Puik onderhoud, dankie Izak en Mnr Piet Marais 👍🏻👌🏻
@petramyburgh5062 жыл бұрын
Die jeug is heeltemal oningelig oor die geskiedenis oor SA. Jy is doodreg oor opvoeding! Dit begin by die huis. Dankie Pieter.
@antonsmith58992 жыл бұрын
Knap gedaan Izak. Pieter het my stem enige dag. Aangenaam om die waarheid te hoor uit n stem sonder vrees en met waardigheid en integriteit. Hoe mooi praat die man Afrikaans!
@francescaharbor17312 жыл бұрын
Somige mense wil jou still hou. Suid Afrika is run by international Laws. Politics from outside antithesis tells anc how & what?
@michaeleilkamerer20982 жыл бұрын
Izak,I found it very interesting to listen to Pieter Marais' viewpoint.Weereens baie dankie Izak,vir al die moeite wat jy doen, vir ons wat graag na jou program luister.Dit is vir my 'n besondere voorreg.Strongs with the road ahead.I appreciate and applaud you !!! Michael Einkamerer.
@annavermmaak26492 жыл бұрын
Pieter kan jy die waarheid asb aan die hele wereld verkondig,asook aan die swart studente in Suid Afrika.Dankie.
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
hy brom al vir jare,maar hoor en sien niks
@gUVUsKgUVUsK2 жыл бұрын
Magtig, merkwaardig welsprekend Baie dankie vir die onderhoud
@gwenbaxter78542 жыл бұрын
So inseggeewend. Nou vir die eerste keer geluister na Pieter Marais. Dank die Here vir n man soos wat hy is wat nie terug staan waneer die stroom teen hom draai nie. So n wonderlike voorbeeld van waarvoor n Poletikus moet staan. Wens daar was ander wat n blaai uit sy book sou neem.
@thomasgeorgeadams532 жыл бұрын
Be
@vh2q2 жыл бұрын
Take my hat off to you Sir. A man of courage and conviction.
@bendewet10572 жыл бұрын
Genugtig Izak, Maar hierdie Mnr. Marais praat so Mooi, dit val So Lekker op my Ore! En, Wat hy sê maak Soveel Sin! Hy hoort 'n Groot Belangrike Plek in ons Regering te beklee.
@esthergreyling25072 жыл бұрын
Dit was nou so heerlik Om hierdie gesprek te sit en beluister. Pieter praat kaalkop die waarheid!!!!
@charlotterentzke79702 жыл бұрын
Pieter , ek gee jou 'n Nobelprys omdat jy oopkop is en die WAARHEID praat. Ons het meer mense soos jy nodig as ons vorentoe wil gaan , want op die oomblik gaan ons net in trurat.
@mariananel31022 жыл бұрын
Dankie tog dat Pieter weereens, eens en vir altyd, die slawekwessie verduidellik het. Ons skole leer d kinders verkeerd oor hierdie kwessie, geen wonder dat daar nog steeds nog jong mense in SA is, wat anders glo nie....
@meisiewhiley89592 жыл бұрын
JY is n man so na ons Suid Afrikaners se hart Peter Marais, JY is Regverdig en Awesome.
@koosheymans95072 жыл бұрын
Dankie Pieter, sal nooit jou 'frokkie' storie vergeet op Spies en Plessis nie. Dankie dat U so nugter en oopkop is, Afrikaans is nie net wit nie, klaar. My mees geliefde Afrikaans spreekendes is van die 'bruin gemeenskap' met 'n super spel met woorde en cliche's.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Sowaar. He he.
@apretorius82312 жыл бұрын
N man so reg na my Hart. Mnr. Marais Ken sy geskiedenis. Ons hom nog altyd waardeer
@kwezimey2 жыл бұрын
Dit is die eerste keer wat ek na Peter Marais luister en dis er. Van die mees kundigste mense wat ek in ‘n lang tyd na geluister het. Peter Marais, jy het my stem.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Baie dankie
@leenventer5892 жыл бұрын
Baie interresant en insiggewend! Kan ure na so n debat luister!
