No video

Steve's Monday Chat 24 June 2024

  Рет қаралды 16,751

Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr

Күн бұрын

Maandag 24ste Junie. Ek gesels oor Renaldo Gouws en die k-woord, oor die Bokke en die Bulle, oor Stonehenge gevandaliseer, oor ons eintlike verskille as rasse, wat gaan ons doen sonder Mafia24, watter sangers het ons verloor die afgelope 30jaar en wat sou jy kies as superpower en ek noem SHEILA CUSSONS 'n paar keer meer as wat nodig is.
Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
Volg vir Steve op
Facebook : / steve.hofmeyr
Twitter : / steve_hofmeyr
WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : bit.ly/SteveGoo...

Пікірлер: 81
@redhowell7856
@redhowell7856 2 ай бұрын
I'm English and tri-lingual (Eng, Afr, Xhosa) and, aside from the content which is awesome, watching SH exponentially improves my Afrikaans. Love your work, perspective and intellect Steve! Brilliant always and gotta get to one of your concerts asap. Dankie Man 👊
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@@redhowell7856 Fake Afrikaans breek my se so . oor en oor
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@emileventer - you people are dissed in the name of Mexico. We belong in the Bricks club.
@benjaminlabuschagne9101
@benjaminlabuschagne9101 2 ай бұрын
Well said Steve .... thank you !!!! You are n Yster for sure 👍
@shaungericke7552
@shaungericke7552 2 ай бұрын
Bliksem maar jy maak my Maandag... Keep on speaking those "truths" Steve!!!
@neillkruger5087
@neillkruger5087 2 ай бұрын
Gegroet vanuit Zambië. Dis nou 'n lekker kuier met jou.
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@@neillkruger5087 In std 8, nevens graad 5 + 1 = 6. 1 + 1 != 3 answer is wrong. Minisota mense soek moeilikheid.
@KarinvanNiekerk
@KarinvanNiekerk 2 ай бұрын
Fingerprints verskil, dis hoekom GOD ons gemaak het, om te kan verskil
@barryhay2024
@barryhay2024 2 ай бұрын
Made my day thank you Steve
@muizey11
@muizey11 2 ай бұрын
To be invisible would be fantastic ❤
@Walsh_AB
@Walsh_AB 2 ай бұрын
Steve jy is a YSTER....Stig jou eie politieke party en raak SA President...
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@@Walsh_AB ek bedoel, jy kan/sal nooit pres van die zar kan word nie. Ons boere staan geen kans nie.
@susankoster5644
@susankoster5644 2 ай бұрын
Volgens my opinie kan die hele woke spul asook politieke partye f off. Dankie vir alles wat jy vir ons kultuur en mense doen.
@bitcoinjc
@bitcoinjc 2 ай бұрын
Bly om te sien jy het nog die ikoniese Cadalac. Laaste lag sal altyd vir my groter bly as treffers soos Pampoen en Agter elke man, en ja veral "My liefie my duifie", laasgenoemde die ENIGSTE Steve Hofmeyr liedjie wat ek niks van hou nie. Wens ons kan die ander uit daardie tyd meer gereeld hoor - they equal my entire childhood and I'm forever grateful. n Tyd gelede.. nee seker amper n dekade terug.. het ek in Parys (Vrystaat) se KFC gesit en gehoor hoe n swart man vir sy netjies aangetrekte swart seun in Engels se "Don't eat like that, you are not a Kaf..r !!." Sal ons hom 'n rassis noem, en indien nie, hoekom mag hy dit se en nie ek nie? Het hy dan een kleedkamerprefek balkie meer as ek? Racism (whatever definition you like to give to it) and apartheid are ubiquitous by design and will remain that way.
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@@bitcoinjc u and your types suck. So help me god. Mecca had zero archeological needs.
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
Not from day one.
@Adri-oj3yt
