Ek vra omverskoning vir clips se detail lyne. Ons sagteware het probleme gegee. Dankie vir almal se terugvoer.
@pantoffelslippers20 сағат бұрын
Eish Andre, ek het gedink ek is te dom om te volg wat julle probeer se
@10Petoors16 сағат бұрын
@@pantoffelslippers😂😂😂 nee nee glad nie… maar alles nou weer reg so dit sal beter lyk
@vasti018Күн бұрын
Puik program dankie manne. Lekker om vir CJ te sien! Sankie Abdre. - Bokke 62 - Wallis 23
@SeanLarkanКүн бұрын
Andre talked a lot of sense; our attack has been worrying me for a long time. Heard a lot about ‘Tony Ball’ but generally haven’t seen slicker passing or decision-making in attack from the Bokke; the disallowed try vs England was a nice exception. Seems our DNA is to barge into other backlines or kick. The Argies, Irish, ABs & French (& even the Aussies as they start to click) are light years ahead of us in this area; silky passing & decision-making, a lot of it instinctive & natural & done in an instant. They do seem to be capable, more naturally, of converting opportunities into great results. I like Andre’s idea of Rassie starting to monitor “Opportunity-Conversion”! (PS: terrific discussion with CJ; what a good bloke)
@fanolivier1963Күн бұрын
Andre verstaan Rugby en het baie insig.. Hy bring baie waarde in gesprek en ontleding.. Goeie vrae ontlok great gesprek.. Thanks manne
@BurninglashКүн бұрын
I am really happy Andrecwas talking about how we missing opportunities on attack. Something I noticed that was not really spoken about is our ball carrier running away from the cleaners. We had more than 100m more in.post contact meters, but we're often losing that ball. I see a similar thing happens when Andre plays at 12. Is it that we're are so dominant that we under estimating the distance or is it that the defending teams ate doing rope-a-dope like we did to the ftench in the world cup by letting the carrier run away from.the support before stopping them.
@BenvanEedenКүн бұрын
Julle het n great kanaal MW. Hou so aan!
@megafoonsportКүн бұрын
@@BenvanEeden Dankie Ben!
@gerhardvtonderКүн бұрын
We scored 8 tries to 2 in two games away from home. From 12 games we lost 2 with 1 point each. We might be 60-70% to our full potential. We played 52 players. We played 12 different 9/10 combos in 13 games (13th this Saturday). I can't wait for 2025. Our attack is only 12 games into the developing process, lets wait for for 20 games into the process.
@10PetoorsКүн бұрын
Excellent points you make! I would like to see us having more than one identity on attack… we showed some signs early in the international season but went back to our direct way of playing. It works for us and we do it very well and that is why we can grind out wins even when we don’t play well. Our Defence does not concede a lot and we break down doors to create moments in games.
@megafoonsportКүн бұрын
@@gerhardvtonder Hallo Gerhard. Altyd bly as jy kom kommentaar lewer hierso.
@barendgroenewald8500Күн бұрын
Dankie ek geniet julle program so baie
@megafoonsportКүн бұрын
@@barendgroenewald8500 Dankie dat jy saamkyk!
@PaulTerry-l8xКүн бұрын
Alles sal Sat 23 Nov in plek val... te minste X11 drieë...
@NickSchoonwinkel19 сағат бұрын
46:12 In die 1970's ons het 'n skeidsregter was se bynaam trippel S was ene "Straf Skop Scheepers". Hy het strafskopppe uitgedeel. Julle moes die kommentaar gehoor van die toeskouers, as hy fluitjie geblaas het. Dit was voor TV en die stadions was altyd vol met liga wedstryde.
@sdewviljoen19 сағат бұрын
Ek laaik Andre. MW wil jy nie n onderhoud met hom doen oor sy loopbaan nie? Dat ons hom beter kan leer ken?
@megafoonsport18 сағат бұрын
Ek gaan beslis weer maar kyk solank hierna: kzbin.info/www/bejne/iZKQfWCGgs9rpas Dankie dat jy saamgekyk het!
@alexmunro8231Күн бұрын
Dr Rassie en ons almal love hom. Ek kry die idee hy sê hoe maak ons dit so moeilik as moontlik. Geen span 2 Saterdae in ry. Dink dit mors met van die spelers se selfvertroue.
@BenvanEedenКүн бұрын
Telling teen Wales die 23ste Nov : SA 28 - 15 Wales
@ebrahiemdaniels6491Күн бұрын
Springboks backline is to flat on attack in comparison to All Blacks backline
@LouisVolschenk20 сағат бұрын
Willie het ons bederf... en nou kla ons in sy afwesigheid!
@alexmunro8231Күн бұрын
Lyk vir my of Manie baie druk op homself sit. Hy wou groot game speel. Laat my dink aan my golf hoe harder ek probeer hoe kakker raak mens. En as jy eers fade end Dan draw begin ek worrie Manie se skoppe.
@stona92222 сағат бұрын
Vir my was Manie 'n disaster en was ek baie verlig dat Pollard opgekom het en kamlte gebring het. Die Manie obsessie is vir my 'n probleem.
@toscabrutus1781Күн бұрын
Lekker chat! Groete!
@alexmunro8231Күн бұрын
Maar weer een al verloor ons volgende jaar 10 in ry rassie verdien dat ons hom vertrou.