Maak gereed vir vervolging | Rooies Strauss

  Рет қаралды 18,143

sofTUBE

sofTUBE

Күн бұрын

Maak gereed vir vervolging.
#vervolging #verdukking #diskriminasie #geloof #schooloffire #softube #rooiesstrauss
www.rooies.org
Musiek - www.purple-planet.com

Пікірлер: 80
@saamstaan6540
@saamstaan6540 4 ай бұрын
Met elke nuwe wet raak ek al hoe nader aan my God,en ek like dit kwaai,sterk staan christenne,sterk staan.
@yulandimahon9555
@yulandimahon9555 4 ай бұрын
Dankie Jesus Christus dat U aan die kruis gesterf het vir my wat n sondaar is en dankie dat U ons gaan kom haal VOOR die 7 jaar groot verdrukking! Dankie vir genade oo genade onbeskryflik groot! Amen.
@marthabooth4085
@marthabooth4085 4 ай бұрын
Ek waardeer en respek u Pastoor Rooies...U is soos Paulus voluit en in oorgawe vir Jesus. Bereid om jou lewe af te lè vir Koning Jesus. Hallelujah!!! Kom Suid Afrika staan op...dood aan self...Lewe die Woord van God!!!
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Oooo my genade, dank die Here hy is nie Paulus nie! What a disaster!
@hayleyloughlin7830
@hayleyloughlin7830 4 ай бұрын
Moenie hom met Paulus vergelyk. Sies man.
@VeronicaHarmse
@VeronicaHarmse 4 ай бұрын
Rooies is nie naby aan Paulus nie..meer aan Moses..eerder as Paulus.Rooies se evangelie verskil hemelsbreed van Paulus se evangelie..Gaan lees Gal 1:6-11.Moet Paulus nie so vlak vergelyk soos Rooies se vlakte nie.Rooies weet niks van Paulus se evangelie en briewe nie..
@VeronicaHarmse
@VeronicaHarmse 4 ай бұрын
​@@hayleyloughlin7830jy kon dit nie meer akuraat gesê het nie!Amen.
@alwyndippenaar1643
@alwyndippenaar1643 4 ай бұрын
Baie dankie dit is so waar maar laat hulle my maat toesluit GOD die Vader en Jesus Sy seun en dié Heilige Gees alleen sal ek dien
@Charlenedefin
@Charlenedefin 4 ай бұрын
Ons Hou vas aan God die Vader die Allehoogste wat verseker in beheer is v sake Jy Sal SY kinders Ni los Ni. Glory hallelujah amen ❤
@booysencharndro
@booysencharndro 4 ай бұрын
Dankie pastor, vervolgings is hier. AMEN
@etiennelouw9244
@etiennelouw9244 4 ай бұрын
I knew that the whole world is turning away, the Bible said this will happen, God's Word is true.
@margaretvanderbergh2607
@margaretvanderbergh2607 4 ай бұрын
Slaankrag in lofprysing! In Jesus wonderbare Naam. Amen! ❤
@annetjieenslin5898
@annetjieenslin5898 4 ай бұрын
DANKIE ROOIES JY STAAN STERK EN INS STAAN SAAM JOU ONS VOLKE WEET ONS IS NIKS SONDER ONS GROOT GROOT GOD VAN WONDERS. AMEN AMEN
@openthegatesministries4357
@openthegatesministries4357 4 ай бұрын
Ons verwag alles gaan sleg en slegter raak. Ek is hartseer om te sien hoe sleg die "kerk" is. Kerke wat elke oproep vir gebed ens net blatant ignoreer. Johannes 17 Jesus se gebed vir eenheid is wel waar vir die ware kerk, die Here se ware kinders. Lyk my ons is maar min?
@riaanbarwise5307
@riaanbarwise5307 4 ай бұрын
Matt 24 moet in vervulling kom as ons glo ons die einde is naby. Dit maak ons opgewonde om te dink dat die Woord korrek is. Die vervolgende kerk is 'n groeiende kerk
@deongunter8022
@deongunter8022 4 ай бұрын
Almal praat van God nou daar 2550 Godé die Duiwel is ook n god né ! Die Vader sé noem my op my Naam ( Soos ons almal n Naam het ) Hoekom is almal te bang om die regte name te gebruik ?? JASUHA is die Seun JAWEH is Sy Pa né ! Woord sé roep my NAAM en EK sal Jou hoor !
@jacosmal1102
@jacosmal1102 4 ай бұрын
Baie waar Rooies.
