No video

Steve's Wednesday Chats - 24 April 2024

  Рет қаралды 16,103

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Dis Woensdag 24 April Ek loer gou in vir 'n geselsie. Ek praat oor koalisie flirtasies, oor die gevare van gendertransformasie onder kinders, ek vra wat het verbeter in Suid Afrika en is daar kaartjies by die hekke vir Steve Doen Steve en wat doen ek om my vrou te genees?
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 69
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 3 ай бұрын
Dankie, dankie Steve dat jy nie terug staan vir Niks en Niemand nie. Ons waardeer jou opreg.
@user-bf1zn6ki9s
@user-bf1zn6ki9s 3 ай бұрын
Steve jy is n boytjie so na my hart!! Se hul sodat hul die waarheid weet. Sterkte aan jou en jou gesin. Onthou net enige siekte is n uitdaging nie n vloek nie. Dis die sterkstes wat n Las Kan dra. Oh ja daar is geen groter plesier as om jou Klein ding te sien mens word nie. Geniet haar hul word te vinnig groot!!!!
@ellagreyling-vq1zg
@ellagreyling-vq1zg 3 ай бұрын
0:52 😮 1:12 1:13
@ellagreyling-vq1zg
@ellagreyling-vq1zg 3 ай бұрын
.😂😂❤😂😂
@leondupreez1123
@leondupreez1123 3 ай бұрын
Dankie weereens Steve. Jou kragtige uitsprake raak senuwees aan wat my laat besef jy praat my taal. As daar ooit n draaipunt in ons land se geskiedenis is dit nou.Dit gaan 94 na n vulletjie laat lyk in 30 jaar se tyd.
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o 3 ай бұрын
Steve jy is weereens 💯 dankie vir jou eerlikheid en opregtheid. Jy is n yster.
@rinavanrensburg9419
@rinavanrensburg9419 3 ай бұрын
So, so die waarheid wat jy praat, dankie Steve.
@rianagreyvenstein8307
@rianagreyvenstein8307 3 ай бұрын
Dankie vir op die man af gesprek!! Trots op jou👌👌 Bly maar altyd net jouself!!!
@Smittie5602
@Smittie5602 3 ай бұрын
Dankie Steve. Ek raak rooi onder die kraag oor die hele gender situasie. Genade waar in mense lewens kan mens enige mens( kind) dwing of om iets te wees wat hy/ sy nie is nie. Los ons kinders uit julle siek mense!! Dis lugtelik gestel ek moet sê satanskinders. Ons is trots op jou wat weereens bewys dat ons Volk, ons mense balls het en nie terugstaan vir satans gemors nie. Sing Steve, sing soos nooit tevore.. Dis medisyne vir n onstuimige gemoed💥💥
@user-cs9um2kk9h
@user-cs9um2kk9h 3 ай бұрын
Baie dankie Steve vir al die inligting hoop en Bid almal stem reg anders het ons nog Meer moelikheid in ons Land geniet Steve doen Steve met al jou aan hangers jy maak ons Boerevolk so trots👏👏❤️🙏🇿🇦
@HansPeyerl-tg8vv
@HansPeyerl-tg8vv 3 ай бұрын
Hello my botie... Love your work... I really appreciate your work and your care with the crazy world of ours... Ek gloom daf onz Sal reg Kom... Onz met net saam staan.... One nation with one flag... To gather we are strong.... Devided we are weak.. Dankie botie... Ek is met jou boetie.. 👍👍👍
@AndriesDuToit-bs1nj
@AndriesDuToit-bs1nj 22 күн бұрын
Dankie Steve. Dit word so mooi in die bybel uiteen gesit dat die hele wereld teen Israel gaan wees aan die einde van tye tot God gaan ingryp. Kinders dit is die laaste uur.
@victorsalmon2109
@victorsalmon2109 3 ай бұрын
You make me proud to be half Afrikaaner (father’s side) Steve! God bless you and God willing one day I can attend one of your concert’s!
@betsmaritz2722
@betsmaritz2722 3 ай бұрын
Dankie Steve jys n ster vir ever en ever!!!!!
@karooeagle
@karooeagle 3 ай бұрын
Excellent 💯. I share the same frustrations.
