Jou Pa is nie jou regte pa nie!

  Рет қаралды 18,857

Die Getuienis

Die Getuienis

6 жыл бұрын

Gerda vertel Juanita Palmer die dag toe sy hoor haar Pa is nie haar regte pa nie. Boonop los haar man haar vir 'n jonger vrou en sy rol haar seun se SUV saam haar kleindogter net voor vakansie.
Kom luister nog na ander se gebeurtenisse hier in Suid-Afrika by www.diegetuienis.co.za
Die Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#diegetuienis

Пікірлер: 11
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 28 күн бұрын
Amen ons dien n God van wonders dankie vir die awesome getuienis
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 7 ай бұрын
En sy sing Hemels .. dis die woord wat in my hart kom lê het🙏🏻
@margaretdupreez6627
@margaretdupreez6627 8 ай бұрын
Dankie dis so mooi❤
@SolamonBrits-jk2xf
@SolamonBrits-jk2xf 9 ай бұрын
Ons dien n God van wonders❤
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 2 ай бұрын
Baie Kragtig getuienis ❤
@claudettemoses9626
@claudettemoses9626 3 жыл бұрын
Pragtige getuienis#Hallelujah 🙌🙌🙌
@hannelizeweyers3247
@hannelizeweyers3247 3 жыл бұрын
Wat n pragtige mens.ja die Here is goed
@charmainevandermerwe3841
@charmainevandermerwe3841 3 жыл бұрын
Baie hartseer getuienis, ek het op die ouderdom van 50 jaar, 1 week na my pa se begrafnis eers uitgevind ek is nie sy biologiese kind nie, en hy is met al die geheime na sy graf. Die healing en vergifnis is onbeskryflik! maar met God is alles moontlik! SHALOM
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Net JESUS kan jou ware identiteit wys. VADER het Juanita gehelp met haar identiteit.
@rinamorris3772
@rinamorris3772 Жыл бұрын
Baie dankie, dit was Baie inspirerend
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
Hoop na egskeiding ?!?
26:11
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
02:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 9 МЛН
Heartwarming: Stranger Saves Puppy from Hot Car #shorts
00:22
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 14 МЛН
Каха ограбил банк
01:00
К-Media
Рет қаралды 11 МЛН
Dorp van die jaar finalis 2019 Vrede - Kwȇla | kykNET
10:52
kykNET Argief
Рет қаралды 5 М.
Jacques Marais - Dit het gevoel soos 'n dag.
1:10:45
L J 7 ADVERTISING
Рет қаралды 56 М.
dK | Woema Woensdag | Die Pas | Dr Anet Dryer-Kruger
6:20
SA Gemeente Noordwyk / SA Congregation North
Рет қаралды 93
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Ursula Minnaar deel haar Spesiale getuienisse met ons.
29:07
Bible and Prayer time
Рет қаралды 2,2 М.
1 November 2019   Lynette Beer
1:31:14
Jeanette Nel
Рет қаралды 12 М.
Wat is Alopecia?
22:53
GeselsNET
Рет қаралды 457
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 24 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 84 М.
Use Your Powerful Mind: Healing Deep Sleep Hypnosis | Mindful Movement
2:02:15
The Mindful Movement
Рет қаралды 8 МЛН
ИРИНА КАЙРАТОВНА - АЙДАХАР (БЕКА) [MV]
02:51
ГОСТ ENTERTAINMENT
Рет қаралды 9 МЛН