@hettiebotha89012 жыл бұрын
Amen Peter, jy praat my hart se taal! Stem volkome saam met jou siening. Ek glo almal kan in hierdie land in harmonie en vrede saam leef, as mense net n wil het om dit te doen..
@TheBonpete2 жыл бұрын
Geloof bring oorwinning.Hou moed
@hettiebotha89012 жыл бұрын
@@TheBonpete amen Peter!!! Sonder n vaste geloof en vertroue in ons Almagtige God, wat alles weet, alles sien, alles hoor, sal ons dit nie maak nie! Groete uit Limpopo!! Ons moet sterkstaan in Hom. 🤗🤗🤗🤗🤗🕊🕊🕊🕊🌿🌿🌿
@petramyburgh5062 жыл бұрын
Stem saam met jou Pieter!!!!
@louisdebruyn43952 жыл бұрын
Probleem is die anc ry op die verlede en hul stemmers weet nie waaroor dit gaan solank anc mag het sal niks verander!! Dankie Pieter!!
@pedropfaff89062 жыл бұрын
Hi Peter.Dit is lekker Om jou weer the Sien en die waarheid the hoor
@tienierabie71272 жыл бұрын
Magtitg !!! Dit is nou SO die waarheid wat hy practice en so insigewend...ek wens hy Kan dit aan die wereld en spesifiek aan die Swart mense verduidellik. Jy Verdien n prys met die gesprek
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Dankie Pieter en Izak.
@johandejager65752 жыл бұрын
Izak, mense ek wil ni kerk praat ni, maar weet julle. Di oggend wat mefiboset vir Elisa wakker maak en sê meneer meneer word wakker, hier is n groot menigte buite wat ons wil aanval. Elisa se anterior. Moenie bekommerd wees ni. HY wat vir ons is, is Baie groterEn sterker as hulle wat teen ons is....
@conniemuller59042 жыл бұрын
Was lekker om weer te hoor hoe kon die hele suid afrika saam kon werk en die land opbou
@CharlesVanNiekerk-g5x8 ай бұрын
Dankie Pieter ek waardeer
@meisiewhiley89592 жыл бұрын
Dankie Peter Marais, baie baie dankie, uiteindelik het iemand vir ons opgestaan en erken dat hulle NOOIT slawe was nie.
@MaureenPretorius-hp2oo2 жыл бұрын
Ekt lanklaas soveel insig gehoor. Wens SA het almal mnr Marias se redenasie gehad.
@steveblack45762 жыл бұрын
So well said couldn't have said it better. 🥂👍
@Palmstreet-u7x2 жыл бұрын
this whole problem goes about forefather's beliefs and ancestral beliefs
@christinevandermerwe56602 жыл бұрын
Which make them full of hate and demons. Blind for factual reality!!!!
@rrose48412 жыл бұрын
It's all about racism being a convenient distraction while the ANC politicians enrich themselves.
@louiscronje21532 жыл бұрын
So true
@peterpooe31452 жыл бұрын
Ja swaer, die man praat mos die waarheid, mens kan duidelik sien dis Pieter wat praat, Pieters is gewoonlik uiters slim 😂
@FJ-ln9iu2 жыл бұрын
Baie goeie eerste 4 min, baie waar wat hy se',,, !!
@nedor642 жыл бұрын
Maak vir Peter Marais leier van die VF dan sal ek weer vir hulle stem.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Hoor hoor! Dankie
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Equality is not equal to wealth. Dit is Afrika se probleem.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Correct.Equal opportunity and hardwork
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Ons deel blood.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Verseker.Maar ook taal en geloof
@petramyburgh5062 жыл бұрын
Jan van Riebeeck het nie met n boot vol vrouens hier aangekom nie. Nou wat se dit vir jou. Ons eerstens, deel dieselfde kultuur en bloed.
