Is grimering 'n sonde?

  Рет қаралды 9,255

Die Getuienis

Die Getuienis

5 ай бұрын

Amelda se ma het haar gedwing om voor haar familie te strip. Haar ma het altyd duur klere gekoop wat in die mode was. Later het sy GOD ontmoet en Hy het haar die waarheid gewys oor swaar grimering en onvanpaste klere.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 37
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 ай бұрын
Amen dankie vir Jou getuienis 👏👏👏👏
@elainerabe8323
@elainerabe8323 5 ай бұрын
Klere stem ek saam maar die haarkleur en makeup maak n vrou mooi en vir haar self!!!Ester se verhaal gee meer oor dit.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Elkeen moet self by die HERE hoor. Daar is skrifte wat beide gevalle ondersteun. Ons moet net doen wat HEILIGE GEES vir ons wys.
@marykaiconomou9254
@marykaiconomou9254 5 ай бұрын
Amen dit gaan alles oor die motiewe in jou hart. Ons elkeen moet toelaat dat God ons hart ondersoek.
@hendameyer3832
@hendameyer3832 5 ай бұрын
Elke geesvervulde vrou sal weet wat reg en verkeerd is. Om goedversorgd te wees is nie verkeerd nie, dit sluit haarkleur, juwele en grimering in. Moenie goed dra wat iets boos simboliseer nie. Mans met wellus sal selfs ń non uittrek met sy oë. Laat die Gees jou lei.
@hanneliekoekemoer9441
@hanneliekoekemoer9441 4 ай бұрын
Sy het seer gekry toe SY jonk was...maar n vrou moet haar mooi versorg
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 5 ай бұрын
God se Gees oortuig van sonde, geregtigheid en oordeel....🤗🤗🤗🌺🌿🌺
@willieengerdaroos8767
@willieengerdaroos8767 5 ай бұрын
Goeie getuienis... Die Heilige Gees alleen oortuig. Pasop dat mens nie die duiwel in alles sien...dan gee jy hom die eer.
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 5 ай бұрын
Twee prágtige vroue bymekaar wat so sinvol praat soos ek ook glo! AMEN!❤
@louisekoutsouveliskoutsouv7922
@louisekoutsouveliskoutsouv7922 2 ай бұрын
Daar is pragtige vroulike ordentlike klere vir vrouens ek love n pragtige vroulike lang rok mense staar gewoonlik na my omdat dit so pragtige lyk.
@InnocentBoardGames-ez4vz
@InnocentBoardGames-ez4vz 3 ай бұрын
Dankie dat u boldness gepraat het. En nie trug gehou het nie.Amen
@elmaporrill2623
@elmaporrill2623 5 ай бұрын
Amen so waar. Swem klere net soos onder klere. Daarom het ek nooit gehou van swem klere nie en ek dank die Here vir Sy beskerming dat ek nie belangstelling in swem klere gehad het nie. Die Here het my ook die rol van die vrou in God se woord geleer. Waar wat sy sê van die vrou
@elmarybrits6465
@elmarybrits6465 5 ай бұрын
Baie baie dankie vir hierdie pragtige eerlike boodskap❤
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 5 ай бұрын
Dankie vir jou mooi getuienis.
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 5 ай бұрын
Ek leer elke keer iets nuuts met elke video van julle oor hoe om volgens God se wil reg te lewe. Baie dankie vir die getuienis. ❤ Geseënde dag
@user-pk3rp1rw8c
@user-pk3rp1rw8c 5 ай бұрын
Amen, prys die Here. ❤
@bernaleebotha3332
@bernaleebotha3332 5 ай бұрын
Wonderlik wonderlik
@marlenehanekom7764
@marlenehanekom7764 5 ай бұрын
Baie dankie vir die getuienis. Ek is iemand wat byna geensins grimering dra nie, het nog nooit my hare gekleur en my naels laat doen nie en my klere drag is eenvoudig(maar daar is denims wat dalk te styf sit(ek sal aan dit werk).Ek het al baie male vir my man gevra of daar fout is met my, want ek is anders as die meeste vroue. Ons moet ook baie goed bewus wees van die musiek waarna ons luister. Daar is 'n ou lied wat ek van kindsbeen af mee bekend is" put your sweet lips a little closer to the phone, lets pretend that we are together all alone.....you tel the man thats there with you he will have to go. Gister (28/01/24). Sê ek vir my man dat ons onbewustelik deur ons ouers deure in ons lewens het wat vir satan oopgemaak was deur onder andere die lied. No.1 die man en vrou is nie getroud nie 2. Sy is waarskynlik 'n hoer. 3. Hulle moet "dagdroom"(pretend). Dit het dalk na 'n onskuldige lied geklink maar dit kan geweldige nagevolge hê omdat dit deure kan oopmaak vir satan. Ons moet baie versigtig wees na wat ons luister ook. Seën en voorspoed dankie vir jul boodskappe
@NatashaDuPreez-dz9np
@NatashaDuPreez-dz9np 5 ай бұрын
Ek verstaan nou ook hoekom Abba dit so sterk op my hart gelê het om my bikinis op te sny en my klere drag si verander het
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 5 ай бұрын
😊🎉
@estersteyn6902
@estersteyn6902 5 ай бұрын
