No video

Jan Blohm - Liefde Maak

  Рет қаралды 2,249,057

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

Күн бұрын

Jan Blohm se nuwe enkelsnit "Liefde Maak".
Volg Jan Blohm:
Facebook: / janblohmmusiek
Besprekings:
jan@janblohm.co.za
Production House:
Happy Chappy Production House
Model:
Angeli Marais
Director & Cinematographer:
Joshua Levi
Producer:
Marno Koen
1st Assistant Camera:
Connor Mckinnon
Gaffer & Key Grip:
Nicholas Robert Brown
Makeup:
Loraine Olivier
Hair:
Charlotte Du Plessis Carissa Greyling
Platemaatskappy: Vonk Musiek
Liedjie Publikasie: Jan Blohm / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2018
www.realmusic.c...
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер: 167
@ObelixBarbatus
@ObelixBarbatus 2 жыл бұрын
'n Ware Suid-Afrikaanse kunstenaar waarop ons almal kan trots wees. Uniek in sy benadering, en dadelik herkenbaar - die teken van 'n ware meester van sy bedryf. Dankie, Jan Blohm.
@tinusclaase2606
@tinusclaase2606 5 жыл бұрын
Dit is snaaks hoe n mens vas gehou kan word met 1 song. Ek het nou eers die een lief gekry want kan saam praat. Dan dink mens hoe dankbaar jy moet wees vir n song soos die wat jy kan saam sing elke dag. Want jy verstaan die woorde, die gevoelens!! Dankie Jan, jy maak n MOERSE verskil in mense se lewens!!!
@leticiawessels8602
@leticiawessels8602 3 жыл бұрын
Legende. Jy beteken alles vir Afrikaanse musiek. Geen ander lirieke soos joune. ❤
@suemarais2443
@suemarais2443 2 жыл бұрын
Ek dink altyd die beste kunstenaars word heeltemal onderskat in hul eie land. Ek kan regtig nie na Afrikaanse musiek luister nie. Maar jy het dit verander. Jy het my hart laat roer vir musiek in my moedertaal. Truly a brilliant artist.please know that you are SEEN and HEARD for your immense talent. Ek is dankbaar dat jy exist
@franzoawolmarans488
@franzoawolmarans488 5 жыл бұрын
Die ou se stem , sy emosie, sy Lirieke ! Is net op n heel ander vlak as die res Het die geleentheid gehaad om jou al n paar keer live te sien ! Jou musiek is wat my hart na smag.
@carikepietersen53
@carikepietersen53 3 жыл бұрын
Ek is absoluut mal oor die liedjie - ek kan dit n 100 x op repeat sit....
@marietjiecronje1379
@marietjiecronje1379 4 жыл бұрын
Al vir 13 jaar 'n fan, deur die moeilike jare het ek steeds bly hoop daar sal 'n revival wees en kyk nou net.....was die moeite werd. Sal jou altyd ondersteun no matter what !!
@fusionfire-za
@fusionfire-za 2 жыл бұрын
eerste keer wat ek hoor, baie mooi
@janinetaylor638
@janinetaylor638 6 жыл бұрын
Hys een van ons beste skrywers ooit. Van dag 1 sy grootste aanhangers.
@lhawkins7370
@lhawkins7370 6 жыл бұрын
Ek was blessed genoeg om die song live te sien. Absolutely Amazing. Ek is speechless, dis moeilik om in woorde te sit wat jou kuns vir jou fans beteken. Jy is Legend.
@vastivanderberg368
@vastivanderberg368 6 жыл бұрын
Plje
@mariuskok3204
@mariuskok3204 5 жыл бұрын
Neh.
