verkrag, verwurg & gelos vir dood

  Рет қаралды 19,681

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Leilani was verkrag, verwurg met 'n belt totdat sy bewusteloos was. Inbreker het gedink sy was dood.
Vandag stap sy met 'n geel hemp as 'n oorwinnaar maar stap selfs nou namens ander wat ook daardeur was.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Leilani Kuter
yellowforsurvi...
leilani@yellowforsurvivors.co.za
Facebook: Yellow for Survivors
/ 2609086492535305
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
A Quiet Thought
by Wayne Jones
/ @waynejonesmusic

Пікірлер: 15
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 5 ай бұрын
Dankie vir die pragtige getuienis mag God Jou elke dag seen👏👏👏
@user-jj1yk3yv3b
@user-jj1yk3yv3b Жыл бұрын
Ek dink jy help soveel meer mense as wat jy dink. Jy is n voorbeeld vir my.
@LeonieGrove-mo7ht
@LeonieGrove-mo7ht 2 ай бұрын
Dankie vir n wonderlike getuienis.
@carolinasmith3288
@carolinasmith3288 Ай бұрын
Kosbaar en mag soveel mense heel word deur jou getuienis en jou roeping deur ander se pyn te help dra en hulle die wil en moed te gee om op te staan en heel te word. Met Jesus heel te word en beheer oor h lewe en toekoms te neem. Sterkte en mag Sy seen op jou lewe rus.
@kobedeister5234
@kobedeister5234 3 жыл бұрын
Wat 'n lieflike vrou en omgee mens. 🌿
@bernadettelebereki8709
@bernadettelebereki8709 3 жыл бұрын
Sterk vrou van God 🇳🇦💕🙏
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
n Pragtige vrou met n mooi persoonlikheid.
@neelsannandale1678
@neelsannandale1678 2 жыл бұрын
Wat n wonderlike getuienis
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Baie dankie.
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Amen
@adelehoffman5432
@adelehoffman5432 2 жыл бұрын
Jy is 'n inspirasie Leilani!!!!
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
en jy het die vyand oorwin.
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 3 жыл бұрын
🌼💛
@bernicenel
@bernicenel 2 жыл бұрын
Ek sien net die son uit jou straal
Hoop na egskeiding ?!?
26:11
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Is daar hoop vir my?
25:25
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 2 Серия
31:45
Inter Production
Рет қаралды 935 М.
He bought this so I can drive too🥹😭 #tiktok #elsarca
00:22
Elsa Arca
Рет қаралды 47 МЛН
Люблю детей 💕💕💕🥰 #aminkavitaminka #aminokka #miminka #дети
00:24
Аминка Витаминка
Рет қаралды 1,4 МЛН
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Narsisme - ken jy so iemand?
41:39
Wie is ek?
Рет қаралды 4,2 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
JESUS loop deur my venster
26:55
Die Getuienis
Рет қаралды 40 М.
Skei jou man! GOD sê: “WAG”
25:59
Die Getuienis
Рет қаралды 58 М.
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Waar sou jy nou gewees het?
27:45
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
40 jaar terug, gemolesteer deur pastoor
24:55
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
АЗАРТНИК 4 |СЕЗОН 2 Серия
31:45
Inter Production
Рет қаралды 935 М.