Jan Blohm - Ou Karoo

  Рет қаралды 999,151

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Jan Blohm se nuwe musiek video "Ou Karoo"
Regisseur:
Lionel Smit
Kameras :
Lionel Smit
Vervaardigers:
LIONEL SMIT STUDIO
Redigeerder:
Lionel Smit
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Lietjie op geneem by VPHStudios:
Tertius Human
Liedjie Publikasie:
Jan Blohm / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2020
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 113
@schalkvanheerden4209
@schalkvanheerden4209 4 жыл бұрын
Jan Blohm, weereens op sy beste. Watter voorreg om na so 'n puik musikant, sanger & kunstenaar te kan luister....in' n klas van sy eie!
@charlthompson1527
@charlthompson1527 3 жыл бұрын
Unreal! Flip daar's maar net een taal soos Afrikaans!
@dreamfountain
@dreamfountain 6 ай бұрын
Karoolied met soul...❤
@vanessaadendorff469
@vanessaadendorff469 2 жыл бұрын
I've just discovered Jan Blohm and man his stuff just pleaks to my soul....nogal n sexy topi.....
@burgievanniekerk48
@burgievanniekerk48 3 ай бұрын
Mooier as mooi!!!! ❤️
@M6a6N4S9oN
@M6a6N4S9oN 2 жыл бұрын
Die beste voken song out
@chaanmoir4679
@chaanmoir4679 5 ай бұрын
Leer om te spel😂
@M6a6N4S9oN
@M6a6N4S9oN 5 ай бұрын
@@chaanmoir4679 gaan leer jou ma om te spel, dan sal ek jou maniere leer as jy kla is
@pierrehardinge5013
@pierrehardinge5013 4 жыл бұрын
Die Karoo, Jan Blohm en Afrikaans... Wat wil jy nou meer he....Absoluut UITMUNTEND... Die Legende bring Lewe na ons mooi taal!!! Ek sweer deur bloed en reen en jou berge heen, om terug te gaan!!!
@cain77223
@cain77223 Жыл бұрын
So cool rolmodel 😎
@hermievdwesthuizen1898
@hermievdwesthuizen1898 4 жыл бұрын
Jan is 1 van my top kunstenaars. Ek het my DJ lisensie gekry 1989, BAIE troues gedoen, en ek weet wat is dans treffers.. Jan die 1 is a uitklopper🎸🎸🎸🎵🎵🎵🎤🎤🎤
@jacobester4729
@jacobester4729 4 жыл бұрын
Na die Bekendstelling gister oggend op Bok Radio, het die Hele "Bok Radio Land" gewag om hierdie song weer te kan hoor!!! Jy is Legend Jan!! Hierdie is n Onmeetbaar, wat jy skep, skryf en vir ONS gee is ongekend en prysloos. Dankie vir die voorreg.
@charlesfowlds8611
@charlesfowlds8611 4 жыл бұрын
Jy't altyd bly glo. Beste comeback ooit. Het altyd gehoop jy maak weer musiek. Love dit. Hou so aan. Leef jou droom.
@LizeK57
@LizeK57 4 жыл бұрын
Stem absoluut saam met jou Charles. So moeilik om die begaafde man te beskryf. Woorde ontbreek.
@francoisroux4705
@francoisroux4705 4 жыл бұрын
Ek dink as mens die Groot Karoo kom hoor, het dit só geklink.... Absoluut fantasties, Jan!!!! Jou stem ís die Karoo!
@christavdwesthuizen9855
@christavdwesthuizen9855 3 жыл бұрын
Awesome song...awesome video. Mooi soos net Jan kan!!
@pieterdupreez2083
@pieterdupreez2083 3 жыл бұрын
baie, baie mooi, soos my vrou
@joeydeklerk3938
@joeydeklerk3938 3 жыл бұрын
Nie gedink sal van jou musiek hou. Maar hierdie is awesome 👌
@elsiedeswardt1669
@elsiedeswardt1669 3 жыл бұрын
Welcome back you are the best
@arnoldserfontein5712
@arnoldserfontein5712 4 жыл бұрын
Ek mis sommer die huis.(Klein Karoo)There's no place like home!!!well done Jan.
@marlenestoman1173
@marlenestoman1173 4 жыл бұрын
Jou stem.... so spesiaal So mooi... love die lied. Wow .. mooi...
