Ek was in die doderyk

  Рет қаралды 59,218

Die Getuienis

Die Getuienis

3 жыл бұрын

Arinda het in die hospitaal beland. Sy het gehoor dat sy moet vergewe en versoen. So het sy agtergekom dat dit JESUS was wat langs haar gesit het. Met tyd het Arinda skielik verswak en die doderyk beleef.
(Haar volle getuienis is ook op Audio beskikbaar. Sien die link hier onder)
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Arinda se volle getuienis:
Audio:
diegetuienis.co.za/arinda-vol...
Musiek:
Andrew Case
hismagnificence.com/sing-hebrew/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Ferdinand Ernst Botha
+27849731446
www.ferdinandernst.com
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library

Пікірлер: 70
@user-ct3ms5xm1m
@user-ct3ms5xm1m 2 ай бұрын
Wat 'n getuienis jo ❤
@betscronje5286
@betscronje5286 2 жыл бұрын
Ek wil vir elkeen sê Jesus se koms om Sy bruid te kom haal, is voor die deur. Maak seker jy het volkome vergewe en agter jou gegooi. Die duiwel wil ons graag herinner aan ons verlede, maar Jesus wil hê ons moet die verlede moet vergeet, want Hy het ons lankal vergewe, toe ons gevra het. Nou bly oor: Rig jou oë op Jesus en stry die goeie stryd, spoedig word hierdie ou vleeslike liggaam vervang met n VERHEERLIKTE LIGGAAM. Daar waar Jesus al ons trane afvee, al ons pyn, al ons liggaamsgebreke vir áltyd verander. HY IS N GROOT GOD EN WAARDIG OM AANGENEEM TE WORD!!! PRYS SY HEILIGE NAAM. Ek wil afsluit en vir Jesus sê: Ek het U waarlik lief.
@ednaburger4476
@ednaburger4476 10 ай бұрын
Ai die is so pragtige getuienis . My oë skied vol trane , VIR DIE HERE SE GROOTHEID EN LIEFDE EN GENADE . WANT DIE HERE IS SO GROOT , BO ALLES OP AARDE , EN BO ALLE MENSE, BLY DIE HERE ALTYD EN EWIG KONING OOR ONS ALMAL . EN ALLES WAT DIE HERE GEMAAK HET . DANKIE HERE U IS ONS PAPPA-VADER. ONS IS SO LIEF VIR U......AMEN🙏🙌🙌
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 ай бұрын
Prys Die Here vir die kragtige getuienis baie dankie Jesus dat U met ons deel deur Al die getuienisse Amen
@phyllisjohst6481
@phyllisjohst6481 8 ай бұрын
So pratige getuienis
@hanlievandermerwe195
@hanlievandermerwe195 2 жыл бұрын
Sjoe Arinda, hoe getrou is ons hemelse Vader nie. Dis definitief iets wat Jesus ook al lankal met my oor praat en ek het al in die verlede vergifnis en versoening gedoen maar nie met alles nie . Ek het my lys gemaak en is besig daarmee. Dankie dat jy dit deel en bly deel. Die getuienis is regtig baie kragtig.
@ElsieWilliams-t4q
@ElsieWilliams-t4q 14 күн бұрын
Amen🙏
@superstars1z
@superstars1z 2 жыл бұрын
Baie dankie vir die bdskp
@hesterbenadie2045
@hesterbenadie2045 6 ай бұрын
Pragtige getuienis
@rianatheron3338
@rianatheron3338 2 жыл бұрын
Pragtig .. God Ken ons gedagtes .. Dankie vir jou mooi boodskap .. Amen
@michellewoest8739
@michellewoest8739 2 жыл бұрын
Pragtige getuienis ❤
@patriciadirker5657
@patriciadirker5657 3 жыл бұрын
Sooooo baaaieeeee dankie vir jou wakker skrik getuienis, ons kies om te vergewe, maar more praat ons weer daaroor, so ons het dan nog nie versoen nie.. Ek het ook af geval deur n donker tonnel en besef waarnatoe ek op pad was, NADAT EK TOT BEKERING GEKOM HET, en besef nou daars nog n versoening of twee wat nog gedoen moet word.. Mag jou getuienis miljoene mense se harte verander! Jy is geseend.. en sooo kosbaar ❤️ Tonne liefde vir jou en jou familie!!!
