No video

Steve's chat 11 April 2024 (Afrikaans)

  Рет қаралды 18,633

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Ek praat vanoggend oor my nuwe gunsteling NETFLIX reëls, en of ek al aan Palestina se kant is, oor die doodstraf en sommer baie ander nuus en... fopnuus.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 119
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
Stem miljoen % saam met alles wat jy se Steve… vrede en seen 💪🏻🕊💪🏻
@charleslottering292
@charleslottering292 4 ай бұрын
Dankie Steve! Jy sê darem reguit wat die res van ons dink en nie sê nie!
@ARenewedmind
@ARenewedmind 4 ай бұрын
Wel charleslottering292, As jy nie die guts het om te sê wat jy dink wanneer jy gevra word nie, dan is jy n lafaard.
@charleslottering292
@charleslottering292 4 ай бұрын
WOW @@ARenewedmind, jy net nog 'n "keyboard warrior" wat sommer maar net beledigend kan wees wanneer jy agter 'n keyboard sit. Lees wat ek ge-post het, moenie sommer aannames maak nie. Ek sal sê wat my opinie is wanneer ek gevra word.
@ARenewedmind
@ARenewedmind 4 ай бұрын
@@charleslottering292 wel nee, niks van n keyboard warrior nie... lees jy wat my comment was? "...se wat jy dink wanneer jy gevra word..." So ja, as jy nie gevra word, hoe kan jy as n lafaard bestempel word? Ai tog... swaar as n mens nie begrip het nie.
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 4 ай бұрын
Yster, jy laat ons op die punte van ons stoele sit. AFRIKAANS - so trots, pure BOER .... Dankie 🤝🏻
@barryhay2024
@barryhay2024 4 ай бұрын
Ons het net ons gesondheid.... Plz get well soon Mrs Hofmeyr.... I am Pro Israel all the way.... We have so much in common.... 🇿🇦🇮🇱🇿🇦🇮🇱🇿🇦🇮🇱🕊🙏 Thank you Steve for what you do for us....💪💪💪
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 4 ай бұрын
Dankie Steve !!! Jy's ʼn yster hou van jou program
@user-pj2cd5bl6g
@user-pj2cd5bl6g 4 ай бұрын
🙏😘 Praying for your wife all the love and happiness to you and your family.
@amelialeroux1907
@amelialeroux1907 4 ай бұрын
Dankie dat jy saam Israel staan. Dit is Bybels. Wys hoe baie mense nie hul Bybel lees nie. Ek laaik jou maar ek doen nie fboek nie❤
@janusroos4492
@janusroos4492 4 ай бұрын
Weet jy ooit wie Isreal is, ek twyfel miskien moet jy jou bybel begin lees.
@paulvorster5876
@paulvorster5876 4 ай бұрын
Goeie more Steve ,Ek onthou Jacoline,s baie goed het daar gekuier in ons jonger dae ek en jy deel ons verjaarsdae in die selfde maand ek 19 Aug en jy 29 ,het saam met jou op die stadge gesit in Middelburg Transvaal baie dankie vir al die goeie musiek en optredes.
@marijkegreeff8317
@marijkegreeff8317 4 ай бұрын
Steve ek luuuuuuv jou. Ek wens ek het die moed gehad om te sê net wat ek wil. Keep it up! Kom kuier vir ons in De Aar!
@AdaJacobs-qx4in
@AdaJacobs-qx4in 4 ай бұрын
Steve! Jy bly maar die beste! Dankie vir jou onwrikware eerlikheid en stem 100 % met jou saam!
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t 4 ай бұрын
Ja my vriend ongelukkig het die skelms meer regte as ons. Ons mag nie 'n opinie lig nie, dan is ons in die moeilikheid. Ek stem die doodatraf moet terugkom. Dit is tyd dat ons opstaan as 'n nasie. Ek gee nie om wat jy dink jy is nie, want God het jou gemaak en Hy maak die goute nie. So, as jy nie happy is met wie jy is nie, maak 'n plan met jouself. Mans in rokke lyk belaglik. Praat nie eers oor die vals tiete nie.
