No video

Steve's Monday Chat 8 July 2024

  Рет қаралды 24,971

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

My eerste oggend terug in Pretoria. Dis 8 Julie 2024. Ek gesels graag oor die naweek, die vakansie, die Bokke, ek sing Die Bloubl in KZN, ek skerts oor al die rugbyuitslae, ek praat oor Wimbledon en oor hoekom 'vorige benadeeldes' altyd voel - en moet voel - dat die land gesteel is.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 79
@user-nu7ji3mz8t
@user-nu7ji3mz8t Ай бұрын
Goeie môre Steve, dit is lekker koud. Ek is al so gatvol vir die benadeeldes in die land. Op die stadium is hulle die rykstes. As ons kwansius die grondgebied gesteel het, wat het Piet Retief dan by Dingaan gaan maak? Daaroor word nie gepraat nie. Wees warm en geseend.
@bradleysparg69
@bradleysparg69 Ай бұрын
Thanks Steve , Another great monday Chat .... All the Best . Bradley in Knysna
@paulaferrari48
@paulaferrari48 Ай бұрын
@bradleysparg69 , I see you commented in english, is there a way for me to hear his message in english?
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 Ай бұрын
Steve it is nice to see U, so to see U is nice...😊😅😂. I miss your public appearances...😊 All the Best.
@CarolSchoeman-or8jj
@CarolSchoeman-or8jj Ай бұрын
Wow! Jys darem oulik met alles wat jy se, luister graag na jou.❤😅
@Castaca27
@Castaca27 Ай бұрын
Steve, jys spot on. Hierdie is die eerste keer in ooit waar die verloorders die storie van geskiedenis skryf.
@johanntheopienaar3635
@johanntheopienaar3635 Ай бұрын
Jy kan n ding beskryf met jou mengsel van woorde wat sin maak en die plesier om na jou sang en praatstem te luister is soos manna uit die hemel. Dankie Steve jy bly tops
@Wonderland77723
@Wonderland77723 Ай бұрын
Lekker man, lekker - ek sit vêr van my moedergrond en luister na n man wat my hart se taal prat as of dit sy eie is!
@diaryofTimothy
@diaryofTimothy Ай бұрын
Ag @Steve.Hofmeyr word president asb!
@mariejones2302
@mariejones2302 Ай бұрын
JA JA ASB!;;😅❤
@gertgilich3508
@gertgilich3508 Ай бұрын
Thanks Steve. Waardeer baie. Vielen Dank! Ausgezeichnete Analyse. Ek laaik dit stukkend. Mooi week aan almal. Wees veilig.
@rose-marieackerman8351
@rose-marieackerman8351 Ай бұрын
Ek like jou praatjies Maandae, jy is nie bang om die waarheid te praat nie. Geseënde week vir jou en jou gesin. ❤
@antonlerm2095
@antonlerm2095 Ай бұрын
Steve jy bly nommer EEN!! JY NIE BANG OM JOU SÊ TE SÊ NIE ..EK SALUUT JOU !!
@susannaemmerich1166
@susannaemmerich1166 Ай бұрын
Hallo Steve, dankie!!!!!!🙃🙏👍💯
@groenbelinda1
@groenbelinda1 Ай бұрын
Hi Steve. Dankie vir n Wonderlike Vrydag by ONS in Suidkus. Ek het hard saam gesing😊😊Jy Bly Steve. Daar het ONS Al die Nuus net deur n wonderlike Persoon. Mooi koue week. Hou julle warm. 💞👌❤️💞
@AdriStrydom-fl2ub
@AdriStrydom-fl2ub Ай бұрын
Baie dankie Steve Vir die lekker gesels en Al die inligting Julle het gerock KZN ai hoe mis ek my Home Town 😭
@loukiesmith5393
@loukiesmith5393 Ай бұрын
Alweer Maandag...my tyd om na jou te luister....Jy kan maar langer praat......Ek lief jou praatjies
@engelaeygelaar
@engelaeygelaar Ай бұрын
Ek geniet jou Maandag praatjies vreeslik baie. Mnr Steve Hofmeyr.
@laurettabartolini8135
@laurettabartolini8135 Ай бұрын
Steve mag maar praat!! Voorspoed vir al jou optredes.
@mariejones2302
@mariejones2302 Ай бұрын
JY IS ALYD SPOT ON❤ THE TRUTH IS THE TRUTH BUUT YOU JUST SAY IT WITH SUCH PASSION AMEN LOVE LOVE LOV E IT PLEASE KEEP IT UP❤❤
@DanieKoch
@DanieKoch Ай бұрын
So gatvol Steve vir die gemors in die land baie mense is n wonderwerk , loop nog sonder rugraat. Alles wat mooi is vir jou
@shaunmandich7181
@shaunmandich7181 Ай бұрын
Vry mense betaal nie eiendoms belasting nie..want vry mense besit hulle eiendom. Ons is nie vry nie.