@user-qi9nf7hk7p
@user-qi9nf7hk7p 4 ай бұрын
So vol soul thanks Jan vir die een net vir my mooi loop my maat
@MoniqueDaffue
@MoniqueDaffue Жыл бұрын
Al wat ek vra is niks nie meer As die klank van jou buitekant my deur En om weer vir jou in die reën te soen As ek so doodgaan Sal mooi wees, ek sweer Jy het my in die reën verlaat Op so 'n aand het die kind ontslaap Ek veg die donker en ek waak teen slaap Om te droom van jou Is volmaakte wraak Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal? Vir wie kan ek my liefde maak? Vir wie kan ek opstaan? En wie sal met my liefde maak Voor die bootman my kom haal? Finaal Ek kon nooit net jammer sê Die woorde wou net nooit loop lê Wat sal oorbly na die storm en reën? Net stukkende goed Maar stukkende goed Kan niemand breek Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal? Vir wie kan ek my liefde maak? Vir wie kan ek opstaan? En wie sal met my liefde maak Voor die bootman my kom haal? Finaal Sou jy jou naam ander lakens dra Dis warm nou, waar ek jou woordloos vra En ek's seker hy weet Ek het vergeet Net liefde red Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal?
@mariebiscuit2581
@mariebiscuit2581 5 жыл бұрын
ek het altyd gedink dis 'n klomp snert wanneer mense se 'n song het hulle deur swaar tye of seer gehelp…..maar die song het my die deur die seerste seer gekry. Dankie Mnr Blohm jys ons land se beste sanger.
@jacobester4729
@jacobester4729 6 жыл бұрын
Onmeetbaar Jan.. Jy vat nie net aan mense se siele met jou musiek, woorde, passie en menswees nie, jy ruk aan siele. Wat n voorreg. Dankie!!
@ettiennelochner6346
@ettiennelochner6346 6 жыл бұрын
Jaco Bester net wat ek wou se
@LizeK57
@LizeK57 5 жыл бұрын
Ek is ontsettend bly dat Jan baie meer media exposure kry. Radio, tv en by groot Afrikaanse Musiek toekennings waar ons hom nooit gesien het nie. YOU GO JAN, GO JAN GO ! ! ! !
@barberton3695
@barberton3695 3 жыл бұрын
Dit sal mooi wees...as iemand hierdie treffer se lirieke kan deel 💖🙏
@MoniqueDaffue
@MoniqueDaffue Жыл бұрын
Al wat ek vra is niks nie meer As die klank van jou buitekant my deur En om weer vir jou in die reën te soen As ek so doodgaan Sal mooi wees, ek sweer Jy het my in die reën verlaat Op so 'n aand het die kind ontslaap Ek veg die donker en ek waak teen slaap Om te droom van jou Is volmaakte wraak Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal? Vir wie kan ek my liefde maak? Vir wie kan ek opstaan? En wie sal met my liefde maak Voor die bootman my kom haal? Finaal Ek kon nooit net jammer sê Die woorde wou net nooit loop lê Wat sal oorbly na die storm en reën? Net stukkende goed Maar stukkende goed Kan niemand breek Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal? Vir wie kan ek my liefde maak? Vir wie kan ek opstaan? En wie sal met my liefde maak Voor die bootman my kom haal? Finaal Sou jy jou naam ander lakens dra Dis warm nou, waar ek jou woordloos vra En ek's seker hy weet Ek het vergeet Net liefde red Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my staan? Wie sal vir my liefde maak En die stukke saam loop haal? Vir wie kan ek my liefde maak? Vir wie kan ek opstaan? En wie sal met my liefde maak Voor die bootman my🎉
@barberton3695
@barberton3695 Жыл бұрын
@@MoniqueDaffue baie dankie
@etienneduplessis7125
@etienneduplessis7125 6 ай бұрын
Ek wil ou pêlle bel, en op 'n road trip gaan, great song Arno!
@nicholastruter123
@nicholastruter123 6 жыл бұрын
Voel of ek doodgaan en weer gebore word-jy is groot talent JB luister die song elke liewe dag en op n Saterdag n biekie meer
@janharding502
@janharding502 6 жыл бұрын
Jan jou musiek is Befonk. Luister elke dag, maar kry nie genoeg geluister, oor en oor!!