@elsiedeswardt1669
@elsiedeswardt1669 3 жыл бұрын
There are just one word.. Amazing
@hannesjansenvanrensubrg6147
@hannesjansenvanrensubrg6147 4 жыл бұрын
Hou so aan Jan. Jou songs word net beter en beter met die tyd. Awesome song.
@chantalsmith7185
@chantalsmith7185 3 жыл бұрын
Love die song!
@mari-louisguy3283
@mari-louisguy3283 4 жыл бұрын
Pragtig, verlang huis toe. Groete van Tivat, Montenegro.
@morkelmunnik1840
@morkelmunnik1840 4 жыл бұрын
mal oor jou songs jan jy mag maar luister 24/7 na jou songs!!!!!!
@michelleerasmus6277
@michelleerasmus6277 4 жыл бұрын
Mooiste video ooit. Mooiste song. Jy is awesome Jan Blohm en jy maak mooi.
@pieterdupreez2083
@pieterdupreez2083 3 жыл бұрын
Jan, dit is baie mooi
@dawiepieterse7466
@dawiepieterse7466 4 жыл бұрын
Dit is mos nou mooi!! Jy is no. 1 op my afrikaanse musiek lys Jan. Dankie dat jy jou talent met ons deel. Voorspoed👍🏻🍻
@TheRose0506
@TheRose0506 4 жыл бұрын
'Ou Karoo'.. wat 'n ongelooflike mooi lied en die video is asemrowend met die besonderse landskap, kranse en berge! Welgedaan Jan!! Baie trots op jou! ❤️⚘
@LizeK57
@LizeK57 4 жыл бұрын
UITMUNTEND!!! Die gaan nog 'n groot treffer word. Jy lyk fantasties. Baie seënwense en liefde vir jou.
@charlenecleghorn4135
@charlenecleghorn4135 4 жыл бұрын
Jan blohm doen dit weer!!! Baie mooi
@maggiebarnard5224
@maggiebarnard5224 4 жыл бұрын
Kan nie ophou luister nie!!!!! Bavonk mooi.
@CornePrins
@CornePrins Жыл бұрын
Ou karoo my valley love this song
@oumiesarah5140
@oumiesarah5140 2 жыл бұрын
Beautiful 💕💕💕
@gustavcoetzee6837
@gustavcoetzee6837 4 жыл бұрын
Ekt vir Jan eenkeer Live gesien by Mystic Boer (Potch). Dit was besonders mooi
@mikepretorius555
@mikepretorius555 3 жыл бұрын
Het Jan gisteraand by Breytenbachsentrum op Wellington gaan kyk.Wat n konsert.Jan en sy orkes gee alles.Jan is ons beste afrikaanse sanger by verre
@matsblad1197
@matsblad1197 2 жыл бұрын
He is good (even if I dont understand a Word), goosebump, Can someone from SA explain this artist ?
@REALMUSICVONKMUSIEK
@REALMUSICVONKMUSIEK 2 жыл бұрын
Jan Blohm is a legend in the Afrikaans Music scene, he has been making music for years. Do yourself a favour and go listen to his songs, "Groen Trui" and "Breyten Se Brief" You won't regret it :)
@matsblad1197
@matsblad1197 2 жыл бұрын
@@REALMUSICVONKMUSIEK understand that thoose songs you recommend have a story and meaning. My fav is 7 jaar und vicky 😄 thanks for reply
@planner176
@planner176 2 жыл бұрын
Clear water revival son
@nanettevanstaden7162
@nanettevanstaden7162 4 жыл бұрын
Hoendervleis mooi! Jan, jy is soos goeie rooiwyn.
@lenieday-garden6145
@lenieday-garden6145 3 жыл бұрын
Jan,amazing,Lenie Jy is my inspirasie
@chantellecronje4111
@chantellecronje4111 4 жыл бұрын
Jan jy is en sing "amazing" lief lief lief die song! Jy is awesome!
@willienortje6261
@willienortje6261 4 жыл бұрын
Fantasties Jan hoe ouer hoe better
@MrAkafifi
@MrAkafifi 4 жыл бұрын
Jan jy verbaas my elke keur. Yyster!
@renatabooysen8974
@renatabooysen8974 3 жыл бұрын
Baie mooi lied. Jy sing met soveel gevoel.
@hanneliebester1350
@hanneliebester1350 4 жыл бұрын
Incredible! Soos gewoontlik stel Jan nooit teleur nie. Mal oor dit.