@phillipshepherd1465
@phillipshepherd1465 4 ай бұрын
Vir enige Pappa van n dogter. Luister, Blou balon. Dankie Steve. Dit het my mooi verduidelik as n pa. Shalom
@dirktreurnicht210
@dirktreurnicht210 4 ай бұрын
Hello Steve geniet om na jou te luister. Hou so aan.
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 4 ай бұрын
Dankie.....jy sê wat jy wil sê.....vol durf.....mooi so!! As meer mense hul opinie gee sal alles dalk beter word in ons land
@karintraut8151
@karintraut8151 4 ай бұрын
Love you. Prt my taal
@petroshingalana8556
@petroshingalana8556 4 ай бұрын
Baie goed gese!! Steve!! 😊😊😊 sukses! Vir jou Steve!! Bring die tou!! Terug😂😂😂
@ianadriaanse8705
@ianadriaanse8705 4 ай бұрын
Steve ek geniet jou video baie en dankie vir jou reguit praat mooi loop.
@ernestolivier419
@ernestolivier419 4 ай бұрын
Steve dankie. se dit soos dit is steve.
@riadurand5707
@riadurand5707 4 ай бұрын
Dankie Steve, so dankbaar iemand kan reguit praat en n storie sê soos dit is.
@toniekleynhans6651
@toniekleynhans6651 4 ай бұрын
Hi Steve, ek geniet jou videos en jou insette, jy praat en noem alles wat sowaar is, hou so aan❤️🙏
@JuanLandi-hl4dt
@JuanLandi-hl4dt 4 ай бұрын
My afrikaans is baie swak deesdae. Teveel jare oorsee gewees, en nou weer oorsee. Waarom ek daarvan hou om na jou te luister is jou taal gebruik. Ek stem nie met alles wat jy sê saam nie, nie in die minste nie, maar jy gee goeie redes vir jou opinies. En ek luister. Jou uitspraak en taal gebruik bly my terug bring en jou sterk posisie as n Afrikaner. Vir ons volk en taal. Terwyl die boere volk probeer om hulle taal te versuiwer kyk n bietjie na Nederland en hoe n taal verbaster word, baie engelse, franse, spaanse en ander woorde. Ek is trots dat in Suid Afrika en veral in plekke soos Orania word Afrikaans bewaar en ontwikkel. Dit is n eer om Afrikaans te kan praat en in die kultuur deel te neem, en om dit te bewaar. Ons staan sterk in vergelyking met die meerderheid van die ander volk in die wêreld. Trots op taal en volk. ❤
@marshaboardman5677
@marshaboardman5677 4 ай бұрын
Hi steve eks n "moeeerse" fan love you te erg bja danki vir bja mooi songs skruif n song asb vir my broer en baie ander wat ook aan bcc cancer veg groot seblief
@elsabekock5731
@elsabekock5731 4 ай бұрын
Dankie weer vir n lekker gesels ek luister weer opmond na al jou sê goed.
@indylwth2327
@indylwth2327 4 ай бұрын
Stem 100% saam met jou Steve. Israel hou hulself meer in as wat ek myself sou kon inhou as Hamas dit aan MY familie gedoen het. Daar sou net stof oorgebly het…
@ansiebam2967
@ansiebam2967 4 ай бұрын
Steve jou doring. Die onnoselgoed in ons land (ons weet wie) sal nooit in n ewigheid kan verstaan nie. Tjoklits vir jou ❤❤
@hildamoll1
@hildamoll1 4 ай бұрын
Moet nie laat iemand jou verander nie, jys goed vir die ware volk, jy is 'n yster in die ware sin van die woord ❤
@johannaslabbert6654
@johannaslabbert6654 4 ай бұрын
Israel Bo!!!. Die Here het hul gered,Hy sal weer. Mooi so Steve
@user-sx2il3ig6t
@user-sx2il3ig6t 4 ай бұрын
Dankie tog dat iemand verstaan waar Israel vandaan kom. Mense moet maar geliefd neem. En hulle kan nou histeries raak daaroor of hoe hulle skop en slaan. Israel het die God van Abraham, Isak en Jakob aan hulle kant. En DIT maak die verskil. Geniet jou so baie. Min wat jy iemand kry in jou beroep wat bereid is om onbeweegbaar te staan waarin hy glo. Sterkte vir jou en die gesin. Groete.