@theoldone3295
@theoldone3295 5 жыл бұрын
//Wat 'n pragtige meisie om by 'n pragtige song te pas - wie is sy?
@gerrit123451
@gerrit123451 4 жыл бұрын
Sonder twyfel die beste Afrikaanse kunstenaar wat ons het.
@wynandjonker2498
@wynandjonker2498 4 жыл бұрын
Hierdie is behoorlike musiek. Well done!
@hanneliebester1350
@hanneliebester1350 5 жыл бұрын
Sjoe, dit bly mooi! Die hoendervleis op my lyf. Die song praat met my siel..Liefde maak. Verskriklik mooi Jan!
@Grynoujacobs
@Grynoujacobs 5 жыл бұрын
Ek soek die!!! musiek op my radio, nie die Druk van der Westhuizen kak wat ons nou oor die golwe ontvang nie.
@nikanaughty
@nikanaughty 3 жыл бұрын
Hierdie taal is al wat ons gaan oorhe. Gebruik dit.
@user-qi9nf7hk7p
@user-qi9nf7hk7p 4 ай бұрын
Ekke stem saam wereld gehalte brings back memories off way back mooi loop Jan
@hopscotch30
@hopscotch30 6 жыл бұрын
Baie jare laas na iets nuuts van Jan geluister. Hierdie is beautiful. Soveel groei!
@xoxoepic
@xoxoepic 4 жыл бұрын
Mense hierdie man het n mooi stem. Hierdie lietjie is diep. Ek love J Blom se musiek.
@saritaerasmus4477
@saritaerasmus4477 3 жыл бұрын
Dankie dankie dankbaar is ek vir jou en jou talent wat jy met ons deel,ARIGATO MY FRIEND
@andrestrauss3798
@andrestrauss3798 Жыл бұрын
Ek en my Pa het altyd die liedjie geluister. Nou is hy oorlede maar die liedjie bring net goeie tye terug
@eugeneprinsloo9684
@eugeneprinsloo9684 6 жыл бұрын
Ek het die song al soveel keer geluister ek hoor hom al in my slaap , hoe ouer jy word hoe beter word jou musiek
@janniekitching7216
@janniekitching7216 5 жыл бұрын
Ek hoor wat jy sê.....maaaar as n mens terug kyk na die eerste songs en "groen trui" was Jan al van die begin af n "lekker ou Jan" :-p
@leshanevermeulen7349
@leshanevermeulen7349 5 жыл бұрын
7 jaar,Rosie en Word wakker is sover vir my beste. Ek kry vanaand sy nuwe album. Kan nie wag nie
@mariuskok3204
@mariuskok3204 5 жыл бұрын
Ek stem.Maar alles van hom is kuns.
@leandromaritz2779
@leandromaritz2779 3 жыл бұрын
Dis my wekker vir 5 uur Dan maak ek reg vir skool
@eugeneprinsloo9684
@eugeneprinsloo9684 8 күн бұрын
6 jaar later is dit nogsteeds n befokte song
@jacobeukman488
@jacobeukman488 6 жыл бұрын
Love die song en al Jan Blohm se songs. My ma en pa wat onlangs oorlede is het elke CD en DVD gehad en elke Vrydag aan net rustig gesit en Jan Blohm luister. Dit my pa se verjaarsdag vandag 20 Augustus en dit is so amazing memories om te luister en hulle sou die nuwe song love
@cecileverster1513
@cecileverster1513 6 жыл бұрын
Ek is n Ouma van 10 kleinkids en gedink dis net ek wat gek is oor Jan. Het al sy cd, 's net nuutste nie. Bly om te hoor ander ouer mense waardeer ook sy talent e songs
@normannicol550
@normannicol550 2 жыл бұрын
Strand. 20 jaar terug was die song. Love jou music
@mirisadejager5302
@mirisadejager5302 5 жыл бұрын
Musiek is n kuns in woorde, elke woord verf sy eie prentjie. Ek raak verlore in woorde....
