Maandag, 27 Mei 2024. ATTITUDE. Jou gesindheid bepaal jou optrede.

  Рет қаралды 8,009

Wynand du Toit

Wynand du Toit

Ай бұрын

Sluit aan by hierdie kanaal ter ondersteuning van Wynand du Toit en om toegang te kry tot sekere voordele: / @wynanddutoit9869
1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!
Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.
Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.
BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.
b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: admin@suidlandbb.co.za
c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978
d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: profile.php?...
NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.
ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.
2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 - In ‘n neutedop: • Donderdag, 27 April 20...
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte): • Woensdag, 16 Augustus ...
b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn: • Die werking van SBB, k...
c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin): • Wynand du Toit
d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5: • Saterdag, 9 April 2022...
e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5: • Saterdag, 11 Junie 202...
f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie: • Dinsdag, 8 November 20...
g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie: • Woensdag, 9 November 2...
Belangrik - Hoe pas jy as lid in die plan?
* Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 - Bewapen jouself met Kennis: • Dinsdag, 11 April 2023...
* Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 - Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
• Woensdag, 12 April 202...

Пікірлер: 86
@nathanbraidman5372
@nathanbraidman5372 Ай бұрын
Congratulations on your birthday on 26 May, Colonel Wynand and many more of them. You are, without doubt, an exceptional individual doing a great job for your followers. As it says in the Bible " Man is born to trouble as the sparks fly upwards." The avoidance of foreseeable evils is the supreme task of leadership.
@wehmeyer875
@wehmeyer875 Ай бұрын
Baie geluk dankie vir als
@johanvandermerwe4620
@johanvandermerwe4620 Ай бұрын
Geluk net jou verjaarsdag Was self in Angola 1976 en gesien wat mense in n vlugteling kampe moes deurmaak Hoop dit gebeur nooit met ons nie Nie n mooi prentjie nie Mooiloop
@pierrejoubert3688
@pierrejoubert3688 Ай бұрын
Ons moet die genadetyd goed benut om voor te berei vir dit wat kom!!
@janconradie8828
@janconradie8828 Ай бұрын
dankie Generaal
@allanthomson4639
@allanthomson4639 Ай бұрын
baie dankie vir al jou moeite om almal te help and your self sacrifices for everyone in South Africa you made and are still making
@christojansevanrensburg-xk5xm
@christojansevanrensburg-xk5xm Ай бұрын
Ek se dit al jare, en het dit al so dikwels self ondervind. Maar in ek geval dankie Generaal Wynand du Toit. Ons jong mense moet weer vir 1 jaar lank n verpljgte militere kamp bywoon soos destyds as hulle nie by die Polisie of Gevangenisdiens aansluit nie. 🔥📖⚔️ 1:00
@ulandijanssen745
@ulandijanssen745 Ай бұрын
Baie geluk ons geliefde Generaal Wynand!!! Mag onse Heer jou uitbundig seen met goeie gesondheid, wysheid en insig!!!
@emanuelhofmanjacobs3769
@emanuelhofmanjacobs3769 Ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag gister, mag dit n gesende dag gewees en mag dit n geseende jaar wees.
@neillkruger5087
@neillkruger5087 Ай бұрын
Ek groet vanuit Zambië. Stemdag amper hier.
@user-ul6ce9ks5r
@user-ul6ce9ks5r Ай бұрын
Baie geluk Generaal Du Toit Ons Hemelse Vader U seèn met wysheid gesondheid en voorspoed ... Leiding vir ons Volk Dankie Generaal
@user-yt8nx4vf2u
@user-yt8nx4vf2u Ай бұрын
Ek en my makkers in die weermag het Portugeuse vlugtelinge met 'n pont oor die Kavango rivier getrek. Harde werk!
@peethanekom634
@peethanekom634 Ай бұрын
Goeie more Generaal en SBB lede. Baie geluk met jou verjaarsdag gister. Mag ons Hemelse Vader in Jesus jou bewaar en seen met Sy guns en seen. Dankie vir jou omgee en opoffering. Vandag sit ek nog n kerfie op my kerfstok. Dankie vir jou Visie. Mooi dag vir jou en jou familie.
@TheodoreAndor
@TheodoreAndor Ай бұрын
Dankie Wynand
@barendjvosloo9059
@barendjvosloo9059 Ай бұрын
Dankie Wynand. Lekker asnd.
@wow.sailor.
@wow.sailor. Ай бұрын
Sterk staan die week en wees paraat, SALUUT
@gawieleroux8779
@gawieleroux8779 Ай бұрын
Wynand baie geluk.Mooi en gesonde jaar vir jou.
@linetteorr9023
@linetteorr9023 Ай бұрын
Baie geluk met jou Verjaarsdag, God's Rykste Seën 🎉
@epieters5931
@epieters5931 Ай бұрын
Baie dankie vir ql die qdvies - ons wardeer dit baie en glo almal dink dieselfde hier
@antonschmidt1698
@antonschmidt1698 Ай бұрын
Mooi Praaitjie. Groete uit Namibië, Suidwes
@nickmulder557
@nickmulder557 Ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag, mag jy nog Baie geseende gesond jare ervaar. Dankie vir die goeie stryd wat jy stry.
@georgerowe9765
@georgerowe9765 Ай бұрын
Baie ware woorde dankie General Wynand.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Baie geluk.Wees geseend.
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 Ай бұрын
Baie geluk met jou Verjaarsdag Wynand!!!!
@erikanieuwoudt9269
@erikanieuwoudt9269 Ай бұрын
Veels geluk met jou verjaarsdag Wynand!🎉🎊🏆⚘️💪God seën jou.🙏✝️
@christiaanvanniekerk9649
@christiaanvanniekerk9649 Ай бұрын
Jammer, ek het nie geweet van jou verjaarsdag nie, veels geluk met jou verjaarsdag, mag jy ñ geseënde en voorspoedige jaar vir jou voor hê.
@ansboersma8269
@ansboersma8269 Ай бұрын
Baie geluk met jou 66e verjaardag Wynand. Mag jy lyding en krag ontvang van ons Skepper vir dit wat voorlê in die komende week en daarna.....Hartlike groete uit Veenendaal Nederland.
@baniegrobler2457
@baniegrobler2457 Ай бұрын
Baie dankie Generaal, ń geseënde jaar.
@samuellombaard654
@samuellombaard654 Ай бұрын
Baie geluk ek verjaar saam met jou
@deondeondeon1
@deondeondeon1 Ай бұрын
Goeiemôre Generaal, Admin. Mooi en veilige week vir jou! 26 May Veels geluk Generaal met verjaarsdag
@saamstaan6540
@saamstaan6540 Ай бұрын
Dankie
@petrabotha5934
@petrabotha5934 Ай бұрын
Baie geluk met u verjaardag al is dit n dag laat. Mag ons Hemelse Vader u die krag gee vir die groot werk wat u doen
@user-pv4qx3tt4e
@user-pv4qx3tt4e Ай бұрын
Baie geluk Wynand mag daar nog baie wees
@estewiggill2579
@estewiggill2579 Ай бұрын
Wishing you a belated happy birthday. May your year be blessed.
@user-rq7bu6ol8f
@user-rq7bu6ol8f Ай бұрын
Baie baie geluk, Gods rykste seëninge!!!! Saam met my Dogter, dubbelle vreugde!!!!🎉❤
@hoop12.34
@hoop12.34 Ай бұрын
Baie geluk met u verjaarsdag. Mag God u dra en seen vir die toekoms. Alle gesondheid en seen!
@peterhanssen5919
@peterhanssen5919 Ай бұрын
Baie geluk Generaal. Heil en seen op al u wee.
@juanettavandyk578
@juanettavandyk578 Ай бұрын
Geluk oom Generaal Wynand.... mag God u jaar seën....
@BelindaVisser-st2xj
@BelindaVisser-st2xj Ай бұрын
Goeie more al die mense, wens julle 'n lekker dag toe. Dankie Wynand vir al jou moeite!!
@johanhartslief1091
@johanhartslief1091 Ай бұрын
Evening all from Johan and Vanessa
@wenerbronkhorst7455
@wenerbronkhorst7455 Ай бұрын
Baie geluk Kolonel Wynand. Geseende jaar vir kolonel en dankie vir alles.
@spgriessel1065
@spgriessel1065 Ай бұрын
Baie geluk Generaal ! Mag daar nog baie wees baie en baie Dankie vir die leiding 👏🏻
@tersiavanaswegen5553
@tersiavanaswegen5553 Ай бұрын
Morning Colonel Wynand birthday for yesterday 🎂 🙏 Yes, SA will change on Wednesday 🙏
@henk.schuring.haasie5750
@henk.schuring.haasie5750 Ай бұрын
Baie Geluk met jou verjaarsdag, 🎉 n Geseende jaar toegewens, Dankie vir jou harde werk vir ons
@carinvandeventer5836
@carinvandeventer5836 Ай бұрын
Goeiemôre Wynand en SBB vriende.
@amandajonk
@amandajonk Ай бұрын
Baie geluk geliefde Wynand mag dit n wonderlike geseënde gesonde jaar wees🌹
@SurvivalTacticalSupllies
@SurvivalTacticalSupllies Ай бұрын
Baie geluk Generaal. Mag daar nog vele geseënde en voorspoedige lewensjare wees. Mag die Here jou seën.
@marcellelabuschagne1077
@marcellelabuschagne1077 Ай бұрын
Goeie more Kolonel en baie geluk met jou verjaardag gister. 🎉 Mag die Hemelse Vader jou vir ons spaar vir baie jare. Geseënde dag vir almal.
@martinswanepoel4354
@martinswanepoel4354 Ай бұрын
Vasbyt. 🤝🏻
@louishurter4952
@louishurter4952 Ай бұрын
More se genl en baie geluk met u verjaarsdag en mag God jou bewaar vir jou famiellie en dankie vir u toewyding
@correenvanrooyen4920
@correenvanrooyen4920 Ай бұрын
Wynand, liewer laat as nooit nie: ons opregte gelukwense met jou verjaarsdag! Ons glo dat jy 'n heerlike bederfdag geniet het! Ons bid jou ons Vader se RYKSTE seëninge toe vir jou nuwe lewensjaar ---- mag Hy jou deurgaans lei in besluitnemings en jou ook liggaamlik versterk vir die stryd en pad vorentoe. Ons bid jou Vader se shalom toe, in die Naam van ons Meester, ons Verlosser Yahushua. Groete van Tommie en Correen van Rooyen in Middelburg, Mpumalanga.
@willemesterhuizen8037
@willemesterhuizen8037 Ай бұрын
Saluut my generaal geluk met u verjaardag gister !!!! Moes al 7 uur vanoggend n brief teken dat ek nie meer n lid van sl bewing is nie !!!!!!Jou gesindheid kom van jou LEIDSMAN of VADER HY as Jy HOM ken sal dit jou help om die regte besluit te neem al is dit pynlik maar wat reg is is reg !!!!Die 75 /76 les het ek gedeeltelik meegemaak en dit bly my daagliks by maar niemand plaaslik wil my glo ek is die vyand maar ek bid vir hulle dis nog nie te laat !!!!Dankie aan die bittereinders wat saam staan die VADER Is ons leier Amen !!!!!Saluut tot more !!!!!!
@edmundbasson8497
@edmundbasson8497 Ай бұрын
More Gen - Baie geluk met u verjaarsdag. Mag die Vader se hand oor u wees en u seen... Mag Sy goedheid en guns u volg al die Dae van u lewe. Mag u voetspore leiding verskaf aan die wat die nood insien en mag Hy U oprig vir n tyd soos Dan. Baruch HaShem Voorentoe SBB!
@jacobusjohannespalm2462
@jacobusjohannespalm2462 Ай бұрын
Goeie mõre Genl. Wynand en alle ander SBB lede. Seën en BEWARING deur GOD 3ENIG DEUR DIE BLOED VAN JESUS CHRISTUS oor ieder en elk van julle! In JESUS CHRISTUS HEILIGE NAAM!!! AMEN!!!
@kevinmccarthy7740
@kevinmccarthy7740 Ай бұрын
Veels geluk Wynand..many happy returns 🎉
@andyhowardlife
@andyhowardlife Ай бұрын
Baie geluk met jou verjaarsdag,
@hestervanrooyen4678
@hestervanrooyen4678 Ай бұрын
More Wynand😊😊😊Saluut Generaal!!!!
@thewanderer6637
@thewanderer6637 Ай бұрын
Feliz Aniversário!
@riaannel5803
@riaannel5803 Ай бұрын
Ai Wynand, jammer eks laat. Baie geluk met die ouderdom bereik. Danki vr wat jy doen vir ons en sterkte vorentoe.
@thysmyburgh6148
@thysmyburgh6148 Ай бұрын
Môre sê Generaal!!! Ek hoop jy het ń gatskop dag gehad gister en baie geluk!!! Mag jy geseënd wees met alles wat mooi is!!! Dankie ook vir jou posetiewe "Attitude" en bydrae wat jy lewer!!! Staan sterk want dit kan ń rowwe rit raak!!! Mooi loop!!! 👍😉🙏
@grantwise8466
@grantwise8466 Ай бұрын
Dankie Generaal
@adrianacoetsee6353
@adrianacoetsee6353 Ай бұрын
Baie geluk Wynand. Mag jy n mooi jaar he wat voorle. GBU.🎉
@chrisvdwesthuizen4403
@chrisvdwesthuizen4403 Ай бұрын
Salute genl geseende week vir almal wees veilig en baie geluk met jou bday 🎂 gister salute 🫡
@chriswentzel452
@chriswentzel452 Ай бұрын
Goeie more almal baie geluk met jou verjaardag en sterkte met met SBB en die beplanning mag God se hand oor ons volk wees
@nevillerichards7354
@nevillerichards7354 Ай бұрын
Happy Birthday belated late better than never 😂
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
@derickl1965
@derickl1965 Ай бұрын
Hierdie naweek wat verby is, het die beloftes weer geloop en almal hang aan die lippe van die sprekers. Ek skud my kop vir hierdie simpelgeit van die mens.
@debbiecromhout5818
@debbiecromhout5818 Ай бұрын
Hi Mag die Here u nog Baie jare spaar. Debbie 💕 Mooi loop En Dankie
@ecco8994
@ecco8994 Ай бұрын
❤ 🎉 I hope you had a wonderful birthday.
@gertnel8478
@gertnel8478 Ай бұрын
Môre wynand, ja geluk met jou verjaardag... ons verjaar saam ek was gister 69.
@riaannel5803
@riaannel5803 Ай бұрын
Ook nie waar ons gaan wees as weste en Rusland baklei oor ons seeroete ni
@koosweistra2696
@koosweistra2696 Ай бұрын
More more almal lekker dag vir julle almal
@hendrikmathysen2555
@hendrikmathysen2555 Ай бұрын
Môre almal
@ruaanbotha9208
@ruaanbotha9208 Ай бұрын
Laat maar...baie geluk
@peterdamm8612
@peterdamm8612 Ай бұрын
Just a footnote from David Williams' book: "Springboks, Troepies and Cadres: Stories of the South African army 1912-2012" (Tafelberg, 2012, page 157): At one stage there were 13 000 [Angolan and Portuguese] refugees at three different camps administered by the SADF. The book then cites Roy Anderson on the more upsetting scenes SA troops encountered.
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Gelyk Kolonel mag daar nog baie meer wees
@WouterOlivier-yr1rt
@WouterOlivier-yr1rt Ай бұрын
Hoeveel van ons volkie is werklik voorbereid? Hvl is bewus van wat aangaan in die geo politiese arena ? Hvl weet van SBB?
@rgdressler2046
@rgdressler2046 Ай бұрын
Veels geluk, hou koers en vasbyt
@karintraut8151
@karintraut8151 Ай бұрын
@louis_ellis.2410
@louis_ellis.2410 Ай бұрын
🫡🫡
@ignusgrobler2511
@ignusgrobler2511 Ай бұрын
Kennis is belangrik. Maw. Ons weet ons sal moet veg of vlug en voor berei vir dit. So dis kennis. Baie belangrik is inligting inligting inligting inligting en nog inligting. As ek kan weet 4 of 5 dae voor die tyd dan ek kan pad gee het al klaar 70% gewen. Al is ek op die voete maar het n rigting waarheen kan ek al baie ver kom
@user-ez9xi7rr4q
@user-ez9xi7rr4q Ай бұрын
90: dagsê Genl, gesin, personeel en makkers! Ek't 25 Mei, 75 geword! As ek voorbereid en gereed kan wees...is die jong manne seker ook! Gesindheid teenoor dit wat kom is baie belangrik! Dankie Genl. Aan elkeen van ONS ' denkendes...sterkte en wees paraat. Groetnis! AvanWyk.
@charmainebester5819
@charmainebester5819 Ай бұрын
More Wynand
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 149 М.
SA sniper's shot may have entered record books
1:13
eNCA
Рет қаралды 5 МЛН
Who has won ?? 😀 #shortvideo #lizzyisaeva
00:24
Lizzy Isaeva
Рет қаралды 62 МЛН
Despicable Me Fart Blaster
00:51
_vector_
Рет қаралды 17 МЛН
孩子多的烦恼?#火影忍者 #家庭 #佐助
00:31
火影忍者一家
Рет қаралды 51 МЛН
HOW DID HE WIN? 😱
00:33
Topper Guild
Рет қаралды 44 МЛН
"Bruin mense in hierdie land is ’n politieke speelbal."
27:22
LitNetKanaal
Рет қаралды 29 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3 М.
RUTHLESS! Jordan Peterson DISMANTLES Swedish Politician's Feminist Worldview!
24:25
Wanneer dagga nie meer sterk genoeg is nie.
9:35
sofTUBE
Рет қаралды 48 М.
Episode 2 - Makro tekens - Onderhoud met Lukas Swart
59:52
Boermedia
Рет қаралды 14 М.
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
Who has won ?? 😀 #shortvideo #lizzyisaeva
00:24
Lizzy Isaeva
Рет қаралды 62 МЛН