Hoop na egskeiding ?!?

  Рет қаралды 6,300

Die Getuienis

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Jack Smit wou sy hele lewe 'n Pastoor geword het. So beroep 'n gemeente hom in Namibia, maar toe los sy vrou hom en bly agter in Suid-Afrika.
Die gemeente het Jack laat gaan en so is hy terug Suid-Afrika toe sonder werk en sonder 'n gemeente. As gevolg van Jack se verhouding met die HERE, klink Jack se verhaal soos Job se verhaal.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
#JackSmitMinistries
JW Smit
/ jw.smit.3
jacksmitministries@yahoo.com
Musiek:
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 25
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 3 ай бұрын
Amen en Amen ❤
@rianatheron3338
@rianatheron3338 2 жыл бұрын
Alle eer aan ons Vader, God .. Amen
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 2 ай бұрын
Amen dankie vir die fantastiese getuienis mag God Jou altyd seen🙌🙌🙌
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 3 ай бұрын
Hou van wat u sê van God wat aan die kruis ver gif is gespreek so 'n mooi stelling ja mooi uit een gesit ❤
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 3 ай бұрын
'n Ware getuienis dra krag❤
@lettiejaphta1918
@lettiejaphta1918 Жыл бұрын
Fantasties .. dankie Jack vir jou getuienis..ek het baie geleer hier uit❤
@riettepretorius302
@riettepretorius302 Жыл бұрын
Dankie Jack vir die getuienis.
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 3 жыл бұрын
Dit wat die vyand vat sal God vervang met nog beter, Amen.
@rianatheron3338
@rianatheron3338 2 жыл бұрын
Vergifnis is 100% belangrik .. Amen
@pierrebarnard1
@pierrebarnard1 2 жыл бұрын
WOW! Dankie en Amen.
@alettajohannavanwyk1684
@alettajohannavanwyk1684 2 жыл бұрын
Fantastiese! getuienis!....
@johannabester5469
@johannabester5469 3 жыл бұрын
Dankie vir die kragtige boodskap
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie mooi getuienis.
@patrickcannell2258
@patrickcannell2258 3 жыл бұрын
Sy sit jy in baie mooilikke plek. Ken self die storie.
@rozanneclaudettemoses3509
@rozanneclaudettemoses3509 3 жыл бұрын
Die Here bly getrou #Hallelujah 🙌🙌🙌
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 3 жыл бұрын
Wat ñ mooi getuienis, baie Dankie vir die deel.... God seën xxxxx
@shinespaceable
@shinespaceable 3 жыл бұрын
Dankie Jack en die getuienis span. ✨🇿🇦💔🌟💥🎶⚡️🌍🌈🔥❤️🌏😢🌧🌧🌧🌧🌧
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Baie dankie. Al die Eer aan die HERE
@nervotica7991
@nervotica7991 3 жыл бұрын
Juanita - sekerlik jou beste een tot dusver. Baie dankie - so bitter waar. Maranatha.
@salomekapp9894
@salomekapp9894 3 жыл бұрын
Pragtige gebed! Dankie Here.
@jonathanspilhaus3165
@jonathanspilhaus3165 3 жыл бұрын
Dankie vir 'n inspireende getuienis
@lorettadaniels4095
@lorettadaniels4095 3 жыл бұрын
Thank you Jack for that testimony yes forgiveness release you from that person Praise the lord so happy for you Yes there is happiness after divorce does not mean we all are getting a new partner I traveled the world amen jack in your pain Bueatiful
@theolerou7490
@theolerou7490 3 жыл бұрын
Wonderlik Jack die grondgebied wat die vyand ingeneem het, het jy teruggeneem en nog meer. Die eer kom die Allerhoogste toe
@veronicabeulink320
@veronicabeulink320 2 жыл бұрын
Ek het nie Facebook nie. Kan iemand my aab help met Jack se selnommer? Baie dankie
@DieGetuienis
@DieGetuienis 2 жыл бұрын
Goeie dag, hier is Jack se nr: +27 64 655 2938
Dr. sê: “Ongenees-bare siekte”
30:11
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Tref boom & LEWE
23:43
Die Getuienis
Рет қаралды 6 М.
Children deceived dad #comedy
00:19
yuzvikii_family
Рет қаралды 8 МЛН
The child was abused by the clown#Short #Officer Rabbit #angel
00:55
兔子警官
Рет қаралды 24 МЛН
Неприятная Встреча На Мосту - Полярная звезда #shorts
00:59
Полярная звезда - Kuzey Yıldızı
Рет қаралды 7 МЛН
Wie is ek?
36:35
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Niks werd tot Konings-kind
30:25
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Jou Pa is nie jou regte pa nie!
31:30
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Hi-jackers beplan my dood
25:07
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Ex-Gangster, Ex-moordenaar, Sterf, Word geskiet en LEWE!
31:22
Die Getuienis
Рет қаралды 198 М.
Spies deur my kop geskiet
30:39
Die Getuienis
Рет қаралды 13 М.
Pa slaan seun amper dood
34:08
Die Getuienis
Рет қаралды 92 М.
Die hel is ‘n werklikheid
25:37
Die Getuienis
Рет қаралды 30 М.
Verlos van islam, vind JESUS
25:47
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Children deceived dad #comedy
00:19
yuzvikii_family
Рет қаралды 8 МЛН