@Adri-oj3yt 2 ай бұрын
Pampoen was my troulied❤
@ecoetzee5291
@ecoetzee5291 2 ай бұрын
Watter SA nuusbron of app is deesdae betroubaar. Vir ons expats.
@gwenbaxter7854
@gwenbaxter7854 2 ай бұрын
Wow Steve. Ons gees sal Nooit uitegeroei word nie. Ons word net Sterker.
@magdanell7128
@magdanell7128 2 ай бұрын
Beste beste. Word ons president. !
@anitazondagh923
@anitazondagh923 2 ай бұрын
Dankie Steve.
@shaunmandich7181
@shaunmandich7181 2 ай бұрын
Belasting is diefstal.
@antonioorlandomartins8029
@antonioorlandomartins8029 2 ай бұрын
Ek Kan nie wag vir Maandae nie!! Ek Leer elke keer n nuwe Afk woord
@sharonjacobs6750
@sharonjacobs6750 2 ай бұрын
Ek sou nogal gesprek tussen jou en Colyn van Briekmerke wou sien...jul denke is dink ek dieselfde oor ons boer volk.
@roeteroestof3896
@roeteroestof3896 2 ай бұрын
Daai gesprek, wie weet..dalk nuwe *BOERVOLKSLIED* voortbring.
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
In standaard 7 in 1966 het my pa groot musiek gespeel. Hyt een Fender 1963 jazz bass guitar gehad. Die' was vir R45k verkoop in 2011.
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 2 ай бұрын
Moet nooit ophou praat nie. Ons staan by jou
@grumpiebrown
@grumpiebrown 2 ай бұрын
Gaaf, ek vertrou ook glad nie die DA Blou Kommies nie, hulle en die ANC het dieselfde plaaslike (cough-skelmbos-mafia-cough) en oorsese (cough-wef-who-un-cough) base wat vir hulle vertel wat hulle moet doen!!
@rose-marieackerman8351
@rose-marieackerman8351 2 ай бұрын
Wie kan ons deesdae vertrou. Net God.
@hendrikperkins8741
@hendrikperkins8741 2 ай бұрын
Steve, jy is 'n Legend.
@elizabethvanderwesthuizen1196
@elizabethvanderwesthuizen1196 2 ай бұрын
Dankie vir die oopgesprek en waarheid!!
@tesszaayman9316
@tesszaayman9316 2 ай бұрын
Baie Diep en interesant lekker ❤
@elsabekock5731
@elsabekock5731 2 ай бұрын
Hier luister ek na jou 12 uur in die nag. Was glad nie op my foon nie tot nou. Dankie weer vir jou lekker luister gesels. Nou kan ek rustig gaan slaap.
@weza9237
@weza9237 2 ай бұрын
Ek ken Renaldo persoonlik, in sy kapasiteit as raadslid in PE, en stem saam met jou. Dis bitter onregverdig. Louise
@HenkduPlooy-ym3ed
@HenkduPlooy-ym3ed 2 ай бұрын
More ou vriend, geniet jou week.
@bradleysparg69
@bradleysparg69 2 ай бұрын
Great chat Steve..... Keep doing it , Love it Bradley in Knysna
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
@@bradleysparg69 scuba diving in 10c water is hard to forget.
@emileventer
@emileventer 2 ай бұрын
Especially if it was right there waiting
@antonlerm2095
@antonlerm2095 2 ай бұрын
Nee wat !! Jy bly die beste!! Moet asb nooit maar nooit ophou praat nie !! Ons kort meer mense soos jy 👈
@AttieLamprecht
@AttieLamprecht 2 ай бұрын
My Super Power is die Bybel.
@mariannedippenaar8488
@mariannedippenaar8488 2 ай бұрын
Steve bo!!!!
@pf1830
@pf1830 2 ай бұрын
Gegroet vanuit Vienna - vanaf 'n 'wyse?' 'refugee' uit S.A. ... Maar die hunkering terug na my Vaderland en my Taal en my Mense sal my nooit verlaat nie! Hoekom spoor ek jou nou skielik op ? Die A.I-Spioene het seker my hartsnare gelees! Dis OK - Ek het jou geniet .. en sommer ingeteken en duimpie gegooi ook. Lekker!
@AnetteMarais-rq3jg
@AnetteMarais-rq3jg 2 ай бұрын
Danki Steve... X
@lukasvisagie9513
@lukasvisagie9513 2 ай бұрын
Ek geniet jou brutale en onbevreesde eerlikheid en "reguitheid", dankie, gaan wel en "doe zo voort". Taffies Bloues, dalk volgende keer of dalk WP se beurt.
@petrusoosthuizen7025
@petrusoosthuizen7025 2 ай бұрын