@melindataljaard2753
@melindataljaard2753 Ай бұрын
Ag man ons sing oral jou songs laat nie vir ons voorskryf nie. 😅....ons weet wat hulle nie weet nie!
@kevinhansen84
@kevinhansen84 Ай бұрын
Jou passie is ongelooflik, eerste keer wat ek luister en jy gee vir my n vuur in my hart
@eddiestafford455
@eddiestafford455 Ай бұрын
Steve jy Het maar net n manier om sommige gatte op n mooi manier te krap. Ek geniet jou gesels. Jy weet mos, "when the occasion demands it".... Mooi loop
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 Ай бұрын
This is what I love about my Afrikaans friends...They can always take s joke and can always tell a joke.. My friend Louie? Forgive my spelling. He would come me at times and just crack a joke. And would say he really doesn't understand why English people always say, Please to Meet You...As it always sounds like..Please, Cut Your Meat Yourself😊😅😂. Then I knew it was time to down tools at work and tell jokes...🤣...I miss this him emensely as he died tragically thru many circumstances which affected him...As he was extremely clever, but very funny indeed. And because of that people didn't like him they thought, that he was a fool... 😢😮...
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed Ай бұрын
More Steve, Seëninge vir jou en jou geliefdes.
@user-ho5dp4lr8l
@user-ho5dp4lr8l Ай бұрын
Dankie Steve stem 💯% saam.
@elsaduplessis5430
@elsaduplessis5430 Ай бұрын
Steve, nèt jy kan so gesels, glad nie vervelig nie 😅 Ek stem saam met jou, dit is tyd dat hulle ophou om te kerm oor wat was voor hul geboorte, en liewer iets doen om die land n beter plek te maak. Nie dat ek dink, hul enigsens kan nie. Mooi loop en hou aa videos maak. Sterkte met die Ikoon konserte, sou dit baie graag wou bywoon, maar bietjie te vêr. Op die oomblik in Nederland, daarna terug Wes Kaap toe. Love you 😍
@Charlenedefin
@Charlenedefin Ай бұрын
Ons like jou Steve !!!!!!
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 Ай бұрын
Stem saam Steve!
@user-rh2im2zm9j
@user-rh2im2zm9j Ай бұрын
6 plaasaanvalle in die laaste week 😠
@johndavid5618
@johndavid5618 Ай бұрын
Farmers make sure you are armed 24/7. ""A day its not going to get better.""Think smart, and stay Alive.
@goodbarbenie5477
@goodbarbenie5477 Ай бұрын
😢😮😢😱...How disgusting. Is it be a farmer or even a white person in South Africa... As U and your family never know when it will be your turn... How very, very sad indeed 😢😢😢😮
@elsieclaassen1810
@elsieclaassen1810 Ай бұрын
Ons het net 300 van jou tipe mens oor en ons kan die wêreld oorwin En almal se oë sal oopgaan om die groot waarheid te herken en te erken dankie vir jou eenman oorlog hou so aan
@wilmahurn
@wilmahurn Ай бұрын
More Steve, kan nie sê goeie more nie, dis te koud
@user-dv6vc1nv4n
@user-dv6vc1nv4n Ай бұрын
Ek is MAL daaroor as jy so GAL BRAAK, of kom ons sê, die WAARHEID BRAAK!!! Jy praat soveel sin, Bloubul in Shark wêreld, wys jou net… YSTER
@orgduplessis4354
@orgduplessis4354 Ай бұрын
Hy vra jou wat het ons verloor ??? Ongelooflik - ek het nie woorde nie... 🤔 kan mens so "breindood vraag" oor jou lippe los ????
@user-qt1xj7gz1g
@user-qt1xj7gz1g Ай бұрын
Bly daars n man soos ek dink ...se als wat wat waar is dankie..maak mens trots...
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn Ай бұрын
Goeie video
@michaelsteyn5325
@michaelsteyn5325 Ай бұрын
More more, ek kan die video tien duisend keer "like" hoor...
@nickvd374
@nickvd374 Ай бұрын
Dit is tyd dat engeland hulle gatte sien soos op die rugby veld
@terminator8334
@terminator8334 Ай бұрын
Lekker soos altyd 🎉🎉🎉🎉
@deonlombard3717
@deonlombard3717 Ай бұрын
Ek en jy weet en verstaan Dat alle Afrikaners vir jou sal stem as jy hardloop vir President Steve!!!!!! Jy het wat dit vat om die kak uit te sort, so asb verduidelik hoekom de moer jy NIE jou plig nakom nie Oom Steve???!!!
