Juan Boucher - Hou daai Smile (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)

  Рет қаралды 58,529

Juan Boucher

Juan Boucher

5 ай бұрын

Juan Boucher - Hou daai Smile
Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Lyrics
Gooi jou issues op die stoep
Los jou back chat by die deur
Want die huisie wat ons het
Is net heeltemal te klein vir jou houding en jou treur
Laat die aand se liggies skyn
Laat al die kwaad in jou verdwyn
Want ek weet ek’s bietjie stout en ek maak jou soms benoud
Jy’s die moooiste ding vir my
Hou jy daai smile vir my?
Laat ek vinnig ‘n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou ‘n soen
Hou jy daai smile vir my?
En jy praat jou mond verby
Want jy sê jy’s baie lief vir my
Met jou pajama pakkie aan lyk jy so oulik waar jy staan
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Ek weet my vriende maak jou kwaad
En jou vriendinne wat my haat
Maar ek gee nie om oor dit
Hulle het nie wat ons het
Ek geniet jou meer en meer
Aai my bokka jy’s so kwaai
Ek sien die storm om jou draai
Maar ek weet wat ek moet doen
Om jou lippe weer te soen om jou hartjie sag te kry
Hou jy daai smile vir my?
Laat ek vinnig ‘n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou ‘n soen
Hou jy daai smile vir my?
En jy praat jou mond verby
Want jy sê jy’s baie lief vir my
Met jou pajama pakkie aan lyk jy so oulik waar jy staan
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Jy weet ek is ‘n dromer as jy smile dan is dit somer
In my hart dra ek die sente vir die blomme in die lente vir jou
En ek gee jou bossie blomme en jy weet my kop maak somme
En jy wys hoe style dit is en jy tart my met ‘n Colgate smile
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Laat ek vinnig ‘n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou ‘n soen
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Laat ek vinnig ‘n ou foto kry
Los net alles wat jy doen ek belowe jou ‘n soen
Hou jy daai smile vir my?
En jy praat jou mond verby
Want jy sê jy’s baie lief vir my
Met jou pajama pakkie aan lyk jy so oulik waar jy staan
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Hou jy daai smile vir my?
Juan Boucher
Copyright Vonk Musiek

Пікірлер: 18
@ericaengelke2141
@ericaengelke2141 3 ай бұрын
Love die song baie dink dis Jaun se 1st of 2de liedtjie🎉
@carlien7706
@carlien7706 2 ай бұрын
Love die song❤❤
@soekielagrange3725
@soekielagrange3725 5 ай бұрын
Maak nie saak wat jy sing. Jy het talent
@user-sk3wy9qz5i
@user-sk3wy9qz5i 4 ай бұрын
24 en 082 sal nice wees om te kan kry
@AdriEls-dt5sj
@AdriEls-dt5sj 5 ай бұрын
Aaah was en is nog mal oor die album, en sien dis al 12 jaar terug!! o_O Asseblief doen 1 vir Botterbekkie ook!*
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 5 ай бұрын
Lekker dans liedjie😊
@DONOVANKROUCAMP
@DONOVANKROUCAMP 5 ай бұрын
Ek soek graag vir jellie maar kry hom nerens nie
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
Jaun..ek weet ni hoekom het dit nou eers op youtube gekom ni..ekt baie lank terug hom gehoor en hom oorals gesoek..ek wil ook net se jys n yster en ons wag vir nog talle albums wat hierde jaar kom..rower was great
@juanbouchermusiek
@juanbouchermusiek 5 ай бұрын
Ons kuiers so bietjie met die ou liedjies, ons gaan hulle almal weer oplaai. Geniet dit
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
@@juanbouchermusiek Dankie jou yster kan nie wag nie
@user-ic8xj8wh7n
@user-ic8xj8wh7n 5 ай бұрын
Jy rock Jaun Boucher
@juanbouchermusiek
@juanbouchermusiek 5 ай бұрын
Dankie
@charleneserfontein8798
@charleneserfontein8798 5 ай бұрын
💯
@biancamalan7499
@biancamalan7499 5 ай бұрын
Next....Botterbekkie?❤
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
No not next botterbekkie
@biancamalan7499
@biancamalan7499 5 ай бұрын
@@ynwdrasties3967 🤣whatever
@ynwdrasties3967
@ynwdrasties3967 5 ай бұрын
@@biancamalan7499 😂😂
@rudolphTaljaard
@rudolphTaljaard 2 ай бұрын
Soos bloed
Juanita du Plessis - Liewe Jinne! (Official Music Video)
3:35
JUANITA DU PLESSIS
Рет қаралды 6 МЛН
Did you believe it was real? #tiktok
00:25
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 50 МЛН
Juan Boucher - Trein
5:55
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 2,5 МЛН
Rudi Claase - Maak dit lekker (1994 Remix)
3:25
Morras Legend
Рет қаралды 4,7 М.
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 339 М.
MUSIQQ - Lai kvēl
3:48
MUSIQQ
Рет қаралды 45 М.
Ricus Nel - Boerepompie ft. Snotkop
3:47
Ricus Nel
Рет қаралды 20 МЛН
Siekverlief
3:44
Jay du Plessis
Рет қаралды 405 М.
Die Rower
4:16
Juan Boucher
Рет қаралды 116 М.