Maandag, 17 Junie 2024. RNE legio uitdagings. Die Weste berei voor vir Kern-oorlog met Rusland

  Рет қаралды 10,998

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 80
@jacques7611
@jacques7611 29 күн бұрын
RIV Kol Jan Breytenbach.
@user-ef9fw7fw1y
@user-ef9fw7fw1y 29 күн бұрын
Daar sal geen vrede, nog minder voorspoed wees. Die is net n skietstilstand vir n wyle,vir die betrokke varke van elke party om sy plek by die trog te kry. Dit sal nooit werk want die anc is gedwing om saam die DA te werk omdat hulle nie die meerderheid steun kon kry. Die DA is ook net so min te vertrou soos die anc, eff en die nuwe spul skuim, die mk's.. Moet nooit ophou voor berei, moet nooit terug sit en die vals vrede vertrou.. More kol. Wynand.
@karintraut8151
@karintraut8151 29 күн бұрын
Yes.lesser evil DA
@rgdressler2046
@rgdressler2046 29 күн бұрын
​@@karintraut8151But they (leaders) supported the ANC and wanted one-man-one-vote when it was the PFP, with Harry Oppenheimer as the sole bankroller at a stage. These things are being swept under the carpet (there is much more).
@millerwtf
@millerwtf 29 күн бұрын
​@@karintraut8151 you are wasting your time trying to say anything positive about the DA on this group - the group is supposed to be non-polotical but the DA is openly denounced because they are Pro- Western and too liberal. Putin is hero worshipped .
@wow.sailor.
@wow.sailor. 29 күн бұрын
More almal,sterk staan, saam staan en eenheid is sleutel tot oorlewing van ons mense. SALUUT
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 29 күн бұрын
Nuwe bus Selfde drywer paar nuwe passasiers bygekom maar lyk of bande vinnig pap gaan word dan gaan die bus stadig na nêrens toe ALWEER
@marthabooth4085
@marthabooth4085 28 күн бұрын
Dankie Kolonel vir al u kennis met ons deel. Wees geseènd.
@jeffbland3635
@jeffbland3635 29 күн бұрын
Ek het julle BOER almal lief
@eunidapieters9331
@eunidapieters9331 29 күн бұрын
@robertvandervelde60
@robertvandervelde60 29 күн бұрын
Remember not all Boers are farmers, we are all over SA, the same blood runs in our veins❤
@afrikaansgospel3739
@afrikaansgospel3739 29 күн бұрын
Goeie more van Alberta Kanada Bly om te hoor daar is iemand in Suid Afrika wat ook weet wat aan gaan in die wereld. Gesiende dag!
@gerharddeale6506
@gerharddeale6506 29 күн бұрын
Ons tyd raak min,,KRY julle dinge reg
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 26 күн бұрын
Dankie Wynand. Lekker en geseënde dag vanuit Maputo.
@BobsSwart260
@BobsSwart260 29 күн бұрын
Goeiemôre Genl Wynand en SBB vriende, geseënde week vir ons almal.
@wilnaerasmus6500
@wilnaerasmus6500 29 күн бұрын
Dankie vir jou omgee en jou geselsies in die oggende sowel jou Donderdagaand geselsies. Ons waardeer julle en dit is ook belangrik met die praat oor die waarheid. Lekker dag en week.
@deonschoeman395
@deonschoeman395 28 күн бұрын
Dankie Genl.
@karintraut8151
@karintraut8151 29 күн бұрын
Dankie Wynand. Respek vir jou Bud,keep going,with the truth❤
@geraldrafferty5485
@geraldrafferty5485 29 күн бұрын
DANKIE KOLONEL .
@koosweistra2696
@koosweistra2696 29 күн бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@janengelbrecht1028
@janengelbrecht1028 27 күн бұрын
Berei voor. Ongeag !
@briannieuwoudt1901
@briannieuwoudt1901 29 күн бұрын
Dis maklik: fokus op dit wat hulle gemeenskaplik najaag: geldgierigheid. Elke vark moet net sy snoet in die voertrog kry...maak nie saak wie langsaan staan en vreet nie...
