No video

Was gewaarsku, maar wou nie luister

  Рет қаралды 23,461

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Gerdah se Ongelooflike Reis na Geloof"**: Gerda, 'n skoonheidsfinalis in Suid-Afrika, het die skynwerpers betree. Maar agter die skerms het sy 'n geheime lewe gelei. Haar vriendinne het haar gewaarsku oor 'n buite-egtelike verhouding. Op 'n dag, terwyl sy op die verhoog staan, hoor sy die stem van **God**. Dit verander alles. Sy ontdek die geheime van die Bybel en vind ware betekenis in haar geloof. Hierdie is 'n verhaal van omkeer en die krag van geloof.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
diegetuienis.c...
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Psalm-106.48 Hebrew deur Andrew Case
hismagnificenc...
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...

Пікірлер: 28
@debsbenjamin4629
@debsbenjamin4629 5 ай бұрын
Hierdie getuienis stig my. Ek voel so ver van God af. Ek bid daagliks vir n deurbraak vir n beter verhouding met My ABBA Vader. Ek bid tog ek hoor God se Stem en dat Hy eendag met my sal praat en ek hoor Sy stem
@saartjieodendaal7308
@saartjieodendaal7308 5 ай бұрын
Hou goeie moed. Die Almagtige het jou gehoor. Ons moet Hom eer. It is all about God
@alettajohannavanwyk5388
@alettajohannavanwyk5388 5 ай бұрын
Liewe Juanita jy kom altyd so goed voorbereid en jy is so natuurlik met jou onderhoude is n fees om na jul program te luister....❤
@user-xm3hu8fd3w
@user-xm3hu8fd3w 5 ай бұрын
Jesus Los jou nie al het jy Jy hoe gesondig. Ek het repent vir 5 MD voor ek bevryding gekry het op 'n Sondag na diens.. ek was gedaan vir 2 Dae.. maar ek is 'n nuwe men's..
@debsbenjamin4629
@debsbenjamin4629 5 ай бұрын
Ahhhhhh ahhhhh Die Here is Getrou en Goed. Hallelujah Hallelujah Hallelujah Amen en Amen
@charmainevandermerwe5868
@charmainevandermerwe5868 5 ай бұрын
WOW! Amazing getuienis. God is good all the time 🙏🙏
@emmiematthee2555
@emmiematthee2555 5 ай бұрын
Amen. Dankie. JESUS.
@Annmarieprinsloo
@Annmarieprinsloo 5 ай бұрын
Amen ...
@aninablaauw1144
@aninablaauw1144 5 ай бұрын
Dankie Dankie Abba Father 🙌🏻
@Opendoordesignsonja
@Opendoordesignsonja 5 ай бұрын
Amazing getuienis .. prys die Here vir die wonderlike werk wat Hy in mense doen. ♥️🙏🏻♥️
@elizewannenburgthe3894
@elizewannenburgthe3894 5 ай бұрын
Gerda watter wonderlike getuienus x en dat Abba Vader jou n nuwe mens gemaazk het en dazt Hy met jou praat xx Azmazing wens dit gebeur met my xx Halleluja AMEN en AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@DaphneDuToit-ey2dg
@DaphneDuToit-ey2dg 5 ай бұрын
Awesome getuienis. Al die eer aan Abba Vader, ons Vader is so Groot en getrou en waarlik 'n God van liefde. 🙌🙌🔥💜
@mariettekok9472
@mariettekok9472 5 ай бұрын
Jesus came to set Captives.. sinners FREE, WHERE THE SPIRIT OF THE LORD IS, IS FREEDOM..INTIMACY RESTORED.PRAISE THE LORD..GLORY TO HIS NAME
@bessiewillemse444
@bessiewillemse444 5 ай бұрын
Dankie boodskap woorde waardeer JESUS seeningge bid Ek Vir genade wonderwerk myself ook sal aanraak AMEN❤
@user-pw3yi7ig1k
@user-pw3yi7ig1k 5 ай бұрын
Amen dankie
@johannasmith2528
@johannasmith2528 5 ай бұрын
As ek luister na die getuienis van soveel mense en deur wat in hul lewe gebeur het Dan se ek dankie Vader vir u genade so groot om hulle te red vir u koningkryk God is awesome prys hom dankie julle God seen 🙏
@margariethaisabellalubbe6775
@margariethaisabellalubbe6775 5 ай бұрын
Jesus het gesê "Ek het nie gekom om die wat gered is te red nie maar vir die ongereddes".
@JacoVantonder-kj6ex
