No video

Hoofstuk 7: WA de Klerk

  Рет қаралды 1,856

Meer As Grond

Meer As Grond

Күн бұрын

#Terugblik #MeerAsGrond
Hoofstuk 7: WA de Klerk
Wees aanpasbaar in ‘n veranderende omgewing
Daar word gesê dat landbou 'n beroep is wat gebaseer is op hoop, maar hoop alleen is nie genoeg om 'n suksesvolle oes te waarborg nie. Dit verg konstante voorbereiding - wees gereed vir die veranderlikes en beheer wat jy kan. 'n Boer wat hierdie konsep toepas en 'n skitterende voorbeeld is vir die landboubedryf, is WA de Klerk, wie se plaas Driefontein in die Hendrina-distrik tussen Middelburg en Bethal geleë is.
As jy hierdie episode uit reeks een misgeloop het, kom ontmoet hierdie derde generasie boer saam met Lynette Francis-Puren!
Vervaardig deur Brand Republic, in samewerking met Agri SA.
Hierdie episode word geborg deur Winfield United SA.
#MeerAsGrond #AgriSA #VIATV #Boerdery #BrandRepublic

Пікірлер
Hoofstuk 10: Hannes Wolvaardt
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 1,1 М.
Hoofstuk 9: André Brink
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 2,5 М.
🩷🩵VS👿
00:38
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 27 МЛН
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 22 МЛН
Hoofstuk 17: Danie Bester
23:09
Meer As Grond
Рет қаралды 1,9 М.
Hoofstuk 13: Koos en Jurie Bezuidenhout
23:07
Meer As Grond
Рет қаралды 3,5 М.
Hoofstuk 6: Nick Serfontein
23:17
Meer As Grond
Рет қаралды 2,6 М.
Hoofstuk 2: Danie Minnaar en die landbou-ekosisteem
22:12
Meer As Grond
Рет қаралды 782
Hoofstuk 14: Jannie Basson
23:16
Meer As Grond
Рет қаралды 3,3 М.
Hoofstuk 15: Michael Allen
23:00
Meer As Grond
Рет қаралды 4,7 М.
Hoofstuk 5: Diederik Fourie
23:08
Meer As Grond
Рет қаралды 1 М.
Hoofstuk 8: Zander Ernst
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 514
Hoofstuk 12: Van Loveren Wyne
23:12
Meer As Grond
Рет қаралды 627