@andrestrauss5001
@andrestrauss5001 5 жыл бұрын
Die liedjie is n yster liedjie. Beteken baie vir n mens oor die lewe. Goeie alarm wekker ook.
@cmbezuidenhout8465
@cmbezuidenhout8465 6 жыл бұрын
Nog altyd n huge van!! Hierdie is so beautiful.
@lemanjamears7012
@lemanjamears7012 5 жыл бұрын
Ek love love Jan Blohm se musiek - ons almal is lotus flowers, beautiful in die inside maar dit vat tyd om te blom en daardie beauty te reveal... as mens die gebroke stukkies by mekaar skraap is daar... hoop!
@KeithWilliams-er6ss
@KeithWilliams-er6ss 3 жыл бұрын
Valiant Swart sal altyd n plek in my hart he as n afrikaanse legende maar die man se kuns is so diep, dit behoort deel te wees van taal studies. Hy behoort in dieselfde asem genoem te word soos Krog, van Wyk Louw en Small.
@PANZERFAUST829
@PANZERFAUST829 11 ай бұрын
Pragtig !!!!!!!
@chucksnorre803
@chucksnorre803 6 жыл бұрын
Dis Mos Nou Mooi Musiek!!!
@tianadelange5569
@tianadelange5569 6 жыл бұрын
Ek luister die song nou al van bekendstelling af en dit raak beter by die dag. #Gekultiveerdeatmosfeer #rooiwyn
@TheRose0506
@TheRose0506 6 жыл бұрын
Pragtige lied.. hartroerend mooi! Ook ń besonderse mooi kreatiewe video.. só kunsinnig, uniek en spesiaal!! ❤⚘
@sjvisage
@sjvisage 6 жыл бұрын
Sal verewig 'n aanhanger van jou kuns met woord en taal wees. Jou stem is so gevul met emosies, voel jou musiek in my lyf. Kom asb Weskus toe.
@corneliusduringplessis5183
@corneliusduringplessis5183 6 жыл бұрын
Great song! Jy is n Legend Jan!
@zandeosaddles208
@zandeosaddles208 4 жыл бұрын
Ek hou van die understated video. Baie subtiel tog intens. Kuns deur en deur.
@susanheyneke3325
@susanheyneke3325 3 жыл бұрын
Wow ....... wie sal vi my liefde maak.... jy mag maar Jan
@mckaylaengelbrecht2829
@mckaylaengelbrecht2829 6 жыл бұрын
VERLIEF OP DIE MUSIEK! 😍 SOEK NOG N CD ASSEBLIEF MAN! 😆
@BttrFlyBlu
@BttrFlyBlu 6 жыл бұрын
Kudos! Wonderlike album. Dankie. Dankie.
@TheHenniebear
@TheHenniebear 6 жыл бұрын
Ek voel dit in my binneste... legend!
@ajinvest3742
@ajinvest3742 5 жыл бұрын
Great ... vir altyd n Fan ... Jan!
@freddyschubert4008
@freddyschubert4008 5 жыл бұрын
Ek het hierdie liedjie heel per toeval hier op youtube gevind. Moerse song. Knap gedaan!
@marelizemaritz373
@marelizemaritz373 6 жыл бұрын
Wow Jan dit maak my trots om Afrikaans te wees!!!
@bjvandeventer1339
@bjvandeventer1339 5 жыл бұрын
Jan is die beste
@yolandebarnard4465
@yolandebarnard4465 6 жыл бұрын
Ek persoonlike dink dis een van jou bestes yster. Dis beautiful en soveel rou emosies. Jou stem bly spesiaal. Gr8 job aan jou produksie span.
@ettiennelochner6346
@ettiennelochner6346 6 жыл бұрын
Yolande Barnard ..wie sal vir my liefde maak
@elaineengelbrecht5563
@elaineengelbrecht5563 3 жыл бұрын
So mooi uit die hart
@susangreeff6284
@susangreeff6284 6 жыл бұрын
Lieflike lied... pragtige video ... love die swart en wit verwerking!