@deonzeelie6186
@deonzeelie6186 4 ай бұрын
sterkte vir vroulief en Romy koffie ☕️ loop mooi vanmore
@karienbonthuys872
@karienbonthuys872 4 ай бұрын
Sien baie uit na jou show by Hoedjiesbaai Hotel Saldanha in Oktober ek kan nie wag nie
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 4 ай бұрын
Mooi boodskap, dankie, hou baie v laaste lag, sterkte vir jou vroutjie🙌🌹
@christapienaar9383
@christapienaar9383 4 ай бұрын
God sal jou altyd bystaan ❤❤
@grantbradshaw7907
@grantbradshaw7907 4 ай бұрын
Altyd interresant om na Steve te luister
@marietjieswiegers2031
@marietjieswiegers2031 4 ай бұрын
Hallo daar! Jy moet hard oefen baie stap...dus goed vir n mens..ons het sterk manne nodig wat kan sing! 🎉
@ilsecoetzee1138
@ilsecoetzee1138 4 ай бұрын
Soos altyd, het ek jou video baie geniet. Dankie vir jou eerlikheid en dat jy 'n dink noem soos dit is. Oorweeg julle dit om die konsert by die Monument te 'live stream', sodat ons wat baie ver bly dit ook kan kyk en betaal natuurlik? Seen en mooi dag vir jou!
@fransmurati2370
@fransmurati2370 4 ай бұрын
Jou vrou en jy en jou gesin in ons gebede.
@AdriOelofse-zl2jm
@AdriOelofse-zl2jm 4 ай бұрын
Hallo Steve ons glo en vertrou jou vrou word gou gesond sterkte n geseende dag vir julle
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 4 ай бұрын
Ek kyk weer vir Bruce, Antie Stienie en Leana...wat n plesier, lag te lekker, het dit so nodig!
@MGoose-wo7pt
@MGoose-wo7pt 4 ай бұрын
Hi Steve,, weet jy wat,,, ek se Al vir my man jare lank,,, ek sien jou as Staatspresident,,,ek geen siener in die suburbs,,, maar soms, se en dink ek goed,,,, en jou wrintiewaar dit gebeur,,, seker maar net,, toe val lig,,,, ek wag hoor!!! Ek so 5 jaar jou senior, so hopelik sien ek dit nog gebeur🤸🐾🌿Jy super skerp, n man so na my hart,,, doet so voort ASB!! Voor jy weet stem Al jou followers vir jou🤔😁
@leondupreez1123
@leondupreez1123 4 ай бұрын
Dankie Steve.mag jy nooit ophou om te sè wat die meeste van ons Afrikaners voel nie. Ek wil graag die volgende aanhaling vir jou deurgee : "ANDERKANT REG EN VERKEERD IS DAAR N TUIN EK SAL JOU DAAR ONTMOET"
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 4 ай бұрын
Dankie steve. Jy is n held
@christapienaar9383
@christapienaar9383 4 ай бұрын
hallo Steve jy is n wonderlike mens ons bid vir jou tannie christa lief jou
@remie1844
@remie1844 4 ай бұрын
@Karen-ig6bp
@Karen-ig6bp 4 ай бұрын
Ag kyk hoe maak my toontjies vuisies van lekkerkry om saam jou te gesels. Dankie vir jou insette! Jy is meer geliefd as wat jy dink. Groetes uit die Kaap👏💐💃
@susanlombard4200
@susanlombard4200 4 ай бұрын
Steve ek is so trots op jou. Jy is "n man, sanger en spreker duisend. Jy laat my trots voel om 'n Afrkaner te wees.Dankie uit my hart uit wat jy vir ons volk doen.Jou stem is groot en niemand kan dit stil maak nie.Dankie
@metsebeth7797
@metsebeth7797 4 ай бұрын
Sterkte aan jou pragtige vroutjie. Ek het ook lekker gelag vir jou storietjies. Baie opwindend. Baie mooi song. My dogter was aangekla omdat sy haar vriending gewaarsku het om net eers te wag voordat sy die publieke badkamer binne gaan, omdat daar n man daar binne is. Die nie-binêr het daarop aangedring dat sy om verskoning vra, want sy het diskrimineer teenoor hom. Skokkend!
