Droom ... my man verneuk my

  Рет қаралды 24,636

Die Getuienis

Die Getuienis

Жыл бұрын

Charlene het waarskuwings gekry deur drome. Sy het selfs gedroom haar man is besig met ‘n ander vrou. So moes Charlene leer dat die HERE praat met haar deur haar drome. Op ‘n dag, droom sy weer en die keer kon sy vir haar man bid op sy laaste.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchonthemove.com/res...
Mixkit.co
Purple Planet:
www.purple-planet.com
KZbin Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com

Пікірлер: 43
@user-pg9ht3up2m
@user-pg9ht3up2m 2 ай бұрын
Amen AMEN God is great
@riettemendol4719
@riettemendol4719 3 ай бұрын
Absoluut fantasties!!! Baie dankie👍🏻👍🏻👍🏻✝️🌸🌷
@user-hd6if2tk4i
@user-hd6if2tk4i 3 ай бұрын
Amen amen amen🙏🙏🙏
@priscilladou5801
@priscilladou5801 3 ай бұрын
amen charlene what a powerfull story
@hannaamadhila7498
@hannaamadhila7498 8 ай бұрын
Die Here openbaar rerig, tot nou toe Baie dankie Here
@winnielamprecht9809
@winnielamprecht9809 3 ай бұрын
Wow die liefde van die Here en 'n sagte gees vloei net uit jou Charlene, wat 'n inspirasie❤
@user-qh7xe2gl3k
@user-qh7xe2gl3k 2 ай бұрын
Wow dis wondrlik❤
@altheademaar5130
@altheademaar5130 8 ай бұрын
Powerful 😢
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
wow die here is darem maar netjies😇🥲 vrou van #DIE HERE
@talia8921
@talia8921 11 ай бұрын
Sy het so vrede volle stem en sy blom so mooi so mooi woord
@user-vi5hj7qs3x
@user-vi5hj7qs3x 11 ай бұрын
Wow powerful getuienis 👏👏
@lovelovetrues2899
@lovelovetrues2899 11 ай бұрын
Amen
@mileenah
@mileenah 11 ай бұрын
Gloryyyy vrou van die Here fireproof women
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Liewe Charlene jy is n merkwaardige vrou...Dankie vir jou leersame getuienis.....xxx
@adrismit6084
@adrismit6084 Жыл бұрын
Pragtige getuienis. Loof die Here
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 Жыл бұрын
Wat 'n ongelooflike mooi getuienis. Ons dien 'n Lewende God 🙌🙌
@alaricehoorn8147
@alaricehoorn8147 10 ай бұрын
Di Here bly gtrou
@marlenejooste3536
@marlenejooste3536 Жыл бұрын
Baie dankie Charlene en Juanita❤🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@wilmatitus5376
@wilmatitus5376 9 ай бұрын
God seen ujle Juanita en Charlene! 🙌🙌🙌🙏
@naomimuller6739
@naomimuller6739 Жыл бұрын
Wonderlike getuie vrou van die Here
@le-annheswick1473
@le-annheswick1473 Жыл бұрын
Baie dankie vir jou getuienis Charlene❤
@magdasmith1421
@magdasmith1421 Жыл бұрын
Wow! Wonderlike getuienis. Baie dankie.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
Wonderlike getuienis !! Dankie ...
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын
Juanita ek kan dit nie genoeg beklemtoon jy is een van dié uitstekendste onderhouvoerders wat ek van 63 jarige ouderdom wat ek nog min van gesien en gehoor het! Jy is absoluut n sëening van die Here en wat vir my so wonderlik is jou vrae kon natuurlik en so gepas!.... Wonderlik!😊
@user-bk4tx8yu7m
@user-bk4tx8yu7m 9 ай бұрын
Dankie vir jou getuienis suster. Die sal jou sterk maak.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dankie dames...ja, baie, baie mense loop moeilike paaie, maar die Here daag altyd betyds op. Vrede vir elkeen🤗🤗
@user-sd1hf8ew5q
@user-sd1hf8ew5q Жыл бұрын
Amen sis ek is ook deur daai pyn
@debsbenjamin4629
@debsbenjamin4629 Жыл бұрын
God is Getrou. Hou aan met Die Goeie werke van Die Here. Wees Geseend
@mariacawood11
@mariacawood11 27 күн бұрын
Wow God is so groot. God het ook elke keer in n droom vir my gewys wanneer daar n ander vrou was en ook n droom dat ek en my man gaan skei, ek wou dit nie aanvaar toe wys God vir my die egskeiding gaan gebeur. Super devistating tyd vir my en my dogters. 😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 26 күн бұрын
Jammer om te hoor