@wollieerasmus9444
@wollieerasmus9444 Ай бұрын
Iemand wat vra, maar wat het julle verloor Steve? Het duidelik niks verloor nie en is dus een van HULLE en nie een van ONS nie. POEPOL!!!
@galefick1877
@galefick1877 Ай бұрын
Altyd n plesier om jou te sdien op n maandag oggend. Geniet jou dag .
@kevinsacks5640
@kevinsacks5640 Ай бұрын
Jy vergeet Blou Bulle klop WP Sondag innie Kaap.
@danfromrsa4994
@danfromrsa4994 Ай бұрын
Net vir ingeval daar sommige van ons is wat nie die Engelse gesegde ken nie: When you're Right, you're' not Wrong, BUT when you're Left, you're not Right Put that in you're pipe and smoke it
@user-pe9wc4il5o
@user-pe9wc4il5o Ай бұрын
Spoton Steve maar wat het met Pollard aan gegaan? Wees geseend
@pietschoeman6920
@pietschoeman6920 Ай бұрын
Jy bly n YSTER van SUID AFRIKA se musiek ...... AS N SUID AFRIKAANSE BURGER ....
@deonschwab3456
@deonschwab3456 Ай бұрын
Steve asb man neem my aan 😊
@danasalmonson636
@danasalmonson636 Ай бұрын
@pieterhodgman5946
@pieterhodgman5946 Ай бұрын
Daar is nie eers koffie in jou beker nie vir wie blif jy 😂😂😂😂
@christineehlers1132
@christineehlers1132 Ай бұрын
Lekka Pretoria
@Marlene-Ferreira
@Marlene-Ferreira Ай бұрын
Steve..NEED YOUR HELP!!! Jy moet Mooi Dink vir My... Want ek het a groot probleem my indier beure uitverdruif fam My Huis verniel sodat as ek besluit om te verkoop hulle minder hoof to betaal... I hope I make sense..... LOVE YOU MARLENE
@tersiaraath799
@tersiaraath799 Ай бұрын
Ai kalmeer Steve, weet nie hoe hou jou bloeddruk en hart nie, jy kan jou omtrent opwen ne! 😂
@deliabotha7187
@deliabotha7187 Ай бұрын
Daars dan niks in daai beker Boet
@Gardencourtlandscaping
@Gardencourtlandscaping Ай бұрын
Ek dink altyd terug aan die dae toe jy nog jonk en jags was, toe girls nog gedink het jy is die pomp in elke dorp werd. Toe jy kom kuier het in jou poeier blou cadilac daar by die poskantoor flats naby die unie gebou. Ek was nes jy, oulik en redelik windgat. Intusen het ek darem wakker geskrik, maar jy het n halfmens godtjie geword 😂😂😂
@eltonsolomons6757
@eltonsolomons6757 Ай бұрын
Halo Steve Ek sal graag😂 daarvan Hou as jy dalk dit in n Swart buurt Kan sê
@user-sd5xe5dz2t
@user-sd5xe5dz2t Ай бұрын
Daars niks in daai beker nie 😂😂
@martinvanvuuren
@martinvanvuuren Ай бұрын
OBS dis koud 😂😂😂
@user-sd5xe5dz2t
@user-sd5xe5dz2t Ай бұрын
@@martinvanvuuren 🤣🤣
@jaymac72
@jaymac72 Ай бұрын
geen verskonings.
Steve's Monday Video, 19 Aug 2024
10:01
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.
“Romy-lee is die Onsie van ons verhouding" Steve Hofmeyr
4:05
Netwerk24 Video
Рет қаралды 22 М.
КТО ЛЮБИТ ГРИБЫ?? #shorts
00:24
Паша Осадчий
Рет қаралды 739 М.
managed to catch #tiktok
00:16
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 38 МЛН
Steve's Monday Video 29 July
8:15
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve: 'Ek sal nié voorgeskryf word nié'
3:49
Netwerk24 Video
Рет қаралды 183 М.
Steve Hofmeyr praat op die man af met Maroela Media
21:25
Maroela Media
Рет қаралды 142 М.
Steve Hofmeyr GELOFTEREDE 16 Desember 2023
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 60 М.
20 vinnige vrae aan Steve Hofmeyr
3:05
Maroela Media
Рет қаралды 14 М.
Steve Hofmeyr | #DieGROOTBrekfis
34:56
GrootFM TV
Рет қаралды 28 М.
Steve's Monday Chat 1 July 2024
10:31
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Tolla van der Merwe - Tandarts
6:23
TollaFan
Рет қаралды 774 М.
Steve's Wednesday Chats - 24 April 2024
6:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.