@groenbelinda1
@groenbelinda1 4 ай бұрын
Bly om te sien jy beter. Sterkte met vrou. Snowy rus sag. Jy is Awesome ❤❤
@verchip8
@verchip8 4 ай бұрын
Daar's jy sopas een liefhebber nader aan die 700 000 (of is dit 700 miljoen! 😅) Ek dink nie jy hoef nog te tel nie, Steve ❤ Het jy al ooit van Ben van den Heever gehoor? Ek haat hom beslis nie, hy irriteer ook nie, maar hy kan ongelukkig nie sing! Maar sy hart sit op die regte plek, en hy skryf eintlik heel mooi lirieke. As jy dalk êrens "Pers riviere" of "Oranje, blanje, blou" kan opspoor.... Sterkte vir Jeanine. Liefde vir jou tjoklitbekkie.
@bellvillepiet
@bellvillepiet 4 ай бұрын
Lekker Steve!
@magdanell7128
@magdanell7128 4 ай бұрын
Jy bly n Yster 👏🏻👏🏻🥰🥰🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
@ValentineKapp-nk7sq
@ValentineKapp-nk7sq 4 ай бұрын
Awee Steve
@joleentheron4446
@joleentheron4446 4 ай бұрын
Veilig vlieg.Ek het hard gebid vir n gratis kaartjie van Bloemfontein na George om betyds vir my kleinkind se geboorte te wees.Die antwoorde was almal nee.Tog is daar ander wat oor politiek gehelp word.Dankie Steve dat jy jy is.Sterkte vir jou vrou.Joleen
@ziskabrits618
@ziskabrits618 4 ай бұрын
❤️❤️🕊❤️❤️
@bernardharmse-kaalvoetdominee
@bernardharmse-kaalvoetdominee 4 ай бұрын
Alles rap en hip hop lawaaiers irreteer my..Zuma se gesing is soos n klip in n skoen..N jeukplek wat ondraaglik irreteer en jy nie kan by kom nie..Bless Bridges..yug!Johan Stemmet met n sak oor die kop..
@magdanell7128
@magdanell7128 4 ай бұрын
Sterkte vir jou vrou. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@antonioorlandomartins8029
@antonioorlandomartins8029 4 ай бұрын
Kortliks!!! Jys AWSOME
@AdaLategan
@AdaLategan 4 ай бұрын
Ek glo as die doodstraf nog aktief in werking was; die misdaad styl af sou neem.
@karenjoubert2202
@karenjoubert2202 4 ай бұрын
Jou Ou Leeu stem🦁❗️‼️
@stevensteven5261
@stevensteven5261 4 ай бұрын
Steven die wat nie verstaan wat jy se nie Sal nooit verstaan. Ons sal lewe en ons sal sterwe NIE SONDER GEVOLGE NIE........
@user-lz5ps1in8t
@user-lz5ps1in8t 4 ай бұрын
Steve. Aaaaamen vir Israel 🇮🇱 🇮🇱 🇮🇱 ‼️ En vir jou onbeskaamde eerlikheid‼️ Bid vir jou vrou. 🛐✝️🍞🍷👑 Sybil Gordonsbaai. 🕊️
@ettiennemuller6529
@ettiennemuller6529 4 ай бұрын
Ja! Mense praat maklik, ek wil nie weet wat in SA sal gebeur as ons land binnegeval moet word nie. Dit wat oor is van 'n trotse weermag gaan nie noodwendig die mas opkom nie! As 'n land moet ons versigtig wees waar ons ons neuse insteek.