@delialevey894
@delialevey894 4 ай бұрын
Stem saam, ons moet waarlik terugkeer. Die wat. Werklik in GOD geanker is sal Hy beskerm vir dit wat......ons gaan deur benoudheid gaan, maar God sal sy ware kinders beskerm
@WalterCarlisle-dm2wn
@WalterCarlisle-dm2wn 4 ай бұрын
Dankie Rooi ❤️❤️❤️❤️❤️🥰
@AnthonyLouther
@AnthonyLouther 4 ай бұрын
Die Anc het altyd gedink hull is Bo God.Desmond Tutu het die Anc gewaarsku Daar sal ur dag Kom wanneerJulle (Anc)gaan Val.op die 29/5/2024 Daai dag het aangebreek.Theres a Living God That Sees All Things.😯🫢🤦‍♂️📖☝️
@renerene1717
@renerene1717 4 ай бұрын
Nee. Ons is nie in die moeilikheid nie. Ons bid al jare, huil, ly....verdoemenis gaan ek nie aanvaar nie....God is in beheer en HY alleen regeer...Rooies, ek is jammer ek het vir julle gestem......Ek persoonlik, loop al 30jr 'n bittere moeilike pad en nog moet ek na die negatiewe klomp snert luister? Ons kan en mag nie 'defeat' aanvaar nie!!!!!!
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Hy is n grootbek en groot prater, n opsteker!
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
​@@lindaholtzhausen1539hulle het dit van Jesus en die profete, Johannes en Paulus ook gesê. Mense will net mooi dingetjies hoor, lekker leef en verbeel daar is geen oorlog teen satan en ewil nie 😢
@renerene1717
@renerene1717 4 ай бұрын
@@erniegouws7262 en van my. Ek is 'n kind van God en my Vader in die Hemel regeer!!!! Jeremia 29:11....spreuke 21:1
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
@@renerene1717 ek betwyfel dit nie, ek is ook 'n kind van die HERE, ek is amper 'n halfeeu oud. Het alles verloor, dertien keer aangeval met messe en wapens, satan het my amper al 'n paar keer uitgehaal met die dood, het my hele lewe lank gestry teen selfmoord. Steeds vertrou ek op die HERE, ek ken vervolging, nie lekker nie, almal wil 'n gemaklike lewe smaak. Ek ken nie vemaklik nie, het al in 'n tent in die bos gebly, steeds vertrou ek op die HERE. Ek ly nie verniet nie, hierdie ewige verloorder ➡️😈 sal nie wen nie. Hoe meer jy die HERE dien, hoe hoër jy klim, meer vervolging sal volg. Hierdie ewige verloorder ➡️😈 is besig om sy houvas op Suid-Afrika te verloor so....... Verniewing kom met 'n prys, nie almal is beryd om dit te betaal nie 😭
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
@@renerene1717 lyk my hulle het so-pas my boodskap aan jou afgehaal 😲
@fanieknoetze3614
@fanieknoetze3614 4 ай бұрын
Ek hou vas aan ps 91 .elke mens moet sy saak reg he met VADER.
@booysencharndro
@booysencharndro 4 ай бұрын
Die laaste dae
@HerminaCoetzee
@HerminaCoetzee 4 ай бұрын
Hou vas aan die Bybel se voorskrifte, met die oog gevestig op Jesus.
@buksboltman4920
@buksboltman4920 4 ай бұрын
Ons moet almal by God 'uitkom'. Dit kan slegs deur Sy woord gebeur ɛn nie deur opswepery nie. Hou op praat ɛn tel op die Bybel, dan en dan alleen word God verheerlik. Ek het nie in hierdie deurmekaar wêreld die begeerte om na stories te luister wat nie vrede in my hart bring met God nie.
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Jy kan net by JESUS UITKOM AS GOD JOU GEES WAKKER MAAK! BREEK MET DIE WÊRELD EN SY GEWOONTES, HAAT, TWEEDRAG, LEUENS, DRANK, DOBBEL EN DIE GELIEFDE TV! WAT MENSE AE TYD STEEL, LEES DIE WOORD EN SOEK GOD SE AANGESIG!,
@lizma1956
@lizma1956 4 ай бұрын
Geen maar GEEN politieke party in hierdie land is ware Christene nie. Vir wie jy stem hang af of jy vir God geken het hierin en Sy leiding sal afhang van jou persoonlike verhouding met Hom. Want met die mees goddelose party sal Hy hierdie land in die rigting stuur wat Hom behaag. God het my net verlede week gewys en ek is vir geen oomblik spyt oor wie ek gestem het nie. God het 'n plan en my vertroue bly in Hom. :)
@georgestegmann5155
@georgestegmann5155 4 ай бұрын
Hoor gou mooi, hoor gou mooi. Ai ou Rooies, rêrig .. rêrig?