@magdaputter2533
@magdaputter2533 6 жыл бұрын
Sjoe, soveel talent! Dankie vir sielskos!
@christiaanroets145
@christiaanroets145 6 жыл бұрын
Bob Dylan het die Nobel prys vir letterkunde gewen, hoekom: want sy werk is kuns. Nou as Jan se werk in Engels was, was die Nobel prys sonder twyfel syne!
@engelarandall639
@engelarandall639 4 жыл бұрын
Han Blom, ek het jou musuek en sangstem nog altyd vewonder. Moenie ophou sing nie asb
@louiseswart4468
@louiseswart4468 6 жыл бұрын
Die trane loop terwyl ek na Liefde maak luister. Jy wys amper 'n stukkie van jou siel met die lied. Geen woorde nie...net trane
@christiaanck
@christiaanck 6 жыл бұрын
Absoluut ongelooflik. Love dit!!!
@jacqueslabuschagne1057
@jacqueslabuschagne1057 6 жыл бұрын
Wow stom geslaan. Excellent song en musiek vid.
@ossiewillemse7091
@ossiewillemse7091 3 жыл бұрын
Wolmarans die man se stem gee my hoender vleis jy praat waar 💪
@cronettenel
@cronettenel 6 жыл бұрын
Ongelooflik!!! Jy lyk baie baie goed Jan - daar is beslis 'n verskil in jou wese in hierdie lied
@cecileverster1513
@cecileverster1513 6 жыл бұрын
Ek is so bly dat jy jou lewe handomkeer verander het. Soveel talent kan nie versmaai word nie,!
@natashahart4289
@natashahart4289 6 жыл бұрын
Jou musiek is amazing! Kan dit oor en oor luister en elke keer hoendervleis kry! Wow wow wow!
@annabouhail6412
@annabouhail6412 6 жыл бұрын
Jy maak ons so trots op ons Afrikaanse musiek. Uniek regtig 'n nuwe generasie van musiek. Dit is regtig so mooi. My nuwe favourite!!
@Grynoujacobs
@Grynoujacobs 5 жыл бұрын
Jirrr dis mooi, 'n trane trekker op die regte tyd is darem maar befok.
@aneldeklerk585
@aneldeklerk585 6 жыл бұрын
Jan jy's n biksemse LEGEND!
@johnvanderriet6140
@johnvanderriet6140 4 жыл бұрын
dankie Jan! dis mooi
@ebenkriek5650
@ebenkriek5650 3 жыл бұрын
Ek ervaar die emosies sonder dat ek so voel, dis hoe passievol die man se stem en musiek is.
@sharonnagel3384
@sharonnagel3384 6 жыл бұрын
Een woord... FENOMENAAL
@lisakitching6966
@lisakitching6966 6 жыл бұрын
Wow! Die is regtig Amazing.😍❤
@lizelgroenewald6790
@lizelgroenewald6790 6 жыл бұрын
Well done Jurie!!! Dis sooooo mooi!
@roedolfhendrikse1030
@roedolfhendrikse1030 6 жыл бұрын
Wat n awesome song Jan dis pragtag love jou musiek!!!
@jessicacusens2124
@jessicacusens2124 2 жыл бұрын
So mooi song ware hart in die lied beautiful art
@elizabethschoeman6820
@elizabethschoeman6820 6 жыл бұрын
Love dit, bly maar 'n ongelooflike sanger. Soveel diepte in al sy songs.
@llewellynkaufman9614
@llewellynkaufman9614 5 жыл бұрын
Beste liedjie in Afrikaans
@mtblover
@mtblover 5 жыл бұрын
Klip hard.......sag luister sal nie werk nie 😜
@TheCurvygirl
@TheCurvygirl 5 жыл бұрын
"Al wat ek vra is niks,nie meer...." :(
@joubertmedia9848
@joubertmedia9848 6 жыл бұрын
DIS MOS NOU MOOI MAN
@eugenebryant2505
@eugenebryant2505 6 жыл бұрын
Jan die song is uitstekend!!!