@callmenovac
@callmenovac 4 ай бұрын
All Afrikaanse Sangers behalwe Steve en dalk ou Bok
@louisevisser3544
@louisevisser3544 4 ай бұрын
En PE bly agter met optrede!!!😢
@bitcoinjc
@bitcoinjc 4 ай бұрын
"Lekker swaai"... hoop om dit in 'n liriek te sien binnekort. #Doosstraf
@jpsmith789
@jpsmith789 4 ай бұрын
Wanneer my PA met my dans Van Mervis BLESSINGS Anna-Mari
@johanhavenga2150
@johanhavenga2150 4 ай бұрын
EK is 41 op 90 wil ek nog kan doen wat ek vandag doen , maar op 100 wil ek my laastes jare leef wat aan my geleen is tot die einde
@monapotgieter9667
@monapotgieter9667 4 ай бұрын
Jy so reguit se jou se lekker man 😂
@pietschoeman6920
@pietschoeman6920 4 ай бұрын
Wat van n EENDRACHT @ vuilcoke.😂😂😂😂 jy bly n YSTER. Hou dit so Steve. Piet uit Nylstroom..
@user-ko9vs6yc2x
@user-ko9vs6yc2x 4 ай бұрын
Steve. Ek soek daai koffiebekers Ek bly daar en het koffiewinkel
@olijou6186
@olijou6186 4 ай бұрын
Steve reènboogland SA soos dit nou daar uitsien sal ek nie die doodstraf wil terugsien nie. Waarom nie? Steve omrede ek, jy en mense wat lyk en ruik soos ons die doodstraf dan opgelè gaan word NET DAAROM! Sela. Ollie Suidwes.
@user-rh4xt4ds9e
@user-rh4xt4ds9e 4 ай бұрын
Word President man😊
@bitcoinjc
@bitcoinjc 4 ай бұрын
Believe it or not, maar ek was mal oor Ripley en met jou video-intro onmiddelik geweet jy praat van hom. Hoop daar is 'n tweede seisoen.
@lizpienaar2945
@lizpienaar2945 4 ай бұрын
Sterkte vir jou vrou. Hierdie virus duur langer as n maand. Met of sonder medikasie
@chrissieberhagen555
@chrissieberhagen555 4 ай бұрын
Koenie Deviliers 😢
@fransmurati2370
@fransmurati2370 4 ай бұрын
Ek wonder of die Skotte se rompe dra nie dalk al lankal die bydraende faktor met die nuwe Skotse Wetgewing betreffende hulle vroue wat nou deesdae eerder effies as " die Loop" moet gebruik.lmga
@LilyLewis-vj2qv
@LilyLewis-vj2qv 4 ай бұрын
Sterkte da . Ons hou julle in ons gebede. Lily v Boksburg.
@johanlaubscher8074
@johanlaubscher8074 4 ай бұрын
My nie gunsteling sanger is daai fris kris met die klein broetjies
@flatflyeroz
@flatflyeroz 4 ай бұрын
Wanneer vlieg jy weer 'n bietjie Australia toe? Het jou laas in Brisbane gaan kyk. Wens dit kon weer gebeur
@almamarais7235
@almamarais7235 4 ай бұрын
Ek wil vir Karen Zoid blixem met n naartjie of n paar eiers op n stage!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@fanieras7
@fanieras7 4 ай бұрын
Veral na sy so naam weggooi met "we buy cars" advertensie, shame moes seker maar geldnood gehad het🤭
@user-ez9en7vk2z
@user-ez9en7vk2z 4 ай бұрын
Waar kan ons daai koppie koop?
@user-rh4xt4ds9e
@user-rh4xt4ds9e 4 ай бұрын
Steve jys n Yster my mater
@arrielubbe
@arrielubbe 4 ай бұрын
Hallo Steve , die Imediate connect , kan ek dit vertou ?
