Ons het ook gereeld vanaf 19Esk (Pumas) bystand gedoen om spanne uit le lig tot vêr noord in Mosambiek. So, ek glo nie die spanne het daarvan geweet nie, maar ek het as opsoffisier gereeld die kaarte gekry in geseëlde koeverte tot na die ops.
@stephandeswardt58023 ай бұрын
So wonderlik om die verhale uit die perd se bek te hoor!
@chrismoll68623 жыл бұрын
Epic
@Vlerkies3 жыл бұрын
Haha, Kots Koets. Groen soos die radar skerm 😂 SW knows how to tell a story man. '88 navy conscript here. Thanks very lekker and highly informative interviews 👍
@kempvdwesthuizen92452 ай бұрын
Besig om die reeks vir die 3de keer te kyk en dit word net beter.