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 28 күн бұрын
Goeie middag Genl. Wynand en alle ander SBB Lede!
@hennietheart8540
@hennietheart8540 28 күн бұрын
More Wynand. Dankie vir jou praatjie en inligting.
@frankvanbrakel2340
@frankvanbrakel2340 29 күн бұрын
Soos ek die dag kan onthou: Klipgooi en steel dag😂😂😂😂
@user-ef9fw7fw1y
@user-ef9fw7fw1y 29 күн бұрын
Die steel, brand,plunder en klipgooi, is deel van hulle dna, maar op sekere dae soos die 16de junie, is dit duideliker te sien.
@doubleoseven-nf1qf
@doubleoseven-nf1qf 28 күн бұрын
Genl, dankie dis 'n baie effekktiewe manier v jou om inligting oor te dra, dankie dis moeite. En ek hoor Kol. Jan Breytenbach is oorlede. Groot man baie respek v hom gehad.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 28 күн бұрын
Hier kom moeilikheid Kol
@louishurter4952
@louishurter4952 29 күн бұрын
Goeie more Wynand en alle SBB lede mag julle n geseende week he
@deondeondeon1
@deondeondeon1 29 күн бұрын
Goeiemôre Generaal
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 29 күн бұрын
Goeie môre almal
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj 29 күн бұрын
More almal hoop julle langnaweek is sover baie lekker
@rodtennant7603
@rodtennant7603 29 күн бұрын
100🎯
@GinxHorne
@GinxHorne 28 күн бұрын
Dankie Gen Wynand. Jy word eg waardeer! Groete en seënwense aan almal.
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 29 күн бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB vriende.
@johanhartslief1091
@johanhartslief1091 29 күн бұрын
Morning all from Johan and Vanessa
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 29 күн бұрын
Thank you for the English translation 😊
@wesselvanderwalt8109
@wesselvanderwalt8109 29 күн бұрын
Goeiemore Kolonel Wynand en SBB lede 'n wonderlike rustige en geseënde Maandag en week vir julle.
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 29 күн бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees wakker Salute 🫡
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 29 күн бұрын
More Wynand en alle SBB. Geseende week he Amen ❤
@charmainebester5819
@charmainebester5819 29 күн бұрын
More Wynand
@grantwise8466
@grantwise8466 29 күн бұрын
Dankie Generaal
@willeenthiart5401
@willeenthiart5401 29 күн бұрын
Wat maak ons met al die kos, tente, komberse, toiletpapier, gasbottels, potte, komme ens as ons nie n voertuig het om dit op te vervoer nie.
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 29 күн бұрын
Uber
@devillierscooks2743
@devillierscooks2743 27 күн бұрын
Konsentrasie kamp dag....
@AndreOosthuizen-yc6si
@AndreOosthuizen-yc6si 28 күн бұрын
My siening: ivp en anc gaan altyd saamwerk en saamstaan teen DA
@deonfourie7
@deonfourie7 29 күн бұрын
My vrou is al 17 haar 'n diabeet, maar is nou verslaaf aan jou kondensmelk koffie😅☕
@carels5158
@carels5158 29 күн бұрын
😀
@karintraut8151
@karintraut8151 29 күн бұрын
😂😂😂
@obySedgefieldgemofourgardenrou
@obySedgefieldgemofourgardenrou 29 күн бұрын
Sterkte almal, die zar stel voorbeeld voor,markte vol nie vir emotions nie, die knaape moet hul job doen,Hou op geld mors en steel, dit gaan mooilik wees,die boot is vol gelie,vasbyt.
@christonel5016
@christonel5016 29 күн бұрын
Goeie more So op die Maandag oggend laat deen van vanoggend se boodskap my ver terug onthou. Hoe van die ouens vir die van ons wat die plastiek sakkies gebruik het gelag het, wet totdat die loopmaag epidemie dis groep getref het. Dan was dit die ouens met hul plastiek sakkies wat dit nie opgedoen het nie. Mooi dag en sterkte vir die week.
