No video

"Op 'n Donker Pad" | Die Getuienis van Elisha Reid se Motorongeluk

  Рет қаралды 21,327

NG Kerk Proteapark Rustenburg

NG Kerk Proteapark Rustenburg

Күн бұрын

Пікірлер: 16
@justabouteverything4138
@justabouteverything4138 9 ай бұрын
Wow, baie dankie vir die deel! Prys God, Hy is so lief vir ons.
@leonwilliamson585
@leonwilliamson585 Жыл бұрын
Hallelujah ons God is goed. Ek bid vir geneesing Elishia in Jesus naam dat jy sal loop en dat jy die Goedheid van God sal verkondig in Jesus naam . Amen
@wilmajansevanrensburg6568
@wilmajansevanrensburg6568 2 жыл бұрын
Dit is verseker ñ kosbare getuienis, so inspirerend. Ons VADER is onbeskryflik groot en getrou, so liefdevol. Prys SY HEILIGE NAAM. Dankie dat jy jou getuienis deel. Bly geseënd in JESUS NAAM AMEN
@sandranortier08
@sandranortier08 2 ай бұрын
Amen....Dankie ONSE VADER Vir wat U Vir hierdie dogter van U gedoen en nog steeds doen. Sterkte Elisha Vir U GOEDHEID EN GUNS in haar lewe. Dankie Jesus AMEN 🙏🙌🕊️🔥❤
@hendrietteenslin5472
@hendrietteenslin5472 Жыл бұрын
Baie dankie vir jou getuienis. Jy praat so die waarheid oor ons jeug vandag 🌿
@japiebloementhal3885
@japiebloementhal3885 11 ай бұрын
Amen Die Here is goed ❤
@rinafarmer4739
@rinafarmer4739 Жыл бұрын
Prys die Here! Dankie Elisha.🙏🙏❤️
@davidcedras4281
@davidcedras4281 Жыл бұрын
N vriend in nood is n vriend in daad. Dankie Dat U Kan getuig ,van die Here se redende hand 🖐.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip! Die Here praat met alle mense!! Ek is weduwee. Ervaar Jesus of Heilige Gees gedurig aan my regterkant. Ons moenie inpas nie, ons moet juis uitstaan as kinders van God!! Baie dankie! Voorspoed met jou herstel! Onthou, alle mense stap van tyd tot tyd n pad vol klippe. Ons moet net vashou aan Jesus met geloof en vertroue! Hy sal vir Sy kinders sorg en versorg!! 🤗🤗🤗🤗😀😀😀😀
@MariaDavids-db2pt
@MariaDavids-db2pt Жыл бұрын
As jy geloof ht in God kan jy enige situasie oorwin❤jy sal weer loop
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 Жыл бұрын
Amen Amen Amen. Sjoe my kosbare mensie ek het nou trane in my oe, trane van blydskap omdat YAHWEH GOD jou gered het. Mag ons elkeen vir iemand in gebed intree, hou goeie moed, wees waardig vir GOD, wees net jouself saam met KONING JESUS CHRISTUS, geniet jou lewe. Ek is 53 Jaar oud en ek dankie JESUS CHRISTUS daarvoor en jou verhaal is ook inspirerend vir my. Baie sterkte!!.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Jip! Jesus is alomteenwoordig! Sy liefde maak op vir alles! Maak die beste van jou lewe! Hyt n groot doel vir jou lewe! Moedhou!!
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 2 жыл бұрын
God is goed.
@rinafarmer4739
@rinafarmer4739 Жыл бұрын
Sjoe wat n wonderlike getuienis! Mag jy verder deur Jesus gelei het op die pad vorentoe. Bly by die voete van die Here!
@simonkeramin8213
@simonkeramin8213 Жыл бұрын
🙏🙏🙏
@leentjiemeyer
@leentjiemeyer Жыл бұрын
Aman
Anel se getuienis
43:40
Cornerstone Church Middelburg
Рет қаралды 17 М.
Getuienis van Marschell Fourie
23:02
Huis van Heerlikheid
Рет қаралды 21 М.
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН
CHOCKY MILK.. 🤣 #shorts
00:20
Savage Vlogs
Рет қаралды 29 МЛН
Вы чего бл….🤣🤣🙏🏽🙏🏽🙏🏽
00:18
GETUIENIS I Redding uit motorongeluk I EMILY ANN RAUTENBACH
18:40
Radio Tygerberg
Рет қаралды 7 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Sonicka Schoeman se getuienis
13:18
Deo Gloria Rustenburg
Рет қаралды 8 М.
Aanneming het haar lewe verander | Ammie Moon | God is daar
21:43
Radio Tygerberg
Рет қаралды 7 М.
Cindy deel haar getuienis met ons.
1:08:33
Bible and Prayer time
Рет қаралды 12 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
37:46
God ken jou | Amanda Loftus & Nevil Norden
27:25
Patmosstudio
Рет қаралды 10 М.
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 36 М.
Son ❤️ #shorts by Leisi Show
00:41
Leisi Show
Рет қаралды 10 МЛН