@andredutoit1131
@andredutoit1131 3 жыл бұрын
Pragtige getuienis. Baie dankie Arinda en Pappa Vader!
@dobremurphy1531
@dobremurphy1531 2 жыл бұрын
die vyand het my so aangeval om nie hierdie video te kyk nie.ek moes n nuwe web browser aflaai om na die getuienis te luister..Hierdie is die net die werk van die Heilige Gees.Die datum waarop die video vrygestel is is op my verjaardag, die eerste viewer se van is murphy..duidelik is die boodskap vir my...dankie Vader
@melindamurphy3910
@melindamurphy3910 3 жыл бұрын
Pragtig het geluister na die volle getuienis. Dit beantwoord baie van my vrae en die reuke wat al met my gebeur het. Baie dinge gebeur en mens dink nie so daaraan nie. Dankie vir die getuienis. Toe ek vanoggend wakker word toe vrae ek Jesus wat wil Hy vandag vir my se en toe luister ek na Arinda se getuienis! Al die lof en prys kom Hom toe! Amen🙏
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
So bly dit het iets positiefs v jpu beteken Melinda. Mag Abba jou seën op jou roete van openbaring. Mag Hy v jou van Sy versteekte mannah gee. Soene
@jaqueswillemse4126
@jaqueswillemse4126 3 жыл бұрын
Stadig maar seker ontwaak die volk. Alle eer aan ons Skepper JaHWeH en mag Hy jou voete rig dat jy nie links if regs van Sy wëe sal afwyk nie. Shalom
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 3 жыл бұрын
Ek het in die laaste tyd onder die indruk gekom dat ek nie meer ‘n aangename en lieflike geur vir Jesus afgee nie….baíe, baíe dankie vir hierdie getuienis dis vir my ‘n bevestiging….
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Baie dankie dat jy geluister het...mag jy Hooglied 4 se geur aanhou versprei. Liefde
@tersiavandermerwe22
@tersiavandermerwe22 3 жыл бұрын
Het nou die hele boodskap geluister, wow dankie 🙌
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Baie dankie dat jy d moeite gedoen het om d hele getuienis te luister. Ek waardeer dt opreg
@andrem.musiek
@andrem.musiek 3 жыл бұрын
So kosbare getuienis, dankie vir die share
@andreolivier8724
@andreolivier8724 6 ай бұрын
Amen. Pragtige getuienis. Dankie Jesus vir U liefde❤️❤️🙌🙌🙌
@williepietersen4707
@williepietersen4707 3 жыл бұрын
Pragtig, baie dankie vir die getuienis.
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 7 ай бұрын
Wat 'n getuienis wat hierdie kant ook hoendervleis gee. Soveel ooreenstemming in my eie lewe oor wie ek was en hartseer om na geliefdes te kyk en te besef . Die gebrek aan kennis ... Weet verseker waarvoor om vir geliefdes te bid. Ek gaan die volledige Blog ook kyk maar hierdie is POWERFUL!!❤🙏🏻
@DieGetuienis
@DieGetuienis 7 ай бұрын
Absoluut. Al die Eer aan ABBA
@charmainebarnard2989
@charmainebarnard2989 3 жыл бұрын
So LIEF vir jou Arinda....Charmaine Hadassah ( Barnard )
@emmerenciabaadjies5347
@emmerenciabaadjies5347 6 ай бұрын
Geseende getuienis God is groot
@willietrollip4061
@willietrollip4061 2 жыл бұрын
Dankie julle!
@bernaleebotha3332
@bernaleebotha3332 3 жыл бұрын
Awesome getuienis!
@helenavaneden1684
@helenavaneden1684 3 жыл бұрын
SJÓÉ ONGELÓÓFLIK JULLE RÉD my LÉWE HIERDEUR….ek WÉÉT dis Heilige Gees wat met my hierdeur praat en my waarsku oor “lust”….dis SKRIKWÉKKEND….dit beteken ek’s oppad hel toe….Ek WÉÉT DIT in my siel….!!!!!!