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 28 күн бұрын
vèrreikend.
@nicolaurquhart8947
@nicolaurquhart8947 28 күн бұрын
I would like very much to be able to assist with the SBB. I am currently living in UK due to circumstances, I could not stay in South Africa, I was torn away from home, and would do anything to help assist in creating a safe space for those how can not or do not want to leave.
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 28 күн бұрын
Send email to admin@suidlandbb.co.za
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 28 күн бұрын
Ja Col. Soweto day, as we knew it in the 80's... They lost the plot... Youth day WTF 😂
@JudithVanZylJansen
@JudithVanZylJansen 28 күн бұрын
Môresê! Seep en warm water is goed, maar moet ook goed afgespoel word anders gee dit ook 'n loopmagie. Seëninge 🙏
@andreblack8132
@andreblack8132 29 күн бұрын
Ek haal aan n sin wat Wynand sê, "Party ouens wil vuur maak maar hy wil braai, so jy het n rooster nodig" Ek hoop daar sal nog vleis wees. 😂😂😂
@thatsme172
@thatsme172 28 күн бұрын
Waar kry hulle al hierdie troepe, gooiste
@stefanuskruger4018
@stefanuskruger4018 29 күн бұрын
🎉❤🕵️
@AndrewBuchan-nn7ji
@AndrewBuchan-nn7ji 29 күн бұрын
English translations PLEASE
@wynanddutoit9869
@wynanddutoit9869 29 күн бұрын
Translation is there. You have to turn it on.
@user-pi7ph8kd3j
@user-pi7ph8kd3j 28 күн бұрын
Die 300 000 man wat NAVO versamel vergelyk maar swak met die 3 miljoen van Operasie Barbarossa
@fransmurati2370
@fransmurati2370 29 күн бұрын
Ha ha ha...!! Doringbos regering?
@gerharderasmus9750
@gerharderasmus9750 28 күн бұрын
Middag ou grootte. Ek kyk nou na wat jy alles praat. Ek hou dop wat jy sê en dit maak sin. Ons weet dat ding nie normaal is soos dit tans op die aardbol gaan nie. Jy's 'n man wat al baie goed beleef het en deur gegaan het in jou lewe van 66 jaar. Mens hoef net jou boeke te lees om dit te sien. Jy's 'n baie invloedryke man. Daar is hordes mense wat opkyk na jou. Ek gaan sekerlik myself nou die gramskap van al wat leef en beef op die hals haal, maar dink jy nie jy moet jou platform gebruik om die mense van die land ook 'n bietjie te bemoedig nie? Die mense het dit nodig ou grootte.....
@kevinmorris3502
@kevinmorris3502 28 күн бұрын
Hey, SA 'doveznment' whoever you become, don't beeping call me up to fight in Ukraine, cause I like Putin...
@neelsdebruyn8914
@neelsdebruyn8914 29 күн бұрын
Dankie Genl.
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 126 МЛН
路飞被小孩吓到了#海贼王#路飞
00:41
路飞与唐舞桐
Рет қаралды 69 МЛН
WHO LAUGHS LAST LAUGHS BEST 😎 #comedy
00:18
HaHaWhat
Рет қаралды 20 МЛН
Я нашел кто меня пранкует!
00:51
Аришнев
Рет қаралды 4,6 МЛН
Suid-Afrikaanse Weermag: Ons was goeie kamerade
19:33
Gerald Fourie
Рет қаралды 199 М.
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 199 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
DIE BOEKEMAN | Gerald Burger - Die Siener | Is daar hoop vir Suid-Afrika?
30:34
Beste grappe van Oppiestoep S8, E12 - Episode 12
17:01
PlatkopTalks
Рет қаралды 75 М.
Sit aan jou Life jacket !!! | Rooies Strauss
24:54
Rooies Strauss
Рет қаралды 8 М.
버블티로 체감되는 요즘 물가
00:16
진영민yeongmin
Рет қаралды 126 МЛН