@janinaschreuder626
@janinaschreuder626 4 жыл бұрын
Dankie Jan. Jou musiek lê vir ewig diep in my hart. Ek het soveel bewondering vir jou.
@leticiawessels8602
@leticiawessels8602 4 жыл бұрын
Amazing setting vir die video. Wonderlik. Wow. Stunning met die wind in jou hare. Jan jy kan. Baie geluk🎉
@annezellepretoriusjvr4564
@annezellepretoriusjvr4564 4 жыл бұрын
Dis n pragtige plek. Jan Blom jy mag maar!
@genespangenberg1314
@genespangenberg1314 4 жыл бұрын
Ai Jan jy kan en mag maar.....
@13Bbeetle
@13Bbeetle 3 жыл бұрын
Awesome song
@tiaandupreez
@tiaandupreez 4 жыл бұрын
♥️♥️ Ek Voel Elke Keer 'n ADAM TAS vibe as ek hierna luister. Baie mooi song. Love dit!! Uitstekend!!! #JanBlohm.
@LizeK57
@LizeK57 4 жыл бұрын
Nee.... Daar is net een Jan Blohm..... Hy klink nie Soos iemand anders nie. Jan is uniek.
@vanessaludick9500
@vanessaludick9500 4 жыл бұрын
Ek stem saam met Lize. Adam klink dalk soos Jan Blohm maar nie anders om nie. JAN BLOHM IS N LEGEND😎
@nickycoetzer7106
@nickycoetzer7106 4 жыл бұрын
Hy mag maar sing. Dankie mega
@moniquebotha1471
@moniquebotha1471 4 жыл бұрын
Hierdie hele album het my woordeloos! Het elke verwagting wat ek gehad het oortref, goeie werk!
@magdadekock1743
@magdadekock1743 4 жыл бұрын
Baie mooi.
@tinaconnoway7550
@tinaconnoway7550 4 жыл бұрын
Wow, nog n wen treffer!!! Well done Jan!!
@PieterStrydom-d4d
@PieterStrydom-d4d 5 ай бұрын
Waar woorde is rou soul mooi loop
@joalineerasmus375
@joalineerasmus375 4 жыл бұрын
Crazy beautiful song. Nog 'n ultimate classic
@fransieventer4568
@fransieventer4568 4 жыл бұрын
Absoluut stunning!! Love dit!
@williezevenster5492
@williezevenster5492 4 жыл бұрын
Fokkit... net fokkit Jan....
@barrydunn6769
@barrydunn6769 4 жыл бұрын
Net so . Fokkit
@Annie-ZA
@Annie-ZA 4 жыл бұрын
😁😂🤣🤣🤣🥳
@francoisroux4705
@francoisroux4705 4 жыл бұрын
Netso!!!!!
@vincentoneill7716
@vincentoneill7716 4 жыл бұрын
Wow amazing,once again
@marisephton9560
@marisephton9560 4 жыл бұрын
Ek het jou so lief...
@laetitialubbe1525
@laetitialubbe1525 4 жыл бұрын
Awesome song Jan.... 👌🎶😎💯
@jacobasmith1694
@jacobasmith1694 4 жыл бұрын
Puik!!! Jou beste album ooit!
@FloxSKY54259
@FloxSKY54259 Жыл бұрын
wens om hom te kan ontmoet en lekker koffie
@izellegerber
@izellegerber 4 жыл бұрын
Wow, so mooi!!
@jakkieuys1689
@jakkieuys1689 4 жыл бұрын
Fantasties!
@magnussteenkamp9211
@magnussteenkamp9211 4 жыл бұрын
Pragtig !
@nikanaughty
@nikanaughty 3 жыл бұрын
Almal verdien die Karoo een keer.
@yolandi-rozinamuller8372
@yolandi-rozinamuller8372 4 жыл бұрын
Mal oor jou liedjies en skilderye Jan!! Dit skree kliphard in my bakkie.. repeat oor en oor :) Bless jou ongelooflike talent!! Boervrou
@rmsinternational4088
@rmsinternational4088 4 жыл бұрын
Daar is 'n tyd en plek vir alle kunstenaars, maar Jan is by verre die kunstenaar. Sy musiek en woorde is op 'n ander level! Jy lyk goed Jan, keep it up man!