@andrestrauss3798
@andrestrauss3798 2 жыл бұрын
Bly n baie goeie liedjie
@henniehaasbroek4408
@henniehaasbroek4408 6 жыл бұрын
dankie blommekind ;)
@simonreed2174
@simonreed2174 4 жыл бұрын
Thank you Jan for such a great song.
@willanvanzyl1669
@willanvanzyl1669 6 жыл бұрын
Jurie jy is geniaal. Hoop om jou spoedig in die Kaap te sien show!!
@pieterehlers5226
@pieterehlers5226 4 жыл бұрын
Suid Afrikaanse se Beste
@MrShainho
@MrShainho 6 жыл бұрын
Beautiful song. Music is beautiful,
@hennielouw6028
@hennielouw6028 4 жыл бұрын
Het vanaand na sy live show gaan kyk. Onvergeetlik. Hy klink op die verhoog soos hy in die videos klink
@dawiddebeer8960
@dawiddebeer8960 6 жыл бұрын
Great song. Mal oor jou musiek
@elhoisehugo5616
@elhoisehugo5616 6 жыл бұрын
Stunning !!!
@petrusp5165
@petrusp5165 6 жыл бұрын
Legend Mnr!
@daniebrits5383
@daniebrits5383 6 жыл бұрын
Epic jan!!
@patalbrecht4429
@patalbrecht4429 4 жыл бұрын
Love him.
@danieswanepoel4676
@danieswanepoel4676 6 жыл бұрын
jou ausume ongelooflike talent volle mens. een uit n honderd
@hansvanstraaten7645
@hansvanstraaten7645 6 жыл бұрын
Jan ek het al jou Cd jy is n fantastiese musikant
@gerhardodendaal2353
@gerhardodendaal2353 6 жыл бұрын
Musiek met gravitas wat Afrikaans laat LEWE
@pieterlubbe434
@pieterlubbe434 6 жыл бұрын
Love die song!
@nastassjajardim5574
@nastassjajardim5574 6 жыл бұрын
Damn dis beautiful!
@jacomeissenheimer1181
@jacomeissenheimer1181 5 жыл бұрын
Jorrie, Jy Rock
@patalbrecht4429
@patalbrecht4429 4 жыл бұрын
Love him
@kirstinkros9849
@kirstinkros9849 6 жыл бұрын
Awesome!
@tammyalexander2617
@tammyalexander2617 4 жыл бұрын
Eks so verslaaf aan hierdie lied! Weet iemand waar ek die lyrieke Kan kry?
@mirisadejager5302
@mirisadejager5302 6 жыл бұрын
Woorde wat oorloop uit die hart
Jan Blohm - Word Wakker
4:07
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 8 МЛН
Jan Blohm - Jenny
3:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 3,2 МЛН
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 32 МЛН
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
3:57
Francois Van Coke
Рет қаралды 16 МЛН
Bruce Springsteen - Tougher Than the Rest (Official Video)
6:34
Bruce Springsteen
Рет қаралды 176 МЛН
Spoegwolf - Verander (Official)
4:25
Spoegwolf
Рет қаралды 2,3 МЛН
Jan Blohm  - Groen Trui
3:09
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 1 МЛН
Chris Rea - The Road to Hell Pt 2 (Official Music Video)
4:05
Chris Rea Official
Рет қаралды 37 МЛН
As Die Hieppies Begin Dans
4:15
Wouter Van De Venter
Рет қаралды 2,4 МЛН
Jan Blohm - Beter Man
5:12
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 569 М.
Die Heuwels Fantasties - Laaste Rondtes (Amptelike Musiek Video)
4:23
Die Heuwels Fantasties
Рет қаралды 141 М.
Jan Blohm - Ou Karoo
3:32
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 992 М.
Jo Black - Bitter
3:56
Jo Black
Рет қаралды 3,5 МЛН