@sammyvyfers8849
@sammyvyfers8849 4 ай бұрын
Ag bly stil george
@shortMario
@shortMario 4 ай бұрын
Interesante posiesie wat ons hier sien. George vrae vir Rooies om still te by en Sammy vrae vir George dieselfde. Alby propeeer dieselfde aksie. N belied van stilte. Sal darm lekker wees as ons in n utopia van stilte kan voortgaan
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Jip, hy is n opsweeper, GOD IS IN BEHEER! ONS LEEF IN DIE LAASTE DAE! DIT GAAN OOR ONS VERHOUDING MET JESUS ONS REDDER! JEN ONS HOM PERSOONLIK OF NIE! JESUS STEL BELANG IN PERSOONLIKE VERHOUDINGS, NIE IN KERKE EN POLITIEKE STRUWELING NIE! JESUS SÊ BID VIR DIE LEIERS! WIE HULLE AL IS! HY SÊ NIE RUN DIE SHOW NIE!
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
Dikpense wat voor hulle TV's sit en vuil grappies vertel en afgod sport dophou sal nie hoef te "worry" nie. Die ruggraatlose lou-warm kerk het niks om oor te bekommer nie 😂, Die duiwel vervolg net daardie wat Jesus in volle waarheid volg, sy tyd is min, en die soldate in die weermag van Jesus is min 😢
@maakditndubbel7454
@maakditndubbel7454 4 ай бұрын
Hoor gou mooi, ek is nie wit of swart nie, ek is rooi, ek wou my seuntjie doodskiet, ek was 'n dronkaard, ek het 'n graad, ek het baie blindes genees en 'n dooie opgewek, ek het 'n bybel vir Kim Jong Un gevat, Autisme is die oorsaak van die "Autisme demoon", ek vang demone maar dit daar gelaat...
@MrJohhnycongo
@MrJohhnycongo 4 ай бұрын
Nou hoe is al hierdie dinge van ongeregtigheid moontlik as ons werklik op-en-wakker kerke in SA is?
@lindabobbert1137
@lindabobbert1137 4 ай бұрын
Lees Openbaring. Ons leef in die eintyd.
@AlbertVanWyk-kz8sl
@AlbertVanWyk-kz8sl 4 ай бұрын
Die ongelukkige waarheid....... die predekante lieg van die preekstoele af..... preek ook net liefde in plaas van Godelike waarheid..... Vader se aan die einde van dae sal die mense die leun glo en verwonderd agter die dier aanloop.... Onthou My Sabbat sodat jy dit heilig....!?... doen ons..??
@rudolfes
@rudolfes 4 ай бұрын
Die misleiding kkm vir ieder en elk voor, dit staan daar geskrywe...
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
.???? Noem kerke?
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Geen kerk gaan hemel toe nie! NET DIE BLOEDGEWASDE WEDERGEBORE KINDERS VAN GOD GAAN HEMEL TOE! JESUS SÊ. BEKEER JOU LAAT JOU DOOP EN JY SAL GERED WORD! N PERSOONLIKE VERHOUDING MET JESUS! GEEN KERK KAN JOU IN DIE HEMEL KRY NIE!
@RianRian-em2ng
@RianRian-em2ng 3 ай бұрын
Kyk ek en jy moet saam sit want SA is DOOM ne okays
@pietbreytenbach6584
@pietbreytenbach6584 4 ай бұрын
Baie Rooies. Nou wonder ek net hoeveel ds. Pastore gaan bereid wees om die suiwere woord van God te predik. Hulle kan maar kom toesluit vir die waarheid. Die Kerk was nog altyd vervolg. Broederlike Groet
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
Wanneer jy vervolg word is wanneer jy weet nou is jy 'n dissipel van Jesus, en jy is nie meer deel van die lou-warm kerk nie 😊. Die bokke en skape word geskei 👍
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
Bedoel jy solank as jy aan ROOMSE 3 ENIGE GOD FORMULERING GLO, sal jy ok wees . En as jy SONDAG sabbat hou is jy OK, maar as jy Saterdag SHABBAT hou, want ROOMS aanbid Sondag SONGOD..RA....