@TheBonpete2 жыл бұрын
En matrose vir maande op see alleen is baie warmbloedig.
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Daar sou geen plakkers gewees het nie. Plakkers volg wit mense. Kyk maar in die platteland ook.
@Scar_7.62 Жыл бұрын
Good on you peter 👍
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Jy is reg Pieter, colour doesn't makith the man.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Correct. Character and integrity is whats needed
@jamesmoulder55793 ай бұрын
Werklik waar uitstekend. Alles waar maak nie saak hoe jy daarna kyk nie...
@benburger9562 жыл бұрын
En ons almal het dit geweet in 94 maar niemand wou glo nie
@hettiebotha89012 жыл бұрын
@Ben Burger, jy praat waar Ben!! Die paar wat destyds gesien en geweet het dat dinge nie sal uitwerk nie,.....soos spreekwoord sê: Een swaeltjie maak nie n somer nie. Die paar van ons kon nie n duik in die blik maak nie. Dis soos n stroom mense wat haastig oppad is iewers heen, maar hulle is in n drukgang. Ons wou omdraai, maar die krag van die stroom mense was te sterk, en ons moes maar net aanhou loop...voort stoom..was meegesleur!! Wat n gemors is ons nie nou in nie!!!! Voorspoed! Gelukkig kan niks vir altyd aanhou nie en ek weet op n stadium gaan dinge draai...Bosveldgroete..🤨🤨
@pedropfaff89062 жыл бұрын
Ja Pieter.Praat die Waarheid.
@JHBVDS2 жыл бұрын
Verstaan ek Peter reg? Hoor ek hy sê dat die sisteem so ontwerp is dat die witman se stem geen waarde het nie? Beteken dit dan dat ons eerder as om te probeer om die ANC uit te stem, ons moet beywer om 'n meer regverdige sisteem in werking te stel?
@BenBadenhorst-zh3pf Жыл бұрын
Ek is mal oor Pieter Marais, Hy praat plat op die aarde met die mense, nie soos die ander makmoegoes nie.
@AlettaMostert Жыл бұрын
Baie waar maar ontstellend. n "wake up call" ?
@driesdutoit71362 жыл бұрын
Ek sal regtig lekker om n braaivleisvuur saam met albei van julle kon kuier. Die hele nag deur
@TheBonpete2 жыл бұрын
Dis kultuur sake my vriend.
@Freespirit5012 жыл бұрын
As Zuma verder aangekla word.....".HOOG."VERRAAD dan gastro.....
@emsiedevos98172 жыл бұрын
Daai slaggate sou nou swembaddens gewees het ... wetie van die water nie...
@mariuskriek14202 жыл бұрын
Pieter vir president slim man luister altyd na sy gesprekke
@lionelbartlett53882 жыл бұрын
Ja net soos Africa is n klomp dom goed .
@hannesvanwyk2972 жыл бұрын
Goed om iemand te hoor sin praat.
@joshuasteenkamp32772 жыл бұрын
izaak zille was in trouble oor die sĕ goed
@mikeb41782 жыл бұрын
That's the problem. People are scared to speak out so everyone keeps quite and does nothing while they destroy everything. It's time for people to speak up.
@pieterhaarhoff72282 жыл бұрын
Hulle f...k alles op!
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Daar sou niks gewees het nie. Kyk maar net na die Lee boek van "Black inventions".
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Net die pencil test het ons gesky.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Daai was voor Wella Straightener ontdek was. Ha ha.
@richardwilliams30052 жыл бұрын
Please OOM Pieter don't want to be a Wana be Afrikaner This is south Africa ons is demokraties en Suid Afrika is n land vir almal so jo history beteken vir ons niks Nooi asb vir n slag die Spectrum National Party to ur show we ur here to build a new South Africa not history
@wesselwolmarans55372 жыл бұрын
Dit was nou lekka praat jong…!