@user-oz7cm1vo9w
@user-oz7cm1vo9w 3 ай бұрын
Ek was Saterdag by jou konsert ek is nou 18 en daai speach aan die einde het op my hart se snare getokkel my ouers het my groot gemaak met die stem en trots op ons land en op jou musiek ek het dit rerig waardeur dit was amazing baie dankie
@Wicusherholdt-fh6mk
@Wicusherholdt-fh6mk 3 ай бұрын
Dankie ou Steve,jy praat hom soos dit is!!!Dis hoekom ek en gesin al 20jr in n Namibia hervestig het
@timjacobs7104
@timjacobs7104 3 ай бұрын
Dankie vir jou inligting. Mag die Here jou seen en jou famielie en friende Amen 🙏 🙌 ❤️ 👏 ♥️
@keithwilson6097
@keithwilson6097 3 ай бұрын
Well said Steve,keep it up👍👍
@anne-mariecoetzee2469
@anne-mariecoetzee2469 3 ай бұрын
@steve hofmeyr ...jy hou ons "sane" met jou musiek .. Baie Dankie ...As jy staan vir n party sal ek vir jou stem ....
@markusdippenaar331
@markusdippenaar331 3 ай бұрын
Befok ! boerwees is Baaaaaaaas moenie stil bly nie Steve maak hulle wakker met jou woorde so mooi gerangskik om die gevoelens te laat ontwaak ❤❤
@ferdivosloo341
@ferdivosloo341 3 ай бұрын
Solank as wat ons leiers buig voor di Pous en sy ring soen sal ons vervloek bly
@antonlerm2095
@antonlerm2095 3 ай бұрын
Steve jy het geen bang haar op jou kop nie!! Waardeer jou opreg, jy is die beste!!
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 3 ай бұрын
Dankie Steve!
@DeoniVanZyl
@DeoniVanZyl 3 ай бұрын
Ek waardeer jou!!! Sterkte met vroulief🙌🙌🙌
@ItHurtsWhenIP_ZA
@ItHurtsWhenIP_ZA 3 ай бұрын
Steve vir president... 🔥🔥🔥
@user-mu9wm2vo5m
@user-mu9wm2vo5m 3 ай бұрын
Gee hulle gas steve jy is spot on
@annetjieenslin5898
@annetjieenslin5898 3 ай бұрын
DANKIE STEVE EK SAL NOU NIE IN MY BINNESTE NES VIR JULUIS POEPOL SE HHHMMM. MOET NIE EERS TRY GAT KRUIP ONS BOERE KAN NET SE DAAR IS NET 1 PLEK WAARNA ONS JOU TOE SAL STUUR IS HEL WAT REEDS REG IS VIR JOU EN JOU MAKERS. DANKIE STEVE VIR AL JOU PRAGTIGE MUSIEK
@geno8774
@geno8774 3 ай бұрын
Jou woorde is so waar steve ons voor vaders het alles op gebou to breuk 30jaar alles af en in sy doner in
@susanlourens5152
@susanlourens5152 3 ай бұрын
Gebruik BLACK SEED OIL en lees hoe goed dit is Vir ALLES. Lees die Geskiedenis van waar dit oorspronklik vandaan kom. STEVE JOU DORING
@LaurethaClaassen-rg1rd
@LaurethaClaassen-rg1rd 3 ай бұрын
Ag Steve, ek lief jou. Wees lief vir haar, pas jou hart en bloeddruk op, asb asb. Xxx
@nitalouw652
@nitalouw652 3 ай бұрын
Hi Steve, jy is ons nr. 1. Bravo. Lief jou. Nita
@CharmaineRoodt
@CharmaineRoodt 3 ай бұрын
Hi Steve, bring asb STEVE doen STEVE Kaap toe. Wens ons kon daar wees die naweek.
@flatflyeroz
@flatflyeroz 3 ай бұрын
Wil jyy nie jou konserte op zoom sit sodat ons in Oz dit ook kan sien
@janniemeyer9951
@janniemeyer9951 3 ай бұрын
Talent Steve. Kom die oomblik kom die man. Staan op. Jy het nognie jou plafon bereik nie.
@yolandekruger7048
@yolandekruger7048 3 ай бұрын
Baie dankie Steve vir jou eerlike en reguit opinie. Ons Almal voel so! Die ass$%#les.