Daar is soveel egtheid in hierdie boodskap! Baie dankie!
@susanm9545
@susanm9545 5 ай бұрын
HOSÉA 4:1 - HOOR die woord van die Here...! Want die Here het 'n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. 2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg owerspel... 3 Daarom treur die land, en alles wat daarop woon, kwyn weg: die wilde diere... die voëls... die visse... 4 Laat net niemand met ons twis of ons berispe nie! ... 5 Daarom sal jy struikel bedags... ook die profeet saam met jou... en Ek sal jou moeder te gronde laat gaan. 6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis; omdat jý die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy vir My die priesteramp nie sal bedien nie; omdat jy die wet van jou God vergeet het, sal Ek ook jou kinders vergeet. 7 Hoe meer hulle vermenigvuldig het, des te meer het hulle teen My gesondig. Ek sal hulle heerlikheid in skande verander. HOSÉA 4 | AFR53 Bybel | YouVersion www.bible.com › bible › HO...
@rianabriel1561
@rianabriel1561 4 ай бұрын
Dankie vir jou opregte, eerlike getuienis. Abba Vader is goed en Hy doen goed. Ek kan getuig dat Hy ook baie duidelik hierdie selfde dinge, oor make-up en juwele en haarkleur vir my gewys het van 'n jong ouderdom af. Hy laai nie swaar wette en reels op ons om ons lewe moeilik te maak nie, maar juis omdat Hy ons wil beskerm en liefhet en ver beter as ons die geestelike realm verstaan. Ons is dikwels bang om Hom te gehoorsaam, bang wat die mense sal dink, maar as ons die stap in geloof neem en Hom vertrou, dan ervaar ons Sy alles oortreffende liefde en vrede wat ons toevou en beskerm. Vertrou Jesus, vertrou Abba Vader, vertrou die Heilige Gees. Hy gee ons die krag om Hom gehoorsaam te wees. Hy gee ons soveel meer as wat enige aanvaarding, selfs in ons kerkkring, of in die wereld ons kan bied. Ons leef nie vir onsself nie, ons leef vir Hom en Sy Koninkryk, selfs al vergaan ons uiterlike mens, nogtans word ons innerlike mens dag tot dag vernuwe.
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 5 ай бұрын
Sterkte daar ❤
@elmaporrill2623
@elmaporrill2623 5 ай бұрын
Baie baie waar dit is deel van wat die Here met my gedeel het my voorkoms. My 1ste gedeel om opbte hou om my hare te kleur en ek het ook van al my huwele ontslae te raak. Ai dit is baie baie hartseer. En vroue hang hierdie vroue aan wat in die skoonheid is. Ek bid so vir hulle dat die Here hulle geestes oë en ore open. Ek het gesê hoeveel vroue volg daardie vroue in die skoonheid wat n afgod is in hulle lewe en hulle besef dit nie eers nie.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 5 ай бұрын
Elkeen is verantwoordelik om self die stem van die HERE te hoor. HEILIGE GEES is aarde toe gestuur juis om ons te leer en te lei, daarom is dit belangrik dat elkeen self bid en hoor wat wil die HERE vir elkeen persoonlik sê. Al die EER aan VADER
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 5 ай бұрын
Sekere parfume wek sekere emosies op...gevaarlike situasie
@johannamalitjane5998
@johannamalitjane5998 5 ай бұрын
Geestelike hulp
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag. Stuur asb vir ons ʼn privaat boodskap na info@diegetuienis.co.za
@InnocentBoardGames-ez4vz
@InnocentBoardGames-ez4vz 3 ай бұрын
Ek is opsoek na Amelda se nommer asb. As dit moontlik is asb
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 ай бұрын
Goeie dag. Stuur asb vir ons ʼn epos waar ons u privaat haar nr. vir u kan stuur. info@diegetuienis.co.za
@InnocentBoardGames-ez4vz
@InnocentBoardGames-ez4vz 3 ай бұрын
@@DieGetuienis OK Baie dankie ek Sal so maak.
saai jouself uit skuld
23:25
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
When You Get Ran Over By A Car...
00:15
Jojo Sim
Рет қаралды 15 МЛН
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 2,6 МЛН
Vivaan  Tanya once again pranked Papa 🤣😇🤣
00:10
seema lamba
Рет қаралды 31 МЛН
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Breingewas (tumer)! Maar dit gebeur mos net met ander mense
29:28
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Jou Pa is nie jou regte pa nie!
31:30
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 24 М.
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 34 М.
Gebed verander my. Stephan Joubert [7 Junie 2020]
28:38
Ekerk
Рет қаралды 37 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
KSM Erediens | 11 Feb. | Hoe nou gemaak ....versoeking?  (Johan Smith)
35:17
Ekerk Lewendig Bybelskool Matteus
47:03
Ekerk
Рет қаралды 14 М.