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
Jy moet die HERE aanbid elke dag, vergeet die saterdag-sondag episode. Duiwel mislei mense van waarheid, hou mense besig met nonsens om the stry oor onbelangrike dinge 😢
@spacemuis
@spacemuis 4 ай бұрын
@@erniegouws7262 beteken HERE nie BAAL nie of maak dit ook nie saak soos SAT SON nie? Die misleiding is so groot...daarom bly daar MIN MENSE OOR, n KLEIN GERINGE VOLKIE WAT SKUILING SOEK BY DIE NAAM.....VAN GOD....en nou kan ons lekker mislei word want WAT IS SY NAAM....DEFENITIEF NIE BAAL NIE....nee dis Rome se Naam vir hul MENSGEMAAKTE SATANIESE GOD...
@belindayoung4280
@belindayoung4280 4 ай бұрын
Ek het skaam , skaam vir DA gestem want dit was teen my sin , ek kon hulled icon kry nie . 😅
@deongunter8022
@deongunter8022 4 ай бұрын
Nie nodig om te Skaam nie ek het ook en dit is Normaal want ons is maar net men's !
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Dank die Here dat jy vir die DA GESTEM HET! AS MENSE SONDE WIL PLEEG, SAL HULLE DIT DOEN, MET OF SONDER DIE WET! WAT DINK JY SOU GEBEUR HET AS DIE ACDP INGEKOM HET? WATTER "KERK" SOU DIE SHOW GERUN HET? DIE ZCC KERK IS DIE GROOTSTE "CHRISTEN" KERK IN SUIDAFRIKA! WATTER KERKE MAG INGESLUIT OF UITGELAAT WORD? TWEEDE IS DIE ROOMS KATOLIKE KERK, DAN DIE NG KERK, MANS MAG MEER AS EEN VROU HET, GAY PREDIKANTE, EN AL WAT GODELOOS IS IS REG, DAN HET JY DIE PINKSTER KERKE, HULLE STEM NIE EERS SAAM MET MEKAAR NIE, WAT NOG SAAM MET ANDER, DAN IS DAAR DIE MEGA FEEL GOOD KERKE, DIE NEW AGE' RS, EN ANGLICANS, EN METHODIST, EN VER REGSES! WAT N GEMORS, GEBRUIK JOU VERSTAND!!
@BrunnerduToit
@BrunnerduToit 4 ай бұрын
Wat sal dit kos om hierdie wet hof toe te vat en te beveg.
@lindaholtzhausen1539
@lindaholtzhausen1539 4 ай бұрын
Get Jesus in your life! My home is the new Jerusalem! Coming down from heaven on the mountain in Isreal!
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
Vat dit hemelse hof toe, OP DIE KNIEË 😊
@africadventures125
@africadventures125 4 ай бұрын
Ja kry net n jab en Dra die masker
@chrissmit2614
@chrissmit2614 4 ай бұрын
Ja vervolging kom. Veral as die groot verdrukking begin. Pretribbers leer mos dat die kerk nie deur die verdrukking gaan nie. Leer dit maar vroegtyd ook vir die kerk
@erniegouws7262
@erniegouws7262 4 ай бұрын
Mense will nie veg vir die HERE nie, hulle wil ly lekker salig die hemel in stap 😢
@jacosmal1102
@jacosmal1102 4 ай бұрын
Baie waar Rooies.
Die dooies het my saans besoek | Rooies Strauss
12:40
sofTUBE
Рет қаралды 6 М.
Klim af van die nonsens af | Rooies Strauss | The Miracle Place
22:24
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 20 МЛН
Don't look down on anyone#devil  #lilith  #funny  #shorts
00:12
Devil Lilith
Рет қаралды 17 МЛН
Un coup venu de l’espace 😂😂😂
00:19
Nicocapone
Рет қаралды 4,3 МЛН
As Man en Skaap trou! | Rooies Strauss
9:42
Rooies Strauss
Рет қаралды 7 М.
Pastore wat lieg | Rooies Strauss
12:54
sofTUBE
Рет қаралды 35 М.
Image & karakter | Rooies Strauss
16:17
Rooies Strauss
Рет қаралды 1,6 М.
Wat het jy verloor? | Rooies Strauss
20:05
sofTUBE
Рет қаралды 4,6 М.
Bitterheid roep die dood | Rooies Strauss
16:13
sofTUBE
Рет қаралды 10 М.
RITME Digitaal | Leef in Jesus se oorvloed
14:50
RITME Digitaal
Рет қаралды 1,2 М.
Hoe neem demone mens oor? | 1 van 3 | Saterdag | Rooies Strauss
25:04
Sny die aanhangsels af | Pap en Gospel | Rooies Strauss
25:00
Every parent is like this ❤️💚💚💜💙
00:10
Like Asiya
Рет қаралды 20 МЛН