@M-3-L-O-N2 жыл бұрын
Just the other day, I saw a black person say, that "Democracy is failing us, we need socialism" which points out the extreme lvl of ignorance the masses have. Had we a smarter population, perhaps we wouldnt have had half the crap we do. Every day I am astonished how fast new lvls of low is reached by people we have living among us. I honestly don't think this country will ever reach the standard the sensible and progressive few worked towards, when so many are just freeloaders who are extremely feeble minded and arrogant. And if this continues to loom and make decisions for our society, most definitely we will become like Haiti, or Libya and so on. Everything we do and have done is just shat on. And I can't help but feel as many others do, that it would've been better for us to break off, so we can solidify our future, while the majority can fight, bitch and moan amongst themselves when there is no one left to blame.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Its. Because in a democract we count votes and raised hands BUT NEVER MEAUSURE BRAINS
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Net minderwaardige mense kan nie rasisties wees nie. You cannot legislate yourself equal.
@atdavies25362 жыл бұрын
Hulls'se'dat'A.N'C'is'n.Nasie'sonder'n'fodasie
@henryhollander45832 жыл бұрын
ek wonder of die donkie karre ook blou ligte gehad het (blou lig brigade lol)
@TheBonpete2 жыл бұрын
Miskien was blou n party se kleure
@willakleingeld81022 жыл бұрын
Peter Marais...jy mag maar praat !!
@TheBonpete2 жыл бұрын
Dankie ek is bevry om dit te mag doen maar was so selfs voor 1994.
@claradamons399 Жыл бұрын
Wat het jy gedoen toe jy inie 3kamer regering gewees het Eks bly jou oe word oop gemaak met die anc. Vet ge eet enie geworry oor jou honger en nou geliefde kleurlinge nie.
@markkaalvoet2 жыл бұрын
Stem saam met Peter se rasistiese analogie.
@richardwilliams30052 жыл бұрын
Pieter Maria's is old school and we are far beyond that we are in 2022 OOM please
@jossiesteenkamp9317 Жыл бұрын
Khoisan was ver slimmer
@fredpohl13522 жыл бұрын
Dit is Peter Marais se mense wat vir die ANC stem.
@TheBonpete2 жыл бұрын
Wie is my mense en wie is jou mense.Ek luister graag.Miskien het jy geskiedenis gedruip.
@fredpohl13522 жыл бұрын
@@TheBonpete Nee .. ek lewe my eie geskiedenis, en dus kan ek dit nie druip nie. Jou geskiedenis is verskillend van my geskiedenis, en dit is dus 'n ander storie.
@MalikJasson2 жыл бұрын
Mammals versus Reptiles Soogdiere teenoor Reptiele 🦧🦍 vs. 🐍🐊
@reingroenkloof55452 жыл бұрын
Pieter, is apartheid racisme?
@ArthurMeyerdirect2 жыл бұрын
Hy praat die waarheid en dis nie wat hulle wil hoor
Mense moet die ware geskiedenis van Peter Marais weet. Ja baie van dit wat hy se is die waarheid maar Peter Marais het al deel gewees van meer as een politieke party. Hy was deel van die Arbeiders party toe ook onafhanklik toeword hy deel van die nuwe nationale party en nog ander politieke partye en nou is hy deel van die Vryheids Front Plus. Die enigste politieke party wat na die regte ban die so genaamde bruin mense of anders gestel n kleurlinge maar sedert 1994 tot en vandag wat was die politieke pad wat Peter Marais geloop het. Vir my is dit duidelik hy spring van die een party na n ander party so hoe kan jy so man of politiekus vertrou.
@youtubeacc60592 жыл бұрын
Daai Pieter houdkop sal aan enige speen suig gaan kyk sy geskiedenis, draadsitter ,gemors al is daar net een speen aan die bul🤣🤣🤣🤣🤣