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Helena hoe wonderlik dat jou oë oop gegaan het. Prys Abba, Hy staan gereed om jou te reinig v alle ongeregtigheid. Onthou om jou poorte te bewaak en d vyand nooit weer n kans te gee om jou te mislei nie. Eks SO BLY! PRYS ONS KONING
@arindabotha2902
@arindabotha2902 9 ай бұрын
Prys ABBA. MAG Hy jou help en mag Hyal d eer ontvang
@margaretenaude7266
@margaretenaude7266 2 жыл бұрын
Wow!
@patriciadirker5657
@patriciadirker5657 3 жыл бұрын
Jou getuienis het my diep geraak, ekt weereens my hart skoon gemaak, myself vergewe, ander vergewe, asook vergifnis gevra. En soos jy het ek baie teenslag gekry. Maar solank ons ons harte skoon maak en bewaar, is die ander persone se onvergifnis en onversoening nie ons las nie. Baie dankie weereens 🙌❤️🙌
@user-vz5le3jf2r
@user-vz5le3jf2r 2 жыл бұрын
Vir langer as 7 jaar vergewe ek n persoon maar ek was nog kwaad vir daai persoon en kon nooit die verskil verstaan nie, jou getuienis het my die veskil laat verstaan, na gebed is die kwaad weg. Danie vir jou getuienis.
@j-man7775
@j-man7775 3 жыл бұрын
Sho! Dis powerful. Ek is sprakeloos. Ouens, ons moet vergewe. Dankie dankie dankie vir hierdie getuienis, dit gaan 1000de laat regmaak met Vader en ander. Hallelujah!
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Dis my hartsbegeerte dat Abba mense hierdeur sal help om tot redding te kom en te versoen. Hy het my uit d put gered...alle eer tot in ewigheid aan Hom!
@norafaro
@norafaro Жыл бұрын
🙏Amen😅
@julietteluus510
@julietteluus510 3 жыл бұрын
Wow, this was so awesome! THANK YOU!
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Dankie dat jy geluister het Juliette...Arinda
@ernestvanantwerpen2644
@ernestvanantwerpen2644 3 жыл бұрын
Dankie!
@albertadlg
@albertadlg 3 жыл бұрын
Wow, dis n ongelooflike getuienis! Ek deel wyd en suid!
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Baie dankie...mag Abba jou seën v d deel...dt help my om my belofte aan Hom na te kom dat ek almal sal vertel
@willietrollip4061
@willietrollip4061 2 жыл бұрын
777 Thumbs UP
@mikki4182
@mikki4182 3 жыл бұрын
Baie dankie Arinda v jou pragtige Getuienis ek glo dit gaan baie mense bereik. Pragtige Hebrew musiek......wa kan ek dit kry op internet? Self het Yeshua Homself ook aan my Geopenbaar, Arinda praat waar mbt die soet reuk, ekt altyd geweet wneer Yeshua by my teenwoordig was. Mense, besef jul regtig hoe rein ons moet wees om in die Koninkryk v Elohim te gaan en te wees? Mag elkeen 'n Geseende dag in Yahweh ons Elohim geniet. Shalom
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Mikki, Al die musiek wat ons gebruik is in die beskrywing beskikbaar. As u nie reg kon nie, stuur asb vir ons 'n epos na info@diegetuienis.co.za en dan stuur ons vir jou die direkte skakels. Geseënd
@mikki4182
@mikki4182 3 жыл бұрын
Baie dankie, ek waardeer opreg.......sal v jou epos stuur
@theolerou7490
@theolerou7490 3 жыл бұрын
Arinda ek loof die Allerhoogste dat jy 'n ontmoeting met Jesus gehad het. Dankie vir jou getuienis, dis tot groot seën. Net ter inligting:: SHEOL - The Hebrew Hades HADES - Abode of departed spirits (Gr) GEHENNA - Hell itself, place of torment (Heb) TARTARUS - place of torture in Hades. Soos verklaar in die Oxford woordeboek. Jesus-vrede aan almal wat hierdie pos lees
@williamglaeser4237
@williamglaeser4237 3 жыл бұрын
Op die video tyd 22:06 styg soos n orange wolk agter jou op, weet jy dalk wat dit is?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag William, jy's oplettend! Ek't special effects ingebring om te wys hoe haar vel gebrand het.