@michealsmit1669
@michealsmit1669 4 жыл бұрын
Wow is mooi
@maresabothma5750
@maresabothma5750 4 жыл бұрын
Mooiste!!! Jou talent ken nie einde! Well done
@tamsynnortje8406
@tamsynnortje8406 4 жыл бұрын
Like a Lucas Maree 👌
@johanvanzyl382
@johanvanzyl382 2 жыл бұрын
Die lirieke!!!!!!
@leonduplessis4898
@leonduplessis4898 4 жыл бұрын
well done!!!!
@kleintjiestrydom6450
@kleintjiestrydom6450 2 жыл бұрын
Wat n mooi lied! Pragtig
@timonlamprey29
@timonlamprey29 4 жыл бұрын
Love dit, jou kuns is alles so amaxing
@ana-mariagomes5551
@ana-mariagomes5551 4 жыл бұрын
Beautiful.
@duplessisM
@duplessisM 4 жыл бұрын
Love dit. Mal oor al jou songs. Pragtige stem. 💕
@matthewvanriet2121
@matthewvanriet2121 4 жыл бұрын
Jissi ek dink nie die man weet hoe om 'n slegte song te maak nie.
@elizefourie8776
@elizefourie8776 4 жыл бұрын
Very Good
@jurgensfourie5416
@jurgensfourie5416 4 жыл бұрын
Besonders
@riaankoorts9415
@riaankoorts9415 4 жыл бұрын
Bliksem Jan.... Well done....
@dewaldschwulst4026
@dewaldschwulst4026 4 жыл бұрын
Well done jan 🙌🙌
@jomarischoeman3333
@jomarischoeman3333 4 жыл бұрын
Dit is 'n pragtige lied Jan! Mooi gedaan julle!
@wilhmaslabbert9362
@wilhmaslabbert9362 4 жыл бұрын
Dis n stunning song Jan!! Well done!!!
@tanyabotha5448
@tanyabotha5448 4 жыл бұрын
Bevok!!! Like usual!! 😁❤
@melindakritzinger289
@melindakritzinger289 4 жыл бұрын
❤️
@jacobuspotgieter2758
@jacobuspotgieter2758 Ай бұрын
Tops
@marinusellis6378
@marinusellis6378 4 жыл бұрын
Wow amazing ❤️
@rachelwatson8909
@rachelwatson8909 4 жыл бұрын
Awesome soos altyd!
@jhinctv2600
@jhinctv2600 4 жыл бұрын
keep uploading videos
@sirroche4639
@sirroche4639 3 жыл бұрын
sy maak so,,lekker nuwe Jan* boet
@eloiseellahoward5969
@eloiseellahoward5969 4 жыл бұрын
Puik soos altyd
@gerrievijloen9604
@gerrievijloen9604 4 жыл бұрын
voor jou hier calla
@nickymaritz9166
@nickymaritz9166 3 жыл бұрын
Swart berge
@francoisdutoit7332
@francoisdutoit7332 4 жыл бұрын
Ek is spraakloos. Fokket net uitstekend
@hendrevanzyl2002
@hendrevanzyl2002 4 жыл бұрын
Ppò
Jan Blohm - Word Wakker
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Jan Blohm - Jenny
3:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,3 МЛН
SHAPALAQ 6 серия / 3 часть #aminkavitaminka #aminak #aminokka #расулшоу
00:59
Аминка Витаминка
Рет қаралды 2,5 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 5 МЛН
Jan Blohm - Levi Jeans
3:33
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 372 М.
Gebore Om By Jou Te Wees
3:35
Juan Boucher
Рет қаралды 1,8 МЛН
Jan Blohm - Jane Jane
3:47
Neil Sandilands
Рет қаралды 106 М.
Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
3:51
Robbie Wessels
Рет қаралды 11 МЛН
Juan Boucher & Neil Somers - In Die Bosveld
3:48
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,7 МЛН
Deon Groot - Hemelpoorte
3:40
DEON GROOT
Рет қаралды 364 М.
Kaap
3:57
Jan Blohm
Рет қаралды 953 М.
Riaan Benadé - Spontaan
3:02
Riaan Benadé
Рет қаралды 9 МЛН
Herman Kleinhans ft. Jan Blohm - Waar's Jy
4:15
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 590 М.
Word Wakker
3:54
Jan Blohm
Рет қаралды 4,8 МЛН