Steve ons het groot geword jy was n taboe toe Ek n Jong seuntjie was. Vandag is jy n stem van regverdaghuid.
@gordonforbes7911
@gordonforbes7911 2 ай бұрын
hi oom steve eks n groot fan van oom ek is op my pa se acc maar love jou vids en songs kan oom dalk hppy early bdays e ve my ek verjaar di 8 Augustus en word di wonderlike 14🥳en ek sal dit baie wardeur as oom hppy bday kan se ek hoop oom het n amaizing dag verder en geniet dit❤❤
@Helgardt6189
@Helgardt6189 2 ай бұрын
Wardeur-Waardeer😀
@wilmahurn
@wilmahurn 2 ай бұрын
Goeie more Steve
@johanbrits2472
@johanbrits2472 2 ай бұрын
jy sing as bulle wen maak n lied as die bulle verloor ook asb
@ernestolivier419
@ernestolivier419 2 ай бұрын
Hou Afrikaans hoog Steve 😂
@muhammadnizamie8740
@muhammadnizamie8740 2 ай бұрын
Yoh Steve is old ... I just watched one of Leon's old pranks where he klaps Steve 😂😂😂...damn how time flys
@hanneliesauerman675
@hanneliesauerman675 2 ай бұрын
Heng Steve, maar jy kan vinnig praat. Wens ek kon.
@DanieKoch
@DanieKoch Ай бұрын
stig asb jou eie party ..jy het my stem❤
@joelo9546
@joelo9546 2 ай бұрын
Genesing!!
@yolandivangent4803
@yolandivangent4803 2 ай бұрын
@steve is die liedjie op die einde met Demi Lee enigsins release vir publiek? 🎶🎸
@NerinaRSA
@NerinaRSA 2 ай бұрын
Is Renaldo afgedank? Ek dag hys geskors.
@gertgilich3508
@gertgilich3508 2 ай бұрын
Hi Steve. How do I subscribe? Regards from SSW. With the Col Chris Wyatt tonight..regards. GG.
@spykerhond7008
@spykerhond7008 2 ай бұрын
Ek like jou hoed.
@helobaby1295
@helobaby1295 2 ай бұрын
Da is die ergste party ooit
@williepretorius6277
@williepretorius6277 2 ай бұрын
Nie DA nie. Dit is nou ANC light.
@monicadebruyn4297
@monicadebruyn4297 2 ай бұрын
STEVE MOOI SO 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
@JeshuaOurGod
@JeshuaOurGod 2 ай бұрын
Steve jy is so interessant soos wat jy misterieus is, wat n warboel van deurmekaargeid! Wat n ontploffing van niksseggende kakpratery!!😂😂😂😂😂 ek kan niks sinmaak van jou videos nie..dis net te veel, te vinnig en te 'over the top'!😂
@johanbrits2472
@johanbrits2472 2 ай бұрын
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@DanieKoch
@DanieKoch Ай бұрын
Heng man ek wens die 60 jarige outjie dis nou ekke..kan jou hand skud eendag. Waneer kom jy weer Bloem toe? Groete
@paulstorm2135
@paulstorm2135 2 ай бұрын
harry maak kak in SA dan hang sy Storm in a C Cup meisie...
@mariecoetzee6309
@mariecoetzee6309 2 ай бұрын
Steve jy is te lief vir jouself . ☹
@valsables5299
@valsables5299 2 ай бұрын
HERE MAAR DIE LAAITIE RAAK NOU OUD NÈ ? MY OU FLOU BLOU BULLETJIE.
@lilianviljoen8922
@lilianviljoen8922 2 ай бұрын
HOE OUER HOE LELIKER!!🤭..
@clivevniekerk
@clivevniekerk 2 ай бұрын
DA se maai
Steve's Monday Chat, 2 September 2024
10:55
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat 1 July 2024
10:31
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
مسبح السرير #قصير
00:19
سكتشات وحركات
Рет қаралды 11 МЛН
У ГОРДЕЯ ПОЖАР в ОФИСЕ!
01:01
Дима Гордей
Рет қаралды 4,5 МЛН
Steve's Monday Chat:  18 June 2024
9:29
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 16 М.
Steve, Bobby, Bok, Jay en Ruhan - Die Land (Amptelike Video)
4:18
Afrikaans is Groot
Рет қаралды 14 МЛН
Steve's Monday's chat of 6 May 2024
10:12
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 14 М.
Steve's chat: 24 May 2024
9:59
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 11 М.
Steve's Monday Chat, 15 July 2024
10:42
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 18 М.
Steve's Monday Chat:  29 April 2024
9:27
Steve Hofmeyr
Рет қаралды 13 М.