Wanneer ons God se Aardse adres word - Stephan Joubert, 27 Mei 2018

  Рет қаралды 16,033

LewenSentrum

LewenSentrum

6 жыл бұрын

DATUM: 27 MEI 2018
PREDIKER: STEPHAN JOUBERT
TEMA: WANNEER ONS GOD SE AARDSE ADRES WORD
____________________________________________________________________________
KEN JY GOD SE AARDSE ADRESSE?
• ADRES EEN: DIE TUIN
Genesis 3:8:
God kom loop in sy tuin saam met die eerste mense.
Hier leer ons Hom ken as die Skepper.
• ADRES TWEE: DIE TENT
Eksodus 33:
God se tweede aardse “kontakadres” - die tent van samekoms/tabernakel.
Hier praat Moses namens die volk met God. Hy maak die volk se behoeftes aan God bekend, en hy deel ook God se wil met hulle.
• ADRES DRIE: DIE TEMPEL
2 Konings 8:
Salomo se tempel as God se nuwe kontakadres op aarde.
By die tempel word skuld bely deur offers. God se wil word ook hier bekend gemaak; aanbidding en feesviering vind ook plaas.
• ADRES VIER: JESUS
Johannes 1:14
Jesus as God se nuwe aardse tentwoning.
Jesus openbaar God se hart nuut, vars en naby. God se liefdeshart en sy genade breek nou deur alle mensgemaakte grense.
• ADRES VYF: ONS WORD LEWENDE TEMPELS VAN DIE GEES
1 Korintiërs 3:16; 6:18-20:
Mense, gelowiges, as God se laaste kontakadres op aarde voor Jesus se terugkoms. God se verhuisings deur die geskiedenis bring Hom al hoe nader aan sy mense. Sy nuwe aardse adres verander ons in sy permanente woonplekke, in tempels. Christene is losgekooptes. Ons is nou “ONDER NUWE HEMELSE BESTUUR.” Ons het ‘n nuwe Eienaar; daarom kan ons nie doen wat ons wil nie. Ons is ook onder permanente konstruksie van die Heilige Gees. Die Gees is God se nuwe Tempelbouer: Hy bou die allerbeste vir die Allerhoogste in ons lewe.

Пікірлер
2019 05 06 Stephan Joubert
42:19
NGTygerpoort
Рет қаралды 6 М.
2019: 'N JAAR VAN VREUGDE - Stephan Joubert, 13 Januarie 2019
32:56
Cute kitty gadgets 💛
00:24
TheSoul Music Family
Рет қаралды 12 МЛН
WILL IT BURST?
00:31
Natan por Aí
Рет қаралды 18 МЛН
а ты любишь париться?
00:41
KATYA KLON LIFE
Рет қаралды 3,5 МЛН
JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018
38:49
Satan Ontbloot - Deel 3 (www.kniel.co.za)
55:22
Welkom by Kniel
Рет қаралды 25 М.
Zoom gesprek met Stephan Joubert oor God se wil, 8 Nov 2020
44:30
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 5 М.
Gee jou boot vir Jesus - Andries Vermeulen, 15 April 2018
54:31
LewenSentrum
Рет қаралды 549 М.
Ekerk Lewendig Bybelskool Matteus
47:03
Ekerk
Рет қаралды 14 М.
GOD IS LOJAAL - Stephan Joubert, 10 Maart  2019
31:57
LewenSentrum
Рет қаралды 17 М.
Goot geloof, groot twyfel Stephan Joubert [26 Julie 2020]
27:21
Cute kitty gadgets 💛
00:24
TheSoul Music Family
Рет қаралды 12 МЛН