@JacoVantonder-kj6ex 4 ай бұрын
Ek nou rerig die ongelooflik mooi getuienis rerig ongelooflik baie geniet, Die tannie se getuienis het my nou rerig so opgewonde gemaak en ek so gelag en so geglimag heeltyd. Ons dien rerig m Asemrowende, pragtige en wonderlike God. Om Here dien om Kind van God wees is amazing amazing so ongelooflik. Mag God elkeen wat my comment lees beskerm, ly, die pad wys, mag God Sy aangesig oor julle laat shine en mag julle elke dag tyd maak vir God. Geseënde paas naweek vir almal.
@fielaopperman5132
@fielaopperman5132 5 ай бұрын
God seen jou, Gerda, dankie Juanita
@nataliehayes1010
@nataliehayes1010 5 ай бұрын
Wow!
@bernaleebotha3332
@bernaleebotha3332 5 ай бұрын
Awesome
@messengerofgod2788
@messengerofgod2788 5 ай бұрын
Met erkenning aan die Elohiym uit 'n berouvolle hart, kom die belofte as volg: 1Jn 1:6 As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie. 1Jn 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde. 1Jn 1:8 As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. 1Jn 1:9 As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. 1Jn 1:10 As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot ‘n leuenaar en is sy woord nie in ons nie. Mat 12:31 Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie. Mat 12:32 En elkeen wat ‘n woord spreek teen die Seun van die mens, dit sal hom vergewe word; maar elkeen wat spreek teen die Heilige Gees, dit sal hom nie vergewe word nie, in hierdie eeu nie en ook in die toekomende nie.
@tamarandmeministries
@tamarandmeministries 5 ай бұрын
Waar kan ons Gerdah se boek opspoor?
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag, maak asb met ons kontak. Kan ongelukkig nie haar besonderhede direk uit gee nie. info@diegetuienis.co.za
@elmariegrobbelaar2833
@elmariegrobbelaar2833 5 ай бұрын
Kan ek met haar kontak asb..😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Goeie dag, maak asb met ons kontak. Kan ongelukkig nie haar besonderhede direk uit gee nie. info@diegetuienis.co.za
@user-pv7cc9yo9x
@user-pv7cc9yo9x 4 ай бұрын
Dear Lord come to my aid please deliver me out of this poverty situation im stuck.I dont know what to do anymore.please pray for me and over my hopeless situation im stuck in.Thank You.😯🫢🤦‍♂️😢😢
@DieGetuienis
@DieGetuienis 4 ай бұрын
Good day, please send us an email to info@diegetuienis.co.za
Getroud en bedrieglik: Was besig met buite-egtelike sake
27:16
Die Getuienis
Рет қаралды 36 М.
27 jaar gebid vir my man, maar …
28:28
Die Getuienis
Рет қаралды 22 М.
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН
Happy birthday to you by Tsuriki Show
00:12
Tsuriki Show
Рет қаралды 10 МЛН
Running With Bigger And Bigger Feastables
00:17
MrBeast
Рет қаралды 131 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
GETUIENIS I Deur die pyn | SONJA HERHOLD
13:24
Radio Tygerberg
Рет қаралды 9 М.
Yulandi Erediens   Vergifnis is om uit 'n donker huis in die lig te kom
53:27
Wat is die behoeftes in JOU huwelik? (Lynette Beer - Sessie 2)
1:20:28
Onskuldig in die tronk gegooi
24:10
Die Getuienis
Рет қаралды 21 М.
Mathys vd Vyver | Kragtige getuienis
1:31:49
Lewende Woord Darling Yzer
Рет қаралды 18 М.
Tronk toe deur dwelm sindikaat
31:25
Die Getuienis
Рет қаралды 17 М.
Moenie jousself bedrieg nie (Jak 11927) | Vita Dei 525
43:01
Riekert Botha
Рет қаралды 15 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Ouers groet 10 jarige seun
25:23
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
Нашли чужие сети в озере..💁🏼‍♀️🕸️🎣
00:34
Connoisseur BLIND420
Рет қаралды 3,5 МЛН