@phillipshepherd1465
@phillipshepherd1465 3 ай бұрын
Ons voorvaders het dit gebou as n minderheid met sanksies teen ons. Ons het net ons Skepper nodig gehad en vertrou. En as die meederheid n bietjie verstand het sal hulle bekomerd wees. Want Al daai was gedoen voor hulle begin P.A.Y.E betaal het. Nou betaal die meerderheid ook tax. Hulle het geen sanksies teen hulle nie en kom nerens Baie vinnig. Maar nou ja, julle mis iets en dis nie net ons Skepper nie..... Shalom
@LilyLewis-vj2qv
@LilyLewis-vj2qv 3 ай бұрын
Steve . Die Here het jou geseen om met jou lietjies nie net Jou vrou en kinders op te lig nie. MAAR ONS ALMAL. Ons hou julle in ons gebede. Ek het op n stoel gestaan en Blue Jeans sing saam met jou.. op jou video...in die Carnavile Arena. Sal dit nooit Vergeet nie. Dankie Steve.
@pieterlategan7664
@pieterlategan7664 3 ай бұрын
Waar koop ek daai pet SH.
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 ай бұрын
Ja God is in beheer en musiek praat met my siel, musiek en sport, mooi loop, lekker sing😊🎉
@rynomellet4852
@rynomellet4852 3 ай бұрын
Waar is Oubaas Eugene wanneer ons hom nodig het. Hy draai in sy graf om...
@dewetmaartens359
@dewetmaartens359 3 ай бұрын
Hoe sal ons vry word? Met God, Toyota en die Mauser!
@spacemuis
@spacemuis 3 ай бұрын
Mauser al die.pad van Duitsland met die spoorlyn langs tot in Prieska....😁
@spacemuis
@spacemuis 3 ай бұрын
Ons is onder die vloek van Deut 28....maar nie meer vir LANK nie....die Smeltkroes is oppad....
@rinavanrensburg9419
@rinavanrensburg9419 3 ай бұрын
Jesus Christus ons Verlosser en Heerser, Amen 🙏
@cgpettit9791
@cgpettit9791 3 ай бұрын
Hou so aan. Kry die boodskap uit daar buite
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 3 ай бұрын
Ons Gaan Nie sorry
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 3 ай бұрын
Hulle voer stempligtiges van Mosambiek in by die honderde
@ivycoetzee-healthinsurance8526
@ivycoetzee-healthinsurance8526 3 ай бұрын
Steve, jy is nie een uit 'n millioen nie. Eerder eer as 'n miljoen mense wens hulle het jou moed gehad Sterkte met vroulief en die kinders. Soos die ander liedjie se, "I am the one and only nobody I rather be"
@geno8774
@geno8774 3 ай бұрын
Die Anc het alles op gedoner in 30jaar niks goed om te kan wys na 30jaar nie niks net hartseer
@hansiecoetzee9523
@hansiecoetzee9523 3 ай бұрын
Vir wie moed ons stem
@user-xt1dl4fo3c
@user-xt1dl4fo3c 3 ай бұрын
Hi Steve hoe kan dit wat jy hier sê by Squrrel en gespuis uitkom sodat hulle kan weet hoe ons voel oor ons geliefde Suid Afrikaaa!!
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 3 ай бұрын
Trots op jou ou maat.
@JacquesGrimmick
@JacquesGrimmick 3 ай бұрын
Hoendervleis...
@riaannel5803
@riaannel5803 3 ай бұрын
Steve vra n gesprek met Malema en vee vloer met hom
@deonzeelie6186
@deonzeelie6186 3 ай бұрын
Bekommerd man man man
@allancameron8239
@allancameron8239 3 ай бұрын
Jy bly 'n yster, Steve. Nog altyd. Dankie dat jy ' real' is. Jammer ek kan nie daar wees nie. But rock their socks off while you're about, why don't you?
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
Steve's chat 11 April 2024 (Afrikaans)
8:25
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Meet the one boy from the Ronaldo edit in India
00:30
Younes Zarou
Рет қаралды 14 МЛН
Steve's Monday Chat, 12 Aug 2024
11:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve's Monday Chats (22 April)
10:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 15 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 12 М.
Steve Hofmeyr and his supporters destroy their DStv products
1:51
Eyewitness News
Рет қаралды 44 М.
Vadersdagvieringe met Armand en Steve Hofmeyr
6:13
PasellaTV
Рет қаралды 39 М.
Steve Hofmeyer en Hemelbesem - Pampoen
3:35
MK South African Youth Music Channel
Рет қаралды 238 М.
EPIC PRANK: Whackhead's prank has this dad absolutely LIVID!
12:51
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.