Juan Boucher - Lip Vasbyt (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 21,692

Juan Boucher

Juan Boucher

5 ай бұрын

Juan Boucher - Lip Vasbyt (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics:
Hier staan jy voor die stage alweer
‘n Stywe swartpakkie en dis alles leer as jy jou dimpels wys
Dan maak jy ons almal mal
Jy het daai rockstar look jy maak my oë seer
Net een kyk en ek verloor beheer as jy jou lip vasbyt
En jy loer met daai mooi oë na my
Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?
En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek
Want wat jy sien is wat jy kry en jy doen dit vir my gee elke uur vir my
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Hier in jou eie wêreld wil jy my intrek
Maak jou eie reëls en dit is als beperk skop jy stof in my oë
Is ek verlief op jou?
Met ‘n stywe knoop gooi jy jou tou om my
Al jou goeie planne vir my voorberei
Gee ek jou net een kans
Gebeur dit weer met my
Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?
En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek
Want wat jy sien is wat jy kry en jy doen dit vir my gee elke uur vir my
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Lig jy jou hand weer op en dan point jy my
Het ek klaar geweet dis verby met my?
En jy kan net daar staan jy hoef niks te doen nie kry jy alles reg
Het ek alles probeer het jy my weer geleer jy weet so goed soos ek
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt?
Kan jy my versmoor het ek alles verloor as jy jou lip vasbyt
Vonk Musiek

Пікірлер: 2
@synthwave7
@synthwave7 5 ай бұрын
Like die flow van die liedjie - nog steeds goed in 2024 !!!!
@vonnieartist8510
@vonnieartist8510 5 ай бұрын
Nice Tune waneer bring Jy 10 van jou beste songs op een Album soos 1 song van elke album
Appel - Foute (Amptelike Musiekvideo)
3:38
Appel
Рет қаралды 6 МЛН
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 71 МЛН
Became invisible for one day!  #funny #wednesday #memes
00:25
Watch Me
Рет қаралды 59 МЛН
КАК ДУМАЕТЕ КТО ВЫЙГРАЕТ😂
00:29
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 9 МЛН
Jy Sal Spyt Wees Liefling
3:19
Juan Boucher
Рет қаралды 57 М.
Karlien Van Jaarsveld - Dans In Die Reën
3:23
KarlienVanJVEVO
Рет қаралды 4,2 МЛН
Juan Boucher - Trek toe
3:17
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 648 М.
Dirk van der Westhuizen - Fairytale
5:00
Dirk van der Westhuizen Records
Рет қаралды 3,1 МЛН
Mirella - Timanttei - LIVE - Ilosaarirock 2024
4:34
Allistreams
Рет қаралды 20 М.
Nicholis Louw - Welkom By My Party
2:50
NicholisLouwVEVO
Рет қаралды 44 М.
Juan Boucher - Ek en jy alleen in die somer
3:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 742 М.
Double Stacked Pizza @Lionfield @ChefRush
00:33
albert_cancook
Рет қаралды 71 МЛН