Stephan Joubert Deel 2

  Рет қаралды 13,655

Gereformeerde Kerk Benoni

Gereformeerde Kerk Benoni

Күн бұрын

Пікірлер: 11
@hesternaude
@hesternaude 2 жыл бұрын
Weereens dankie vir hd verduideliking..... 👏🏻
@annamariewilke303
@annamariewilke303 2 жыл бұрын
Dankie Stephan. Ek verstaan die Bybel soveel beter vandat ek na jou boodskappe luister. Ek was self al skuldig aan stellings wat nie in die Bybel is nie
@esmepienaar6568
@esmepienaar6568 8 ай бұрын
Die deetjie. Dwatceghoorvhetvgrypn my besliscaan
@esmepienaar6568
@esmepienaar6568 8 ай бұрын
Ek ken vir zStephan msarvnaievoppervlakkig😊Diss n jammertebKa video dalk koo 11:07 p5
@ronelswanepoel4138
@ronelswanepoel4138 7 ай бұрын
😊😊😊😊
@alidavanbuuren7031
@alidavanbuuren7031 Жыл бұрын
Stephan jy het seker gedink ek was dronk na aanleiding van my onsamehangende boodskap en al die spelfoute. Terwyl ek tik verdwyn my bdskp. Ek sal baie graag met n berader wil kontak maak. Ek is nou in n aftree-oord in Dalpark Brakpan...Alan Woodrow Retirement village in Rangeview road 21.
@alidavanbuuren7031
@alidavanbuuren7031 Жыл бұрын
Stefan, my kind was n pastoor in n charismatiese kerkgroep. Christus was sy alles. Hy was n radikalr christen.Genadiglik hey hy baie van die :dwalings: reggesyrl omdat hy ook die Bybel in konteks begin ontdek het.Nadat ek nou na jou geluistet hey is ek so dankbaar jy my pad gekruos hey. Dit wat my kinde nog anders interpreteur het sou hom nie uit die hemel gehou hey was sy alles maar hy het ait die Skrif baie va
@hendrikjansevanrensburg8337
@hendrikjansevanrensburg8337 Жыл бұрын
U vetstaan nie, lees en luister asseblief mooi na die Worde van Christus. " dan sal hulle vas " 2. Tweedens om te vas is hou ń mens ( moslems ook en ander ) die in ons geval Worde van Christus, die leerstellings van Christus , vas maak ;dit een maak/ ń werklikheid maak in my lewe, hoekom? Hoe kom ek daar by uit? Kan net as ek Christus se Woorde het: hoe Christus sê in die vergelykings daarna : nuwe wyn , nuwe lap, Dus doen dit nie in godsdiens nie maar hoe en soos Christus dit sê. So het Christus ook vir ons geleer om die 10 gebooie te onderhou Nie in die letter nie, maar in die gees (Gees). Mag God ons Vader , ons gee die begeerte in ons hart om God se Wil te ken en doen met blydskap dat ons sal bid vir krag in Christus om werklik so te lewe.
@gerhardlesch3615
@gerhardlesch3615 Жыл бұрын
Baie spel & tikfoute in die onsamehangende kommentaar. Lees asb u boodskap weer…
@careerlifecoachskillsfacil4535
@careerlifecoachskillsfacil4535 Жыл бұрын
Wag so bietjie Stephan, wat dan van Joh 3:3 en Handelimge 19:3-5? Wat duidelik r8glybe is vir die ontvangs van die Heilige Gees kragtens die Nuwe Verbond en Heiligmaking. Nee Almal is Nie gesalf en Johannes het nie met hierdie geberaaie gesels nie.. Maar met Sy volgelinge in daardie tyd. Lees Joh 14:21-23, Joh 4:24.
Stephan Joubert 1
38:50
Gereformeerde Kerk Benoni
Рет қаралды 22 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert oor Rol van Israel, 13 Sept 2020
42:57
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 25 М.
小丑教训坏蛋 #小丑 #天使 #shorts
00:49
好人小丑
Рет қаралды 54 МЛН
2022 05 22 Om te leer kyk soos Jesus kyk
43:37
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 28 М.
Stephan Joubert oor Openbaring.
19:31
Jaco Putter - In 'n neutedop
Рет қаралды 8 М.
230121 Prof Stephan Joubert
2:06:48
NG Gemeente Overkruin
Рет қаралды 98 М.
DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
50:32
Lux Mundi Gemeente
Рет қаралды 101 М.
2022 05 22 Soos in die Hemel, so ook op die aarde
48:18
NG Kerk Hartenbos
Рет қаралды 19 М.
Stephan Joubert - Fairland gemeente 20 Junie 2022
54:01
NGK Fairland
Рет қаралды 25 М.
17 September | Stephan Joubert | Liefde Roes nie As dit Groei
22:10
Die Boodskap - kykNET
Рет қаралды 12 М.