@desireefortune473
@desireefortune473 Жыл бұрын
WHAT A TESTIMONY. 🙌
@sonjaleroux4377
@sonjaleroux4377 Жыл бұрын
Hierdie Getuienes het my tot stilstand geruk. Ek het baie om oor te dink, maar ek weet nou ek vra die Here vir die verkeerde dinge. Soos die Here met haar praat, vind ek dat ek woorde spreek in situasies wat glad nie in my gedagtes was nie, en ek wonder altyd hoekom ek dit gese het. Dan kom die waarheid uit agterna. Ek het vandag baie geleer van hierdie getuines, veral haar getuines van vergifnis. My hart is nog ver van genesing, daar is so baie vrae, maar net leuens vir antwoorde.
@sinnersavedbygrace3731
@sinnersavedbygrace3731 Жыл бұрын
Baie dankie vir jou getuienis Charlene. Aan God al die eer!
@Leeuwyfie7
@Leeuwyfie7 Жыл бұрын
Baie dankie vir die mooi getuienis, ek leer elke keer iets uit al die getuienisse wat ek kyk. En kry versekering dat Jesus 'n plan het met elkeen se lewe. Dit wat gebeur in die duisternis kom altyd uit in die lig....
@DieGetuienis
@DieGetuienis Жыл бұрын
Dis wonderlik om te hoor. Al die Eer aan VADER
@ivanfarmer2019
@ivanfarmer2019 11 ай бұрын
Pragtige getuienis jys n sterk vrou ekt my pragtige vrou deur die dood verloor was ook n verpleegster was verskriklike geheg aan mekaar my vrou en my dogter 24 dae uit mekaar verloor gister is Sy twee jaar weg ek belowe dis gn grap om daaroor te kom my kop nog steeds elke oggend en aand in haar kas gedruk met trane wat voel Soos krane wat oopgedraai is ...sterkte vrou..
@melaniefortunato4183
@melaniefortunato4183 Жыл бұрын
My sis die here bly die here,ek het ook al so iets ervaar,die here het my ook in drome geopenbaar dat my man met verkeerde dinge besige is.ek het hom altyd die drome afgegee,dan het hy altyd vir my gese dis net n droom...net n paar dae kom die dame om vir my te se,sy en my man gn al 2jr uit,en dit in my huwelik.ek loop met klomp wraak binne in my,dis net die here wat my hou en die here hou my sterk asgevolg van my kinders.
@nataliehayes1010
@nataliehayes1010 Жыл бұрын
Wat ñ fenominale vrou. JESUS!
@prisillaericaguriras2812
@prisillaericaguriras2812 Жыл бұрын
Amen u getuienis seen my Baie. Prys die Here
@gavinkywe1270
@gavinkywe1270 Жыл бұрын
😭😭😭😭😭😭
@LindaClaassen-me5np
@LindaClaassen-me5np 22 күн бұрын
Hi charlene dit wt jy gemk ht ek ht oek deur gemk maar my ex. Man is nou getroud met die vrou en hule altwee was bdi Here ek en my exs.man was 32jaar getroud ons ht die huis verloor en di dit huis verkoop soe charlene my lewe was oek baie better en ek dien die here nou nog en ek bly bdi here al gan dit op dra.s my susie bid vi my en gesin
@veronicakarolus
@veronicakarolus 11 ай бұрын
Amen
@user-se1rl2ol7p
@user-se1rl2ol7p Жыл бұрын
Amen
Was getroud met pedofiel & narsis
27:59
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
verkrag, gesteek in die nek Gelos vir dood
24:36
Die Getuienis
Рет қаралды 15 М.
How Many Balloons Does It Take To Fly?
00:18
MrBeast
Рет қаралды 111 МЛН
Жайдарман | Туған күн 2024 | Алматы
2:22:55
Jaidarman OFFICIAL / JCI
Рет қаралды 1,8 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 13 МЛН
Verkrag deur pleegouer & trou met hom
28:14
Die Getuienis
Рет қаралды 38 М.
Ontvoer in 'n vreemde land
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 29 М.
Baba sonder longe gebore
23:01
Die Getuienis
Рет қаралды 10 М.
Is jy besig met “adultery”
24:13
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 17 М.
Ek was ingetrek in die okkulte
25:55
Die Getuienis
Рет қаралды 11 М.
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 34 М.
verkrag, maar kon NIKS sê nie
25:57
Die Getuienis
Рет қаралды 37 М.
'n Ware Getuienis - Seisoen 2: Episode 5 | Wilma Keeble
22:12
Crystal Josephs
Рет қаралды 591
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 25 М.