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Hallo...ek kry nie op 22:06 enige iets v n orange wolk nie...die enigste wolk waarvan ek in video praat is d stank v d vrou wat oorkant my gelê het en my man wat gemeng het
@jesthere176
@jesthere176 3 жыл бұрын
Ek het presies dieselfde gesien. Ek het die video onmiddellik gestop en stukkie terug gegaan om seker te maak ek het dit wel gesien, dit as wel so.
@isabelleswart9705
@isabelleswart9705 3 жыл бұрын
Ek het ook die orange wolk gesien.
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag geliefdes. Ek het "special effects" in gebring om te wys hoe Arinda se vel gebrand het. Wees Geseënd
@elainerabe8323
@elainerabe8323 3 жыл бұрын
Soek graag die hele getuie
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Elaine, haar volle opname is beskikbaar op Die Getuienis webwerf: Arinda se volle getuienis: Audio: diegetuienis.co.za/arinda-volle-getuienis-ek-was-in-die-doderyk/
@gerharddeclercq2166
@gerharddeclercq2166 3 жыл бұрын
Dankie Jesus vir hierdie getuienis.
@naphtaliministries
@naphtaliministries 3 жыл бұрын
Hi Arinda. Dankie vir jou getuienis. Dit is rerig so n amazing kragtige getuienis. Ek glo die boodskap van vergifnis is super belangrik en ook om nie te oor deel, nie wat iets is wat ek saam Jesus deur werk oor n tydjie nou. Ek Wil graag vra, hoekom noem jy Jesus nou Yeshua? Jy het op n stadium gehighlight jy noem Hom nou Yeshua nie meer Jesus nie. Wat het jou oortuig om Hom eerder Yeshua te noem. En tweedens Wil ek jou vra, hoekom, se jy jy "het" geglo men's gaan onmiddelik Hemel toe? Wat glo jy nou gebeur as men's dood gaan?
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Liewe Elsje, Baie dankie v jou liefde en geduld om d lang weergawe te luister. Ek het n onderneming aan Vader gemaak dat ek Sy Woord sal bestudeer om Sy hart te leer ken sodat ek Hom kan dien soos Hy Wil hê. Die eerste dag wat ek regop kon sit en lees het ek Hom gevra Hy moet my wys wat v Hom belangrik is. Ekt lank heen en weer in d Woord geblaai en nie geweet waar om te begin nie...na n tyd ht Hy 2 goed op my hart gelê: a) ek moet d Woord by d begin, begin lees - toe begin ek by Matteus ipv Genesis :) b) Hy sê v my: "Soek My Naam" Ek kon gladnie verstaan waarom Hy dt sê nie, want Sy Naam is mos: God, Here, Vader, Heilige Gees, Jesus, Immanuel... Ekt weer gebid en gevra ek verstaan nie wat Hy wil hê ek moet doen nie. Toe kom d instruksie ek moet elke keer as ek lees IN SY NAAM, VIR SY NAAM, GOD, HERE ens sien, dit omkring. Ekt d hele week so gesit en Mat, Markus, Lukas en Joh omkring...toe ek terugkyk was ek verstom om al d sirkeltjies te sien en het besef Sy Naam is BAIE BELANGRIK EN N KONSTANTE FOKUS OP SY NAAM...maar steeds nie verstaan nie. Die Saterdag daarna, kom n jong man na my met 2 boekies in sy hand en sê: "Tannie d Here sê Tannie moet hierdie boekies lees" As nuutgevonde diepgelowige was ek bang om enige-iets te lees maar loer na d eerste bladsy en wat sou ek sien...n hele bespreking oor God se verlore Naam! Nog 4dae later woon ek n selgroep by en met afsluitingsgebed hoor ek d Naam "Yeshua" en my hele binneste ruk. So het ek dieper ondersoek gn doen en besef dat d oorspronklike Name duisende kere verskyn in d oorspronklike geskrifte maar verander is in ons geskrifte. Vandag aanvaar ek dat Jesus d Griekse weergawe is van Sy Naam maar Yeshua is Sy Hebreeuse oorspronklike Naam. Hy het dt op my hart gelê dat dt v Hom belangrik is, so ek kan nooit weer terugdraai nie :) Jy vra ook hoekom ek sê ek dink nie mens gn direk hemel toe as jy sterf nie. Die Woord sê wel in Prediker 12:7 Dan sal die stof teruggaan na die aarde toe soos dit was en die gees terugkeer na YHVH/God wat dit gegee het. So eks oortuig dat as ons sterf en ons was nie gered nie gaan jy na Sheol (doderyk waar ek was) om te wag v finale oordeel. Maar as jy gered is en jy sterf, gn jou gees terug na Vader maar jy slaap totdat Jesus/Yeshua op d wolke kom. Dan keer jou gees terug na jou in jou graf wat dan oopgaan en jyt n nuwe verheerlikte liggaam. Ek dink die grootste verwarring het gekom agv d versie waar Jesus/Yeshua v d man wt langs Hom hang gesê het....Ek sê v jou vandag sal jy saam met My in d paradys wees....Hy ht bedoel dat Hy VANDAG d verklaring maak dat d man eendag saam met Hom in d paradys sou wees. Ons weet tog dat Jesus/Yeshua v 3 dae en 3 nagte in d hart v d aarde was...nie in d paradys nie.
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Ek hoop dt beantwoord jou vrae Elsje...
@renaykersie801
@renaykersie801 3 жыл бұрын
Plaas asb die link na die volle getuienis asb
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Goeie dag Renay, die volle link is ook in die beskrywing onder die video beskikbaar. Geseënde dag
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Arinda se volle getuienis: Audio: diegetuienis.co.za/arinda-volle-getuienis-ek-was-in-die-doderyk/
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Arinda Botha: Iemand vra d vraag? Waarom is d man wat langs Jesus gehang het dan gered? Is dit regtig nodig om te vergewe en te versoen? Arinda se Antwoord: Dis omdat d man ware berou gehad het oor sy slegte lewe...ek het volhard in onversoenlikheid...en Abba sê in *Heb **10:26** en 27. If we deliberately keep on sinning after we have received the knowledge of the truth, no sacrifice for sins is left, 27 but only a fearful expectation of judgment and of raging fire that will consume the enemies of God* Jesus/Yeshua ht geweet d man is in alle opsigte bekeer. Ek het gedeeltelik bekeer en vasgehou aan sekere sondes in d hoop dat d sterwe van Jesus my sou red....ek ht maw Sy kruisiging "misbruik" . Ekt gereken Hy sal my red ek kan maar aanhou doen wat my vlees bevredig solank ek net goed doen ook. Dis juis d boodskap wat ek probeer oorbring, dat ware berou beteken dat jy met alles in jou probeer om te verander en te word soos Hy. Nie net met "woorde" nie maar ook in DADE Jak 2;14-26 'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
Geestelike wortels het my siek gemaak
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 75 МЛН
WHO LAUGHS LAST LAUGHS BEST 😎 #comedy
00:18
HaHaWhat
Рет қаралды 20 МЛН
تجربة أغرب توصيلة شحن ضد القطع تماما
00:56
صدام العزي
Рет қаралды 51 МЛН
Kleinkind verdrink maar Ouma GLO!
25:48
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 5 М.
Die Wegraping - Feit of Fiksie! (Nylstroom - Volle Evangelie Kerk)
53:14
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 5 М.
Was in ongeluk - Gedog ek't die Hemel gemis
27:09
Die Getuienis
Рет қаралды 14 М.
Niemand kon my help nie
31:36
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
valse of ware bekering
28:04
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Geskiet in die mond en lewe
27:04
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Die geestes wereld | Amanda Loftus
28:03
Patmosstudio
Рет қаралды 7 М.
🤔Какой Орган самый длинный ? #shorts
00:42