@user-rd3cv4gn7v
@user-rd3cv4gn7v 4 ай бұрын
Steve jy is so reguit eerlik dis eintlik lagwekkend Saam met jou sal ek nooit in geselskap kan wees ni Want wanneer is jy nou eintlik ernstig? Die humor nadat jy iets gesê het gooi my kop deurmekaar want ek is nou net dood ernstig besig om na jou gesprek te luister dan lag jy al weer oor jou vlg uitlating Jy is regtig goed N mens voel weer optimisties nadat jy een van jou gesprekke geluister het Hou so aan Jy is Tops
@user-no1tg9uc2k
@user-no1tg9uc2k 2 ай бұрын
Ja Steve ek dink altyd ons beleef Oktober die 7de amper elke dag op ons plase ons weet wat Israel voel.
@anribower5781
@anribower5781 4 ай бұрын
Ek het iets van Steve probeer Share op facebook. Ek was gese ek is teen hulle beginsels en hulle.gaan dit nie post nie. So dis miskien hoekom Steve se facebook volgers nie groei nie. Want dit word gestop.
@JohanKilian-fv8vp
@JohanKilian-fv8vp 4 ай бұрын
Ek stem 100 percent saam saluut
@sueolver5445
@sueolver5445 4 ай бұрын
Die ou op die foto lyk nie soos Ralph nie?
@zholtaiv6693
@zholtaiv6693 4 ай бұрын
In reference to Israel: The BIBLICAL Israelites and the state of Isreal created in 1947 by the Rotchilds ARE NOT THE SAME.... Food for thought📢
@user-kv5pd8tq3o
@user-kv5pd8tq3o 4 ай бұрын
2 Handelinge, 2Thesalonials2 2Petrus2,3 24Mathew (Daniel holds the book of the end) Revelations, Esegiel 36-38 psalm 9 Most importantly believe in the lord Jesus of Nazareth. John 5,10 (Eloi Eloi lama sabagtani, psalm 22) 😊
@GeorgeSteynberg
@GeorgeSteynberg 4 ай бұрын
Ek wens jy kan meer as een "like" gedruk het
@SouthAfricanwines
@SouthAfricanwines 4 ай бұрын
Hofmeyr dont be like that bru... how about english subtitles for those of us who are not Afrikaans?
@pieterbosch6482
@pieterbosch6482 4 ай бұрын
Is jy 'n free mason ?
@beatrixfourie9792
@beatrixfourie9792 4 ай бұрын
Werkskepping.xoxoxo bee
@boerplaas388
@boerplaas388 4 ай бұрын
Steve waar kan ek so n T-Hempie kry soos wat jy het ? Asseblief laat my weet. Ek boer 👨‍🌾 in Arizona VSA en sal graag daai hemde hier wil dra en ook verkoop aan al die Afrikaners hier. Dankie
@user-gi6xi9gj6i
@user-gi6xi9gj6i 4 ай бұрын
Steve jy moet vir jouself bietjie kyk in die spieel as jy prraat. Jou linker oor be-weeg.
@angelmiriammitchell8774
@angelmiriammitchell8774 4 ай бұрын
Hello Steve geniet om na jou te luister. Hou so aan
@susankoster5644
@susankoster5644 4 ай бұрын
❤❤die vrouens in my familie bereik almal hulle 90tigs, of ek so oud wil word weet ek nie😅
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Die boek waarvoor Julius bang is
18:13
NUUSPOD
Рет қаралды 156 М.
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
Look at two different videos 😁 @karina-kola
00:11
Andrey Grechka
Рет қаралды 14 МЛН
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 38 МЛН
Steve Hofmeyr se dag (Carry video) 2022
10:35
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 39 М.
Steve's Monday's chat of 6 May 2024
10:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 14 М.
SANDF torture squad | Carte Blanche | M-Net
21:20
Carte Blanche
Рет қаралды 505 М.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Whitey Basson - Hannes aan Huis | kykNET
23:36
kykNET Argief
Рет қаралды 86 М.
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve's Monday Video 29 July
8:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday chat....on a Tuesday
7:32
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Steve's Monday Chats (22 April)
10:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Steve's Wednesday Chats - 24 April 2024
6:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН