NMM: Durban se leë hotelle en onluste

  Рет қаралды 1,397

praag

praag

Күн бұрын

Dan Roodt en Gustav Venter bespreek die verval van die Durbanse seefront waar vyfsterhotelle leegstaan. 'n Melkplaas is tot niet in die Oos-Kaap maar in Nederland skep hulle drywende melkplase op water. En steeds woed die onluste in Brittanje.

Пікірлер: 29
@njvanheerden2157
@njvanheerden2157 Ай бұрын
Dankie manne. Geniet julle gesprekke.
@faanbothma2962
@faanbothma2962 Ай бұрын
Blameer die ja-stem van die vroee '90s
@babreboshoff4859
@babreboshoff4859 Ай бұрын
Ek dink die UK en Europa verstaan nou eers wat dr Verwoerd al reeds in die 60's geweet het. 😅😅😅
@mariondeason1032
@mariondeason1032 Ай бұрын
Absoluut💯, dieselfde kan van ons eie mense gese word
@ritamedina-molina8550
@ritamedina-molina8550 Ай бұрын
Multiculturalism wer nie..engeland het dit oor hulleself gebring
@janviviers6165
@janviviers6165 Ай бұрын
Dankie Manne!
@AlbertusMBezuidenhout
@AlbertusMBezuidenhout Ай бұрын
Wie moet ons bedank vd toedrag van sake in die meeste vd groot stede in SA?....die ANC & demokrasie!
@AIRview2
@AIRview2 Ай бұрын
Heerlike dae by Durban gehad. Was altyd so besig, maar geen riool en gemors en gegril vir goeters nie. SA lyk oor die algemeen oral so.
@jeanettevorster9293
@jeanettevorster9293 Ай бұрын
1990 het ons 'n tyddeel by Palace Hotel gehad, maar my man was baie vies. Beddegoed waarop ons Moe's slaap was vuil. Ons het hulle gese Om skoon te màak. My man het by ons huis beskuit Om eerder te verkoop omdat Hy gese het dit sal net erger word. Wat ons Nou Sien Hy was reg.😮
@AIRview2
@AIRview2 Ай бұрын
Laas asseblief die link? Dankie
@anna-mariedupreez542
@anna-mariedupreez542 Ай бұрын
Moes onlangs in die middestad van Pta in. Was naby ou Volkskas/ Absa gebou. SYPADJIES RUIK NA URIENE.
@neillbuchner4254
@neillbuchner4254 Ай бұрын
Kom nou ouens, dis nie asof Durban erger is as enige ander plek nie. Ek was nou die aand deur Hillbrow. Die bietjie hare wat ek oor het staan nou nog regop..
@neillbuchner4254
@neillbuchner4254 Ай бұрын
Ek onthou Durban Spa, die Bluff en Ansteys strand. Trein van Amanzimtoti tot by Berea road stasie, heeltemal alleen as n standerd 7 kind 7 uur in die aand. Probeer dit nou.
@mariondeason1032
@mariondeason1032 Ай бұрын
😂😂😂😂
@frederikbrits9559
@frederikbrits9559 Ай бұрын
As kind altyd Portugese kus toe gegaan en hier van 1973 was dit Natalse Noordkus en Durban......deesdae is Mosambiekse strande weer goed.
@DeonEbersohn-nz6fr
@DeonEbersohn-nz6fr Ай бұрын
En Sy richaboys lekker
@johanmarais4059
@johanmarais4059 Ай бұрын
Maw dit het verafrkaak
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 Ай бұрын
Ja al wat ek sal se my BYBEL se as n slaaf n land regeer sal als ten gronde gaan 😂
@joesoap1765
@joesoap1765 Ай бұрын
The media serves sartan.
@rinastorm566
@rinastorm566 Ай бұрын
Ek moet wel sê met vakansie tye is dit wel baie erg
@rinastorm566
@rinastorm566 Ай бұрын
Waar kom mense daaraan. Ek bly reg op die hoofstrand. Ek weet nie van hotelle wat leeg staan. En alhoewel daar wel riool in water is ruik mens nie slegte reuke nie. Ek bly in Malington Place boontoe is Edward Hotel. Ander kant toe Ellangeni en Maharani. Ek stap daagliks en moet sê dit is beslis nie so erg soos mense sê. Dit is wel baie ander nasies maar ek voel heel veilig hier. Die midde stad is wel baie vervalle
Dawie Roodt gaan terug op voetspore van aanval
4:00
Netwerk24 Video
Рет қаралды 150 М.
Nastya and balloon challenge
00:23
Nastya
Рет қаралды 50 МЛН
ПРИКОЛЫ НАД БРАТОМ #shorts
00:23
Паша Осадчий
Рет қаралды 5 МЛН
Шок. Никокадо Авокадо похудел на 110 кг
00:44
Alat yang Membersihkan Kaki dalam Hitungan Detik 🦶🫧
00:24
Poly Holy Yow Indonesia
Рет қаралды 11 МЛН
The House of Lords (Hereditary Peers) Bill Explained
8:02
TLDR News
Рет қаралды 183 М.
Noam Chomsky - Why Does the U.S. Support Israel?
7:41
Chomsky's Philosophy
Рет қаралды 6 МЛН
How to win a argument
9:28
ajaxkmr
Рет қаралды 538 М.
Anton van Niekerk se drogredenasies
34:24
praag
Рет қаралды 1,6 М.
Dagbreek: Gesels - Mike Bolhuis
9:04
kyknettv
Рет қаралды 28 М.
Steve Hofmeyr en sy politieke siening
6:20
Group Editors
Рет қаралды 41 М.
Ibn Khaldun: The Shocking Truth About Why Civilizations Collapse
10:07
Die semantiese oorlog teen Afrikaners
34:30
praag
Рет қаралды 1,9 М.
Eugene de Kock en Jacques Pauw
24:32
praag
Рет қаралды 5 М.
Nastya and balloon challenge
00:23
Nastya
Рет қаралды 50 МЛН