduplessis2081
@rinaduplessis2081 2 жыл бұрын
Kyk na so jaar na die gesondheid mense gaan geskok staan
@ribbok8885
@ribbok8885 3 жыл бұрын
Daar is behandeling beskikbaar. Hoe kan ek net Dez in kontak kom?
@jacoeckley4029
@jacoeckley4029 3 жыл бұрын
Izak, Izak, waarheid Jongman is altyd ons Nommer 1 Prioriteit: "Luister mooi na sy woorde op 9:35"....... jou inleiding sê duidelik iets teenoorgesteld. ek sal nie die inspuitings aanbeveel nie - punt Luister gerus na Dr.Botha se bloed analise, sy is 'n bloed spesialis met dekades ervaring... bel haar gerus
@theunsniemand2818
@theunsniemand2818 3 жыл бұрын
Skokkend
@heidilundie
@heidilundie 3 жыл бұрын
Skade van die lumber punches dalk?
@merciajansenvanrensburg3967
@merciajansenvanrensburg3967 3 жыл бұрын
Heidi.....hy het seizures gekry ná die inenting en begin gevoel verloor in sy onderlyf. Hy het neurologiese skade. Hoe op dees aarde sou die lumber punches ,wat ná al hierdie simptome gedoen is , die oorsaak wees vir sy toestand?! Dit is vir my aangrypend dat mense eerder die man in die maan sal probeer beskuldig voor hulle sal begin snuf in die neus kry oor hierdie eksperimentele inentings.....😳
@marcellevandykras9497
@marcellevandykras9497 3 жыл бұрын
Izak... Wat sê prof Hannelie Meyer hieroor?
@johanheyns123
@johanheyns123 3 жыл бұрын
Wonder self. Al haar statistiek is nou in sy ... in. Want die dokters volgens die berig gee die inligting deur nie. Die dr vosloo wat laasweek so gestenig was is toe al die tyd dalk reg
@barend4803
@barend4803 3 жыл бұрын
Aanbieder besef u nie dat u voor God sal moet staan nie. Waarom is u so bang om die waarheid openlik te erken.
@janee4337
@janee4337 3 жыл бұрын
Let op dat Des "twitches" ook het. Hy is definitief neurologies geskaad. Wees braaf mense!!!!! Praat asb. Dokters wees braaf asseblief, praat julle ook. Dis n saak tussen lewe en dood!!!!! Onthou julle eed : do no harm
@sandrahorstmann9013
@sandrahorstmann9013 3 жыл бұрын
Here help vir Desmond en sy familie. Dki dat jy openlik is. Jy moet dit by SAVAERS aangee asb. Laat weet as jy hul nie kry nie.
@mprinsloo4410
@mprinsloo4410 3 жыл бұрын
Dis tragies bid jy herstel van die tramatiese probleem
@louisedupreez2216
@louisedupreez2216 3 жыл бұрын
Logies dat dit die drek inenting is...😡
@hesterduplessis9075
@hesterduplessis9075 2 жыл бұрын
Elke keer wanneer ek die inenting gekry het, het die personeel op die perseel waar hulle ons ingeent vir ons gese ons Jan siek raak. .... en hulle stuur n boodskap dat jy kan siek raak ...
@hesterhoffmann5696
@hesterhoffmann5696 3 жыл бұрын
Shit ek hoop hierdie ou herstel!! Dis hartverskeurend!
@johannanieuwoudt3642
@johannanieuwoudt3642 3 жыл бұрын
mag ons dit deel
@theakluckow3843
@theakluckow3843 3 жыл бұрын
Izak jou keuse is jou keuse. Jy was baie gelukkig. Moenie polities korrek wees nie. Jy hoef nie jou opinie uit te spreek nie maar magtig gee die man ondersteuning. Wees eerlik. Jy stel dit so mooi verskonend aan begin......"Ek is vir vaksien". Vir wie is jy bang? Gaan jy jou werk verloor. My dogter kon 11 dae nie loop nie Onmiddellik na jab daai hoofpyn tot in nek. Gesig, hande en bene erg geswel. Sy is n aktiewe onderwyseres. Twee onafhanklike drs bevestig na alle toetse dit was n erge reaksie op Johnson inspuiting. So erken moontlike newe effekte. Dit is waar. Wat n grote tragedie. My hart bloei vir die man.
@sarabosman1829
@sarabosman1829 3 жыл бұрын
Dit is sad en scary. Hoop die beste vir jou vorentoe mnr.
@riaswanepoel7422
@riaswanepoel7422 3 жыл бұрын
Hulle kan hulself inent
@Nuuspod
@Nuuspod 3 жыл бұрын
Luister eers die onderhoud klaar asb
@lindabobbert1137
@lindabobbert1137 3 жыл бұрын
Wie dra nou sy kostes. Niemand vat aanwoordelikheid vir dit nie. Niemand weet wat in die inenting is nie. Dokters weet nie hoe om dit te behandel nie, deurdat hulle nie weet wat in die inenting is nie. Die pamflet gee geen aanwysings. Dit is ‘n risiko. Ons weet as jy hom vat, neem hulle #GEEN aanwoordelikheid van jou keuse nie. Julle speel met julle lewe. Dokters vertrou ek nie meer nie. Hulle is laag om ons hulle prys te laat betaal. Lafaards. NET dokters oorsee staan op. Ek wil noem. Daar gaan eendag ‘n rekenaar wees wat ons met dokters oorsee konnek wat ons gaan behandel. Dit gaan hulle eie skuld wees dat ons nie van SA’se dokters vertrou nie. Gaan aan. Dit gaan nie oor bang nie. Feite.
@Grace_x68
@Grace_x68 3 жыл бұрын
Sterkte en baie jammer. Ek moet nou beta blokkers vir my hart gebruik na my inenting.
@reliquiae9017
@reliquiae9017 3 жыл бұрын
Kan u u voorstel dat dit nou met u kind gebeur! Die dokters het 'n eed afgelê, maar dit lyk my asof hulle vir die gemak daarvan vergeet het?
@chloe7seven22
@chloe7seven22 3 жыл бұрын
ekstreme gevalle?
@roeksgriessel3178
@roeksgriessel3178 3 жыл бұрын
Ja so net net oor die 1,5mil ernstig en meer as 21000 dood net in Europa.
@heidilundie
@heidilundie 3 жыл бұрын
Was jy getoets vir COVID19. Jy was nie dalk reeds positief toe j die inspuiting gekry het nie?
@poppiecroukamp3715
@poppiecroukamp3715 3 жыл бұрын
MY SEUN IS VERLAM.
@grootbuffel
@grootbuffel 3 жыл бұрын
die huis dokter se dis die vaccine? "okay"
@miavos3610
@miavos3610 2 жыл бұрын
Jy jok, Izak. Julle is nie ten gunste van inentings nie. Julle wil net nie die risiko loop om van jul KZbin kanaal beroof te word nie.
@toinettemuller1107
@toinettemuller1107 3 жыл бұрын
So wys jou...daar is lang termyn newe effekte...nee dankie! Dis nie wat 'n "normale" inenting doen nie.
@rethav8304
@rethav8304 3 жыл бұрын
Ai tog
@leonahuxham4798
@leonahuxham4798 3 жыл бұрын
Hy moet gaan vir n t-timer toets
@johannaslabbert7738
@johannaslabbert7738 3 жыл бұрын
Nie 3mnde.nie 3weke.
@daniedanie7332
@daniedanie7332 3 жыл бұрын
MIV tipe ding!
@louisebotes9781
@louisebotes9781 3 жыл бұрын
Wat is hierdie?
@adelinedomingo4039
@adelinedomingo4039 3 жыл бұрын
m
@GlinGlinister
@GlinGlinister Жыл бұрын
Dit is om van te kots
@theobsr
@theobsr 3 жыл бұрын
Ek sal baie graag die neurologiese en patologiese verslae wil sien. Ongelukkig is daar baie vrae wat moet beantwoord word en kan die inhoud van hierdie video nie onvoorwaardelik aanvaar word nie. Dit is juis hierdie tipe videos met ongetoetse en ongekwalifiseerde narratief wat baie skadelik is en geen opjektiewe evaluering deur die kykers/gehoor waarborg nie. Izak jy behoort meer ondersoekende joernalistiek te doen met insette deur die behandelende spesialiste om 'n gebalanseerde program aan te bied. (Natuurlik met die toestemming van die pasient.)
@merciajansenvanrensburg3967
@merciajansenvanrensburg3967 3 жыл бұрын
Of jy kan maar net aangaan en voor die sogenaamde "wetenskap" buig mnr 🤷‍♀️ want glo my.....as hierdie getuienisse jou met sulke koue ,gedistansieërde uitkyk los, kan die bewyse van newe effekte ná hierdie inenting, so hoog soos 'n toring voor jou opgestapel word......"it will ultimately be lost on you."
Suid-Afrika het beter gelyk onder apartheid
27:46
NUUSPOD
Рет қаралды 27 М.
UFC 310 : Рахмонов VS Мачадо Гэрри
05:00
Setanta Sports UFC
Рет қаралды 1,2 МЛН
Une nouvelle voiture pour Noël 🥹
00:28
Nicocapone
Рет қаралды 9 МЛН
So Cute 🥰 who is better?
00:15
dednahype
Рет қаралды 19 МЛН
Why Germany is still divided
30:10
The Present Past
Рет қаралды 2,3 МЛН
Ô, Krokodil! - Kwêla  | kykNET
15:31
kyknettv
Рет қаралды 24 М.
Noam Chomsky: US is world's biggest terrorist
18:46
Global Conversation
Рет қаралды 997 М.
Natuurlik moet jy bang wees vir die nuwe betredingswet!
20:28
Wat wag op ons in 2025 op politieke vlak?
14:52
NUUSPOD
Рет қаралды 4,9 М.
‘Ek gaan nie stilbly nie!’ - Bolhuis | Kyknet
2:42
kyknettv
Рет қаралды 16 М.
Die storie van Sakkie en die diamanthandelaar
26:15
NUUSPOD
Рет қаралды 54 М.