No video

STOP, Genoeg is genoeg

  Рет қаралды 14,641

Die Getuienis

Die Getuienis

Күн бұрын

Is jy in 'n "abusive" verhouding? Word jy gemanupileer, geslaan of sleg gesê?
Wel Nadia is daar deur en het "lewendig" uitgekom. Jy kan ook as dit GOD se wil is!
Vandag help Nadia ander en selfs minderbevoriges!
Jy kan ook!
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Charity Starts at Home SA:
admin@csah.co.za
Facebook:
/ 229350424968505
Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com
Léon Goosen
www.leongoosen.co.za
Hand Stop photo created by freepik
www.freepik.co...

Пікірлер: 16
@user-by2eu5ok6w
@user-by2eu5ok6w 3 ай бұрын
Dankie vir Jou getuienis wat jy gedeel het God het ons werklik lief
@lindaoberholzer6864
@lindaoberholzer6864 4 ай бұрын
Dankie dat jy jou getuienis met ons gedeel het. Hou aan met jul goeie werk in Christus Jesus, dit is juis HY ons HEMELSE VERLOSSER wat ons in die moederskoot gevorm het. Gebede in die HEILIGE NAAM VAN JESUS CHRISTUS dra krag. Dankie GOD dat U vir Nadia beskerm het en sy nog vandag vir U kan lewe. ❤❤
@ancoisnaude4087
@ancoisnaude4087 3 жыл бұрын
Sjoe Nadia, JY is n pragtige, brawe meisie, so trots op jou,. JESUS LIEFDE💛
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Nadia baie dankie vir die getuienis Amen
@letitiastieler1971
@letitiastieler1971 2 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie getuienis.
@sienafortuin998
@sienafortuin998 2 жыл бұрын
Amen
@footcarefamily
@footcarefamily 3 жыл бұрын
Jy is so pragtig Nadia...ek roep Jes 61 uit oor jou...mag jy n sierkrans v vreugde hê
@bertus2773
@bertus2773 Жыл бұрын
Jy praat so uit jou hart,ek het n vriendin wat in dit is,werk saam my.Gaan en moet mt ha praat.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
So bly jy het uit daai huwelik gestap...jy is n pragtige mens...
@valerypotgieter6982
@valerypotgieter6982 2 жыл бұрын
Ek is trots op jou. Jesus liefde.
@rashiedahans5066
@rashiedahans5066 3 жыл бұрын
Bapie. Dankie. Vir. For. Pogram
@DieGetuienis
@DieGetuienis 3 жыл бұрын
Al die EER aan die HERE
@claudettemoses9626
@claudettemoses9626 3 жыл бұрын
🙏🙏🙏🙏
@adrioeliofs3312
@adrioeliofs3312 2 жыл бұрын
Nadia baie dankie vir die getuienis Amen
@toekiels5212
@toekiels5212 3 жыл бұрын
Amen
Ek was dood langs die sypaadjie
24:21
Die Getuienis
Рет қаралды 9 М.
Wie sê jy is JESUS?
32:16
Die Getuienis
Рет қаралды 7 М.
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 21 МЛН
Они так быстро убрались!
01:00
Аришнев
Рет қаралды 3,2 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 36 МЛН
Ik Heb Aardbeien Gemaakt Van Kip🍓🐔😋
00:41
Cool Tool SHORTS Netherlands
Рет қаралды 8 МЛН
Dit was Verkragting
22:58
Patmosstudio
Рет қаралды 20 М.
Ateïs - want HY vat net
31:42
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
Christen vas gevang in pornografie! (Fixed)
36:47
Die Getuienis
Рет қаралды 28 М.
Retief Burger se pad deur Depressie - 2 van 2
22:37
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 4,5 М.
Swanger op 14 jaar
23:40
Die Getuienis
Рет қаралды 12 М.
Tronk toe … Myself oorgegee
26:05
Die Getuienis
Рет қаралды 20 М.
Gewaarsku maar wou nie luister nie
24:32
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
In ICU gedurende "Lockdown" en toe kom nog 'n skok ...
27:44
Die Getuienis
Рет қаралды 16 М.
aborsie, verwerping, selfmoord, ongeluk … wat nog ??
27:07
Die Getuienis
Рет қаралды 18 М.
DIE HERE HET MY DIEP UIT KOM HAAL
38:31
Patmosstudio
Рет қаралды 34 М.
Logo Matching Challenge with Alfredo Larin Family! 👍
00:36
BigSchool
Рет қаралды 21 МЛН